You are on page 1of 1

PREVIOUS EDITIONS

CLICK HERE

NUUSBRIEF
NEWSLETTER
JULY&AUG 2023

VISION STATEMENT To be the most respected audit & accounting


firm trusted for its INTEGRITY, QUALITY and PEOPLE relationships.
Those who know me know that I love competition. I like this healthy Let’s work with the mindset that both parties in any situation must win,
competition between the teams in the office and think it is good for you not only have the short-term victory, but you’re also setting yourself
everyone’s morale. I encourage everyone to participate in whichever up for success in the future. It is of extreme importance that we
way you can contribute to your teams. understand that all of us have an integral part to play in assisting the
company to win, and not just sharing in the spoils that come from
The competition at the office made me think about winning. But what if
winning. We can all apply this philosophy to our daily lives.
we think about “Win-Win”? A lot of us learn to base our self-worth on
comparisons and competition. We think about succeeding in terms of
someone else failing—if I win, you lose; or if you win, I lose. But thinking “The law of WIN-WIN says: Let’s not do it YOUR way,
win-win means you are willing to cooperate instead of compete. You or MY way; let’s do it the BEST way!”
need to change your thinking from either/or. For example, –you’re either Greg Anderson
soft or you’re tough. Win-win requires that you be both. It is a balancing
act between courage and consideration. Good luck to everyone participating in the netball and Gun Run. May
the best team win!
There are three vital character traits that are essential to this model:

Integrity sticking with your true feelings, values, and commitments. CEO MARGEAUX STOFBERG
Maturity expressing your ideas and feelings with courage and
consideration for the ideas and feelings of others.
Abundance Mentality: believing there is plenty for everyone.

July&Aug NEWS

MOORE CONNECTED

REPOST & SHARE OUR STORIES ON YOUR SOCIAL MEDIA PROFILE


MEDIA

MOORE South Africa


SOCIAL

MOORE Global
LET’S SHARE THE MOORE EXPERIENCE WITH EVERYONE
OUR BEST MARKETING TOOL IS YOU!
MOORE South Africa
MOORE Global FOLLOW US ON SOCIAL MEDIA
#MOORESTB
MOORE Stellenbosch
MOORE South Africa

MOORE OFFICE GOOGLE


CALENDAR CLICK HERE
SEPTEMBER CALENDAR
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday

1 2
CASUAL DAY!
SEPT IS MANAGER MEETING |
HERITAGE INC & TAX

MONTH Staff Meeting | INC,


ADMIN & TAX

3 4 5 6 7 8 9
MARI Izak se Monday Meeting | LEANNE VERJAAR
dogter VERJAAR MAN SERV
MOORE Netball Audit Training |
Simulation TX(R)3.1
Inc 3rd years
MANAGER MEETING |
MAN SERV

10 11 12 13 14 15 16
MARLI H VERJAAR Bestuursdienste Moore Talent
HEALTH & SAFETY Lente Braai Essential Skills Being
Audit Training | VAT
recon Inc trainees GUN RUN!
a change navigator
MEETING
MANAGER MEETING |
INC & TAX

17 18 19 20 21 22 23
NIEL Leané se man SUNé VERJAAR Moore Talent
Audit Training |
VERJAAR Business
Development Series Simulation AA(E)6.5
Part 3 Inc 3rd years
Monday Meeting |
MAN SERV

24 25 26 27 28 29 30
SONJA VERJAAR Public Holiday EMMARIE VERJAAR
Public Holiday Heritage Day CIVVIES DAY!
Heritage Day (observed)

CO
MIN
UP G
TRAININGSCHEDULE
DUE FOR AUGUST

CLICK HERE for our Training Google Calendar

REMEMBER TO COMPLETE THE GOOGLE ATTENDANCE REGISTER FORMS


FOR ALL TRAINING COMPLETED! TECHNICALTIP
EAT POLICY UPDATE & PDC CYCLE for Inc 1st & 2nd years
IF YOU HAVE ANY QUESTIONS PLEASE REFER TO LEANNE MINNAAR

PROFESSIONALTIP
ESS
EN
SKI TIAL
LLS
Burnout A burning issue for people and workplaces

CLICK HERE to access the presentation & recording


Completed the course? Complete the Google Attendance Register form here

ETHICS101 with Ethics Partner Izak


"Ethics is knowing the difference between what you have a right to do
and what is right to do.” Potter Stewart

Doing the right thing generally means making decisions that are not based on your own personal needs,
that don't expand your popularity, or enforce your personal beliefs. It means doing what is best for the
greater or common good. https://www.forbes.com/sites/forbesbooksauthors/2021/09/21/doing-the-right-thing/?sh=5cb47e72869e

MOORE CARES
AUGUST WOMEN'S MONTH PROJECT

The Saartjie Baartman Centre for Women and Children (SBCWC)


is a one-stop centre for women and children who are survivors of abuse. Their vision is the creation of a safe and secure society
and a human rights culture where women and children are empowered to exercise their full rights.
http://www.saartjiebaartmancentre.org.za/

LOSLIT DAG CASUAL DAY

MOORE Global Intranet click here to read more


MOORE NETWORK

CLICK HERE to view video

MOORE PROUD
PASSION ACCESS CARE COMMUNITY

ANIKA HESMARI MELISSA


BOTHMA BASSON DE MANIELLE
3rd year SAICA Trainee 3rd year SAICA Trainee 3rd year SAICA Trainee

