You are on page 1of 1

TOONLERE Graad 1 Unisa Teorie

Stappe vir Toonlere met toonsoortteken

1. SLEUTEL - In watter sleutel moet die toonleer in geskryf word?


2. Teken toonsoortteken op notebalk
3. Teken 8 note (Let op: op- of afgaande?)
 Maak seker begin en finale not is dieselfde
4. NET vir MINEURE
 Harmoniese Mineur: op en afgaande : Verhoog die 7de trap met ‘n skuifteken voor
die noot (‘n wit noot raak ‘n #;‘n mol raak ‘n herstelteken en ‘n # raak ‘n X [dubbel
kruis])
5. Merk halftone
 Majeure: op en afgaande: 3 - 4; 7 – 8
 Harmoniese Mineur: op en afgaande : 2 - 3; 5 - 6; 7 – 8

Stappe vir Toonlere sonder toonsoortteken

1. SLEUTEL - In watter sleutel moet die toonleer in geskryf word?


2. Maak nota van toonsoortteken bo die notebalk, bv. F# C# vir D majeur
3. Teken 8 note (Let op: op- of afgaande?)
 Maak seker begin en finale not is dieselfde
4. Voeg die kruise / molle van die toonsoortteken as skuiftekens by (voor die note)
5. NET vir MINEURE
 Harmoniese Mineur: op en afgaande : Verhoog die 7de trap met ‘n skuifteken voor
die noot (‘n wit noot raak ‘n #;‘n mol raak ‘n herstelteken en ‘n # raak ‘n X [dubbel
kruis])
6. Merk halftone
 Majeure: op en afgaande: 3 - 4; 7 – 8
 Harmoniese Mineur: op en afgaande : 2 - 3; 5 - 6; 7 – 8

You might also like