Professional Documents
Culture Documents
At the Inaugural Meeting (1 February 1960), the Association was By die Stigtingsvergadering, (1 Februarie 1960) is besluit op die
named: “ The South African Association of Medical Physicists “. naam “Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Mediese Fisici”.
The Executive Committee consisted of the Chairman and the Die Uitvoerende Komitee het bestaan uit die Voorsitter en die
Secretary/Treasurer; a third member was elected as from 1962. Sekretaris/Tesourier; ’n derde lid is vanaf 1962 verkies.
Year elected / Chairman / Honorary Secretary/Treasurer / Committee Member / Add. Representative, IOMP
Jaar verkies Voorsitter Ere-Sekretaris/Tesourier Komitee-lid Add. Verteenwoordiger, IOMP
The new Constitution, including the name change to “ The South Die nuwe Grondwet, insluitend die naamsverandering tot “Die
African Association of Physicists in Medicine and Biology” came Suid-Afrikaanse Vereniging van Fisici in Geneeskunde en Biologie”
into force as from the AGM in 1968. het vanaf die AJV in 1968 van krag geword.
Control was in the hands of Council consisting of elected, Beheer was in die hande van die Raad bestaande uit verkose,
nominated and co-opted members; the Officers of Council being a benoemde en gekoöpteerde lede; die Ampsdraers van die Raad was
President, Vice-President and an Honorary Secretary/Treasurer. ’n President, Vise-President en Ere-Sekreraris/Tesourier.
As from 1969, the duties of the Honorary Secretary/Treasurer were Vanaf 1969, is die pligte van die Ere-Sekretaris/Tesourier, oorgedra
ceded to the Honorary Secretary and the Honorary Treasurer. na die Ere-Sekretaris en die Ere-Tesourier
As from the 1979 AGM, the Retiring President automatically Sedert die 1979 AJV, het die Uittredende President outomaties as
remained an Officer of Council as Immediate Past-President. Since die Pas-uitgetrede President ’n Ampsdraer van die Raad gebly.
it was an automatic procedure, it does not appear in a separate Aangesien dit ‘n outomatiese prosedure was, kom dit nie in ’n aparte
column. However, as from the 1993 AGM, due to extra and rising kolom voor nie. Sedert die 1993 AJV, is daar van die portefeulje,
costs, this portfolio was dropped. weens ekstra en stygende kostes afgesien.