You are on page 1of 1

Hallo my engel Wat maak jy nou? Ek wonder waar is jy nou? Dit voel of ek jou so lank terug gesien het.

Vandag het ek seer want ek mis jou so. N briefie net om te se eks baie, ek is bitter baie lief vir jou.

Hoe sal jy dit ooit verstaan as jy nie weet waaroor dit gaan, hoe kan jy my so vermy As jy dan se jys lief vir my? Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he? Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan want ek wag net vir jou Kyk hier staan ek en wag net vir jou , o eek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my lief het As ek wag net vir jou om my weer vas te hou? Hoe kan ek alles vir jou gee ?

As ek opstaan of gaan slaap is dit net jy wat in my kop bly en is my drome en in my hart voel ek jou Want agter mure vleeslike mure roep my hart uit , skree jou naam uit . En in n oomblik weet ek als is ok Oe ek kan nie wag nie meer om jou te sien nie , nie nog n dag nie kan jou nie vergeet nie. My behoort nou net aan jou liefling net aan jou . Jys die beste ding wat met my gebeur het , my wereld draai om jou. Ek is verewig en altyd joune , my lewe draai om jou. Dit is so moeilik om te verduidelik wat in my aangaan maar dit iss duidelik date k jou lief het en als gaan oor jou

You might also like