You are on page 1of 2

Page 1 of 1 ^ Ê Referaatopsomming

Fotondegradasie van Alq-poeier

Authors:
Photon degradation of Alq^ powder. Ui this shidy the photon degradafion of Alq, powders is ,
Mart-Mari Duvenhage'
O.M. Ntwaeaborwa' : invesfigated. The sample is irradiated for 330 hours by means of a UV lamp, and the chemical j
H.C. Swart' changes between the imdegraded and degraded samples are monitored by means of X-ray |
photoelectron spectroscopy (XPS) and Fourier Transform Infrared Specfi-oscopy (FTIR).
Affiliations:
'Department of Physics,
University of the Free State, Tris-(8-hidroksiequinoUen)-aluminium (Alqj) is 'n materiaal wat verskeie gebruike in
South Africa
Uguitstralende toesteUe het. Dit word ook as 'n elektronvervoerlaag in organiese Uguitstralende
Correspondence to: diodes (OLED's) gebruik. Ongelukkig is Alqj nie 'n baie stabiele materiaal nie en ontbind dit
Mart-Mari Duvenhage indien dit in gewone atmosfeer gestoor word. Die Alq^ reageer met suurstof en waterdamp in
die lug. Blootstelling aan Ug kan die materiaal ook laat ontbind. Die materiaal moet daarom in
Email:
vakuum gestoor word, en aUe toestelle waarin dit gebruik word, moet ook in vakuumtoestande
duvenhagem@ufs.ac.za
toestande gemaak word. In hierdie studie word die effek van fotondegradasie ondersoek. Die
Postal address: uitwerking van suurstof en waterdamp tydens die degradasieproses word ook ondersoek.
PO Box 339, Bloemfontein
9300, South Africa
Die Alqj-poeiermonster is volgens die medepresipitasiemetode gesintefiseer en is in asetoon
How to cite this abstract: geherkristaUiseer om van enige onsuiwerhede in die poeier ontslae te raak. Die struktuur van
Duvenhage, M.M., die monster is met behulp van X-straaldiffraksie (XRD) bepaal. Die gemiddelde deeltjiegrootte
Ntwaeaborwa, O.M. is aan die hand van Scherrer se vergelyking op grond van die verbrede diffraksiepieke bepaal.
aSwart, H.C, 2013,
'Fotondegradasie van Alq^-
Die grootte is bepaal as -40 nm in deursnit. Die opwekkings- en emissie-fotonluminessensie-
poeier', Suid-Afrikaanse (PL-) data is versamel met behulp van 'n Car]/ £c//pse-fluoressensiespektrofotometer wat met
Tydskrif vir Natuurwetenskap 'n Xenonlamp toegerus is. Die opwekkingsdata stem ooreen met die absorpsiedata wat met 'n
en Tegnologie 32(1), Art. Perkin Elmer Lambda 950 UV-Vis-NIR-spektrometer versamel is.
#409,1 page, http://dx.doi.
org/10.4102/satnt.v32il.409
Om die fotondegradasie degradasie, asook die effek van suurstof en waterdamp te bestudeer, is
Note: die monster 330 uur lank met 'n 8W Matelec UV-lamp bestraal. Die ooreenstemmende emissiedata
This abstract was presented is met behulp van 'n HR4000CG-UV-NIR Ocean Opi/cs-spektrometer bekom.
at the 'Studentesimposium
in die Natuurwetenskappe
2011', presented under X-straalfotoëlektronspektroskopie- (XPS-) metings is op sowel die ongedegradeerde as die
the protection of the Suid- gedegradeerde monsters gedoen, en die veranderinge in chemiese bindings wat verantwoordeUk
Afrikaanse Akademie vir is vir die aftiame in luminessensie met verloop van tyd het duidelik geblyk. Fourier-trans-
Wetenskap en Kuns. The
symposium was held at the
formeerinfirarooispektroskopie- (FTIR-) mefings is met behulp van 'n Bruker Tensor 27 IR-
University of South Africa on spektroskoop uitgevoer. Die data het die XPS-data aangevul en wys duidelik die verskil in OH- en
27-28 October 2011. C = O-vibrasiemodusse tussen die ongedegradeerde en gedegradeerde monsters.
Copyright:
© 2013. The Authors.
'n Volledige luminessensiemeganisme vir die ongedegradeerde en gedegradeerde monsters
Licensee: AOSIS
word ook bespreek.
OpenJournals. This work
is licensed under the
Creative Commons
Attribution License.

Read online:
Scan this QR
code with your
smart phone or
mobile device
to read online.

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32il.409
Copyright of Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie is the property of
African Online Scientific Information System PTY LTD and its content may not be copied or
emailed to multiple sites or posted to a listserv without the copyright holder's express written
permission. However, users may print, download, or email articles for individual use.

You might also like