Met amper drie jaar se klerkskap agter die rug is die einde insig vir Grootste verskil, leerskool en of verandering van 1ste na 3de jaar klerk?
Anika, Hesmari & Melissa (onder andere). Die drie het ook al ses Vir my was die grootste leerskool oor hoe om jou persoonlike en
maande voor die einde van hulle kontrak al hul “competencies” bereik werkslewe te balanseer. Jy kry baie vinnig baie verantwoordelikheid en
soos deur SAICA voorgeskryf. moet vinnig leer hoe om dit met alles te "manage". - Anika
Ek dink die grootste les om te leer is om jou tyd effektief te bestuur. Daar
Hulle pluk nou die vrugte van 30 maande se harde werk en toewyding en gaan tye wees waar jy op verskeie kliente gelyktydig werk en jy moet vir
hulle deel graag die volgende met ons; almal 'n professionele diens lewer. Om jou tyd te bestuur en pro-aktief
met jou bestuurder te kommunikeer oor deadlines is baie belangrik. -
Die drie was toevallig almal in die Paarl op skool; Anika & Melissa in Hesmari
Paarl Gimnasium en Hesmari in La Rochelle. Aangesien al drie ‘n liefde Ek het geleer hoe om stres te hanteer en kalm te bly in tye van druk. Ek
vir syfers en Rekeningkunde het, was BRek hulle keuse vir studies aan het ook geleer dat ons 'n span is en ek nie alles op my eie hoef te doen. -
die Universiteit van Stellenbosch. Melissa

Hulle het op kampus en by die loopbaanuitstalling van Moore gehoor en Wat is die wenresep vir ‘n suksesvolle klerkskap / om jou volle potensiaal
so besluit om by ons vakansie werk te kom doen. Na die ondervinding te bereik / wyse woorde vir die wat agter bly?
was die koel deur die kerk en hulle het aansoek gedoen vir hul SAICA Wees altyd bereid om te leer. - Anika
klerkskap. Ons kultuur en die blootstelling wat ons bied was die Moenie te veel stres nie en vat dit dag vir dag. Onthou dat die lewe gaan
beslissende faktore wat bygedra het tot hulle besluit. oor balans. En smile vir ander mense, jy weet nooit wat in hul lewe
aangaan nie. - Hesmari
Op die horison lê daar nuwe werksgeleendede vir hulle; Anika is oppad Moet nooit bang wees vir probeer nie. Die lekkerste gevoel is as jy iets
na Moore Kingston Smith in London, Hesmari na Deloitte Cayman self kon reg kry. - Melissa
Islands en Melissa is nog besig met aansoeke vir meer ondervinding in
rekeningkunde. Wat gaan jy die meeste hier by Moore / van Moore mis?
Almal het soos familie geword, so ek gaan daardie gevoel van gemak en
Na ure is daar ook darem nog tyd vir ander belangstellings. Anika is liefde by die werk baie mis. - Anika
gaande oor fotografie. Hesmari is ‘n foodie met ‘n liefde vir fine dining en Ek dink die kultuur op kantoor is nie iets wat mens orals kry nie en dit
hardloop ook graag. Sy het hierdie jaar die Two Oceans Half Marathon kan gemis word. - Hesmari
voltooi. Melissa vat dinge effe rustiger en geniet dit om langs die see te Ek gaan die mense en die goeie vriendskappe wat ek gemaak het mis. -
gaan stap, kuiers op haar skoonouers se plaas en stappies met die Melissa
honde, of ‘n lekker series of movie.
Persoonlike hoogtepunte wat jy wil deel vir 2023?
Familie is vir al drie ook baie belangrik en hulle spandeer graag kwalitiet My persoonlike hoogte punt was ons familie vakansie in Ireland en die
tyd saam met die wat naby aan hulle is. Vir Anika is dit wanneer hulle as feit dat ek 'n pos in die UK gekry het vir volgende jaar. Werksgewys sal
familie die klein en groot oorwinnings saam gevier. Hesmari is op haar dit wees dat ek op al my skills afgeteken is - dit maak die res van die jaar
gelukkigste by stoep kuiers om die braai met musiek in die aftergrond en baie makliker. - Anika
‘n glas wyn in die hand, en vir Melissa is naweek kuiers op die plaas Die jaar hou tot dusver baie hoogtepunte vir my in. Definitief om APC te
saam met haar man en skoonouers baie kosbaar. slaag, om 'n halfmarathon van my bucketlist af te tick en om verloof te
raak aan my beste maatjie. - Hesmari
Hulle antwoord graag die volgende vrae; Ek het definitief twee hoogpunte vir 2023 sover: Professioneel om APC
te slaag en persoonlik was om te trou met die beste man! - Melissa
Most memorable event, interaksie en of verhouding van die afgelope drie
jaar by Moore? Die drie dames deel nie net drie onvergeetlike jare by Moore nie, maar
Ek het baie "memorable events" maar die beste was die verhoudinge wat soveel meer. Ons wens hulle alle voorspoed toe vir hulle toekoms en al
ek gebou het met my kliente. Die werksfunksies was ook altyd 'n wenner die nuwe avonture wat op hulle wag.
gewees. - Anika
Vir my is daar nie 'n spesifieke event nie, maar eerder hoe lekker dit is
om met my kollegas oor die algemeen te werk. Ek voel ons het mekaar
It’s not goodbye. It’s Au Revoir.
se back en sal mekaar altyd help. - Hesmari
Al die groepiefunksies en aktiwiteite wat ons as kantoor doen. - Melissa

You might also like