You are on page 1of 18

FISIESE WETENSKAPPE 2/2

GRAAD 12

TAAK 3.2

JUNIE-EKSAMEN 2022

TOESIGHOUERINSTRUKSIES

• Die nasiener moet seker maak dat die leerder die nodige unieke strepieskodevoorblad voor
die aanvang van die eksamensessie beskikbaar het; dit moet onmiddellik ná afloop van die
eksamen by die antwoordblad geheg word. (Leerders moet hul eie strepieskodedvoorblad
verskaf.)

Bladsy 1 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

FISIESE WETENSKAPPE
JUNIE-EKSAMEN 2022
VRAESTEL 2/2: CHEMIE
GRAAD 12

EKSAMINATOR: S. Roberts TYD: 3 uur


MODERATOR: P. de Swardt TOTAAL: 150

INSTRUKSIES

1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, ELF vrae en EEN bylaag:
1.1 Afdeling A: Meervoudigekeusevrae
1.2 Afdeling B: Kontekstuele vrae
2. Lees deur die vraestel voordat jy dit beantwoord.
3. Beantwoord al die vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5. Trek ’n lyn ná elke vraag.
6. Gebruik slegs ’n blou bolpuntpen.
7. Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik.
9. Nommer jou antwoorde soos aangedui.
10. Jy word aangeraai om die aangehegte gegewensblaaie te gebruik.
11. Toon alle formules en vervangstappe van alle berekenings.
12. Rond alle finale antwoorde af tot twee desimale plekke.
13. Verskaf kort verduidelikings, besprekings, ens. indien nodig.
14. Geen Tipp-Ex mag gebruik word nie.

Bladsy 2 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

AFDELING A

VRAAG 1

Meervoudigekeusevrae. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op elk van


die volgende vrae verskaf. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer (1.1–1.10), bv. 1.11 E.

1.1 Watter EEN van die volgende organiese verbindings is ONVERSADIG?

A dichlorometaan
B 1-bromo-2-jodiumpropaan
C butan-1-ol
D 1-chloro-2-fluoroeteen (2)

1.2 Die korrekte IUPAC-naam vir die volgende verbinding is:

H H

H H H C Cl H
H C C C C C H
H H C H
H Cl H
H
A 3,4-dimetiel-2,2-dichloropentaan
B 2,3-dimetiel-4,4-dichloropentaan
C 2,2-dichloro-3,4-dimetielpentaan
D 4,4-diechloro-2,3-dimetielpentaan (2)

1.3 Die volgende twee organiese verbindings is isomere.

H H O H H H H H H O

H C C C C C H H C C C C C H

H H H H H H H H

Die soort isomeer is:

A funksionele isomeer
B strukturele isomeer
C posisionele isomeer
D kettingisomeer (2)

Bladsy 3 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

1.4 Die groep atome wat die chemiese eienskappe van karboksielsure bepaal, word’n
_____-groep genoem.

A formiel
B karboniel
C karboksiel
D hidroksiel (2)

1.5 Volgens die botsingsteorie, verhoog die reaksietempo as die _____ verlaag.

A konsentrasie
B temperatuur
C aktiveringsenergie
D kinetiese energie van molekules (2)

1.6 Watter EEN van die volgende faktore het GEEN effek op ’n chemiese
sisteem wat in ewewig is NIE?

A Temperatuur
B Tyd
C Druk
D Konsentrasie (2)

1.7 Beskou die volgende vergelyking:

CaO(s) + SO2(g)  CaSO3(s)

Indien die ewewigskonsentrasie van SO2(g) by 25oC gelyk is aan


x mol∙dm-3, sal die waarde van die ewewigskonstante by hierdie temperatuur
gelyk wees aan:

A x
B x2
C 1
x2
D 1
x (2)

1.8 ’n Oplossing het ’n pH = 1. Hierdie oplossing _____.

A bevat geen OH--ione nie


B neutraliseer ’n soutsuuroplossing met pH = 1
C bevat ’n hoër konsentrasie H3O+-ione as OH--ione
D bevat ’n hoër konsentrasie OH--ione as H3O+-ione (2)

Bladsy 4 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

1.9 CnH2n-2 is die algemene formule vir _____.

A slegs ’n alkaan
B slegs ’n alkyn
C slegs ’n alkeen
D beide alkane en alkyne (2)

1.10 ’n Oplossing etanoësuur (asynsuur) word teen ’n standaard natriumhi-


droksiedoplossing getitreer. Watter EEN van die volgende indikators is
meer geskik vir hierdie titrasie?

