You are on page 1of 6

DIE TOP 5 KANKERS WAT

MANS IN SA AFFEKTEER

#1 Prostaatkanker
IS DIE MEES ALGEMENE
MANSKANKER WAT MANS
IN SA AFFEKTEER

SIMPTOME RISIKO FAKTORE


Prostaat kanker ontwikkel Internasionale en plaaslike navorsing
gereeld sonder enige simptome dui daarop dat die risiko vir aggressiewe
prostaatkanker groter is vir swart mans
Simptome indien gevorderd:
Gereelde urinering, veral in die nag Die mees algemene risikofaktore sluit in:
Probleme om te urineer - Afrika afkoms
Pynlike- of brandgevoel gedurende - toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)
urinering of ejakulasie - familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)
Urine wat lek
Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger
Bloed in urine/semen
groei by swart mans as by wit mans
Gevorderde kanker kan diep pyn in
lae rug, heupe of bobene veroorsaak Veral mans in afgeleë dele kan eers laat
met gevorderde siektes gediagnoseer
VERLAAG DIE RISIKO word
Sommige risiko faktore soos ras, familie-
geskiedenis en ouderdom kan nie verhelp SIFTING
word nie Sifting word gedoen deur ‘n Prostaat-
Eet ‘n gesonde dieet: Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat
Mans wat baie rooivleis of hoë-vet help om prostaat abnormaliteite op te
suiwelprodukte eet blyk ‘n geringe hoër spoor
risiko te hê
Hoë alkohol inname verhoog risiko KANSA beveel aan dat mans rondom
Handhaaf ‘n gesonde gewig ouderdom 45, of vroeër indien jy ‘n
familiegeskiedenis het, met ‘n dokter oor
Steroïde-gebruik beïnvloed die sifting gesels
ontwikkeling van prostaatkanker
Vermy gebruik van tabakprodukte Die PSA toets word gereeld met ‘n
digitale rektale ondersoek gekombineer

Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum


vir inligting oor en besprekings vir Prostaat
Spesifike Antigeen (PSA) sifting

Tolvry 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za


DIE TOP 5 KANKERS WAT
MANS IN SA AFFEKTEER

#2 Kolorektale
kanker

TEKENS &
SIMPTOME BEHANDELING &
PROGNOSE
(Jy kan vroeë kolorektale
kanker hê sonder simptome) Behandeling word bepaal op hoe ver
Verandering in dermgewoontes gevorderd die kanker is

Gevoel dat die derm nie Behandeling mag insluit chirurgie,


volledig ontledig is nie bestraling, chemoterapie of ‘n
kombinasie
Rektale bloeding
Prognose word ook bepaal op hoe ver
Maagpyn gevorderd die kanker is.
Swakheid
Onverklaarbare gewigsverlies SIFTING
Gaan vir gereelde kolon siftingstoetse
VERLAAG JOU KANKERRISIKO soos ‘n kolonoskopie of ‘n
sigmoïdoskopie vanaf die ouderdom
50 jaar - elke 10 jaar
Sekere KANSA Sorgsentra & Mobiele
Gebrek aan Lae vrugte/ Lae-vesel & Gesondheidsklinieke landswyd bied fekale
gereelde groente inname hoë-vet dieet okkult toetse aan vir kolonkanker (monster
oefening
van stoelgang word verkry om sodoende
klein hoeveelhede bloed op te spoor).
Positiewe resultate vereis ‘n verwysing na
‘n dokter alhoewel dit nie altyd ‘n indikasie
Oorgewig Alkohol Inname van Tabak-
van kanker is nie
(vetsug) gebruik geprosesseerde gebruik
vleis

KANSA bied sorg en ondersteuning vir


pasiënte wat kolorektale kanker het/gehad
het, asook Stoma-sorg en -voorrade

Tolvry 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za


DIE TOP 5 KANKERS WAT
MANS IN SA AFFEKTEER

#3 Longkanker

SIMPTOME SIFTING
Jy kan longkanker hê voordat Ondersoek van die longe met ‘n optiese
simptome ontwikkel. vesel teleskoop

Kortasem Speekselmonster om te kyk vir kanker-


selle
Hoes
‘n CT skandering
Bloeding in speeksel
Indien jy ouer is as 50 en ‘n geskiedenis
Borspyne het van rook of Chroniese obstruktiewe
Luide asemhaling lugwegsiekte (COPD), konsulteer met
jou dokter oor siftingstoetse
Aanhoudende erge moegheid

VERLAAG JOU RISIKO BEHANDELING & PROGNOSE


Behandeling hang af van die tipe
Dit word beraam dat die risiko vir kanker, liggaamsarea en hoe gevorderd
longkanker verlaag kan word in 90% dit is
van gevalle deur aksie en bewusmaking
Opsies sluit in chirurgie, bestraling,
Rook is verantwoordbaar vir die chemoterapie of ‘n kombinasie
meerderheid voorkombare longkankers,
maar nie-rokers kan ook aksie neem om Prognose hang af of die kanker versprei
hul risiko te verlaag het.
Die beste manier om longkanker
te verhoed is om nie te rook nie en
tweedehandse rook te vermy

HET JY HULP NODIG OM OP TE HOU ROOK?


