You are on page 1of 16

Roan Whittaker

11F
Geskiedenis Taak
Die Dolle Twintigjare en hoe dit gesorg
het vir Amerika se vooruistrewende
ekonomie en kultuur.

Juf. R. Basson

1
Inhoudsopgawe:
Bladsye:
1: Voorblad
2: Inhoudsopgawe
3: Inleidings paragraaf
4-6: Vroue se rol en hul uitdaging daarvan
7-8: Musiek- Hoekom was musiek ‘n belangrike aspek
vir Amerika (veral Jazz)
9-12: Die Drankverbod
13-14: Die verwerping van tradisionele waardes
14: Slot Paragraaf
15: Bronnelys
16: Beëdigde verklaring

2
1: Inleidings-paragraaf

Die Dolle Twintigjare het gesorg vir die vooruitstrewende


Amerikaanse ekonomie en kultuur. Gedurende hierdie jare het
vrouens die stigma van ‘n tipiese vrou uitgedaag en terselftetyd
het die verbruikersgoedere industrie gefloreer. As gevolg van
hierdie floreering het meer en meer mense agter die Amerikaanse
Droom gestreef, wat gelei het na n sterker ekonomie en ryker
kultuur.

Hierdie Dolle Twintigjare het vining ‘n internasionale kultuur


geraak, met verskeie lande watse ekonomie en infrastruktuur wat
verbeter het. Musiek het ‘n groot deel gevorm van die kulturele
groei regoor die wereld.

Kuns het ook ‘n groot ontploffing gemaak, met kunstenaars soos


Andy Warhol, Edward Hopper en Andrew Wyeth. Tegnologie het

3
ook spoedig verbeter en het die norm gestel vir latere tegnologiese
uitvindings gedurende die 20ste eeu.

2: Opstel: Hoe verskillende ontwerpings in kultuur en veranderinge


in die samelewing Amerika se ekonomie en kultuur laat
vooruitstreef

Vroue se rol en hul uitdaging daarvan

Die Dolle Twintigjare was die skepping van ‘n hele nuwe vrou.
Hierdie vrou het die samelewing se standaarde van wat vrouens
moes dra, doen, se en wees. Vrouens het die reg gekry om te stem,
en dus het politiese krag verkry. Vrouens het ook uit hulle huisvrou
rol uit verbreuk, en gaan werk. Hulle het korter rompies begin dra,
hulle hare korter geknip, het meer dramtiese grimering begin dra.
Vrouens het begin drink, rook en begin dance in klubs. Hierdie
vrouens was “flappers” genoem.

Voor Wêreld Oorlog 1, was die “Gibson Girl”, die norm beskrywing
vir ‘n gewone vrou. Die “Gibson Girl” was blykbaar die produk van
die illustreerder Charles Dana Gibson. Gibson was die Amerikaanse
samelewing se ideale vrou van die 1900s. The nodige aspekte van so
‘n vrou was altwee intern en ekstern. Vrouens moes lang, krullerige
hare hê, en sy mag nie make up gedra het nie, om ‘n gevoel van
natuurlikheid te wys. Sy was ook van verwag om lank en dun te
wees, en om kurwes te hê op die regte plekke.

Net soos met die flappers, was die emosionele aspekte van die
“Gibson Girls” ook ‘n belangrike deel van die stigma. Hulle was

4
verwag om self-versekerd en selfstandig te wees, maar hulle moes
ook verstaan dat hulle ‘n lae plek in die sameleweing gehad het.
“Gibson Girls” was toegelaat om mans af te sê, om te gaan studeer
en ‘n man te soek, maar hulle mag nie politiese ideas gehad het nie,
mag nie geprotest het nie of enige iets van so ‘n manier nie. Die
“Gibson Girl” en die flappers is baie anders, maar die ideal van die
“Gibson Girl” het gehelp met die skepping van die Flappers.

Voor WO1 was daar baie streng en algehele role in families in die
samelewing. Die vrouens moes by die huis bly en kos maak, skoon
maak en kyk na hulle kinders. Vrouens mag nie gewerk het nie, en
ook nie sterk posisies hou in die familie nie. Hulle sou niks doen met
geld nie, geen politiese besluite maak nie en nie die broodwinners
van die familie wees nie. ‘n Gewilde idea van hierdie tyd was dat
vrouens mans se eiendom was en dat die man hard gewerk het om
haar en hulle kinders te voer.

Toe WO1 begin het, moes vrouens die meerderheid van die werk wat
mans gedoen het, oorneem. Vrouens het nou gewerk in fabrieke, op
plase ens. Baie mense het verwag dat sodra die oorlog kla is en die
mans terug is, dat als weer normal gaan wees, maar toe hulle finaal
terug kom, toe kon niemand weer terug draai na die norm toe nie,
want alles het verander.

