You are on page 1of 5

CAPS Wiskunde Vraestel 9 Graad 6

Tyd: 1 Uur Totaal: 50

Heelgetalle

Vraag 1: Nege-syfer Getalle


1.1 Skryf die volgende getalle in woorde:
a) 568 125 762
b) 953 753 456
c) 384 726 421
d) 357 824 761
e) 348 000 215 (5)

1.2 Skryf die volgende woorde in syfer vorm:


a) Drie honderd sewe en veertig miljoen, twee honderd vier en dertig duisend,
sewe honderd ses en vyftig.
b) Ses honderd en twee miljoen, een honderd vyf en vyftig duisend,
sewe honderd drie en twintig.
c) Drie honderd twee en vyftig miljoen, negehonderd en agt duisend,
vier honderd ses en sewentig.
d) Sewe honderd vier en dertig miljoen, ses honderd en tagtig duisend,
twee honderd vyf en vyftig.
e) Vyf honderd en twaalf miljoen, sewe honderd een en tagtig. (5)
(10)

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 9_Term 2 1
© ASP Kopiereg
Vraag 2: Plek Waardes in Nege-syfer Getalle
2.1 Gee telkens die plekwaarde van 5 in die volgende getalle:
a) 512 896 644
b) 256 369 879
c) 235 874 963
d) 236 549 874
e) 684 364 050 (5)

2.2 Skryf die volgende getalle in uitgebreide notasie:


a) 852 621 753
b) 356 842 741
c) 369 456 157
d) 842 268 456
e) 321 851 426 (5)
(10)

Vraag 3: Bewerkingstekens in Nege-syfer Getalle


3.1 Vul die korrekte bewerkingstekens in:
a) 235 456 789 365 785 364
b) 123 456 789 987 654 321
c) 654 852 157 654 852 157
d) 998 989 895 998 989 985
e) 628 862 682 628 826 682
(5)

3.2 Rangskik die volgende getalle in dalende orde:


a) 532 115 250; 879 573 251; 876 523 179; 987 321 158; 532 115 349 (5)
(10)

Vraag 4: Afronding
4.1 Rond die volgende getalle af tot die naaste “5”:
a) 34 103
b) 5 423
c) 105
d) 57
e) 24 (5)

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 9_Term 2 2
© ASP Kopiereg
4.2 Rond die volgende af tot die naaste 10:
a) 6 199 317
b) 745 762
c) 126 867
d) 57 936
e) 126 824 (5)

4.3 Rond die volgende af tot die naaste 100:


a) 6 199 317
b) 745 762
c) 126 867
d) 57 936
e) 126 824 (5)

4.4 Rond die volgende af tot die naaste 1 000:


a) 6 199 317
b) 745 762
c) 126 867
d) 57 936
e) 126 824 (5)
(20)

Totaal: 50

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 9_Term 2 3
© ASP Kopiereg
CAPS Wiskunde Vraestel 9 Memorandum Graad 6

Vraag 1: Nege-syfer Getalle


1.1 a) 568 125 762
Vyf honderd agt en sestig miljoen, een honderd vyf en twintig duisend,
sewe honderd twee en sestig.
b) 953 753 456
Nege honderd drie en vyftig miljoen, sewe honderd drie en vyftig duisend,
vier honderd ses en vyftig.
c) 384 726 421
Drie honderd vier en tagtig miljoen, sewe honderd ses en twintig duisend,
vier honderd een en twintig.
d) 357 824 761
Drie honderd sewe en vyftig miljoen, agt honderd vier en twintig duisend,
sewe honderd een en sestig.
e) 348 000 215
Drie honderd agt en veertig miljoen; twee honderd en vyftien.

1.2 a) 347 234 756


b) 602 155 723
c) 352 908 476
d) 734 680 255
e) 512 000 781

Vraag 2: Plek Waardes in Nege-syfer Getalle


2.1 a) 500 000 000
b) 50 000 000
c) 5 000 000
d) 500 000
e) 50

2.2 a) 800 000 000 + 50 000 000 + 2 000 000 + 600 000 + 20 000 + 1 000+700 + 50 + 3
b) 300 000 000 + 50 000 000 + 6 000 000 + 800 000 + 40 000 + 2 000 + 700 + 40 + 1
c) 300 000 000 + 60 000 000 + 9 000 000 + 400 000 + 50 000 + 6 000 + 100 + 50 + 7
d) 800 000 000 + 40 000 000 + 2 000 000 + 200 000 + 60 000 + 8 000 + 400 + 50 + 6
e) 300 000 000 + 20 000 000 + 1 000 000 + 800 000 + 50 000 + 1 000 + 400 +20 +6

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 9_Term 2 4
© ASP Kopiereg
Vraag 3: Bewerkingstekens in Nege-syfer Getalle
3.1 a) 235 456 789 < 365 785 364
b) 123 456 789 < 987 654 321
c) 654 852 157 = 654 852 157
d) 998 989 895 < 998 989 985
e) 628 862 682 > 628 826 682

3.2 987 321 158; 879 573 251; 876 523 179; 532 115 349; 532 115 250

Vraag 4: Afronding
4.1 a) 34 105
b) 5 425
c) 105
d) 55
e) 25

4.2 a) 6 199 320


b) 745 760
c) 126 870
d) 57 940
e) 126 820

4.3 a) 6 199 300


b) 745 800
c) 126 900
d) 57 900
e) 126 800

4.4 a) 6 199 000


b) 746 000
c) 127 000
d) 58 000
e) 127 000

CAPS_Gr6_Wisk_Vr 9_Term 2 5
© ASP Kopiereg

You might also like