You are on page 1of 2

Tel: 012 404 2300 • Faks: 086 6828 226 • elizmal@vpath.co.za Volume 4, No.

4: April 2011

Laat-aanvangs Hipogonadisme
Diagnose en Behandeling van Androgeen Gebreksindrome in Mans
Dr Job Ubbink, FRCPath (London)
Inleiding bloedmonster (tussen 08h00 – 10h00 geneem) bepaal word,
omdat testosteroon konsentrasie in die sirkulasie 'n diurnale
'n Testosteroongebrek kan verskeie oorsake hê en mag mans ritme vertoon met 'n vroegoggend piek konsentrasie.
van alle ouderdomme beïnvloed. By middeljarige en ouer mans Verwysingsreikwydtes is gestandardiseer m.b.t. oggend
word na testosteroongebrek verwys as androgeen gebrek- testosteroonkonsentrasies, en 'n laat namiddag bloedmonster
sindroom van die verouderende man, testosteroon mag dus lei tot 'n vals diagnose van 'n androgeengebrek.
gebreksindroom (TGS), of laat-aanvangs hipogonadisme. Die
Endokriene Vereniging (VSA) definieer manlike hipogonadisme Aangesien luteiniserende hormoon (LH) en testosteroon
as 'n kliniese sindroom wat voortvloei uit die onvermoë van die sekresie episodies is en 'n enkele lae serum testosteroon
testes om fisiologiese vlakke van testosteroon en die normale konsentrasie dus 'n toevallige waarneming mag wees, behoort 'n
aantal spermatozoa te produseer a.g.v. ontwrigting van een of lae serum testosteroonkonsentrasie altyd met 'n tweede
meer vlakke van die hipotalamus-pituïtêre klier -testes aksis. bepaling bevestig te word. Insgelyks impliseer 'n serum testos-
Daar word onderskei tussen primêre en sekondêre hipogona- teroonkonsentrasie binne verwysingslimiete nie noodwendig
disme; eersgenoemde word deur testikulêre versaking verklaar, voldoende androgeenstatus nie. Die rede is dat testosteroon
terwyl laasgenoemde die gevolg is van van sentrale defekte wat hoofsaaklik aan sekshormoon bindende globulien (SHBG)
die pituïtêre klier en/of hipotalamus behels. Gekombineerde gebind is. Indien die SHGB konsentrasie verhoog is, mag die
primêre en sekondêre testikulêre versaking kan ook voorkom, bv totale serum testosteroon konsentrasie normaal voorkom, maar
by genetiese hemochromatose, waar die deponering van yster in die biobeskikbaarheid van testosteroon is egter wel verlaag. Dit
beide die testes en pituïtêre klier mag voorkom en dus die is dus standaardpraktyk by Vermaak en Vennote Patoloë om 'n
normale fisiologiese funksie van beide kliere kan aantas. Soos SHBG bepaling saam met elke versoek om 'n testosteroon
wat die persentasie ouer mense in die bevolking toeneem, word bepaling uit te voer en om die biobeskikbare fraksie van testos-
TGS 'n algemene afwyking in ouer mans, maar die diagnose teroon te bereken ten einde nie 'n diagnose van TGS te mis nie.
word dikwels gemis en nie behandel nie.
Dit is belangrik om te besef dat 'n lae serum testosteroon status
Die Endokriene Vereniging (VSA) het onlangs 'n bewys- tydelik mag wees a.g.v. siekte, die gebruik van medikasie
gebaseerde (eng: evidence-based) praktiese riglyn wat handel insluitende opiate, digoksien, ketokonasool, spironolaktoon en
oor die diagnose, behandeling en monitering van mans met TGS tetrasiklien, asook hoë dosisse glukokortikoïede. Gereelde
gepubliseer1. In hierdie uitgawe van Pat-Langs word genoemde inname van alkohol, eetversteurings, en oormatige fisiese
vereniging se riglyne opgesom. oefening mag ook tydelik tot lae serum testosteroonvlakke