Indikator pH van die indikator


A Fenolftaleïen 8,3 – 10
B Metiel-oranje 3,1 – 4,4
C Broomtimolblou 6,0 – 7,6
D Universele indikator Verander kleur oor ’n wye reeks
pH-waardes
(2)
(10 x 2) = [20]

TOTAAL AFDELING A: 20

Bladsy 5 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

AFDELING B

VRAAG 2

Die letters A tot F in die onderstaande tabel verteenwoordig ses organiese


verbindings. Gebruik die inligting in die tabel om die volgende vrae te beantwoord.

H O H O H

A H C C C H B C O C H

H H H H

H3C CH2 CH2 CH2 CH2 CH3 O


C C D
H3C CH2 CH2 CH2 CH3 H3C CH2 CH

E F H3C CH2 CH2 OH

Skryf die volgende neer:


2.1 die IUPAC-naam van verbinding C. (2)

2.2 die letters van twee verbindings wat FUNKSIONELE isomere is. (1)

2.3 die letter van die verbinding wat die produk is van ’n DEHIDRASIE-
reaksie. (1)

2.4 die IUPAC-NAAM en STRUKTUURFORMULE van die monomeer van


verbinding E. (3)

2.5 die naam van die FUNKSIONELE groep van verbinding D. (1)

2.6 die letter van die verbinding met die ALGEMENE FORMULE CnH2n+2. (1)

2.7 die IUPAC-naam van die organiese suur wat gebruik is om B voor te
berei. (1)

2.8 die IUPAC-naam van die POSISIONELE isomeer van verbinding F. (1)

2.9 die STRUKTUURFORMULE van die funksionele groep van verbinding A. (1)
[12]

Bladsy 6 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 3

Verbindings A, B en C is gebruik om een van die faktore wat kookpunt beïnvloed te


ondersoek.

NAAM VAN VERBINDING FORMULE KOOKPUNT (°C)


A butaan CH3CH2CH2CH3 - 0,5
B etanoësuur CH3COOH 118
C propanol CH3CH2CH2OH ?

3.1 Definieer “kookpunt”. (2)

3.2 Skryf ’n ondersoekende vraag vir hierdie ondersoek neer. (2)

3.3 Noem EEN veranderlike, buiten atmosferiese druk, wat konstant gehou
moet word tydens hierdie ondersoek. (1)

3.4 Deur te verwys na die SOORTE intermolekulêre kragte, BESKRYF


VOLLEDIG die verskil in kookpunte van verbindings A en B. (4)

3.5 Hoe sal die dampdruk van verbinding A vergelyk met dié van verbinding
B? (Kies uit: HOËR AS, GELYK AAN of LAER AS).
Gee ’n rede vir die antwoord. (2)

3.6 Sal die kookpunt van verbinding C HOËR of LAER AS dié van verbinding
C wees? Verduidelik die antwoord. (3)

3.7 Gebruik gekondenseerde formules om die reaksie tussen B en C aan te


toon. (3)
[17]

Bladsy 7 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 4

Bestudeer die diagram van verskeie organiese reaksies en beantwoord die vrae wat
volg.

4.1 Skryf die IUPAC-naam van reaktant X neer. (2)

4.2 Oorweeg REAKSIE 1:

4.2.1 Noem die SOORT addisiereaksie wat plaasvind. (1)

4.2.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE en IUPAC-naam van


verbinding A neer. (4)

4.3 Bestudeer REAKSIE 2 en voorsien:

4.3.1 Die naam OF formule van katalisator Y. (1)

4.3.2 Die IUPAC-naam van verbinding B. (2)

4.4 Vir REAKSIE 3:

4.4.1 Stel TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie. (2)

4.4.2 Noem die SOORT addisiereaksie. (1)

4.4.3 Is die produk wat in hierdie reaksie gevorm word ’n PRIMÊRE,


SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
Gee ’n rede vir die antwoord. (2)

4.4.4 Die PRODUK van reaksie 3 ondergaan ’n ELIMINASIE-reaksie.


Skryf die STRUKTUURFORMULE en IUPAC-naam van die
HOOFPRODUK van hierdie reaksie neer. (4)
[19]

Bladsy 8 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 5

5.1 Propielheptanoaat is ’n soetgeurige helder vloeistof wat in die


parfuum-industrie gebruik word. Dit word berei deur die volgende
reaksie:

C3H8O(aq) + C7H14O2(aq)  C10H20O2(aq) + H2O(l)

5.1.1 Skryf die IUPAC-naam van die ORGANIESE SUUR wat gebruik
word in die vervaardiging van propielheptanoaat, neer. (2)

5.1.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE van propielheptanoaat neer. (3)

5.2 Die onderstaande vloeidiagram is ’n voorbeeld van ’n krakingsreaksie.

5.2.1 Definieer ’n “krakingsreaksie”. (2)

5.2.2 Noem die SOORT krakingsreaksie hierbo. (1)

5.2.3 Verskaf die IUPAC-naam van verbinding Q. (2)

5.2.4 Gebruik die MOLEKULÊRE FORMULE en skryf die


gebalanseerde vergelyking vir die verbrandingsreaksie van oktaan
neer. (3)
[13]

Bladsy 9 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 6

Twee eksperimente is uitgevoer om die reaksietempo tussen OORMAAT


kalsiumkarbonaat en verdunde soutsuur te ondersoek. Die gebalanseerde chemiese
vergelyking vir die reaksie word hieronder gegee:

CaCO3(s) + 2HCl(aq)  CaCl2(aq) + H2O(l) + CO2(g)

Die diagram wys die reaksietoestande gebruik in elke eksperiment.

6.1 Definieer “reaksietempo” in woorde. (2)

6.2 Vir EKSPERIMENT 1, skryf neer die:

6.2.1 Onafhanklike veranderlike. (1)

6.2.2 Gekontroleerde veranderlike. (1)

6.3 In EKSPERIMENT 1, in watter fles, W of X, sal die reaksietempo die


vinnigste wees? (1)

6.4 Gebruik die botsingsteorie om die antwoord in VRAAG 6.3 te verduidelik. (3)

6.5 Bereken die volume van die CO2(g) geproduseer by STD in fles W. (5)

6.6 Beskou die reaksietoestande gegee vir EKSPERIMENT 2. Hoe sal die
reaksietempo in fles Z vergelyk met dié in fles Y? Kies vanuit GROTER
AS Y, MINDER AS Y of GELYK AAN Y. (1)

Bladsy 10 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

6.7 EKSPERIMENT 3 word gedoen. Die Maxwell-Boltzmann verspreidings-


kurwe word soos volg aangedui.

Aantal molekules

6.7.1 Watter faktor word hierbo geïllustreer? (1)

6.7.2 Wat word voorgestel deur lyn C? (1)


[16]

VRAAG 7

Die sintese van waterstofmolekule en jodiummolekule is ’n omkeerbare reaksie wat


plaasvind in ’n verseëlde houer teen 490 °C. Die gebalanseerde vergelyking vir die
reaksie is:

H2(g) + I2(g) ⇌ 2HI(g)

Kc vir die reaksie teen 490 °C is 45,9.

7.1 Definieer “chemiese ewewig”. (2)

7.2 Hoe sal ELK van die volgende veranderinge die hoeveelheid waterstofjodied
gas (HI) by ewewig beïnvloed?
Kies vanuit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.

7.2.1 Die druk word verhoog. (1)

7.2.2 Die aantal mol waterstof word verhoog. Verduidelik die antwoord
volledig volgens Le Chatelier se beginsel. (3)

Bladsy 11 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

7.3 Die Kc-waarde is 64 teen ’n temperatuur van 445 °C.

Is die voorwaartse reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? Verduidelik


die antwoord volledig. (4)

7.4 5 mol waterstofmolekule (H2) is in ’n verseëlde 2 dm3 houer by 445 °C met


’n onbekende massa jodiumgas (I2). Wanneer ewewig bereik word, is die
konsentrasie van waterstofgas 1,5 mol∙dm-3. Bereken die AANVANKLIKE
MASSA van die jodiummolekule in die fles. (10)

7.5 Ammoniak word in ’n fles gepomp, die fles geseël en toegelaat om


dinamiese chemiese ewewig te bereik teen ’n sekere temperatuur. Die
gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is:

N2(g) + 3H2(g) ⇌ 2NH3(g) ΔH < 0

Die grafiek hieronder wys die verandering in die tempo van voorwaartse en
terugwaartse reaksies met tyd. Die stippellyn verteenwoordig die voor-
waartse reaksie.

