You are on page 1of 1

Gr.6 Woordsoorte klastoets.

Naam en Van:_____________________________________Datum: 12 April 2019 Totaal 30/

A. Lees die volgende stuk deur en beantwoord al die vrae:

1) (As dit nag is) word ek wakker…dan sluip ek 2) (sonder ‘n geluid) by die voordeur uit. Dit is dan wanneer ek 3) (sonder om haastig te
wees), onder die sterrekombers lê en met ABBA praat.
Ons word 4) (elke maand) getoets, partykeer 5) (elke dag)!

Gee een woord vir die vetgedrukte sinsnedes van nr.1-5. (5)

1) 2) 3) 4) 5)

B. Benoem die volgende vetgedrukte woordsoorte: (10)

Julle is almal in graad 6 hierdie jaar.

‘n Mens moet fokus as jy wil leer.

Wanneer is dit pouse?

Ag nee! Alweer jy.

C. Sê of die volgende waar of onwaar is: (2)


Hierdie sin is ‘n predikatiewe byvoeglike naamwoord sin.

Die respekvolle leerling luister vir die juffrou. (WAAR / ONWAAR)

D. Hierdie sin is ‘n oorganklike werkwoord sin:


Die gehoorsame kinders kyk op die bord. (WAAR / ONWAAR)

E. Identifiseer die volgende woordsoorte in die sinne: (3)

 Deedae het almal selfone. Bywoord van plek: Bywoord van wyse: Bywoord van tyd:
 Ons sing in die saal.
 Ons leer hard vir die toets.

F. Gebruik die volgende sinne om die volgende aan te dui: Ons sing in die saal. Hulle luister na ons. (2)

Neweskikkende voegwoord sin:

Onderskikkende voegwoordsin:

G. Vul die ontbrekende voorsetsels in: (3)

Kinders moet gehoorsaam___________hulle ouers wees en_______________sononder______________die huis wees.

H. Skryf die volgende sinne in die verlede tyd: (5)

1) Pieter kan die aflos wen.___________________________________________________________________________


2) Hy wil ‘n speletjie speel.___________________________________________________________________________
3) Dit is vuurwarm.__________________________________________________________________________________
4) Ek sal ‘n fliek kyk._________________________________________________________________________________
5) Jy moet vir jou juffrou luister.______________________________________________________________________

You might also like