aanleiding gee. Kliniese korrelasie om laboratorium bevindinge
Diagnose en Evaluering te vergelyk met ander diagnostiese inligting en pasiënt-
geskiedenis word aanbeveel.
Daar word aanbeveel dat die diagnose van 'n androgeen gebrek
slegs in mans met volgehoue kliniese simptome en tekens wat Sodra subnormale serum testosteroonkonsentrasies met 'n
verband hou met 'n testosteroongebrek en wat onmiskenbare lae tweede bepaling bevestig is, en die algemene oorsake van
serum testosteroonvlakke het, gemaak word. Sifting vir hipoandrogenisme uitgesluit is, word die bepaling van serum LH
androgeengebrek in mans wat gesondheidsorg vir onverwante en follikel stimulerende hormoon (FSH) aanbeveel ten einde
toestande ontvang word nie aanbeveel nie. tussen primêre en sekondêre hipogonadisme te onderskei. By
primêre hipogonadisme word serum LH en FSH konsentrasies
Spesifieke simptome en tekens wat 'n androgeengebrek mag hoër as die boonste verwysingslimiet verwag, omdat onvol-
aandui sluit die volgende in: verminderde libido en seksuele doende sirkulerende testosteroonvlakke geen inhiberende effek
aktiwiteit, minder spontane ereksies, ongemak van die borste en uitoefen op die vrystelling van gonadotrofiene vanaf die pituïtêre
ginekomastie, verlies van aksillêre- en pubiese beharing, klier nie. In teenstelling hiermee, word sekondêre hipo-
verminderde noodsaak om te skeer, kleiner of krimpende testes, gonadisme gesuggereer deur lae of laag-normale LH en FSH
onvermoë om kinders te verwek, lae of zero spermtelling, verlies konsentrasies. In laasgenoemde geval word verdere
aan hoogte, lae trauma frakture, lae beendigtheid en gloede. laboratoriumtoetse aanbeveel om die etiologie van
Minder spesifieke simptome sluit in: verminderde energie, hipotalamiese / pituïtêre klier wanfunksie te ondersoek. Hierdie
motivering, inisiatief en selfvertroue; swak konsentrasievermoë evalering sluit die bepaling van serum prolaktien konsentrasie
en geheue, slaapversteurings en toename in slaperigheid, (om 'n prolaktinoom uit te sluit), 'n ysterstudie (om ysteroor-
geringe anemie (normokromies, normositêr – in die vroulike belading soos kan voorkom in hemochromatose uit te sluit),
reikwydte), verminderde spiermassa en krag, asook toename in pituïtêre klier funksie toetse en magnetiese resonans beelding
liggaamsvet en liggaamsmassa indeks. van die sella turcica in. By talle pasiënte word geen spesifieke
oorsaak van sekondêre hipogonadisme gevind nie en 'n
Bepaling van serum testosteroonkonsentrasie word aanbeveel diagnose van idiopatiese hipogonadotrofiese hipogonadisme
vir pasiënte wat bogenoemde simptome ondervind. Serum word dan gemaak. Die diagnostiese evaluering van 'n pasiënt
testosteroonkonsentrasie moet verkieslik op 'n oggend met moontlike TGS word in die figuur opgesom.
Geskiedenis en fisiese simptome/tekens Potensiële newe-effekte van testosteroonvervanging sluit
eritrositose, aknee, 'n olierige vel , opsporing van subkliniese
prostaatkanker, groei van metastatiese prostaatkanker,
Oggend totaal T Normale T verminderde spermproduksie en laer vrugbaarheid in. Minder
+ SHBG algemene newe-effekte sluit ginekomastie, manlike-patroon
kaalhoofdigheid, groei van borskarsinoom en die induksie of
verslegting van obstruktiewe slaapapnee in.
Lae T #