Nadat baie mans gesterf het in daai generasie, het die “Gibson Girls”
besluit om nie meer te wag vir mans nie, en om hulle lewens in hul
eie hande te neem, en te doen wat hulle wou met hul lewens. As
gevolg van hierdie veranderinge, op die 18de Augustus 1920 het
vrouens die reg gekry om te stem in America.

5
As gevolg van vrouens wat nou hierdie nuwe krag gekry het, het die
Flappers onstaan. Vrouens het nou meer make up gedra, hulle hare
geknip in ‘n “bob” styl. Hulle het ook korter rompies begin dra en
was as rebels beskou deur die ouer generasie.

Hulle nuwe houding was net so belangrik soos hulle nuwe klere drag.
Hulle het meer sosiaal begin voel, en het dus begin drink in publiek,
begin sigarette rook en begin klubs toe gaa. Voor hierdie tyd het
vrouens net saam hul mans na klubs toe gegaan, en nou het hulle
saam vriendinne gegaan. Hierdie Flappers was selfstandig en
progressief.

6
Musiek – Hoekom was musiek ‘n belangrike aspek vir Amerika
(veral Jazz)

Gedurende die 1920s het musiek, veral Jazz musiek, ontwikkel in ‘n


belangrike deel van gewilde Amerikaanse cultuur. Die primitiewe
Jazz wat in New Orleans ontwikkel het, het verspry deur Amerika en
het aanklank gevind by alle dele van die Amerikaanse samelewing.
Jazz se effek op die samelewing kan gesien word in baie verskillende
gewilde dele van kultuur. Jazz het ‘n groot effek gehad op die literêre
wêreld gehad, wat gewys word deru die geboorte van ‘n nuwe
poësie genre van Jazz poësie. Klere mode in die 1920s is ook
geaffekteer deur Jazz. Die Vroue Bevrydingsbeweging is ook
bemagtig deur Jazz, want dit het hulle ‘n manier gegee om opstandig
te wees.

Die Afrika-Amerikaners se lae status in die samelewing het beter


geraak, as gevolg van die liefde wat mense van alle status klasse vir
Jazz gehad het. Die rede hiervoor was dat Jazz oorspronklik ‘n Afrika-
Amerikaanse musiek soort was.

7
Vir die eerste keer in geskiedenis het ‘n kultuur groep wat as laer as
ander kulture beskou was, so geag geraak dat mense van alle culture
hulle musiek geluister het.

Die kultuur van ‘n mindere ras groep het ‘n kultuur van die
meerderheid geword. Die ontwikkeling van die Jazz musiek en
kultuur het vir die eerste keer ‘n minderheids groep baie gevorder in
die samelewing in die VSA. Alhoewel Jazz gehelp het met die
vordering van hierdie minderheidsgroep, het dit baie teenstand
gekry vanaf die meerderhiedsgroepe, veral die wit kultuur groep. ‘n
Paar wit musikante het aangedring dat Jazz nie deur die Afrika-
Amerikaners ontwerp is nie, maar eintlik deur ‘n groep musikante,
die “Original Dixieland Jazz Band”, ontwerp is. Hierdie, en rassimse in
geheel, het gelei na wit supremacist groepe soos die Klu Klux Klan,
wat baie meer gegroei het.

Alhoewel baie klassieke musikante geglo het dat Jazz nie op dieselfde
vlak as Puccini of Chopin, hoogs gerespekteerde klassieke musikante,
vergelyk mag word nie, het Jazz musiek ‘n goeie aantal respek
ontvang van literêre figure en ander klassieke musikante.

In geheel het Jazz as musiek en kultuur vorm baie verandering in


Amerika aangebring. Jazz ikone soos Duke Ellington en Benny
Goodman het die pad gelei vir Afrika-Amerikaners wat meer respek
ontvang het vir hul musiek en kultuur. Baie wit Jazz ikone, soos Elvis
Presley, het ook gehelp om hierdie musiek vorm te versprei in die
hoër dele van die Amerikaanse samelewing.

8
Die Drankverbod in Amerika in die 1920s

Die drankverbod, of soos wat dit in die 1920s na verwys is


“prohibition”, het begin in Washingtion D.C, toe President Woodrow
Wilson dit gefinaliseer het in 1916. Hy het later ook die besluit
gemaak om die drankverbod oor die hele land te plaas in 1920.

Alhoewel die hele land onder ‘n drankverbod was, het die land
gesukkel om die gebruik en verkoop van drank te stop. Dit het gelei
na ‘n toename van onwettige produksie van alcohol en verkoop van
drank, beter bekend as “bootlegging”. Speakeasies, wat in ‘n sin net
onwettige drink plekke geraak het het onstaan en sam met al hierdie
het bende misdaad en ander misdade oor ‘n geheel vermeerder.

