You are on page 1of 3

In my droom was daar ’n engel

Wat my deur die muur kon hoor


Soos ek uitskree in latynklas
“Ek gaan my humeur verloor.
Kry my weg van hierdie kakheid”
En dis toe ek troosting hoor.
Sy sê “Wag net ’n rukkie.
Ek wil jou kom betoor”

Sy sê “Gee my jou hand, seun.


Want ek voel jou grote drang.
Kom ek wys vir jou die dinge
Wat jou tienerhart verlang.
Ons bewerk jou tot jy glimlag
En jy eindig met gesang.”
Sy sê, “Liefde maak jou blind seun
Maar verlei jou soos die slang”

So ’n gefokte lewe
(Fok! So gefok)
Niks nie. Net jou hand.
(So gefok, ja!)
’N Gefokte lewe
Dit krap aan jou verstand.

Elke nag is so fantasties


So onrustig. My hart klop.
Want ek dink aan my klavierklas
En haar borste langs my kop.
En die note en die klanke
Is die suiwerste vir my (suiwerste/veiligste/heligste)
Maar ek hoop steeds en ek bid
“Laat daardie borste vry”

So ’n gefokte lewe
(Fok ah ah ah)
Want alles is net wens, alles is net wens
’N Gefokte lewe
Kom nou Wat gaan aan?
Dink jy dan ons soek dit?
Wel wie weet?

In die storte na ons sport klas…


Lukas Meyer van die koor…
Lyk so skerp met ’n krawat aan. (Skerp/mooi/goed)
Heer wat lê daar vir my voor?

En ek dink dalk Lisa Nieuwoudt


Maar sal sy ooit my wil vry?
Ag kruip net uit jou gat uit
Dan is daar plek vir my.

So ’n gefokte lewe
’n gefokte lewe
Dis alles in jou kop
In jou kop.
’N Gefokte lewe
Genade het gestop

’N Gefokte lewe
Ek voel dit, ek weet dit
Probeer net bo te bly
En eendag, ja eendag
’N Gefokte lewe
Dis als te veel vir my.
Sal almal dit ook weet
’N Gefokte lewe lewe lewe
Wat jy sien is wat jy kry
’N Gefokte lewe
Wel, is daar meer vir my?

Ek voel gehok? (Kan dit net stop?)


Hoe kan dit wees? (Gaan lui die klok!)
Alles opgefok.

You might also like