You are on page 1of 31

PSYH 672: PSIGOPATOLOGIE

LEEREENHEID 1: INLEIDING

Psigologiese versteuring:

 Diagnose moet klinies gebaseer wees.


 Persoon voldoen nie noodwendig altyd aan die kriteria van ‘n versteuring nie,
maar het behandeling nodig.
 Psigologiese verteuring= Onderliggende wanfunksionering in die individu se
kognitiewe, emosionele en/ of gedrag regulering.
 Geassosieer met distres en onvermoë
 NIE KONFLIK TUSSEN DIE INDIVIDU EN SY/HAAR GEMEENSKAP NIE,
MAAR KONFLIK BINNE DIE INDIVIDU.
 Mense wat struikel om uitdagings van die lewe te hanteer, manifesteer
abnormale gedrag.

Let op die volgende:

1. Hoe persoon na gekyk word wat gediagnoseer is met ‘n versteuring:

Psigiatriese versteuring= Persoon word gediagnoseer met ‘n siekte

Psigologiese versteuring= Persoon sukkel om te cope met uitdagings.

2. Oorsake van die versteuring:

Psigiatriese versteuring= Biologiese oorsaak

Psigologiese versteuring= Psigo-sosiale oorsaak

3. Behandeling:

Psigiatriese versteuring= Mediese behandeling

Psigologiese versteuring= Psigoterapie ens.

1
Definisies:

Abnormale gedrag = Enige gedrag wat afstam van die statistiese norm

= Wanaanpasbaar en veroorsaak distres

Psigopatologie = Studie oor die siekte van die psige

Kriteria vir abnormale gedrag:

Intensiteit en
Verhoed tydsduur
bereiking van speel 'n rol Statistieke afwyking (nie goeie kriteria nie)
doel *Enige iets wat vêr afwyK van die norm
*Norm beïnvloed deur kulturele en sosiale
perspektiewe
*Konteks waarin individu woon speel ook 'n rol

Ontoepaslik

Abnormale gedrag:
Skadelik vir
self/ ander

Wanaanpassend:
*Pas moeilik aan.
Persoonlike distres: *Individu moet aanpas vir "oorlewing"
*Mense met *Psigopatologie verhoed individu om te groei
persoonlikheidsvertsteurings wys en te aktualiseer.
nie uitermatige distres nie
*Kultuur speel groot rol
*Psigologiese afwyking= Distres en
swaarkry

2
Verskillende modelle:

1. Keyes se Psigologiese Gesondheidskontinuum:

Psigologies gesond:
Hoog Laag
Psigologies siek: Hoog Struggeling Floundering
Laag Flourishing Languishing

 Struggeling: Het psigologiese versteuring, teenwoordigende aspekte van welstand


(Onvolledige psigologiese versteuring)
 Floundering: Teenwoordigheid van psigologiese versteuring en afwesigheid van
welstand (Volledige psigologiese welstand)
 Languishing: Sonder psigologiese versteuring, lae vlakke welstand (Onvolledige
psigologiese gesondheid)
 Flourishing: Hoë vlakke psigologiese gesondheid en afwesigheid van versteuring
(Volledige psigologiese versteuring)

2. Ruini en Fava model:

Psigologiese siekte as versteurde vlakke van Psigologiese welstand


Versteurde Versteurde Versteurde
Versteurde positiewe Versteurde
selfaan- outonomie: omgewings-
Versteurde verhoudings: bemeestering: persoonlike
vaarding: lewensdoel: *Oor- groei:
bekommerd *Min naby *Sukkel om
*Ontevrede *Tekort aan *Persoonlike
met self oor evaluasie verhoudings daaglikse
stagnasie
lewensbete- van ander take te
kenis *Lewe
*Wil soos geïsoleerd bestuur. *Ontwikkel nie
iemand anders *Tree soos nuwe gedrag
probeer wees ander op *Wil nie *Onvermoë
nie
opofferings om konteks te
*Hou nie van maak nie verbeter.
sekere
eienskappe
nie

3
3. Peterson se model:

6 Deugdes:
Wysheid Moed Menslikheid Geregtig- Selfbeheer- Deernis
heid sing
Kognitiewe Emosio- Interper- Regs- Selfbeheer- Betekenis
sterkte nele soonlike sterkte sing sterkte sterkte
sterkte sterkte
Sterkte: Kreatiwiteit Konsek- Vriendelik Gemeen- Selfregule- Hoop
went skapslid ring
Afwesig- Konformiteit Luiheid Onverskillig Selfsug Selfversot Huidig
heid: georiënteerd
Teen- Nie- Hulpeloos- Wreed Narsisisties Impulsief Pesimis
oorstaande oorspronklik heid
Oordrewe Eksentriek Obsessief Oorbetrokke Chauvinis- Inhiberend Pollianisme
me

Sterktes wat beskerm teen psigologiese versteuring:

1. Kognitief= Optimisme, hoop en mindfulness:


 Optimisties: Meer proaktief en gebruik probleem gesentreerde coping
 Hoop: Verbeter effektiewe toekomstige gedagtes
 Selfverseker om doel te bereik
 Mindfulness: Gee aandag, nie-beoordelend
 Buigbaar

2. Positiewe affek en emosionele intelligensie:


 EI= Gebruik emosies korrek, het beheer daaroor en diepe begrip van emosies
 Beter verhoudings en dien as beskermingsfaktor teen siektes.

