You are on page 1of 13

INLEIDING TOT

EKOLOGIE
Bl. 7-9
Volg in wit boek belangrik
EKOLOGIE
Is die studie van die interaksies van organismes met mekaar en
met die fisiese en chemiese omgewing.
EKOLOGIE
Spesie: Groep eenderse organisms op dieselfde plek op dieselfe tyd wat met ander
kan teel om vrugbare nasate voort te bring, maar wat nie met ander spesies kan
teel nie.
Populasie: ‘n Groep organismes van dieselfde spesie wat in dieselfde gebied
voorkom en met mekaar kan kruisteel.
EKOLOGIE
Gemeenskappe: Verskillende spesies van organismes of verskillende
populasies wat ‘n gebied deel en van mekaar afhanklik is.
EKOLOGIE
Ekostelsels:
• ‘n Ekostelsel bestaan
uit ‘n gemeenskap en
sy omgewing.
• ‘n Ekostelsel bestaan
uit lewende en nie-
lewende dinge.
VERSKILLENDE EKOSTELSELS
DIE GROOTTE VAN EKOSTELSELS
Die grootte van ‘n ekostelsel word nie spesifiek gedefinieer nie.
Ons kan ‘n ekostelsel identifiseer as ‘n stabiele stelsel wat uit ‘n gemeenskap van
organismes bestaan wat op die omgewing inwerk.
Biosfeer: Alle
ekostelsels saam vorm
die biosfeer en dit
bestaan uit die
atmosfeer (lug),
hidrosfeer (water) en
litosfeer (aardkors).
DOEN DIE VOLGENDE SKYFIE MONDELINGS
SAAM MET JOU ONDERWYSER EN GEE OOK
DIE TERME VAN DIE ANDER BESKRYWINGS
VRAAG 2:

KOLOM A KOLOM B
2.1 Populasie A ‘n Groep diere van dieselfde spesie op dieselfde tyd, in
dieselfde gebied wat kan kruisteel en vrugbare nakomelinge
produseer.

2.2 Gemeenskap B Die biotiese en abiotiese faktore in ‘n spesifieke gebied.

2.3 Biosfeer C Die studie van die afhanklikheid tussen biotiese en abiotiese
faktore.
D Al die sfere waarbinne lewe moontlik is.
E Verskillende spesies in dieselfde gebied wat afhanklik is van
mekaar.
F Verskeidenheid van die diere.
(3)
FISIOGRAFIES
Abioties Bioties

Lug en wind Groot lewende opganismes

Temperatuur, sonlig en skadu Klein lewende organismes

Grond, klippe en rots Mikroskopiese organismes

Teen ‘n helling of plat area.


DOEN IN JOU SKRIF
BESTUDEER DIE DIAGRAM EN NOEM

• Een fisiografiese faktor


• Tabuleer twee biotiese en
twee abiotiese
faktore
Klaswerk:
• Bestudeer die
volgende prent.
Dink jy dit is ñ
ekosisteem of nie?
Hoekom?

You might also like