You are on page 1of 7

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA-NC

DIE REFLEKSBOOG
RESEPTOR
• Struktuur
wat die
stimulus
(hitte)
ontvang en
dit omsit in
‘n senuwee-
impuls
SENSORIESE
NEURON
Dra die
impuls van
die reseptor
na die
rugmurg
INTERNEURON
Dra die
impuls van
die
sensoriese
neuron na
die
motoriese
neuron in
die rugmurg
Dra die
impuls vanaf
die rugmurg
na die
effektore

MOTORIESE
NEURON
Struktuur wat die
reaksie veroorsaak.
(Spiere in die vinger
trek saam en die
vinger word
weggetrek.)

EFFEKTOR
*VERSKIL TUSSEN REFLEKSBOOG EN
REFLEKSAKSIE
• REFLEKSAKSIE: ‘n vinnige, outomatiese
beweging/aksie deur ‘n effektor, in reaksie
op ‘n stimulus wat deur die reseptor
ontvang is
• REFLEKSBOOG: die pad waarlangs senuwee
impulse gelei word vanaf ‘n reseptor tot ‘n
effektor om ‘n refleksaksie teweeg te bring.

You might also like