You are on page 1of 19

Wetgewing:

1. Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998)


1.1.1 Doel:
 Verseker gehalte-onderrig en -opleiding in die werkplek
 Stel die ongelykhede van die verlede reg
 Verbeter die werksvooruitsigte van voorheen benadeelde persone
 Ontwikkel die vaardighede van die SA arbeidsmag
 Moedig werknemers aan om aan leerderskap- en ander programme deel te neem

1.1.2 Aard:
 Voorsiening van vestiging van ‘n Nasionale Vaardigheidsowerheid
 Om kennis en vaardighede van voorheen benadeelde persone te verbeter
 Om arbeidsongelykhede reg te stel
 Om ongelykhede van apartheid te verbeter

1.1.3 Impak van die wet op besighede:


Voordele: Nadele:
- Bevorder selfindiensneming en - Addisionele administratiewe en
entrepreneurskap finansiële las op besigheid
- Stel ongelykhede van die verlede - Moeilik om bydraes te assesseer
reg - Produktiwiteit ly onder werknemers
- Werksplek as leeromgewing gebruik wat opleiding tydens wedstryd
- Verhoog aantal werknemers met bywoon
skaars vaardighede - Koste van werknemers wat bedank
- Verbeter werksgeleenthede vir is hoog
werknemers - Vaardigheidsprogramme voldoen
nie altyd aan besigheid se spesifieke
behoeftes nie

1.1.4 Optredes wat as diskriminerend beskou word:


 Indien van vals inligting
 Versuim om heffing betyds aan SAID/SARS te betaal
 Versuim om vir die vaardigheidsontwikkelingsheffing te registreer
 Onregverdige voorkeur aan werknemers met betrekking tot
vaardigheidsontwikkeling

1.1.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Kan tot ‘n boete deur Die Departement van Arbeid van tot 2% van ‘n o/n se jaarlikse
omset, lei
 Laat betaling sal tot boetes en rente aan SAID/SARS lei
 Onvoldoende opleiding kan bydra tot nienakoming van BBSB

1.1.6 Nakoming van die wet:


 Besighede aangemoedig om by SETA te registreer
 Besighede aangemoedig om ‘n vaardigheidsoudit te doen
 Stel ‘n jaarlikse opleidings verslag op en dien in by SETA
 Werkgewers by SAID/SARS registreer om heffing te betaal indien salarisse meer as
R50 000 per jaar beloop

1.2 Kort oorsig oor SOOO’s/SETA’s


1.2.1 Wat is ‘n SOOO/SETA’s:
 Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid
 Sectorial Education and Training Authority
 Verantwoordelik vir die ontwikkeling en implementering van
vaardigheidsplanne

1.2.2 Funksies van SETA’s:


 Registreer leerderskapooreenkomste’
 Keur vaardigheidsplanne goed
 Kotroleeer kwaliteit van opleiding
 Rapporteer aan die direkteur-generaal
 Identifiseer vaardigheidsontwikkelingsbehoeftes

1.2.3 Befondsing van SETA’s:


 Rente op beleggings
 Toelae en donasies
 Inkomste verdien uit dienste gelewer
 Vaardigheidsontwikkelingsheffing:
 80% van heffing word aan SETA’s versprei en 20% word aan die
Nasionale Vaardigheidsfonds oorbetaal
1.2.4 Leerderskappe:
 Gedurende werksure voltooi
 Praktiese werkservaring by werksplek opgedoen
 Verbeter werksvooruitsigte

1.3 Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie:


1.3.1 Wat is dit:
 Strategie wat op die regstelling van die foute van die verlede deur
vaardigheidsontwikkeling gemik is

1.3.2. Doelwitte:
 Skakel opleiding en werkplek met mekaar
 Verbeter toegang tot opleidingsprogramme
 Bevorder vaardighede van die SA arbeidsmag
 Bevorder groei van openbare VOO-kollega-stelsel
 Bied ondersteuning

1.4 Menslikehulpbronontwikkelingstrategie:
1.4.1 Wat is dit:
 Langtermynstrategie met 15 strategiese doelwitte

1.4.2 Doelwitte:
 Uitskakeling van volwasse ongeletterdheid
 Te verseker dat jeug in onderwys- en opleidingsprogramme bly
 Om toegang tot gefokusde opleiding te verseker

2. Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995):