4
3. Selfregulering:
 Sistematiese proses van gedrag
 Stel doelwitte en lei gedrag om doelwitte te bereik
 Aanpassend

4. Coping:
 Konstante verandering in kognitiewe en gedragspogings om by interne en
eksterne eise aan te pas.
 Verander negatiewe emosies (Emosie gefokusde coping)
 Verander situasies (Probleem gefokusde coping)
 Vermy probleem (Vermydend= Konfronteer nie probleem nie)

5. Veerkragtigheid:
 Pas goed aan en bons terug
 Goeie uitkomstes t.s.v ernstige bedreiging vir aanpassing

6. Post traumatiese groei:


 Vind lewensbetekenis en positiewe verandering vind plaas.
 Victor Frankl= Soeke na wil en betekenis.
 Maak sin van trauma en soek positiewe uitkomstes

7. Interpersoonlike sterkte:
 Tekort aan effektiewe interpersoonlike vaardighede
 Altruïsme= Pro-sosiale gedrag waar jy ander wil bevoordeel.
 Empatie, Ubuntu, menslikheid en vergifnis.

5
LEEREENHEID 2: STRES EN ANGSVERSTEURINGS

Obsessief en Trauma en stresor


Angsversteurings: kompulsief & verbandhoudende
Verbandhoudend versteurings

Spesifieke
OCD PTSD
fobies

Liggamlike Akute stres


Sosiale angs Dismorfiese versteuring
versteuring

Opgaar
Paniek Aanpassingsver-
versteuring
steuring

Agorafobie Trichotillomania Reaktiewe


aanhegting

(Nie leer)

VAV Disinhiberende
Ekskoriasie
sosiale
betrokkenheid

(Nie leer)
Skeidingsangs

(Nie leer)

Selektiewe
mutisme

(Nie leer)

6
Angs is ko-morbied met:

 Gemoedsversteurings
 Ander angsversteurings
 Substans gebruik
 Somatoform
 Persoonlikheidversteuring

 Stresvolle lewensgebeurtenisse= Oorsprong van angsversteuring


 Vrouens meer angstig as mans
 Beskermingsfunksie van angs:
 Motiveer ons om aan te pas
 Beplan vir toekoms

Definisies:

Vrees:

 Onmiddelik
 Huidig-georiënteerde gemoedstoestand met sterk negatiewe effekte wat ‘n
persoon motiveer om te ontsnap/ vermy.
 Belangrik vir oorlewing
 Simpatiese reaksie (Veg/Vlug)= Berei ‘n persoon fisies en psigologies voor vir
ontsnapping of self-verdediging
 Simptome sluit die volgende in:
 Fisiologies= Sweet
 Kognitief= Afwagting
 Affektief= Vrees
 Gedrag= Inhiberend
 Motivering= Wens om te ontsnap

7
Paniek:

 Onmiddelik
 Geen alarm/ bedreiging
 Vrees het ‘n alarm, paniek nie

Angs:

 Toekomsgerigte gemoedstoestand
 Sterk negatiewe affek en sluit die volgende in:
 Vrees
 Distres
 Afwagting
 Ongemak
 Preokkupasie deur te dink aan die gevaar
 Persepsies van magteloosheid en waaksaamheid

Stres:

 Eustres (Goed) en distres (Sleg)


 Help met aanpassing
 Aanvraag/ eise gestel deur sekere situasies is groter as wat persoon voel hy/sy
kan hanteer= Distres
 Fases van stres:
 Alarmreaksie
 Weerstand
 Uitbranding

8
Angsversteurings:

1. Spesifieke fobies:
 Duidelike, herkenbare situasie/voorwerp wat persoon vrees.
 Spesifieke fobies= Aanhoudende vrees vir voorwerpe
 Intese angs wat lei tot paniekaanvalle
 Afwagting vir vrees
 Probeer om kontak met voorwerp te vermy
 Aanhoudende blootstelling= Aanpassingsmeganisme mag ontwikkel
 Besef dat die fobie onrealisties is
 Ervaar simpatiese senuwee sisteem opwekking= Alarm respons wat fisiologiese
verandering meebring