Daar is verskeie redes vir die ondersteuning van “prohibiton”. Onder


andere was vroue verkiesing, verskeie gelowe en ook diskriminasie.

Die hoof rede vir vrouens wat die vroue verkiesings beweging
ondersteun het die drankverbod ondersteun het, is omdat hulle
geglo het dat die enigste rede wat sommige van hulle mans hulle

9
msihandel het by die huis was as gevolg van drank. Ander het geglo
dat die verweidering van drank sou die land se algehele leefstyl meer
beskaafd en oordentlik maak, minwetend dat die drankverbod sou
lei na meer onwettige gebeure in die land.

Verskei geloof groepe het tot die idea gekom dat as hulle die
drankverbod sou onersteun, dat dit die aantal misdaad in Amerika
sou verminder. Dit het nie, want soos in die vorige paragrawe gestel,
het dit misdaad verhoog in die land. Hierdie geloof groepe het ook
geglo dat die drankverbod mishandeling in huwelike sou verminder
en het dus ook die ondersteuning van gemishandelde mans en
vrouens gewen. Hulle het ook geglo dat die afwesigheid van drank in
mense se lewens sou hulle meer gelowig maak.

Diskriminasie, veral diskriminasie van verskillende klasse, het ook ‘n


groot rol in die ondersteuning van die drankverbod gespeel. Mense
het geglo dat as hulle die drankverbod sou instel, dat die laer
werkersklas die meeste beïnvloed sou word, want hulle sou nie meer
kon bekostig om drank te koop nie, en sou ook nie drank onwettig
kon koop nie, want dit sou te duur wees. Immigrante was beskou as
moreel korrup en teen die drankverbod. Die drankverbod het dus die
wit supremasict groepe laat glo dat hulle die “laer rasse” kon
benadeel, en dat Amerika kon baa tom terug te kyk na sy oorsprong.

Nog ‘n rede vir die drankverbod is dat in 1913 het die fedrale
regering ‘n belastings wet ingestel wat veroorsaak het dat die
regering nie meer belasting ontvang het van die drank industrie af
nie, so hulle het geen meer gebruik vir die drank industrie gehad nie.

10
Toe die burgemeester van Berlin in 1929 New York besoek het, het
hy vir New York se burgemeester, James J. Walker, gevra wanneer
die drankverbod gaan begin. Teen daai tyd was die drankverbod al
amper 10 jaar in effek, maar dit was nie duidelik nie. Toe die verbod
begin het, het ‘n paar mense opgemerk dat dit glad nie gaan werk
nie. Vorige probeerslae om drank in Amerika te verhoed was
onsuksesvol, so hierdie probeersslag sou dieselfde uitwerk.

Toe die regering die drankverbod ingestel het, het hulle verwag dat
klere en verbruikersgoedere se prys sou styg. Die eiendoms mark het
verwag dat huur sou styg omdat kroegs en ander drink plekke sou
toe maak, en dat dit woonbuurte beter sou maak. Kou gom, druiwe
sap en koeldrank maatskapye het almal verwag dat hulle pryse sou
groei. Teater regeseers het verwag dat meer mense flieks sou begin
kyk omdat mense nie eer vermaak kon vind met drank nie. Nie een
van daai verwagtinge het ‘n realiteit geraak nie.

Daar het eintlik ‘n daling in vermaaklikhied voorgekom as gevolg van


hierdie drankverbod. Restaurante het begin toemaak omdat hulle nie
meer geld kon maak met wettige drank verkope nie. Teater wins het
ook gedaal en baie min ekonomiese baat wat verwag was het
voorgekom. As gevolg van hierdie het die ekonomie verswak en
werkloosheid het gestyg as gevolg van die sluiting van drank
vervaardigers en bars. Vervoersmaatskappye het baie werkers
verloor, asook kelners en baie ander beroepe het baie werknemers
verloor.

Dit was nie die enigste deel van die ekonomie wat gedaal het nie. Die
regering se belastings inkomste het ook vreeslik gedaal, want baie

11
state in Amerika se belasting inkomste het sterk staatgemaak op die
belasting van drank verkoop. Een van hierdie state, New York, het
amper 75% van sy inkomste ontvang vanaf drank belasting. Met die
drankverbod in effek het die hele land amper al hierdie inkomste
verloor. In total op ‘n nasionale vlak het Amerika 11 billion dollar
verloor in belastings inkomste en dit het die land oor 300 million
dollar gekos om hierdie verbod af te dwing.