7.5.1 Indien die druk van die houer konstant gehou word, verduidelik
watter verandering aan die sisteem gedoen is by t = 120 s. (2)

7.5.2 Indien die druk konstant gehou word by 180 s, watter effek sal
hierdie verandering op die ewewigskonstante, Kc, hê? (2)

7.5.3 Watter verandering vind plaas by 240 s? (1)


[25]

Bladsy 12 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 8

8.1 Bestudeer die volgende reaksies wat die stapsgewyse


ionisasiereaksie van fosforsuur (H3PO4) aandui.

I H3PO4 + H2O 
←→ H2PO 4− + H3O +
 K a = 7,5 x 10 −3
II H2PO4− + H2O 
←→ HPO24− + H3O +
 K a = 7,5 x 10 −12

8.1.1 Definieer ’n suur volgens die Lowry–Brønsted-model. (2)

8.1.2 Skryf die formule van die stof wat optree as ’n amfoliet in reaksie
I en II neer. (1)

8.1.3 Gee ’n rede vir die antwoord in VRAAG 8.1.2 hierbo. (2)

8.1.4 Watter stof, H2 PO− 2−


4 of HPO4 , sal die HOËR Kb-waarde hê?
Gee ’n rede vir die antwoord. (3)

8.2 Beskou die hidrolise van die C2HO4− -ioon verteenwoordig deur die
gebalanseerde vergelyking hieronder.

𝐂𝐂𝟐𝟐 𝐇𝐇𝐎𝐎−
𝟒𝟒 (𝐚𝐚𝐚𝐚) + 𝐇𝐇𝟐𝟐 𝐎𝐎 (𝐥𝐥) ⇌ 𝐂𝐂𝟐𝟐 𝐇𝐇𝟐𝟐 𝐎𝐎𝟒𝟒 + 𝐎𝐎𝐎𝐎

8.2.1 Definieer “hidrolise”. (2)

8.2.2 Skryf die gekonjugeerde basis van C2H2O4 neer. (2)

8.2.3 Gee ’n rede, deur na die stof/stowwe in die vergelyking te


verwys, waarom die hidrolise van C2HO4− ’n BASIESE oplossing
produseer. (2)
[14]

Bladsy 13 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

VRAAG 9

’n Groep leerders voer ’n titrasie uit om die X aantal mol kristalwater in


gehidrateerde oksaalsuur (C2O4H2.XH2O) te bepaal.
Hulle berei eers ’n oplossing van gehidrateerde oksaalsuur deur die
byvoeging van 7,56 g gehidrateerde oksaalsuur in water te voeg en ’n volume
op te maak tot ’n volume van 250 cm3-oplossing.
Tydens ’n titrasie word 25 cm3 van die oplossing gehidrateerde oksaalsuur
geneutraliseer deur presies 24 cm3 van ’n 0,5 mol.dm-3-oplossing van ’n
natriumhidroksiedoplossing volgens die volgende gebalanseerde
vergelyking:

C2O4H2 .XH2O(s) + 2NaOH(aq) 


→ C2O4Na2 (aq) + (X+2)H2O(l)

Die kristalwater reageer nie met die basis nie.

9.1 Definieer ’n “sterk basis”. (2)

9.2 Bereken die pH van die 0,5 mol∙dm-3 natriumhidroksiedoplossing. (5)

9.3 Bereken die waarde van X. (7)


[14]

TOTAAL AFDELING B: 130

GROOTTOTAAL: 150

Bladsy 14 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES


INLIGTINGSBLAD VIR FISIESE WETENSKAPPE
PAPER 2 (CHEMISTRY)
VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/ TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME / NAME SYMBOL / SIMBOOL VALUE / WAARDE

Standard pressure
pθ 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op ’n elektron
Avogrado’s constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante

TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULE

m N
n= n =
M NA
n m V
c = c = n =
V or MV Vm

ca V a n a
= pH = -log[H3O+]
cb V b n b
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 teen 298K

Eθcell/sel
= θ
Ecathode/katode − Eθanode

or /of
=Eθcell/sel θ
Ereduction/reduksie − Eθoxidaton/oksidasie

or/ of
=Eθcell/sel θ
Eoxidising agent/ oksideermiddel
θ
− Ereducing agent/ reduseermiddel

Bladsy 15 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

Bladsy 16 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

Bladsy 17 van 18 © Impaq


Junie-eksamen 2022
G12 ~ Fisiese Wetenskappe V2/2

Bladsy 18 van 18 © Impaq

You might also like