You are on page 1of 1

Eerste bedryf: Toneel 4

1. Waar speel hierdie toneel af


2. Waarheen moes Emma later daardie dag gaan?
3. Wat moes sy daar gaan doen het?
4. Waarvan het Kittie Benjamin beskuldig?
5. Hoe het hy hierop reageer?
6. Waarom moes Benjamin vir Selling gaan wakker maak en moes hulle daardie dag
klaarmaak?
7. Hoe het die kinders op hierdie nuus reageer? (bogenoemde antwoord)
8. Waarom moes Tollie in die huis bly?
9. Waarom wwas dit belangrik dat Selling gesond moes wees?
10. Watter 2 gaste het weer hulle opwagting daardie dag gemaak?
11. Watter dag van die week het hierdie manne opgedaag?
12. Wie het hulle gestuur?
13. Wat het hulle op die plaas gaan doen?
14. Wie is Mister Goldsbury?
15. Wat was Fiela se reaksie op hulle versoek?
16. Hoe het hulle haar probeer gerusstel?
17. Watter versoek het Fiela aan die twee manne gerig?
18. Wat was hulle antwoord?
19. Waarvan het hulle vir Fiela beskuldig?
20. Watter twee openbare plekke het hy nie besoek nie?
21. Wie almal het ‘n bydrae tot Benjamin se opvoeding gemaak? Wat was elkeen se
bydrae?
22. Hoe het hulle vir Fiela en Selling probeer dreig?
23. Wat was elkeen se bydrae om vir Benjamin gereed te kry ?
24. Wat moes Dawid vir mister Pace gaan gee?
25. Wat moes hy inruil daarvoor kry?
26. Watter karaktereienskap van Fiela kom ook veral hier na vore?
27. Watter bewys is daar dat Benjamin skaam was toe Fiela hom was?
27.1 Wie is hierbo aan die woord?
27.2 Hoe moes hy die magistraat aanspreek?
27.3 Waar moes hy sê bly hy?
27.4 Hoe het hy Fiela se kind geword?

28. Wat het Fiela vir Benjamin gesê om hom gerus te stel dat hy wel sal terugkom?
29. Wat was alles in sy trommel?
30. Wat moes Dawid vir hom leen?
31. Wat was die doel van die sjeilings?
32. Wat het Selling voorgestel moet Benjamin die magistraat noem?
33. Watter onaangename inligting van Selling maak Benjamin bekend?

You might also like