You are on page 1of 2

Maandag more’s altyd swaar

Ek wens my huiswerk was nog klaar


Verskonings is mos altyd daar
Maar jufrou wil nie hoor

Dinsdag moes ek somme maak


Ek het nog nie aan ‘n boek geraak
My pen se punt is mos gekraak
Maar jufrou wil nie hoor

Oooo…. My…
Opstel moes al klaar gewees
En juvrou wil hom lees
Oooo die huiswerk ooo die huiswerk
Daardie aardrykskunde kaart het my hond mos opgeeet
Oooo die huiswerk ooo die huiswerk

Jufrou loer my oor haar bril


Ek word rooi en sit maar stil
Want my siekbrief het ek by die huis vergeet
Ek het my woordeboek verloor
En my Susie was weer goor
Sy’d my huiswerkboek die naweek weggesteek

Woensdag was ek so onsteld


My ma was besig kon nie help
En nou moet ek myself uitwerk
Maar jufrou wil nie hoor

Donderdag was ek te moeg


Om nog met huiswerk uitespoeg
Ek gaan toe slaap al was dit vroeg
Maar jufrou wil nie hoor
Ooooo geskiedenis ken ek nie
Ek weet nie wie is wie
Oooo die huiswerk ooo die huiswerk
Jufrou het genoeg gehad
En ek maak haar tog te kwaad
Oooo die huiswerk ooo die huiswerk

Nou moet ek na skool kom sit


Soos n papie en n vip
En a honderd keer die selfde sin uitskryf
“Jy het huiswerk om te leer
En verskoonings sal nie keer
As jy more dalk jou sitplek sal moet vryf.”

You might also like