Professional Documents
Culture Documents
The nominated invigilator must be over 18 years of age, literate, and cannot be a
direct relative of the student.
Please use a black pen to complete this form. Please write legibly.
Personal details
Title:
First names:
Surname:
ID number:
Contact details
Postal address:
Postal code:
Home address:
Postal code:
Tel no (cell):
Tel no (work):
Page 1 of 6
Details of student(s) to be invigilated:
(If there are more than five (5) students, a new form must be completed.)
Student
Student 2
Student 3
Student 4
Student 5
Page 2 of 6
Confidentiality Agreement
I, ,
Signature: Date:
Page 3 of 6
Brainline Holdings (Edms.) Bpk.
Reg. no.: 2019/463668/07
Direkteur: C Cronje
Veronicastraat 215
Montana, Pretoria, 0182
Privaatsak X505, Sinoville, 0129
TOESIGHOUERREGISTRASIEVORM
Die aangewese toesighouer moet ouer as 18 jaar en geletterd wees, en mag nie ‘n
direkte familielid van die student wees nie.
Gebruik asseblief ‘n swart pen om hierdie vorm in te vul. Maak seker u skrif is
leesbaar.
Persoonlike besonderhede
Titel:
Voorname:
Van:
ID-nommer:
Weduwee/
Huwelikstatus: Getroud Geskei Ongetroud Wewenaar
Kontakbesonderhede
Posadres:
Poskode:
Woonadres:
Poskode:
Tel no (sel):
Tel no (werk):
Bladsy 4 van 6
Besonderhede van die student(e) oor wie toesig gehou sal word:
(Indien daar meer as vyf (5) studente is, moet ‘n nuwe vorm ingevul word.)
Student
Graad: Studentenommer:
S
Student 2
Graad: Studentenommer:
S
Student 3
Graad: Studentenommer:
S
Student 4
Graad: Studentenommer:
S
Student 5
Graad: Studentenommer:
S
Page 5 of 6
Vertroulikheidsooreenkoms
Ek, ,
• Ek sal die strengste vertroulikheid uitoefen met betrekking tot enige inligting of
proses wat verband hou met enige eksamen wat onder my toesig geskryf word.
• Ek sal geen eksamenverwante inligting van enige aard aan enige persoon,
organisasie of die media, oordra of bekend maak tensy so beveel deur ‘n hof
nie.
• Ek sal geen materiaal van ‘n vertroulike aard uit die eksamenarea neem nie.
• Ek verstaan ten volle die behoefte aan akkuraatheid en vertroulikheid in alle
aangeleenthede wat verband hou met en verwant is aan die bewaring en
verspreiding van eksamenmateriaal soos vraestelle, nasienriglyne, eksamen-
boeke, bywoningsregisters en dokumentasie in verband met ongerymdhede.
• Ek onderneem om enige verbreking of gepoogde verbreking van eksamen-
vertroulikheid en sekuriteit waarvan ek bewus word onmiddellik te rapporteer.
• Ek verstaan ten volle en aanvaar dat, indien ek sonder die geskikte magtiging
enige vertroulike eksamen inligting aan enige persoon beskikbaar maak, of
toelaat (hetsy doelbewus of deur nalatigheid) dat enige vertroulike eksamen-
inligting beskikbaar gestel word aan ‘n ongemagtigde persoon, enige sulke
aksies tot vervolging in ‘n siviele en/of kriminele hof kan lei.
• Ek is ouer as 18 jaar, ek is geletterd en ek is nie ‘n direkte familielid van enige
student oor wie ek gaan toesig hou nie.
• Indien ek, my kind, ‘n direkte familielid, ‘n goeie vriend/in of die kind van ‘n goeie
vriend/in vir ‘n eksamen sou inskryf, sal ek sodanige inskrywing skriftelik onder
Breinlyn Leerwêreld se aandag bring, en sal ek nie in so ‘n geval sonder
Breinlyn se toestemming toesig hou nie. (E-pos die versoek om oor so ‘n
student toesig te hou aan fred@brainline.com.)
Handtekening: Datum:
Page 6 of 6