You are on page 1of 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014

GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


MEMORANDUM

PUNTE: 50 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

PUNTE
VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE

AFDELING A
1 A DAAGLIKSE NUUS/Daaglikse Nuus ✓ 1

2 B Skoolmeisies red seun se lewe. ✓ 1

3 C Silvia Hlongwane ✓ 1

4 A het ‘n ambulans gebel en die bloeding gestop. ✓ 1

5 Ja 1

Die meisies het die bloeding gestop OF Hy kon doodgegaan het OF


Die meisies het hulle noodhulptasse by hulle gehad en noodhulp
toegepas OF Die meisies het die ambulans gebel OF Die meisies
het gehardloop om hom te help 1
Enige gepaste antwoord✓
6 Om hulleself teen MIV te beskerm OF Om infeksie van die wond te
voorkom/vermy OF Gesondheidsredes OF Om hulle hande te 1
beskerm.
Enige gepaste antwoord✓
7 prys ✓ 1

8 A Kinders is in staat om mekaar se lewens te red.✓ 1

9 C pasiënte na en van die hospitaal ✓ 1

10 B gelukkig ✓ 1

11 baie✓ 1

12 gee ✓ 1

13 C vind✓ 1

14 … het Bennie in die boom geklim. ✓ 1

Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum 1


PUNTE
VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE

REAKSIE OP TEKS : Informasie teks

15 B seerplek✓ 1

16 ….. die wond hoër as die hart te hou OF drukking op die wond toe
te pas OF die verband op die wond te druk. Enige gepaste 1
antwoord✓
17 Jy moet `n dokter gaan sien.✓ 1

18 Ja 1

Handskoene beskerm jou teen moontlike infeksie met MIV deur die
hantering van ‘n ander persoon se bloed. OF 1
Enige gepaste antwoord. ✓
19 hande ✓ 1

20 … die wond het aangehou bloei.✓ 1

21 C op ✓ 1

22 4 2 3 1.✓ ✓
Leerders moet al die sinne in die korrekte volgorde hê om twee
punte te verdien. OF 2
Indien leerders twee sinne in die korrekte volgorde het, gee slegs
een punt.✓
TOTAAL AFDELING A: 25

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

23 Waarom was Bennie gelukkig?


Een punt moet toegeken word vir die hoofletter(B✓) 2

Een punt moet toegeken word vir die vraagteken(?) ✓


24 onthou✓ 1

25 C Mev Twala het gesê: “Mooi so meisies!”✓ 1

26 sy✓ 1

27 A skoon✓ 1

Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum 2


28 Wie ✓ 1

29 Môre sal hulle Bennie se wonde verbind. OF Môre gaan hulle 1


Bennie se wonde verbind.✓
30 geval✓ 1

31 Die ambulans was nie vinnig nie. ✓ 1

32 A Meneer✓ 1

33 ongelukkig✓ 1

34 B stadig✓ 1

35.1 draai✓ 1

35.2 Koe-ke-roe-koe✓ 1

TOTAAL AFDELING B: 15

Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum 3


AFDELING C: SKRYF (sien rubriek hieronder)

36 Rubriek

Kriteria 2 1 0

36.1 Korrekte 5 - 6 goed 1 - 3 goed Geen sinne nie.


getal sinne gestruktueerde gestruktueerde sinne.
sinne.

36.2 Spelling en Geen spel-of 1 - 3 sinne sonder spel- Baie foute met spel- en
punktuasie punktuasiefoute in al of punktuasiefoute. punktuasie.
die sinne nie.

36.3 Goed gestruktueerde Bevredigende Geen logiese sinne nie


Sinskonstruksie en logiese sinne. gestruktueerde sinne. en baie swak
en taalgebruik taalgebruik.
Uitstekende gebruik Bevredigende gebruik
van taal. van taal.

36.4 Inhoud 5 - 6 sinne wat 1 - 3 sinne wat Geen betrekking op


betrekking het op die betrekking het op die onderwerp nie.
tema. tema.

36.5 Uitstekende Redelike oorspronklike Geen oorspronklike


Oorspronklikheid oorspronklike idees. idees. idees nie.
5 -6 verskillende 1 - 3 verskillende sinne. Leerder herskryf die
sinne. vrae.

TOTAAL / 10

TOTAAL AFDELING C: 10
GROOTTOTAAL: 50

Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum 4

You might also like