Besoek ekickbutt.org.za vir inligting oor ons
rookstakingsprogram

Tolvry 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za


DIE TOP 5 KANKERS WAT
MANS IN SA AFFEKTEER

#4 Nie-Hodgkin-
limfoom

SIMPTOME
Nagsweet
Aanhoudende jeuk
Vergrote limfkliere in die nek-,
Nie-Hodgkin-limfoom is onderarm-, lies- of ander areas
kanker van die limfoied weefsel
in die liggaam, wat die limfkliere, Indien die kanker selle in die brein
milt en ander organe van die affekteer mag die persoon hoofpyne,
imuunstelsel insluit. probleme met konsentrasie,
persoonlikheids-veranderinge en stuipe
SIFTING ondervind

‘n Dokter sal ‘n fisiese ondersoek doen Koors en kouekoors


en veral voel vir swelling in areas in die Gewigsverlies
liggaam met limfkliere
Pyn of swelling in die buik area wat kan
Biopsie van weefsel, gewoonlik ‘n lei tot verlies van aptyt, hardlywigheid,
limfklier biopsie naarheid en braking
Biopsie van beenmurg Hoes of kortasem indien die kanker
die timusklier of limfkliere in die bors
affekteer
BEHANDELING & PROGNOSE
Behandeling hang af van die tipe RISIKO FAKTORE
kanker, liggaamsarea en hoe gevorderd Meer algemeen in ouer mense
dit is
Meer algemeen in mans
Behandeling mag insluit bestraling,
chemoterapie of ‘n kombinasie Familiegeskiedenis
Pasiënte met siekte/ toestande
Faktore wat die immuunstelsel affekteer
(MIV+/VIGS en ontvangers van orgaan-
oorplantings) mag meer risiko hê
Auto-immuun afwykings
Oorblootstelling aan industriële- en
landboukundige chemikalieë

Toll Free 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za


DIE TOP 5 KANKERS WAT
MANS IN SA AFFEKTEER

#5 Blaaskanker

SIFTING
SIMPTOME Noem aan jou dokter indien jy
enige simptome of ‘n hoë risiko
Bloed in die urine het
Bloed kan die urine se kleur Ondersoeke word op simptome
verander of voorkom as gebaseer
bloedklonte Toetse sluit in sistoskopie,
Die behoefte om gereeld te urineer biopsie en laboratorium- en
skanderingstoetse
Brandpyn tydens urinering

BEHANDELING & PROGNOSE


RISIKO FAKTORE
Chirurgie is die mees algemene
Grootse risiko faktor is rook - dit verdubbel behandeling
jou risiko
Addisionele behandeling kan insluit:
Familiegeskiedenis van blaaskanker
toedien van medikasie direk in die
Ouderdom bo 55 blaas
chemoterapie
bestraling
Soos alle kankers hang prognose af
van hoe vroeg die kanker gediagnoseer
word

Tolvry 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za


Testikulêre
Kanker
TESTIKULÊRE KANKER KOM
MEESTAL IN MANS TUSSEN DIE
OUDERDOMME VAN 15-49 VOOR

TESTIKULÊRE SIFTING
SELFONDERSOEK Die testikulêre selfondersoek
SIMPTOME (TSO) is ‘n maklike manier
vir ouens om hul eie testes te
Net soos in enige ander deel van die ondersoek, om seker te maak daar
liggaam kan die testikels geaffekteer is nie enige ongewone swelsel
word deur verskeie toestande en of knoppe nie – wat ‘n eerste
siektes, wat tot simptome kan lei. Hanteer een testikel op ‘n slag,
aanduiding van testikulêre kanker
deur beide hande te gebruik - dit word
Swelsel(s) beste uitgevoer tydens of na ‘n warm kan wees
bad/stort

Knop(pe) Probeer om elke maand ‘n TSO


te doen sodat jy kan leer wat die
Pyn normale grootte en vorm is. Dit
maak dit makliker om te sien of
iets in die toekoms abnormaal voel
Onderstoek deur die testikel tussen
RISIKO FAKTORE die duim en vingers te rol -
Alhoewel testikulêre kanker raar
gebruik ligte druk
voorkom in tienerseuns, is dit die
Onafgesakte testikels
mees algemene kanker in mans
Familie geskiedenis van tussen die ouderdomme van
testikulêre kanker 15–49 jaar
MIV infeksie
Persoonlike geskiedenis van
Vergewis jouself van die spermatiese BEHANDELING &
koord en epididimis - ‘n buisagtige
testikulêre kanker struktuur wat aan die agterkant van PROGNOSE
elke testikel gevind kan word

Ouderdomsgroep Diagnose van testikulêre kanker


word gedoen op grond van
simptome, gevolg deur fisiese
ondersoek en laboratorium- en
Voel vir knoppe, veranderinge in die
diagnostiese toetse
grootte of onreëlmatighede - dit is
normaal vir een testis om groter te Kanse op herstel is goed indien
wees as die ander vroeg opgespoor en behandel

Tolvry 0800 22 66 22 | www.cansa.org.za

You might also like