(Tussen werknemer en werkgewer)
2.1. Doel:
Bevorder regverdige arbeidspraktyk tussen werkgewer en werknemer
Reguleer reg om te staak
Vestig die Arbeidshof en Arbeidsappelhof as hoër howwe
Voorsien eenvoudige prosedure vir registrasie van vakbonde en
werknemersorganisasies

2.2 Aard:
 Poog om verhoudings tussen werknemerd en hul vakbonde aan die een kant en
werkgewers en hul organisasies aan die ander kant te reguleer
 Positiewe verhoudings tussen werkgewer en werknemer
 Goeie arbeidsverhoudinge tussen werknemers, werkgewers en die staat

2.3 Impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
 Beskerm regte van werkgewer en  Dispuutoplossingsprosedures neem
werknemer lank
 Beskerm belange van werkgewer in  Vakbonde dra nie altyd belange van
arbeidskwessies lede op die hart nie
 Voorsien raamwerk waarbinne dispute  Verlaagde produktiwiteit = verlaagde
opgelos word mededingendheid
 Vergemaklik kommunikasie tussen  Verhoog arbeidskostes =
werkgewers, werknemers & vakbonde winsgewendheid neem af

2.4 Optredes wat deur wet as diskriminerend beskou word:


 Onregverdige afdanking
 Optrede wat verhoed dat kollektiewe bedinging plaasvind
 Optrede wat werknemer verhoed om by vakbond aan te sluit
 Optrede wat werknemer verhoed om aan wettige staking deel te neem

2.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Rekaksie
 Kontrak onbillik eindig = werkgewer gedwing om vergoeding vir onbillike ontslag te
betaal

2.6 Nakoming van die wet:


 Werknemers toegelaat om by vakbond aan te sluit
 Arbeidsdispute na KBVA verwys word
 Werkgewer moet stappe vir billike ontslag volg om werknemers se kontrak te eindig
 Werkgewers moet werknemers toelaat om werkplekforum te stig

2.7 Die regte van werkgewers en werknemers:


Regte van werkgewers: Regte van werknemers:
 Reg om werknemers te ontslaan vir  Reg tot vakbondverteenwoordiging
erenstige oortredings  Reg om wettige staking deel te neem
 Reg tot uitsluiting indien werknemers  Reg om te reageer op aantuigings van
deelneem aan onwettige stakings werkgewer
 Reg om betaling van werknemer te  Reg tot regverdige dissiplinêre verhoor
weerhou indien sonder geldige rede
van werk afwesig was

3. Wet op Diensbillikheid / Wet op Gelyke Indiensneming


(Nr. 55 van 1998)

3.1 Doel:
 Bevorder gelyke geleenthede
 Skakel onbillike diskriminasie uit
 Bevorder gelyke verteenwoordiging
 Implementeer regstellende aksie
 Stel gelyke betaling vir werknemers wat dieselfde werk doen voor
 Veroordeel onregverdige diskriminasie

3.2 Aard:
 Bepaal dat geen persoon onbillik mag diskrimineer word nie
 Stel die verlede se foute reg
 Om globale versoenbaarheid te verseker
 Neem internasionale arbeidstandaarde t.o.v indiensneming

3.3 Impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
 Bevorder diversiteit  Bates word opgelê vir nienakoming
 Verhoed onregverdige diskriminasie van wet
 Positiewe invloed op o/n se SEB –  o/n moet kanidate uit kleiner poel kies
gradering  vaardige & ervare werknemers word
 Bevorder gelyke geleenthede vir alle soms van bevordering ontneem
werknemers  indien da nie kanidaat is wat aan
 Gee gelyke geleenthede aan kanidate diensbillikheid vereistes voldoen nie,
kan pos nie gevul word nie

3.4 Optrede wat deur wet as diskriminerend beskou word:


 diskriminasie op grond van:
 geslag
 geloof
 MIV-status
 Gestremdhede
 Toets op MIV-status te bepaal

3.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Werkgewers kan deur Arbeidshof beboet word
 Nakomingsbevel deur arbeidsinspekteur uitgereik word
 Werkgewers wat nie aan diensbillikheidsvereistes voldoen nie, kan nie met regering
sake doen nie
 Arbeidsinspekteur sal ondersoek instel
 Besighede kan boetes opdoen

