You are on page 1of 5

Topic:

Subject: EMS CONTROL TEST 1

Educator: P Olivier Name & Surname:

Moderator: R Rust Grade: 7

Date: 4 March 2022 Marks: /50

Time: 1 hour Percentage: /100

INSRTUCTIONS AND INFORMATION:

Read the following instructions carefully before answering the questions.

1. Answers ALL the questions.


2. Clearly show ALL the calculations that you have used in determining your answers.
3. Answers only may not necessarily be awarded full marks.
4. It is in your own interest to write legibly and to present your work neatly.

EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAP
GRAAD 7
TOETS 1
TYD: 1 UUR TOTAAL: 50

INSTRUKSIES:
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Antwoord asseblief in VOLSINNE, behalwe waar anders vereis.
3. Skryf netjies en leesbaar. Jy sal punte verbeur vir onleesbare skrif.

AFDELING A

VRAAG 1: Pas die omskrywing in KOLOM A by die korrekte term in KOLOM B.


KOLOM A KOLOM B

1.1 Alle goedere en dienste het ‘n prys. A Primêre behoeftes

1.2 Die gebruik van rekenaars en ander tegnologie om B Luukse goedere


transaksies te doen.
C Dienste
1.3 Kos, klere, behuising en ontspanning.
D Lewensstandaard
1.4 Tasbare dinge om behoeftes en begeertes te bevredig.
E Goedere
1.5 Gebruik van ou koeldrank blikke om bottels en vase te
maak. F Rekeneenheid

1.6 Vullisverwydering, publieke vervoer en elektrisiteit. G Infrastruktuur

1.7 Goedere waarsonder ons kan leef soos sportmotors. H Elektroniese Fonds
Oordrag
1.8 Die studie van die verhoudingg tussen ekonomiese
aktwitwiteite en die sosiale lewe. I Herwinning

1.9 Paaie, brûe, riolering. J Sosio-ekonomies

1.1 Die welvaart, gemak en materiële dinge wat ‘n persoon


0 het.
(10 x 1) (10)

TOTAAL AFDELING A: 10
AFDELING B

VRAAG 2: Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae.

KRIPTO LAAT HOM AL MEER GELD


Of jy nou al jou tone in die onstuimige kritogeldwaters gewaag het en of jy steeds eerder die
klingel van muntstukke in jou beursie verkies, daar’s geen keer aan die groei van die digitale
geldwêreld nie.

Volgens Marius Reitz, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse kritoplatform Luno, het veral
Bitcoin en Ethereum, die twee grootste kritogeldeenhede volgens markkapitalisasie, vanjaar
stewige groei getoon.

BRON: Maroela Media: 14 Des 2021

2.1 Identifiseer EEN kriptogeldeenheid in bostaande uittreksel. (1)

2.2 Sal jy kriptogeld as ‘geld’ beskou? Motiveer jou antwoord. (3)

2.3 Gee EEN voordeel van kriptogeld. (2)

2.4 Verduidelik DRIE karaktereienskappe van geld. (6)

[12]

VRAAG 3: Bestudeer onderstaande foto’s en beantwoord die vrae wat daarop volg.

PRENT A PRENT B

3.1 Watter een van die twee motors hierbo (A of B) dui ‘n begeerte aan? (1)

3.2 Is ‘n motor ‘n basiese behoefte of ‘n begeerte vir individue of families? Motiveer jou
antwoord. (3)
3.3 Waarom sal ons begeertes nooit bevredig word nie? (2)

[6]

VRAAG 4: Bestudeer onderstaande prente en beantwoord die vrae wat daarop volg.

A B

4.1 Waarom sal jy PRENT B klassifiseer as ‘n diens? (2)

4.2 Watter tipe diens word deur die persoon in PRENT B gelewer? (1)

4.3 Omskryf die term ‘goedere’. (2)

4.4 Sal jy die produk wat die persoon in PRENT A vashou as semi-voltooide of voltooide
goedere klassifiseer? Verduidelik jou antwoord. (3)

4.5 Verduidelik waarom huishoudings produsente sowel as verbruikers is. (4)

[12]

VRAAG 5: Lees onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.

Suid-Afrika se onderwys is ‘n ‘katastrofiese mislukking’


Suid-Afrika is tans die mees ongelyke land ter wêreld en een van die redes daarvoor is die
mislukte onderwysstelsel.

Een van die dryfvere vir die toenemende ongelykheid is die uiters swak skoolprestasie van
die meerderheid Suid-Afrikaanse kinders. Dit is een van dit grootste dryfvere van armoede
en ongelykheid omdat daar ‘n direkte verband is tussen onderwysvlak, inkomstevlak en
werkloosheid.

BRON:litnet.co.za/suid-afrika se onderwys 2019-02-08


5.1 Verduidelik waarom opvoeding en vaardighede noodsaaklik is in die bekamping van
armoede. (4)

5.2 Beveel DRIE inisiatiewe aan wat die regering kan neem om ongelykhede in die
onderwys aan te spreek. (6)

[10]

TOTAAL AFDELING B: 40

VRAESTEL TOTAAL: 50

You might also like