You are on page 1of 2

Wat ek voel, as ek wegraak

Al my wonderlus verdwyn
Net die golwe wat my dra (Net die golwe en die maan)
’N eb en vloei wat my wegneem van die pyn

Wat ek voel, as ek wegraak


Al die angs en druk verdwyn
Net die oseaan se klank
Die helder water wat my skoon was van die pyn.

Voel my. Beroer my.


En ja - o God - ek’s in die hemel
Jy toor met my.
Jy maak my vry.
Nou laat my smelt, tot die stroom vloei.

Wat ek voel, as ek wegraak


Al die skaduwees verdwyn
Net die sterre in jou oë
Jou warm lippe soos die son wat op my skyn

Wat ek voel, as ek wegraak


Al my trane het verdwyn.
Net ons asems in en uit.
En al die water kom bevredig die pyn.

(Voel my) Voel my.


(Beroer my) Beroer my.
(Lie ing vertel my) Lie ing sê als is vergewe (Als is vergewe, Voel)
(Oh) Kom drink my wyn.
(Oh) Verdrink my pyn.
(Oh) Kom wys vir my
(Voel my, beroer my en) Wat is onrein

Voel my, ontroer my


En hou aan
fl
fl
Ja, dit is hemel
Voel
Dit voel so eg
Neem al my sonde weg

Oo Kom ontroer my
Ja hou net aan
O dit is hemel
O dit voel so reg
Kom saam met my
Neem al my sonde weg

Voel my. Raak my aan.


Nou laat my smelt, tot die stroom vloei.
Gee my die son en maan
Laat gaan die tyd (En bly my my)
Tot dit stilstaan (Tot die wind staan)

You might also like