3.6 Nakoming van die wet:


 Stel jaarlik ‘n diensbillikheidsverslag op
 Bied gelyke geleenthede aan werknemers
 Implementeer regstellende-aksiemaatreëls
 Waak teen aanstellings wat op enige gronde diskrimineer word
 Lig werknemers in oor die bepalings van die wet

4. Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Nr. 75 van 1997)

4.1 Doel:
 Gee duidelikheid oor indiensnemingskontrakte
 Reguleer reg op billike arbeidspraktyke
 Wet stel basiese diensvoorwaardes in en dwing dit af
 Bevorder ekonomiese ontwikkeling
 Lê minimumvereistes vir indiensneming neer

4.2 Aard:
o Basiese voorwaardes van indiensneming
o Stipuleer voorwaardes
o Verleen reg op regverdige arbeidspraktyke

4.3 Impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
 Verbied uitbuiting van kwasbare  Minimumloon vir kwesbare werkers
werkers verhoog arbeidskoste
 Bevorder regverdige behandeling van  Hoër arbeidskostes = hoër pryse
werknemers  Addisionele administratiewe las
 Verskaf leiding aan o/n met betrekking  Veg baie tyd
tot regverdige dienskontrakte
 Beskryf regsverhouding tussen
werkgewers en werknemers

4.4 Optrede wat deur wet as diskriminerend beskou word


Werknemer geregtig op 1uur etenspouse
Werkgewer weier verlof
Werkgewer dwing werknemer om langer oortyd te werk
Werkgewer weier om oortydvergoeding te betaal
Werkgewer weier om indiensnemingskontrak te gee

4.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Strafregtelik vervolgbaar
 Basiese diensvoorwaardes d.m.v hofbevel afgedwing word
 Nakomingsbevel deur arbeidsinspekteur uitgereik

4.6 Nakoming van die wet:


 Werkgewers moet werknemers vir oortyd vergoed
 Werkgewers moet aan werknemers ‘n etenspouse van minstens 1uur gee indien
meer as 5+ ure gewerk word
 Werkgewer moet werknemers wat op Sondae werk, dubbel die normale loon betaal
 Werkgewer moet billike indiensnemingskontrak aan elke werknemer te gee

4.7 Bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes:


4.7.1 Werksure:
 Nie van werknemer vereis om meer as 45uur per week werk nie
 5dae per week werk mag nie langer as 9uur per dag werk nie
 Meer as 5dae per week werk, mag nie meer as 8uur per dag, of 45uur per weekn
werk nie
 Diens aan publiek lewer - Ooreenkoms van 15min per dag of 60min per week verleng
word

4.7.2 Etenspouse:
 Minstens 1uur indien meer as 5uur of langer aaneen gewerk het
 Mag werwag om werk wat nie kan oorstaan nie, tydens etenspouse te voltooi
 Skriftelik ooreenkoms tot 30min verkort word
 Minder as 6uur per dag werk, met skriftelike ooreenkoms toetstem, mag etens
pouse verval
4.7.3 Nagwerk:
 Werk tussen 18:00 en 06:00
 Plaasvind indien skriftelike ooreengekom,
 Vervoer beskikbaar is en
 D.m.v skoftoelae of verminderde werksure vergoed word

4.7.4 Daaglikse en weeklikse rustye:


 Geregtig op 12uur opeenvolgende rustyd
 Weekliks geregtig op rustyd vanb minstens 36 opeenvolgende uur

4.7.5 Oortyd:
 Indien skriftelik tot oortyd ooreengekom
 Nie meer as 10ure per week oortyd werk nie
 Werknemer mag nie meer as 12ure per dag werk nie
1
 Geregtig op betaling van 1 keer hul gewone loon vir oortyd
2

4.7.6 Betaling vir werk op Sondae:


 Indien nie gewoonlik op Sondae werk nie = Dubbel normale uurlikse loon betaal
1
 Gewoonlik werk op Sondae = 1 keer hul normale uurlikse loon
2

