You are on page 1of 6

NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 10

FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE

Eksaminator: M. Heymans Tyd: 2 hours


Moderator: E. Hanekom Punte: 120
_____________________________________________________________________________________

MEMORANDUM
_____________________________________________________________________________________

VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE


1.1 D  (2)
1.2 A  (2)
1.3 B  (2)
1.4 B  (2)
1.5 A  (2)
1.6 A  (2)
[12]

VRAAG 2 ATOOMSTRUKTUUR EN PERIODIEKE TABEL


2.1 2.1.1 Sink, Chroom, Yster (ENIGE EEN)  (1)

2.1.2 Alkali metale  (1)

2.1.3 Vitamienwater is 'n mengsel met 'n eenvormige samestelling  en al die


komponente is in dieselfde fase  (kan nie van mekaar onderskei word
nie). (2)

2.1.4

(2)

2.1.5 1s22s22p6 3s23p64s1 (2)

2.1.6 Na3PO4  (1)

2.2 As gevolg van meer energievlakke  van kalsium is dit groter  as magnesium. (2)

2.3 Vitamin B12 is ‘n verbinding , omdat dit uit meer as twee verskillende elemente
bestaan wat chemies aan mekaar gebind is. (2)
2
2.4 2.4.1 Yster-54 het 28 neutrone 
Yster-56 het 30 neutrone  (2)

2.4.2 ( 91.75 ×56 ) + ( 5.86 × 54 ) +(2.39 ×57)


Ar = 
100

Ar =55.91 a . m. u  (3)

2.5 2.5.1 'n Stof wat elektrisiteit kan gelei deur vrye ione te vorm wanneer dit
gesmelt of in oplossing opgelos word  (2)

2.5.2 Dissosieer , dit is 'n ioniese verbinding wat uit die kristalrooster vrygestel
word. (2)

2.6 2.6.1 'n Maatstaf van die neiging van 'n atoom om 'n bindingspaar elektrone aan
te trek.  (2)

2.6.2 Argon het geen elektronegatiwiteit nie, want dit is 'n inerte edelgas  en
reageer nie met ander chemikalieë nie. Dit het al 8 elektrone in die
buitenste energievlak van elektrone. (1)

2.6.3 Toeneem.  Die kernlading van atome neem toe van links na regs oor die
periode van die periodieke tabel soos die atome kleiner word, 
en veroorsaak dat die kern elektrone sterk daarheen aantrek. (3)

2.6.4 Ja, die stelling is korrek. 

Groep 1-elemente het net 1 valenselektron en hulle sal daardie elektron


baie maklik verloor om 'n volle buitenste energievlak te verkry  (en dus 'n
meer stabiele toestand vir die atoom, om oktetreël te gehoorsaam), en
vorm dus positiewe ione. (2)

[30]

VRAAG 3 CHEMIESE BINDING

3.1 3.1.1 H2S 

3.1.2 NH3  (2)

3.2 3.2.1 Stikstof, suurstof  (2)

3.2.2 Water, ammoniak 


Aanvaar koolstofdioksied (bindings is polêr, al is molekule nie-polêr)

LET WEL: Moenie metaan en waterstofsulfied aanvaar nie. (2)

3.2.3 Stikstof, suurstof  (2)

3.3 3.3.1 Nie-polêre kovalente bindings: Atome trek die gedeelde elektronpaar ewe
veel aan. 

Polêre kovalente binding: Die atoom met die hoogste elektronegatiwiteit trek
die gedeelde paar elektrone meer aan as die ander atoom.  (2)
3
3.3.2 ΔEN = 3,5 – 2,1  = 1,4 

Die ΔEN tussen suurstof en waterstof is tussen 0,4 en 2,1, daarom is die
binding polêr kovalent.  (3)

3.4 3.4.1 Ioniese binding  (1)

3.4.2 O2  + 2Mg  → 2MgO  (4)

3.5 'n Metaalbinding vorm tussen positiewe kernione en gedelokaliseerde


valenselektrone. Dit is as gevolg van hierdie gedelokaliseerde elektrone dat 'n
metaal elektrisiteit kan gelei. (Enige metaal as voorbeeld)  (3)
[21]

VRAAG 4 ONDERSOEK EN WETENSKAPLIKE METODE

4.1 'n Lyngrafiek om die afname in temperatuur oor tyd vir 'n onbekende gasvormige
stof voor te stel. 

