You are on page 1of 1

In die middel van dit alles - die mistige jeug.

Jy loop net verby en ek voel minder leeg.


Dis amper soos liefde - Hartseer maar waar.
Al is dit net wens sal my hart nooit bedaar.

Ek droom jys my lie ing. Ek wil jou net soen.


Ek bly dag en nag droom waar jy is, wat jy doen.
Hoe kan ek dit los as jou bestaan my verlei?
Almal het hulle ding, en my ding is jy.

En ons loop in die winter arm in arm


Die wind is so koud maar jy hou my so warm.
Ek weet ek droom net, maar ek wil my verbly. (’n Fantasie droom met jou aan
my sy)
Almal het hulle ding, en myne is jy.

Verskoon my tog juffrou, Ek moet jou vertel


Ek hou so daarvan as jy my slaan en my skel.
Ek slaan (gooi) toe my deur, laat die radio dreun.
Gee my die stemme wat my so laat kreun.

Ek los als net so, die angsheid in my


Ek droom en ek soek na jou altyd net meer.
Ek weet daar is iets wat my aandag a ei
Almal het hulle ding, en my ding is jy.

Jy is steeds by my tot ek jou weer sien.


Tot dan is dit ek wat in drome jou dien. (Probeer erens “soek” in werk)
Al kan dit blind maak moet ek jou kry
Almal het hulle ding, en myne is jy.

O ons tyd mag stilstaan as jy my vry


Almal het hulle ding, en myne is jy
Myne is jy
Jy jy jy.
fl
fl

You might also like