2015 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

You might also like

You are on page 1of 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015

GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


MEMORANDUM

PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

LET WEL:

• Die memorandum dien as riglyne vir nasieners.

• Leerders se antwoorde moet volgens meriete beoordeel word.

• Assesseer antwoorde in die geheel voordat punte toegeken word.

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

• Spelling mag nie verkeerd gemerk word in leesbegrip nie, tensy die spelling die
betekenis van die woord of sin verander.
• Spelling- en taalfoute MOET in alle taalvrae verkeerd gemerk word.
• Vir oopvrae-antwoorde, mag geen punt toegeken word vir WAAR/ONWAAR nie. Die
rede/motivering moet in ag geneem word en moet die antwoord ondersteun.
• Waar een-woord-antwoorde vereis word en die leerders beantwoord die vraag in ‘n
volsin mag dit slegs reg gemerk word indien die regte woord onderstreep/uitgelig is.
• Indien twee of drie feite / punte gevra word en ‘n hele reeks antwoorde word gegee
– merk slegs die eerste twee of drie antwoorde reg.
• Vir meervoudigekeuse-vrae, kan die letter wat met die korrekte antwoord
ooreenstem aanvaar word OF die leerder kan ook die antwoord voluit uitskryf
• Geen ½ punte word toegeken nie.

Grade 5 Afrikaans FAL Memo 1


VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNTE
1 A - Ontdekking van vuur ✓ 1
2 B - Hout ✓ 1
3 Prentjie A✓ of houtstoof✓ NB! Gee ʼn punt as die leerder
1
koolstoof skryf.
4 A - om kos te kook ✓ 1
5 D - Moeilik ✓ 1
6 rook✓ 1
7 Waar ✓
As die huis/plek geen skoorsteen het nie. ✓of enige gepaste
antwoord.
of
Onwaar✓
As die stoof wat gebruik word ʼn skoorsteen het. ✓of enige
gepaste antwoord. 2
NB!:
of
• Geen punt word toegeken as die leerder waar of
onwaar antwoord sonder ʼn gepaste rede vir die
antwoord nie.
• Geen punte word toegeken as die leerder slegs waar
2
of onwaar antwoord nie.
• Gee volpunte (as die leerder waar of onwaar) met ʼn
gepaste rede vir die antwoord gee.
• ʼn Leerder kan slegs 0 of 2 punte kry.
8 D - vuur te maak. ✓ 1
9 hout✓ 1
10 Thembi ✓ hou daarvan om hout , ✓ blare en gras langs die
Umgeni–rivier op te tel. ✓ 3
11 ...dit rook nie baie nie ✓ NB! Ken slegs die punte toe as die
“dit” met ‘n kleinletter geskryf is.
1
12 misbruik✓ 1
13 uitgevind✓ 1
14.1 vrou✓ 1
14.2 koningin✓ 1

Grade 5 Afrikaans FAL Memo 2


VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNTE
15 borde✓ 1
16 D - vinniger ✓ 1
17.1 in✓ 1
17.2 op✓ 1
18 stil✓ 1
19 Dorp en stad ✓ 1
20.1 verre✓ 1
20.2 duur✓ 1
21 vry en van✓✓ 2
22 Hierdie gedig handel oor wegkom ✓ uit die besige stad.✓Een
punt word toegeken as die leerder aandui die gedig is handel oor 2
wegkom en ʼn tweede punt as leerder aandui dat die digter uit die
stad wegkom.
23 pad✓ 1
24 lang✓ 1
25 kan✓ 1
26 C - stiller ✓ 1
27 plante✓ 1
28 atmosfeer✓ 1
29 reën✓ 1
30 Hy✓ 1
31 myne✓ 1
32 Ons leer baie oor die maan.✓ 1
33 Daar was geen vars lug op die maan nie✓ 1
34 Plante groei nie✓op die maan nie. ✓ 2
35 Wie✓ het in 1969 op die maan geland? ✓
2
Punt word slegs toegeken as ‘Wie” met ʼn hoofletter geskryf.
36 Skryf 2 paragrawe
Verwys na die rubriek

Grade 5 Afrikaans FAL Memo 3


Skryf – Paragrawe
Dui op die leerder se antwoordstel die punte aan wat die leerder gekry het
volgens die Lengte en Beplanning (1), Formaat (2), Inhoud (6)
asook Taalgebruik (6).
KRITERIA PUNTE TOEKENNING MAKSIMUM PUNT
36.1 Beplanning
Relevante beplanning is gedoen. 1
1
Beplanning is gedoen, maar nie
0
relevant nie.
36.2 Format
Leerder het 2 paragrawe geskryf. 1
Leerder het ten minste 4
eenvoudinge sinne in elke 1
paragraaf geskryf. 2
Leerder het 1 of 2 paragrawe
geskryf met minder as 4
0
eenvoudige sinne in elke
paragraaf.
36.3 Inhoud (Punt word toegeken as die leerder die vraag beantwoord.)
Watter soort dier is dit? 1

Waar bly die dier? 1

Is die ʼn mak/wilde dier? 1

Wat eet die dier? 1 6

Hoe lyk die dier? 1

Hoekom hou jy van die dier? 1

Inhoud is gskryf, maar geen vrae 0


beantwoord nie.
36.5 Taalgebruik
ʼn Punt word slegs toegeken as die leerder ten minste 3 eenvoudige sinne gekryf het.
Variasie van soort sinne met
2-1
gepaste punktuasie.
Goeie taalgebruik. 2-1 6

Korrekte spelgebruik. 2-1

TOTAL 15 15
TOTAAL: 60

Grade 5 Afrikaans FAL Memo 4

You might also like