180


Temperatuur
160 (°C)

140 Plot 
Skaal 
120
A
100

80 C B

60

40

20
(5)
0
0 5 10 15 20 25 30

Tyd (min) 

4.2 4.2.1 Tyd (min)  (1)

4.2.2 Temperatuur (°C)  (1)

4.3 Voorbeeld: Hoe sal die temperatuur oor 'n sekere tydperk verander wanneer 'n
onbekende gasvormige stof afgekoel word? 

Nasienriglyne: Moet 'n vraag (vraagteken) wees. Beide veranderlikes teenwoordig en


vraag hou verband met die eksperiment. (2)

4.4 4.4.1 Op die grafiek aangedui.  (1)

4.4.2 Op die grafiek aangedui.  (1)


4
4.5 Die onbekende gasvormige stof kan nie water wees nie. 

Hierdie stof vries by 70°C, maar water vries by 0°C. Hierdie stof kook by 120°C, maar
water kook by ongeveer 100°C. (Enige een rede ) (2)

4.6 0°C  (1)

4.7 4.7.1 Op die grafiek aangedui.  (1)

4.7.2 Menslike foute  (1)

4.8 Die molekules stel energie vry sonder om te vries. Die temperatuur neem af, dus
beweeg die deeltjies stadiger en nader aan mekaar en die gemiddelde kinetiese
energie van die deeltjies neem af. Daarom het die lyngrafiek 'n negatiewe helling / (2)
reguit lyn gaan af. 
[18]

VRAAG 5 KWANTITATIEWE CHEMIE

5.1 Standaard temperatuur en druk. 


0°C (273 K) en by 1 atmosfeer (101,3 kPa).  (2)

5.2 2Na (s) + 2H2O (ℓ) → 2NaOH (aq) + H2 (g)


m 10
n= = =0,43478 mol 
M r 23

Na : H2
2:1
0,43478 : 0,21739

m=n× M r=0,21739 × 2×1=0,43478 g ≈ 0 , 44 g  (5)

5.3 V =n× V m
¿ 0,21739 ×22 , 4 
3 3
¿ 4,869565 d m ≈ 4 , 87 d m  (2)

5.4 Na : NaOH
2:2
0,43478 : 0,43478

m=n× M r
¿ 0,43478 × ( 23+ 16+1 ) 
¿ 17,3913 g ≈17 ,39 g  (4)

5.5 Die hoeveelheid opgeloste stof per eenheidsvolume oplossing.  (2)

5.6 n
c= 
V
0,43478
¿ 
2
−3 −3
¿ 0,21739 mol . d m ≈ 0 ,22 mol . d m  (3)
5
[18]

VRAAG 6 CHEMIESE VERANDERING, SURE EN BASISSE

6.1 6.1.1 Tafelsout  (1)

6.1.2 Na2CO3 (s) + 2HCℓ (aq)  → 2NaCℓ (aq)  + CO2 (g) + H2O (ℓ) (2)

6.1.3 Waterige oplossing  (1)

6.1.4 H3O+ of oksonium/hidroniumioon  (1)

6.1.5 Persentasie waterstofione  (1)

6.1.6 As die gas deur 'n helder oplossing van kalkwater geborrel word, sal die
oplossing melkwit word.  (2)

6.2 6.2.1 reaktante produkte


H2 + Cℓ2 2HCℓ
(2 x 1) + (2 x 35,5)  2 x (1 + 35,5) 
= 73 = 73

Die relatiewe molekulêre massas van die produkte en reaktante is


dieselfde  en daarom word die massa bewaar.  (4)

6.2.2 Sintese reaksie , nuwe stof gevorm uit kombinasie van reaktante.  (2)

6.2.3 H2 (g) + Cℓ2 (g) → 2HCℓ (g)

c 0,5
n= = =0 , 5 mol 
V 1

H2 : HCℓ
1:2
0,25 : 0,5
23 23
N=n× N A =0 , 25× 6 , 02× 1 0 =1,505 ×1 0 molecules  (5)

6.2.4 Reaksies wat chemiese potensiële energie omskep in termiese energie


(hitte word afgegee uit die reaksie na die omgewing).  (1)

6.2.5 Die hitte wat tydens 'n eksotermiese reaksie geproduseer word, het 'n
veiligheidsimplikasie. Dit kan ernstige brandwonde vir mense en die (1)
omgewing veroorsaak. 

[21]

GROOT TOTAAL: 120 PUNTE

Verwysings
Curro. (2017, November). Physical Sciences: Paper 2.
St Andrew's School. (2017, November). Physical Sciences: Paper 2.
Curro. (2017, June). Physical Sciences Question Bank: Chemistry
6
Wikipedia……30-8-2022…..

You might also like