Professional Documents
Culture Documents
1. The diagrams below represent two phases of meiosis in a cell. The diagrams
are not drawn to scale.
1.5 Name and describe the process which is responsible for the evidence
mentioned in QUESTION 1.4 (3)
Answers:
1.6 Ovary
2. Describe the behaviour of the chromosomes during the different phases of meiosis I.
Answer:
- During prophaseI
- chromosomes pairup/homologous pairs/bivalents form
- Crossing over/exchange of genetic material occurs
- between chromatids/adjacent chromosome pairs
- During metaphaseI of meiosis
- homologous chromosomes/chromosome pairs are arranged
- at the equatorof the cell
- in a randomway
- with the chromosome attached to the spindle fibre
- During anaphaseI
- chromosome pairs separate/chromosomes move to opposite poles
- During telophaseI
- the chromosomes reach the poles of the cell
3. The diagram below represents one of the two cells that formed during Telophase I of
meiosis in an organism.
3.1 Draw a labelled diagram to show the cell during Anaphase II of meiosis.
2
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
Answer:
3
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
4. The diagram below shows the arrangement of two pairs of homologous chromosomes in a
cell undergoing meiosis.
4.4 Draw a labelled diagram to show ONE of the cells that would be
formed at the end of telophase I. (6)
Answers:
4.3 (a) 8
(b) 4
4
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
4.4
5
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
1.1 Die diagramme hieronder stel twee fases van meiose in 'n sel voor. Die
diagramme is nie volgens skaal geteken nie.
1.2 Identifiseer die fase wat deur Diagram II voorgestel word. (1)
1.4 Watter sigbare bewys is daar in Diagram I dat meiose vir genetiese variasie
verantwoordelik is? (1)
1.6 Noem die orgaan in 'n vrou waar meiose plaasvind. (1)
Antwoorde:
1.2 Anafase I
6
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
1.3 (a) 4
(b) 4
1.5 Oorkruising
Chromatiede van elke homoloë chromosoompaar
oorkruis
Die punt waar hulle raak, word 'n chiasma genoem
DNS/DNA word uitgeruil by die chiasmata
1.6 Ovarium
2. Beskryf die gedrag van die chromosome tydens die verskillende fases van meiose I.
Antwoord:
- Gedurende profaseI
- chromosome vorm pare /homoloë pare /bivalente vorm
- Oorkruising/uitruil van genetiese materiaal vind plaas
- tussen chromatiede/aangrensende chromosoompare
- Gedurende metafaseI van meiose
- rangskik homoloë chromosome/chromosoompare
- op die ewenaarvan die sel
- op ‘n ewekansige/lukraak wyse
- met die chromosoom verbind aan die spoeldrade
- Gedurende anafaseI
- skei chromosoompare/chromosome beweeg na teenoorgestelde pole
- Gedurende telofaseI
- bereik die chromosome die pole van die sel
3. Die diagram hieronder toon een van die twee selle wat tydens Telofase I van meiose in 'n
organisme gevorm het.
3.1 Teken 'n benoemde diagram om die sel tydens Anafase II van meiose te toon. (5)
7
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
Antwoord:
3.1
8
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
4. Die diagram hieronder toon die rangskikking van twee pare homoloë chromosome in 'n sel wat
meiose ondergaan.
4.3 Hoeveel van ELK van die volgende is in die diagram teenwoordig?
4.4 Teken 'n benoemde diagram en toon EEN van die selle wat aan die einde van telofase I
gevorm sal word. (6)
Antwoorde:
4.2 Spoeldraad
4.3 (a) 8
(b) 4
9
Life Sciences Telematics resource Grade 12/Graad 12 Lewenswetenskappe Telematiese bron 2019
4.4
10