You are on page 1of 2

Hoekom is mansmense selde depressief?

WHY MEN ARE SELDOM DEPRESSED:

Want mans is net gelukkiger mense: Because men are just happier people -- What do
you expect from such simple creatures?
Jy behou jou familienaam lewenslank.
Your last name stays put.
Die garage behoort net aan jou.
The garage is all yours.
Trouplanne sorg vir hulself.
Wedding plans take care of themselves.

Trourokkoop R40 000. Oggendpakhuur onder Wedding dress £2500.


R660

Sjokolade is net nog ’n lekkerny. Chocolate is just another snack for you.

Jy kan president wees. You can be President.

Jy kan nooit swanger raak nie. You can never be pregnant.

Jy kan ’n wit T-hemp na ’n waterpark dra. You can wear a white T-shirt to a water park.

Jy kan géén hemp na ’n waterpark dra nie. You can wear NO shirt to a water park.

Op ’n warm dag kan jy jou hemp losknoop of


uittrek.
Nie een van jou medewerkers het die krag om jou None of your coworkers have the power to make
te laat huil nie. you cry
As jy 34 en ongetroud is, gewaar niemand dit nie. If you're 34 and single, nobody even notices
Blomme maak alles reg. Flowers fix everything
Jy kan jou hemp afsweep op 'n warm dag 8. You can whip your shirt off on a hot day

Die wêreld is jou urinaal — sonder moeite. The world is your urinal.

Jy hoef nooit nog 30 myle na ’n ander petrolstasie You never have to drive to another petrol station
te ry omdat hierdie een s’n ruskamer se setels is lavvie because this one is just too icky.
vieslik taai nie.

Mekennieks lieg nie vir jou nie want jy weet Car mechanics tell you the truth.
soveel soos hulle.

Jy hoef nie op te hou en dink watter kant om jy ’n You don’t have to stop and think which way to
moer aan ’n bout moet draai nie. turn a nut on a bolt.

Dieselfde werk, hoër loon. Same work, more pay.

Grys hare en plooie voeg karakter by jou Gray hair and wrinkles add character.
voorkoms.

Jy kan met jou knieë uitmekaar sit ongeag wat jy You can sit with your knees apart no matter what
dra nie. you're wearing

Jy gee nie ’n rot se gat om of iemand jou nuwe You don't care a rat’s ass if anyone notices your
kapsel opmerk nie. new haircut.

Mense staar nooit na jou bors as jy met hulle praat People never stare at your chest when you’re
nie. talking to them.

Nuwe skoene veroorsaak jou voete geen blasies, New shoes don’t cut, blister, or mangle your feet.
sny of verniel nie jou voete nie.

Een bui heeltyd. One mood all the time.

Telefoongesprekke is binne 30 sekondes reguit Phone conversations are over in 30 seconds flat.
verby.

Jy weet heelwat van tenks. You know stuff about tanks.

Jy het nodig net een tas vir ’n vyf dae vakansie. A five-day vacation requires only one suitcase.

Jy kan al jou eie flesse oopmaak. You can open all your own jars.

Jy kry ekstra krediet vir die geringste daad van You get extra credit for the slightest act of
bedagsaamheid. thoughtfulness.

As iemand vergeet jou te nooi, bly hy tog jou If someone forgets to invite you, he or she can still
vriend be your friend.

Jou onderklere is R120 per driepak. Your underwear is £4.95 for a three-pack.

Drie pare skoene is meer as genoeg. Three pairs of shoes are more than enough.
Jy kan nie kreukels aan jou klere sien nie.
You are unable to see wrinkles in your clothes.

You might also like