4.7.7 Openbare vakansiedae:


 Indien vooraf ooreengekom
 Dubbel gewoonlike uurlikse loon

4.7.8 Verlof
Verlof: Beskrywing:
Jaarlikse verlof  Betaalde verlof van 21 opeenvolgende dae na voltooiing
van jaarlikse verlofsiklus
 1 dag se betaalde verlof vir elke 17dae gewerk
 1 uur se betaalde verlof vir elke 17ure gewerk
 Openbare vakansiedae nie bygetel nie
Siekteverlof  Betaalde siekteverlof van 6weke in 3jaar tydperk
 1 dag vir elke 26dae gewerk
 Werkgewer mag mediese sertifikaat vereis
Kraamverlof  Minstens 4 opeenvolgende maande kraamverlof
 6weke na geboorte nie werk nie
 Swanger werknemer mag nie werk verrig wat skadelik vir
haar of baba se gesondheid is nie
 Begin wanneer dokter dit aanbeveel – gewoonlik 4weke
voor verwagte datum
Verlof vir gesins-  Vir geboorte van werknemer se kind
verantwoordelikheid  Indien werknemers se kind siek is
 Geval van dood – gade of lewensmaat
 Manlike werknemer 10dae onbetaalde vaderskapverlof
waneer kind gebore word (sedert 1 Januarie 2019)

4.7.9 Verbod op indiensneming van kinders en dwangarbeid:


 Kinder onder 15jaar nie indiens geneem word nie
 Kinders ouer as 15 jaar wat indiens geneem word, mag nie werk wat vir kinders
daardie ouderdom ongeskik is nie, verrig
 Kinders nie werk verrig wat hul welsyn, opvoeding, liggaamlike of geestelike
ontwikkeling in gevaar stel nie
 Dwangarbeid is onwettig

Dwangarbeid, of onvrye arbeid:

is enige werksverhouding, veral in die moderne of vroeë moderne geskiedenis, waarin mense teen hul wil in
diens geneem word met die dreigement van armoede, aanhouding, geweld, insluitend die dood, of ander
vorme van uiterste ontbering vir óf hulself óf lede van hul gesinne.

4.6.10 Diensbeëindiging:
 6 maande en minder gewerk = 1week se kennis
 6 – 12 maande gewerk = 2weke se kennis
 12 maande en langer gewerk = 4weke kennis
 Plaas- en huiswerkers langer as 6 maande in diens = 4weke kennis
 Werknemers ontslaan a.g.v bedryfsvereistes van werkgewer = 1 week se salaris vir
elke jaar indiens geneem by werkgewer

5. Wet op Vergoeding van Beroepsbeserings en -siektes


(Nr. 61 van 1997)
5.1 Doel:
 Maak voorsiening vir Vergoedingsfonds
 Maak voorsiening vir Vergoeding vir ongeskiktheid a.g.v beroepsbeserings of -siektes
 Betaal vergoeding aan werknemers wat beroepsbeserings of -siektes opdoen
 Maak voorsiening vir vergoeding aan afhanklikes van persone wat beswyk het aan
beroepsbeserings of -siektes

5.2 Aard:
 Foute, ongelukke, misverstande of beserings kan voorkom word
 Van toepassing op tydelike en voltydse werknemers
 Voorsiening vir ongeskiktheid, siektes en sterf terwyl werk

5.3 Impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
o Bevorder veiligheid in werksplek o Wet dek nie alle werknemers nie
o Werknemer dra nie tot o Werkgewers moet eise namers
Vergoedingsfonds by nie werknemers hanteer = neem tyd in
o Vestig administratiewe raamwerk vir beslag
hantering van eise o Werknemers wat hoofsaaklik oorsee
o Beskerm werknemers en werkgewers werk, word nie deur wet beskerm nie
teen eise a.g.v ongelukke in werksplek o Werkgewers moet rekord hou van
besonderhede van werknemers

5.4 Optredes wat deur die wet as diskriminerend beskou word:


- Werkgewers wat:
Nie hul werknemers by die Vergoedingsfonds registreer nie
Nie beroepsbeserings of -siektes aanmeld nie
Nie bydraes aan Vergoedingsfonds betaal nie
Vals inligting oor ongelukke verstrek
Onnodig lank neem voordat hul ‘n beroepsbesering of -siekte aanmeld

5.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Inspekteurs kan voorvalle ondersoek
 Werkgewers staar regsaksies in die gesig
 Sekere oortredings kan strafregtelik vervolg word
 Boete indien versuim om aanslag te betaal

5.6 Nakoming van die wet:


- Werkgewers moet:
 By direkteur-generaal registreer
 Veilige werksomgewing skep
 Beroepsbeserings en -siektes sonder versuim by kommissaris aanmeld
 Rekord hou van verdienste en ander besonderhede van werknemers

