You are on page 1of 19

Ek is Lin.

‘n

Dit is ‘n bal.
Dit is die bal.

www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n lap. Is dit ‘n dam?
Dit is ‘n lam. Dit is die dam.
Dit is my lam. Is dit my lam?
My lam en my bal. Die lam is by die dam.
www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n kam. Dit is ‘n tak.
Dit is die bak. Dit is die mat.
Dit is my bak. Dit is my kat.
In die bak is pap. My kat bad.
www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n tol. Is dit ‘n kan?
Op die tol is ‘n kol. Nee, dit is nie.
Dit is my pop. Dit is my pan.
Sy is ‘n dom-kop. In my pan is sop.
www.myklaskamer.co.za
Pas die tas op. Ek ken my les.
Die tas is los. In my kas is ‘n das.
Dit is my tas. Dit is ‘n lap das.
In my tas is kos. Die lap das is sag.
www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n hok.
Is dit ‘n pik? Die hok het ‘n hek.
Is die pik lig? Ek het ‘n hen.
Ek het ‘n pik. Die hen sit op die hok.
Mag ek kap met die pik? In die hok is ‘n nes.
www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n kar.
Dit is ‘n vet vis. Die kar het ‘n rem.
Die vis het ‘n vin. Dit is ‘n kar vir my kat.
Sit die vet vis in my kas. Hy kan in die kar sit.
Nee, die vis is in die dam. Die kat sit in die kar.
‘n Vis kan mos nie sit nie.
www.myklaskamer.co.za
Dit is ‘n bus.
Pas die jas vir my? Kom kat, kom pop.
Pas dit vir ‘n kat? Kom sit in die bus.
Nee, die jas pas vir ‘n pop. Kat het ‘n mus op sy kop.
Die jas pas net reg. Hy het mos nie ‘n jas nie.
www.myklaskamer.co.za
Hy kyk vir ‘n by.
Wat is nog in die kas? Die by kyk vir my.
Wag, wat is dit? Die by wil my byt.
Is dit ‘n mot wat in die kas sit? Dit by ry op die tol.
Nee, ‘n mot wil nie in die kas sit Die tol rol in die kas.
nie.
www.myklaskamer.co.za
‘n
te


die
dit
Lin kan nog nie tel nie. Kyk die haas.
Sy kan net tel tot by vyf. Die haas kom saam.
‘n Ses kom nat na ‘n vyf. Sal die haas raas?
Tel tot by ses, Lin. Maak die haas vas.
Een, twee, drie, vier, vyf. Die haas is my maat.
www.myklaskamer.co.za



‘n
my
in
Ek maak die kat mak. Die kat is boos.
Die kat is my maat. Hy wil mos ook loop.
Haar kat wil ook saam gaan. Hy kan ook nie hoor nie.
Hy wil nie in die kas sit nie. Sy oor is doof.
Die haas en die kat is maats. Pop sit op sy oor.
www.myklaskamer.co.za
Dit is Lin. Lin is in die bed.
Kat wil die kas oop maak. Haar been is seer.
Hy wil saam met Lin loop. Haar keel is ook seer.
Hoor, sy maag grom nog. Lin eet geen kos nie.
Hy is lus vir room. My een been is seer.
www.myklaskamer.co.za
Mamma gee vir Lin kos. Dit is Asjas.
Dit is sop en ‘n peer. Hy is lief vir Lin.
Lin wil nie meer sop eet nie. Lin is te siek om te eet.
Sy is nie lus vir ‘n peer nie. Sy gee die sop vir Asjas.
Haar keel is te seer. Asjas nies van die sop.
www.myklaskamer.co.za
Asjas is vaak. Die klok is teen die muur.
Hy wil nie meer by Lin sit nie. Dit is vier uur.
Hy wil op sy bed gaan lê. Lin is lus vir tee.
Sy bed is op die mat. Dit is ses uur.
Hy nies en sien ‘n tier. Pa kyk die nuus.
www.myklaskamer.co.za
al
of
by



Daar loop ‘n mier teen die Asjas moet die boek soek.
muur. Is die boek in die hoek?
Die mier kyk vir Asjas. Nee, die boek is nie in die hoek
Asjas sien nie die mier nie. nie.
Die mier loop op Asjas se oor. Asjas is moeg ge-soek.
www.myklaskamer.co.za
Mamma gee vir Lin koek.
Lin is lief vir koek en tee. In die huis is ‘n muis.
Mamma soek vir Lin ‘n boek. Die huis is vuil.
Lin wil nie die boek lees nie. Mamma vee die huis uit.
Sy soek ‘n maat. Sy sien ‘n vet muis in die huis.
www.myklaskamer.co.za
ê
Die muis lyk vuil. Lin kou gou aan die koek.
Die muis het ‘n vaal kuif. Sy sal nou vir Asjas roep.
Lin is nie lief vir ‘n muis nie. Maar Asjas hou sy oog toe.
‘n Muis is nie ‘n maat nie. Hy wil nie nou opstaan nie.
Lin is lus om te huil. Dit is mos te koud.
www.myklaskamer.co.za
Lin kyk weer in die boek. Koos kat roer sy neus.
Daar sien sy ‘n vaal kat. Dit lyk of sy neus jeuk.
Sy naam is Koos kat. Lin wil net lag.
Sal hy haar maat wees? Koos kat buig voor Lin.
Nou gaan sy ‘n maat hê. Hy kom uit die boek.
www.myklaskamer.co.za
Koos kat haal sy hoed af.
Nou gaan sy ‘n maat hê.
Koos kat loop tot by die deur.
Kom Lin, kom kyk wat ek vir
jou wil wys.
www.myklaskamer.co.za

You might also like