Daar was nog baie gevolge van hierdie verbod. Terwyl die wet wat
die vervaardiging, vervoer en verkoop van drank verhoed het, het dit
nie die die inneem of besit van drank verhoed nie. Ander wette wat
ingestel is om die af dwinging van hierdie wette toe te laat het ook
genoeg gate gelos vir baie mense om die wet te breuk, sonder enige
gevolge.

Die wet het byvoorbeeld toegelaat dat aptekers toegelaat was om


whiskey te verskaf aan mense met verskilende siektes en
sielsversteurtenisse, vanaf angs tot by griep. “Bootleggers”, mense
wat onwettiglik drank verskaf het, het vining besef dat ‘n apteek die
perfekte front was om drank onwettig te verkoop, want dit was
tegnies wettig. As gevolg van hierdie het die aantal apteke in
Amerika baie vining gestyg.

Amerikaners was ook wettig toegelaat om wyn te kry vir geloofs


redes. Die land het ‘n massiewe styging gekry van mense wat by
kerke en sinagoges om wyn te kry.

In geheel het die drankverbod Amerika se ekonomie laat verswak, dit


het misdaad en geweld laat toeneem, en Amerika as ‘n geheel het
verswak as gevolg van die drankverbod.

12
Die verwerping van tradisonele waardes

Die verwerping van tradisonele waardes in Amerika het begin by die


Flappers, en hulle afweiking van die tradisonele rol van vrouens in
die sameleweing. Jazz en sy voorentoe beweging in die samelewing
as ‘n gewilde musiek soort het ook hier bygedra.

Een van die redes vir die vrouens wat flappers genoem is, is vir Die
Charleston, ‘n dans wat na Wêreld Oorlog 1 baie gewild geraak het.
Die naam flappers kom van ‘n beweging in die dans waar die danser
sy/haar arms sou “flap” soos ‘n voël. Flappers het gerebeleer teen
die samelewing se sosiale norme, deur om vreilik in die public te
rook, alcohol te drink, meer grimering as normal weg toegelaat te
dra, en vrouens bo 30 het in 1920 die reg gekry om te stem. Vrouens
het ook gerebeleer teen die ikoniese “Gibson Girl” model wat van
hulle verwag was. Hulle het die lang hempe en rompies ingeruil vir
vormloose rokkies. Wanneer hulle gedans het kon mense hulle knee
sien, wat in daai tyd ‘n baie skandalige ding was om te doen. Die
“bob”,”n baie kort haar styl, het ‘n baie gewilde styl geraak tussen
vrouens.

Die beweging van Jazz deur Amerika was vir baie mense ‘n goeie
ding, want dit het meer respek vir mense wat voor dit onderdruk
was, gegee. Vir die eerste keer in geskiedenis het ‘n swart kultuur
gewild geraak onder alle groepe in die samelewing. Die vreeslike
uitspattigheid van Jazz het ook heeltemal teen die conservatisme van
die drankverbod gegaan. Baie mense het gedebateer oor die besluit

13
of Jazz ook onwettig gemaak moet word, omdat dit blykbaar mense
korrup het.

Slot paragraaf:

Amerika se vooruitstrewing in die sin van ekonomie en kultuur


gedurende die Dolle Twintigjare is debateerbaar. Ja, die kultuur het
baie vooruitgegaan, met die ontwerping van Jazz en die invloed wat
dit gehad het op die samelewing. Die ontwikkeling van vrouens en
hulle verandering in die samelewing het ook die pad gelê vir vrouens
regoor die wêreld om meer selfstandig en polities magtig te raak in
die samelewing.

Die ekonomie, op die ander hand, het as gevolg van die drankverbod
heeltemal gedaal, maar daai is ook afgestel deur die groei in
verbruikers goedere, want almal het die Amerikaans Droom gejaag.

In samevatting het die ekonomie heelmoontlik versterk as gevolg van


gebeure gedurende die 1920s, en kultuur het ver vooruitgestreef, en
het die pad gelê vir vandag se kultuur ryke wêreld.

14
Bronnelys:

 https://sites.google.com/a/umn.edu/historpedia/home/person
al-group-identities/women-in-the-roaring-twenties-fall-2012
 www.d.umn.edu/cla/faculty/tbacig/studproj/is3099/jazzcult/2
0sjazz/jazzculture.html
 https://www.pbs.org/kenburns/prohibition/unitendend-
consequences/
 www.mtholyoke.edu/~bernt22l/classweb/Liana/Causes.html
 https://ciarameehan.com/2013/05/23/1920s-america-the-
lowering-of-morals-and-raising-of-hemlines/amp/

15
Beëdigde verklaring

X
Roan Whittaker

16

You might also like