 Kategorieë:
 Dier tipe= Honde, spinnekoppe, slange
 Situasie tipe= Kar te bestuur, te vlieg, hysbak te ry
 Natuurlike omgewing tipe= Hoogtes, water, donderweer
 Bloed-inspuitings-beseringstipe= Bloed, inspiuitings, hospitale

2. Sosiale Angsversteuring:
 Nie die vrees vir ‘n spesifieke situasie of voorwerp nie.
 Vrees vir die evaluering deur ander mense of om in die verleentheid gestel te
word voor ander
 Sosiale fobie= Vrees vir sosiale optredings en kan lei tot ‘n volle paniekaanval
 Glo dat ander mense hulle optrede beoordeel en hulle tekens van angs kan
waarneem
 Aanvang= Vroeë kinderjare/ adolessensie

9
 Kategoriee:
 Algemene sosiale fobie= Vrees vir gesprekke/ publiek
 Gemiddelde vrees vir verskeie sosiale situasies
 Vrees vir slegs puiblieke praatjies

3. Paniekversteuring:
 Gereelde paniekaanvalle
 Kom voor tydens ernstige traumaiese gebeure of intense stres
 Wanneer die situasie verby is, keer hulle terug na normale funksionering
 Patologiese paniek= Alarm sisteem saam wanfunksionerende leer wat eindig in
kognitiewe en emosionele probleme.
 Paniek= Komplekse bio-psigososiale proses erken deur kragtige fisiologiese en
psigologiese vorm.

 Tipes paniek:
 “cued”= Situasie gebonde

= Ervaar paniekaanval wanneer blootgestel word aan ‘n spesifieke situasie

 “uncued” = Onverwags

= Moeilik om te bestuur

 Situasionele predisposisie= Neiging om paniekaanval te kry in ‘n sekere


situasie, maar paniekaanval vind nie altyd plaas nie.

 Paniekversteuring= Individu ervaar herhalende, onverwagse aanvalle


 Ontwikkel laat adolessensie tot middel 30’s
 Chroniese diskoers
 Persoon dink dat hy/sy gaan sterf tydens die aanval
10
 Kry skaam en is bang om beheer te verloor.

4. Agorafobie:
 Ontwikkel as ‘n vermydingsrespons vir vrees vir toekomstige paniekaanvalle
 Vrees vir enige plek waar die persoon voel hy/sy moeilik gaan kan ontsnap.
 Sluit in besige plekke, inkopie sentrums, om alleen buite die huis te wees ens.
 Vrees en afwagting van paniekaanvalle, lei tot die ontwikkeling van agorafobie
(vermy dus gevreesde situasie)
 Agorafobie = ontwrigting en distres

=vermydende gedragsrespons en afwagting van liggaamsensasie

= depressie, obsessiewe simptome en sosiale fobie is teenwoordig.

= meer vrouens as mans en meer tieners as jong volwassenses.

5. Veralgeme Angsversteuring:
 Chroniese en diffuse angs
 Uitermatige en onbeheersde bekommernisse oor ‘n aantal lewensgebeure
 Sluit fisiese spanning en verhoogde waaksaamheid in
 Voel angstig in meerderheid van die situasies vir meeste van die tyd
 Bekommernisse is dus nie gefokus nie
 Simptome moet teenwoordig wees vir minder as 6 maande
 Voel rusteloos en geïrriteerd, chroniese spierspanning, moeilik om te
konsentreer, versteurde slaap asook naarheid

 Ooreenkomste en verskille tussen VAV en MDD:

VAV: GEDEELDE SIMPTOME: MDD:


Uitermatige rusteloosheid Moeg Depressiewe gemoed
Irritasie Slaappatroon versteurd Anhedonia (Verlies aan
Spierspanning Swak konsentrasie genot in die lewe)
Gewigsverlies

11
Obsessiewe Kompulsiewe Versteuring en verwante versteurings:

1. Obsessiewe Kompulsiewe vertseuring:


 Ervaar angs en distres
 Kompulsies is tydrowend en beinvloed funksionering
 OCD is tydrowend en kan chronies word sonder behandeling

 Doel van diagnose:


 Obsessies = indringende, angsveroorsakende gedagtes, beelde of impulsies
wat persoon voel hy/sy moet beheer

= gedagtes is nie uitermatige bekommernisse oor regte lewe


situsasie nie

= dus is obsessies produk van eie lewe

= persoon probeer om obsessies te onderdruk

= persoon erken dat dit onredelik en irrasioneel is

= persone is dus in kontak met realiteit en nie psigoties nie

 Kompulsies = herhaalde gedrag waar persoon verplig voel om te presteer

= Na uitvoer van aksie voel persoon verlig

 Fokuspunte sluit die volgende in:


 Vuilgoed= was te veel hande
 Herhaaldelike twyfel
 Aggressiewe impulse
 Seksuele gedagtes
 Impulse om iets teen morele waardes te doen

