You are on page 1of 6

Wat is lewe?

Lewe is ‘n oorvloed van Geluk,

Soms kom daar probleme

Dit is soms baie moeilik.

Maar: die Here sit dit in ons lewe

Waar ‘n weg is,is daar ‘n wil.

Soms is dit moeilik om te verwerk

As mense weggeneem is uit jou lewe;

Bly streef na God se woorde

Volg die pad na waar jou lewe by God

Struikel

Lewe dit in oorvloed

En bly glo in God

Amen.........

Deur Elmè Taljaard


‘n Liefde van ‘n Ma?

‘n Ma se liefde loop in oorvloed oor.

Sy tree elke dag vir jou voor God in.

Sy is daar vir jou wanneer jy haar

Nodig het.

Haar liefde is so wyd soos die see

Dankie Here, vir ‘n ma se mooi hart.

Dankie vir mamma se aandag.

Liewe Here, seën ons mammas –

In hierdie wêreld van ons.

‘n Ma se liefde loop in oorvloed oor

Dit is net Genade van Bo

Om ‘n Ma te hê.

Dankie Here.

Seën alle Ma’s

Deur Elmè Taljaard


Wie Sê ?

Ek sal nooit myself wil verander

Mense maak my onseker

Oor wie ek is,

En sê vir my ek was nie goed genoeg nie

Maar wie is hulle om te oordeel

Oor my lewe;

Want God het my gemaak soos

Wat ek is

En niemand kan iets verander nie

Dankie Here vir die persoon wat ek is

En hoe God my gemaak het

Dankie HERE

Amen......

Deur Elmè Taljaard


Die liefde van ‘n Pa

‘n Pa se liefde is anders

As die van ‘n Ma

Hy moet sy gevoelens wegsteek

As dit kom by sy probleme

‘n Pa se drukkies is anders

As die van ‘n Ma

Maar beide se liefde loop vol oor

hulle is albei beskermend

Veral as dit kom by

Famielielede en gesin

Dankie Here vir ‘n Pa se liefde

‘n Pa se liefde is so wyd soos die Bosveld

‘n Pa se liefde loop in oorvloed oor

Dit is net Genade van Bo

Om ‘n Pa te hê.

Dankie Here.

Seën alle Pa’s

Deur Elmè Taljaard

www.gha.co.za
The hundred year old man turn up on the wall

When he was drunk and driveing

While his car went of the road

The car starts to get rolling over his side to the top of the car.

The hundred year old man almost died

But he got back on the cars wheels

And drove of again but the people

Was very shock when they show what happend

And started to drove after the man

And realised it was not a old man

But a young man

Deur Elmè Taljaard


(Na ‘n lang week) (Kom ek

huis toe) en staar

die verte in ....

Skielik hoor ek in

Die verte die

Gebulk van koeie en

Hul verse.

Verlange na die verlede

Waar daar ‘n geblêr

Van wollerige skape is

En die onrustigheid

Oor die geraas

Van die diefstallers

Teenoor die stilte

Van waar ek

Myself nou bevind

In die lewe van

Die bosveld......

Die snaakse

Gelag van ongediertes

Al die gelag van die hïënas

En die geraas

Van die luiperds

Die waarskuwing

Van die koeie en

Hul verse se gebulk.

Deur Elmè Taljaard

You might also like