5.7 Covid-19 en die Wet op Vergoeding van Beroepsbeserings en -siektes:


 Opdoen tydens werksverpligte tot 30dae nadat hul siek geword het, van die
Vergoeding vereis
 Werknemer kwalifiseer vir vergoeding indien:
 Virus regstreeks by werk opgedoen het
 Virus tydens sakereise na hoërisikogebiede opdoen
 Virus by ander plek opdoen, maar in uitvoer van werksverpligtinge

6. Wet op Breëbasis-Swart Ekonomiese Bemagting


(Nr. 53 van 2003: gewysig 2013)

6.1 Doel:
 Bevorder ekonomiese deelname van swart Suid-Afrikaners
 Beter toegang toe finansiering vir SEB-ondernemings
 Bevorder ekonomiese transformasie
 Bevorder ontwikkeling van menslike hulpbronne en vaardighede
 Bevorder kanse van voorheen benadeelde persone om o/n te besit & bestuur

6.2 Aard:
 Swart mense vermeerder om die land se ekonomie te bestuur
 Ondernemingsontwikkeling
 Menslikehulpbron-ontwikkeling
 Bevorming van die ekonomie
 Voorkeurverskaffing

6.3 Impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
 SEB-verskaffers het mededingende  o/n spandeer baie tyd
voordeel  vir sommige o/n moeilik om te voldoen
 o/n wat voldoen aan vereistes aan vereistes
kwalifiseer vir staatstenders  o/n wat nie aan vereistes voldoen nie,
 verskaf toegang tot kapitaal word benadeel
 verbeter werksvooruitsigte  erenstige finansiele implikasie
 goeie SEB-gradering bevorder beeld van  duur proses
besigheid
6.4 Optredes wat deur die wet as diskriminerend beskou word:
 om nie van voorkeurverskaffers aan te koop nie
 om aandele nie vir swart mense te reserveer nie
 om nie genoeg swart mense in bestuursposte aan te stel nie
 wanvoorstelling van o/n se SEB-status

6.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 wanvoorstelling = kriminele oortreding
= gevangenisstraf vir direkteure
= boete van 10% van o/n se jaarlikse omset
 o/n wat nie aan vereistes voldoen nie word 1vlak op die SEB-telkaart teruggeskuif

6.6 Nakoming:
 stel voorheen benadeelde persone in bestuursposte aan
 gee opleidings geleenthede aan voorheen benadeelde persone
 reserveer aandele vir swart mense
 bele geld in ‘n nuwe o/n wat deur swart mense besit word
 gee voorkeur aan voorheen benadeelde persone wanneer nuwe aanstellings gemaak
word

6.7 Die wet is op alle o/n met ‘n jaarlikse omset van meer as R10miljoen van
toepassing:
 Maak vir 3 o/n voorsiening:
Vrygestelde mikro-  o/n met ‘n jaarlikse omset minder as R10miljoen is
o/n (VMO’s)  vrygestel van meting teen SEB-telkaart
 kwalifiseer as bemagtigende verskaffers
Kwalifiserende  o/n met ‘n jaarlikse omset van R10miljoen – R50miljoen
klein o/n (KKO’s)  teen al 5 elemente op SEB-telkaart gemeet
 moet aan eienaarskap en ander prioriteitselemente
voldoen
 kwalifiseer as vlak 1-SEB-verskaffer as o/n 100% onder
swart eienaarskap is
Medium tot groot  o/n met ‘n jaarlikse omset van meer as R50miljoen
o/n  moet aan al 3 prioriteitselemente voldoen
 word teen al 5 elemente op die SEB-telkaart gemeet

6.8 Die beginsels van Breëbasis-Swart Ekonomiese Bemagting:


BBSEB-beginsel / pilaar: Verbetering van SEB-status:

Eienaarskap  toename in stemreg van swart mense deur aandele


aan swart mense te bied
Bestuur & beheer  aanstelling van swart mense in uitvoerende
bestuursposte
 aanstelling van swart mense in senior bestuursposte
Vaardigheidsontwikkeling  aanstelling van swart mense wat leerderskappe en
internskappe voltooi het
 toename in aantal swart mense wat aan
leerderskappe en internskappe deelneem
O/n- en  beleggings in SEB-o/n
verskafferontwikkeling  aankoop van voorraad van SEB-verskaffers
Sosio-ekonomiese  bestee geld aan sosio-ekonomiese ontwikkeling
ontwikkeling

