You are on page 1of 2

IN DIE STREEKSHOF VIR DIE STREEKSAFDELING VAN DIE WES KAAP

GEHOU TE STRAND

Saaknommer : SSD 48 / 2018

In die saak tussen:

SANDISO FONDILE APPLIKANT

en

DIE STAAT RESPONDENT

------------------------------------------------------------------------------------------------------------

KENNISGEWING

------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GELIEWE KENNIS TE NEEM dat die Applikant se prokureur en die beheeraanklaer van
bovermelde Agbare Hof ooreengekom het dat die automatiese reg om te appelleer so gou
moontlik as wat die aangeleentheid aangehoor kan word, ter rolle geplaas word.

GETEKEN TE STRAND OP HIERDIE 14 DE DAG VAN NOVEMBER 2019

----------------------------------
JEREMY VAN DER MERWE
Prokureur vir Applikant
Stellenbosch Local Office
Eikestad Winkelsentrum
Stellenbosch
AAN : DIE KLERK VAN DIE HOF
STRAND STREEKSHOF

en

AAN : DIE STREEKSHOFLANDDROS


STRAND STREEKSHOF

en

AAN : DIE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING


STRAND STREEKSHOF

Ingedien deur : Jeremy Van der Merwe


Prokureur vir Applikant
Stellenbosch Local Office
Eikestad Winkelsentrum
Stellenbosch

You might also like