Dit is noodsaaklik dat die geneesheer die moontlike voor- en


nadele van testosteroonvervanging aan die pasiënt sal
Sluit omkeerbare siekte, geneesmiddels, voedingstekorte uit Opvolg
Herhaal T verduidelik sodat 'n ingeligte besluit geneem kan word om
SHBG + LH+FSH testosteroonvervanging te neem aldan nie.

Monitering van testosteroonvervanging.


Bevestigde lae T
Pasiënte wat testosteroonvervanging neem behoort na 3-6
maande en vervolgens jaarliks, geëvalueer te word ten einde vas
Lae T, lae of normale LH+FSH Lae T, Hoë LH+FSH Normale T, LH+FSH
te stel of simptome verbeter op die behandeling, en of die pasiënt
(sekondêre hipogonadisme) (primêre hipogonadisme) aan enige newe-effekte lei. Daar word aanbeveel om serum
testosteroon konsentrasie na 3-6 maande na aanvang van
testosteroon behandeling te bepaal. Serum testosteroon
Prolaktien, ysterstudie, ander konsentrasie behoort 5 uur na inname van orale testosteroon-
pituïtêre hormone, MRI
preparaat bepaal te word. Die oogmerk behoort te wees om
serum testosteroon konsentrasie tot die mid-normale reikwydte
te verhoog. Pasiënte wat met IMI testosteroon behandel word,
Testosteroonvervanging se serum testosteroonkonsentrasie kan kort voor die volgende
inspuiting gekontroleer word en die inligting kan gebruik word om
Sodra 'n diagnose van TGS gemaak is, ontstaan die vraag of die die doseringsinterval aan te pas sodat serum testosteroonkon-
androgeengebrek met testosteroonvervanging behandel sentrasies in die mid-normale reikwydte gehandhaaf word.
behoort te word. Testosteroonvervanging is nie aangedui by
pasiënte met metastatiese prostaatkanker of borskanker nie. Hematokrit en serum PSA konsentrasie behoort gedurende die
Daar is 'n hoë risiko vir nadelige uitkomste by pasiënte met: periode van testosteroonvervanging versigtig gemoniteer te
1. n serum PSA konsentrasie > 4 ng/ml word. Indien die hematokrit >54% is, word staking van
2. n hematokrit > 50% vervanging aanbeveel totdat die hematokrit tot 'n veilige vlak
3. swak gekontroleerde kongestiewe hartversaking gedaal het. Die pasiënt behoort vir hipoksie en slaap apnee
4. ernstige lae urienweg simptome wat verband hou met geëvalueer te word. Indien behandeling weer begin, behoort dit
benigne prostaat hipertrofie met 'n laer dosis te wees. Serum PSA konsentrasie moet jaarliks
Verder mag behandeling met testosteroon spermatogenese bepaal word. Studies het 'n gemiddelde 0.4 ng/ml toename in
onderdruk en is dus nie aangedui in hipogonadale mans wat serum PSA konsentrasie na inisiasie van testosteroon-
vrugbaar wil wees nie. behandeling getoon. 'n Urologiese konsultasie word aanbeveel
indien daar binne 'n 12 maande periode van testosteroon-
Testosteroon gebrekkige mans waarby bogenoemde toestande behandeling 'n toename in serum PSA konsentrasie > 1.4 ng/ml
nie aanwesig is nie, mag testosteroonvervangingsterapie onder- waargeneem word.
gaan nadat hulle ingelig is oor die voordele en moontlike newe
effekte van testosteroon behandeling. Algemene behandelings- Samevatting.
opsies behels testosteroon cypionate 200 – 400 mg elke 3-4
weke, of testosteroon undecanoate, 1000 mg elke 10 -14 weke, 'n Onlangse oorsigsartikel3 het kwale wat gereeld in die bejaarde
of Sustanon 250 mg IMI elke 4 weke. Testosteroon inplantings is man voorkom, nl viserale obesiteit, kardiovaskulêre siektes,
ook beskikbaar: 600 mg elke 4 -5 maande. In die VSA word diabetes mellitus en erektiele disfunksie met mekaar in verband
testosteroonplakkers of 'n testosteroongel dikwels gebruik vir die gebring. Die gesondheidsdiensverskaffer moet bewus wees van
transdermale toediening van testosteroon. Hierdie produkte is die feit dat TGS 'n uitdrukking mag wees van swak gesondheid,
egter nie in Suid Afrika beskikbaar nie. en dat die laat-aanvangs hipogonadale man aan 'n verhoogde
risiko om aftakelende siektes te ontwikkel bloot gestel mag wees.
Testosteroonvervanging in mans met seksuele disfunksie is Dit kom voor asof dit voordelig mag wees om nie net die TGS
aangetoon om libido te verhoog, maar teenstellende resultate is pasiënt met toepaslike androgeen vervanging te behandel nie,
in kliniese studies gevind m.b.t. die effek van testosteroon op maar om ook te sif vir hiperlipiedemie, diabetes mellitus en hiper-
erektiele disfunksie2. 'n Onlangse meta-analise van 16 gepu- tensie, en om die vetsugtige pasiënt te vermaan tot 'n laer kalorie
bliseerde studies het bevind dat 57% van pasiënte op inname, massaverlies en verhoogde fisiese aktiwiteit, wat op
testosteroonvervanging verbeterings in erektiele disfunksie hulle beurt weer 'n voordelige effek op seksuele funksie mag hê.
ondervind het2. By ouer mans met 'n lae serum testosteroon-
konsentrasie (<9.7 nmol/L), het testosteroon-vervanging gelei tot
'n vermindering in vet massa en tot 'n toename in vetvrye
liggaamsmassa in vergelyking met plasebo behandelde Verwysings:
kontroles. Testosteroonvervanging in die androgeen gebrekkige
bejaarde is aangetoon om lumbale beendigtheid met tot 2% te 1
Bhasin S, Cunningham GR, Hayes FJ, Matsumoto AM, Snyder PJ,
vermeerder, maar hierdie effek kon nie bevestig word op Swerdloff RS, Montori VM. Testosterone therapy in men with androgen
femorale nek beendigtheid nie. Testosteroonvervanging het deficiency syndromes: an endocrine society clinical practice guideline.. J.
verband gehou met met 'n groter verbetering in handgreep Clin. Endocrinol. Metab 2010; 95: 2536 – 59.
sterkte indien vergelyk met plasebo behandelde kontroles. 2
Jain P, Rademaker AW, McVary KT. Testosterone supplementation for
Studies wat die effek van testosteroon behandeling op lewens- erectile dysfunction: results of a meta-analysis. J. Urol. 2000; 164: 371 - 5
kwaliteit, depressie en kognisie bestudeer het, het ongelukkig
teenstrydige resultate opgelewer. Die Endokriene Vereniging 3
Shabsigh R, Arver S, Channer KS, Eardley I, Fabbri A, Gooren L,
(VSA) beveel aan dat die keuse van tetosteroon terapie aan Heufelder A, Jones H, Meryn S, Zitzmann M. The triad of erectile
mans op hoë dosis glukokortikoïed behandeling aangebied word dysfunction, hypogonadism and the metabolic syndrome. Int J Clin Prct
2008; 62: 791 - 8
omdat testosteroonvervanging aangetoon is om vetvrye
liggaamsmassa te verhoog en om been minerale digtheid te
verhoog1.
Dr Job Ubbink, FRCPath (London)

You might also like