6.9 Die implikasies van die hersiene BBSEB-beginsels / -pilare op o/n:


Beginsels / Implikasies vir o/n: Toepassing van beginsels:
Pilaar:
Eienaarskap  Soms moeilik om geskikte o Bied aandele aan swart mense
aandeelhouer te vind o Sluit vennootskap met o/n in
 Geleenthede geskep vir swart swart besit
entrepreneurs
 Moedig swart beleggers aan om in
mpy te belê
Bestuur en  Stel swart vroue in bestuursposte o Betrek swart werkers by
beheer aan besluitnemingsproses
 Stel swart mense in senior poste o Stel swart mense in senior
aan bestuursposte aan
 Moeilik om geskikte kanidaat te o Stel swart mense in
vind uitvoerende bestuursposte aan
Vaardigheids-  Minimumvereistes waaraan o/n o Verhoog aantal swart werkers
ontwikkeling moet voldoen wat aan internskappe deelneem
 Sakebedrywighede word o Stel swart werknemers aan wat
onderbreek opleidingsprogramme suksesvol
 Voorsien geleentheid vir voltooi het
vaardigheidsontwikkeling aan o Dien werkplekvaardigheidsplan
swart mense in by SETA
O/n en  Belê in klein o/n onder swart o Belê in klein o/n onder swart
verskaffers- eienaarskap eienaarskap
ontwikkeling  Identifiseer verskaffers in swart o Koop voorraad van o/n wat aan
besit vereistes van BBSEB voldoen
 Ondersteun klein besighede in
swart besit
Sosio-  Identifiseer areas waar o/n kan o o/n moet geld op sosio-
ekonomiese help ekonomiese ontwikkeling
ontwikkeling  Wend hulpbronne aan om spandeer
probleem op te los

6.10 Swart Ekonomiese Bemagting en Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagting:


1 van die komponente van Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagting
BBSEB en transformasie verskil
o/n met onvoldoende SEB-telling kan op die volgende maniere geraak word:
 nie vir regeringstenders kwalifiseer nie
 besighede verkies dat hul verskaffers goeie SEB-gradering het

Swart Ekonomiese Bemagting: Breëbasis- Swart Ekonomiese


Bemagting:
 regeringsbeleid, nie wetlik  wetlik afdwingbaar en besighede moet
afdwingbaar nie aan vereistes voldoen
 gebaseer op 7pilare wat nie alle  gebaseer op 5pilare wat alle sektore
voorheen benadeelde persone insluit van die samelewing insluit
nie  doel: om alle voorheen benadeelde
 was nie tot voordeel van alle voorheen persone deur ekonomiese vooruitgang
benadeelde persone nie te bevoordeel

6.11 Die SEB-telkaart


 vir Goeie Praktyk voorsiening
 die kodes vorm die basis van die SEB-telkaart:

SEB-beginsel: Maksimum Bonuspunte:


punte:
Eienaarskap 25 0
Bestuur en beheer 15 4
Vaardigheidsontwikkeling 20 5
Onderneming- en verskafferontwikkeling 40 4
Sosio-ekonomiese ontwikkeling 5 0
Totaal 105 13

6.12 Die SEB-vlak word as volg bereken:


 VLAK 1 = hoogste status
 VLAK 8 = laagste status
 SEB-sertifikaat word uit gereik
 Eerste SEB-kodes in 2007 bekendgemaak
6.13 Inligting wat op SEB-sertifikate voorkom:
 Maatskappy se naam en nr
 Tipe sertifikaat
 SEB-kategorie
 SEB-vlak
 % van verkrygingserkenning
 % van swart eienaarskap
 % eienaarskap deur swart vroue
 Bemagtigendeverskafferstatus
 Datum van uitreiking & verval datum

6.14 Basiese menseregte:


 Reg op billike en regverdige vergoeding
 Reg om aan ‘n vakbond te behoort
 Reg om nie gedwonge arbeid te verrig nie
 Reg om aan wettige stakings deel te neem

6.15 Verband tussen wet en menseregte:


 Werkers kan ‘n billike en regverdige beloning verdien
 Werknemers hoef nie deel te neem aan gedwonge arbeid nie
 Werknemers mag aan vakbonde behoort
 Werknemers mag aan wettige stakings deel neem

