Professional Documents
Culture Documents
GR 7 Kwartaal 1 2023 Formele Taak 1 Memorandum
GR 7 Kwartaal 1 2023 Formele Taak 1 Memorandum
Assesserings Taak
Graad 7
Kwartaal 1
Punte : 50
MEMORANDUM
1.2. Gebruik die onderstaande kolomme en dui aan watter van die volgende
items kan as behoeftes of begeertes geklassifiseer word. Dui die antwoord
met ‘n aan. (5)
skoene.
1.2.2 John sukkel om kos te koop en moet
maand.
1.2.5 Mary het geen lopende water in haar huis
1.4. Lees die volgende scenario en beantwoord die vrae wat volg.
1.4.1. Identifiseer uit die scenario hoe enige basiese behoefte van die familie
voorsien word. (2)
“kry drinkwater van ‘n naby geleë watertenk”.
1.4.2. Noem enige begeerte waarvan Themba elke dag droom. (1)
Themba droom van ‘n groot huis met ‘n swembad en lopende water.
(Aanvaar enige EEN.)
1.4.3. Die geloof van sy ouma en haar behoefte om elke Sondag kerk toe te
gaan is deel van .............spirituele ........ behoeftes. (1)
1.4.4. Noem uit die scenario twee plekke van verbetering wat tot voordeel van
die gemeenskap sal wees. (2)
Die tenk is die eiendom van die munisipaliteit en is nie altyd vol water nie –
die tenk moet gereeld volgemaak word.
en die krane lek – die krne moet reggemaak word.
Totaal vraag 1: 20
VRAAG 2: GESKIEDENIS VAN GELD EN BANKWESE
2. Beantwoord die volgende vrae:
2.1. Verduidelik wat die woord ruilhandel beteken. (2)
Ruilhandel is die uitruil van goedere of dienste vir iets anders sonder dat geld
betrokke is.
NADELE:
• Dit is moeilik om 'n waarde aan sekere produkte te koppel.
• Mense kan oneerlik wees en bederfde produkte ruil.
• Dit is moeilik om die regte persoon te vind vir die goedere wat jy wil verruil.
• Dit is moeilik om die waarde van goedere bymekaar te pas.
(Aanvaar enige EEN voordeel en EEN nadeel.)
NADELE:
• Jy moet toegang tot ’n rekenaar of internet hê.
• Jou wagwoord is nie veilig nie en mense kan jou geld steel.
• Dit is onpersoonlik en daar is nie gesig tot gesig kontak nie.
• Die internet spoed sal die spoed van jou transaksie bepaal.
• Kriminele kan jou bankbesonderhede kry en jou geld steel(phishing).
(Aanvaar enige DRIE)
Noem 1 punt
Verduidelik 1 punt
Sub maks 2 punte
Noem 1 punt
Verduidelik 1 punt
Sub maks 2 punte
MAKS. 8
Totaal vraag 2: 30
GROOT TOTAAL : 50