7. Nasionale Kredietwet (Nr. 34 van 2005)

7.1 Doel:
 Verduidelik die regte en verantwoordelikheide van kredietverskaffers en verbruikers
 Standaardiseer manier waarop inligting in kredietooreenkomste verskaf word
 Reguleer kredietburo’s
 Moedig verantwoordelike verskaffing van lenings aan
 Beskerm kredietverleners

7.2 Aard:
 Om roekelose lenings te stop
 Om te verseker dat o/n kredietwaardig is
 Om die hoë vlakke van verbruikerskuld aan bande te lê
7.3 Impak van die wet op besighede:
Positeiwe impak: Negatiewe impak:
 Verminder slegte skuld  Beteken minder beskikbare krediet
 Bevorder deursigtigheid  Meer administrasie
 Geakkrediteerde diensverskaffers lok  Prose om skuld in te vorder =
meer klante kompleks

7.4 Optredes wat deur die wet as diskriminerend beskou word:


 Onregverdige diskriminasie teen ‘n verbruiker
 Weiering om afskrif van kredietooreenkoms aan verbruiker te gee
 Weiering om redes vir afkeur van kredietaansoek aan verbruikers te gee
 Weiering om inligting aan verbruiker in duidelike taal te gee

7.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


 Sekere oortredings is strafregtelik vervolgbaar
 Registrasie weens sekere oortredings kan teruggetrek word
 Die Nasionale Verbruikerstribunaal kan administratiewe boetes oplê
 Die Nasionale Verbruikerstribunaal kan eis dat geld aan verbruikers terugbetaal word

7.6 Nakoming van die wet:


 Voorsien redes vir die afkeur van ‘n kredietaansoek
 Verskaf inligting in duidelike en verstaanbare taal
 Voorsien verbruikers van kwotasie wat terugbetalingvoorwaardes aandui
 Registreer as ‘n kredietverskaffer by die Nasionale Kredietreguleerder
 Stel verbruikers se kredietwaardigheid vas

7.7 Die regte van verbruikers:


 Reg om aansoek vir krediet te doen
 Reg op billike behandeling
 Reg op inligting in ampelike taal
 Reg op inligting in duidelike en maklike verstaanbare taal
 Reg op afskrif van kredietooreenkoms

8. Wet op Verbruikersbeskerming (Nr. 68 van 2008)


8.1 Doel:
 Bevorder regverdige sakepraktyk
 Beskerm verbruiker teen skadelike goedere
 Vestig ‘n raamwerk vir die regte van verbruikers
 Verseker dat verbruikers nie deur verskaffers mislei word nie
 Bevordeer verantwoordelike optrede deur verbruikers

8.2 Aard:
 Kwesbare verbruikers het beskerming nodig
 Van toepassing op die voorsiening van goedere en dienste

8.3 Die impak van die wet op besighede:


Positiewe impak: Negatiewe impak:
 Besighede is ook verbruikers -  Werknemers moet opgelei word om o/n
die wet bevorder en beskerm se verantwoordelikhede teenoor
verbruikersregte. verbruikers te ken en na te
 Dispute met verbruikers kan na die kom.
Nasionale Verbruikerskommissie  Swaar boetes word aan oortreders
verwys word. opgelê. 
 Verbruikers moet hulle kontraktuele  O/n moet versekering uitneem wat hul
verpligtinge nakom teen eise van verbruikers dek.
 Verbruikers word teen oneerlike  Verskaffers kan verantwoordelik gehou
verskaffers beskerm.  word vir skade wat
deur produk veroorsaak word.

8.4 Optredes wat deur wet as diskriminerend beskou word:


o Om h verbruiker buite die toegelate tyd vir telebemarking te skakel.
o Om vals bewerings oor n produk te maak
o Uitbuiting van kwesbare verbruikers.
o Versuim om verbruikers teen potensiële risiko's van n produk te waarsku.
o Diskriminasie teen verbruikers op grond van bv. ras, geslag of ouderdom.

8.5 Strafmaatreëls vir nienakoming:


Tribunaal kan boete oplê indien 'n onderneming aan n oortreding van die wet
skuldig bevind word
Boetes kan óf 10% van 'n onderneming se jaarlikse omset wees of R1 000 000,
afhangende van watter bedrag die grootste is
Roekelose kredietgewers kan nie op betaling, dagvaarding of beslaglegging van
verbruikers se bates aandring nie.
Oortreders kan gevangenisstraf tot h maksimum van 10 jaar opgelê word
Ondernemings moet verbruikers vergoed indien verbruikers se regte geskend is.

8.6 Nakoming van die wet:


 Stel ooreenkomste in maklike en verstaanbare taal op. .
 Lei werknemers op sodat hul weet wat die wet van verskaffers verwag en nie die
onderneming aan onnodige risiko blootstel nie.
 Verskaffers se interaksie met verbruikers moet billik, redelik en eerlik wees.
 Etikette en handelsbeskrywings moet op produkte sigbaar wees.
 Pryse moet duidelik vertoon word.
 Ooreenkomste moet voorsiening vir n afkoelperiode maak.

8.7 Die regte van verbruikers:


Privaatheid  Reg om ongewenste direkte bemarking te beperk.
 Reg om te eis dat ongewenste direkte bemarking gestaak word.
 Reg om ongewenste direkte bemarking te blokkeer.
Keuse  Reg om uit verskaffers te kies.
 Reg om 'n kontrak te kanselleer wanneer dit verstryk.
 Reg om 'n bespreking of bestelling te kanselleer.
 Verbruikers het die reg om goedere terug te gee.
Blootlegging en  Reg op inligting in gewone en verstaanbare taal.
inligting  Reg op blootlegging van pryse van goedere of dienste.
 Reg op etikettering en handelsbeskrywings.
 Reg op identifisering van afleweraars en installeerders.
Billike en  Reg van persone wat nie handelsbevoeg is nie, word beskerm.
verantwoordelike  Lokaasbemarking word deur wet verbied.
bemarking  Produsente mag nie oneerlike, bedrieglike of misleidende
inligting aan kopers oor eienskappe of voordele van produkte
gee nie.
Billike en eerlike  Verskaffers mag nie geweld, dwang, teistering of onbehoorlike
verhandeling beïnvloeding gebruik om verbruikers te oorreed om produkte te
koop nie.
 Verskaffers mag nie vals, misleidende of bedrieglike
voorstellings oor produkte maak nie
 Bedrieglike skema's of aanbiedings mag nie bevorder word nie.
Billike, regverdige en  Verskaffers moet hulle weerhou van onbillike, onredelike of
redelike voorwaardes onregverdige kontraktuele voorwaardes.
 Sekere kategorieë van verbruikersooreenkomste moet skriftelik
wees.
 Verbruikers moet in kennis gestel word oor sekere bepalings en
voorwaardes.
Billike waarde, goeie  Reg op gehaltediens.
gehalte en veiligheid  Reg op veilige, goeie gehalte goedere.
 Reg op 'n waarborg vir herstelde goedere.
 Verskaffers moet verbruikers teen die risiko's van goedere
waarsku.
 Verskaffers is aanspreeklik vir skade wat deur huL goedere
veroorsaak is.
Verantwoordbaarhei  By bêrekoopooreenkomste bly die verskaffer vir produk
d deur verskaffers verantwoordelik totdat dit aan verbruiker gelewer is.
 Verskaffer moet verbruiker se eiendom hou en rekenskap
daaroor gee,. 
Reg om gehoor te  Verbruikers mag klagtes by die Nasionale Verbruikerskommissie
word indien.
 Wet maak voorsiening vir verskeie kanale waar klagtes ingedien
kan word
Terugbetaling  Reg om foutiewe goedere aan 'n verskaffer terug te gee.
 Reg op terugbetaling wanneer foutiewe goedere aan 'n
verskaffer teruggegee word. 

8.8 Voorwaardes vir aanlyn dienste:


 Verbruikers sluit n aanlyn kontrak met diensverskaffers wanneer sagteware afgelaai
word of n webwerf besoek word.
 Verbruikers moet versigtig wees dat hul nie tot onbillike aanlyn voorwaardes instem
nie, soos byvoorbeeld:
 Voorwaardes wat bepaal dat diensverskaffers verbruikers se persoonlike
inligting mag gebruik.
 Voorwaardes wat bepaal dat diensverskaffers bepalings van die kontrak kan
verander sonder dat die verbruiker instem.
 Voorwaardes wat nie voorsiening vir die beëindiging van die kontrak deur die
verbruiker maak nie. 

You might also like