12
2. Dismorfiese versteuring:
 Preokkupasie met een of meer “foute” in fisiese voorkoms wat nie sigbaar is vir
ander nie.
 Aanhoudende gedrag sluit in= kyk herhaaldelik in spieël, vergelyk self met ander
 Preokkupasie veroorsaak distres en vertraagheid in sosiale, okkupasie en ander
areas van fuksionering
 NIE EETVERSTEURING NIE
 Persoon dink hy/sy het ‘n ligaamlike abnormaliteit
 Kan delusionele intensiteit bereik
 Depressie en angs in teenwoordig, selfmoord kan ook die gevolg wees.
 Perfeksionistiese, skisoïede en narsisistiese persoonlikheidskenmerke
teenwoordig
 Chroniese diskoers

3. Opgaar versteuring:
 Moeilikheid met die laatgaan van besittings danksy ‘n behoefte om items op te
gaar en distres geassosieer met die weggooi van daardie items
 Opgaar beperk basiese funksionering
 Nie ‘n versteuring indien opgaar die gevolg is van ‘n neurobiologiese siekte nie bv
Alzheimers

4. Trichotillomania:
 Haar-trekkery= Voortdurende uittrekkery van hare
 Hare kan op enige plek van die liggaam voorkom
 Kan aanhou vir maande en jare
 Distres en okkupasie versteuring
 Kan lei tot hare wat nooit teruggroei nie of fisiese probleme soos pyn.
 Genetiese kwesbaarheid

13
5. Ekskoriasie:
 Skin picking
 Nie beperk tot ‘n sekere liggaamsarea nie
 Kan gesonde vel of klein irritasies wees
 Sluit in: trekkery, ondersoek, speel, of selfs sluk van die vel
 Getrigger deur emosionele staat bv angs of verveeldheid
 Genetiese kwesbaarheid

Trauma en stresor verwante versteurings:

1. PTSD:
 Persoon blootgestel aan ‘n traumatiese gebeurtenis wat lei tot gevoelens van
intense vrees of hulpeloosheid
 Skuld, skaamte, angs, wanfunksionering en vernietigende kognisies beïnvloed
emosionele prosessering
 Post traumatiese groei= Persoon toon positiwe verandering na die trauma

 Kategorieë van simptome:


 Herbelewing van traumatiese gebeurtenis
 Vermyding van geassosieerde stimuli
 Hoogs waaksaamheid en chroniese opwekking

 Gebeure wat PTSD kan veroorsaak:


 Natuurverskynsels
 Mensgemaakte traumas (verkragting)
 Ongelukke

14
2. Akute stresversteuring:
 Dieselfde simptome as PTSD, maar vir ‘n korter tyd
 Begin direk na die trauma (3 dae tot 1 maand na die trauma)
 Duur vir ongeveer 4 weke

3. Aanpassingsversteuring (Inligting gekry op internet)


 Ook bekend as situasionele depressie
 Korttermyn van aard
 Abnormale reaksie tot stresor= Stresor is ‘n positiewe of negatiewe groot
gebeurtenis wat persoon ervaar
 Onvermoë om te cope
 Ongeveer 3 maande na stresor
 Meer mans as vrouens word beïnvloed

 Simptome sluit in:


 Hartseer
 Angs
 Anhedonia
 Hulploosheid
 Kopsere en maagsere
 Verandering in slaap- en eetpatrone

Kruiskulturele en Afrika perspektiewe:

 Kultuur= tradisionele en kommunikasie betekenis en praktyke gebaseer op


gedeelde waardes, sienings en gedrag binne ‘n bepaalde groep
 Etnosentrisme= Beoordeel mense binne eie kulturele perspektief gebaseer op
taal, gedrag, gewoontes en geloof.
 A.g.v kultuur word soortgelyke gedrag oorgedra vanaf een generasie na die
volgende
 Gedrag= interaksie tussen mense en hulle omgewing

15
 Sluit menslike gedrag in in diverse kontekste
 A.g.v kulture wat verhuis/ emmigreer versprei sekere kulturele waardes
 Spesiale vaardighede is nodig om met verskillende kulture te werk.

 Vaardighede en kennis vir multi-kulturele assessering sluit in:


 Erkenning van kulturele diversiteit
 Begrip van rol van kultuur, etnisiteit en ras in sosio-politiese ontwikkeling
 Begrip van impak op sosio-ekonomiese en politiese faktore op psigo-sosiale,
politiese en ekonomiese ontwikkeling van groepe
 Help kliënte om te verstaan, handhaaf en oplos van eie sosio-kulturele
identifikasie
 Verstaan interaksie van kultuur, geslag, seksuele oriëntasie op gedrag en
behoeftes

 Kollektivisties = sterk vrees vir verwerping

= horisontale waardes (wil leer van ander se behoeftes)

 Individualisties = meer geneig om individueel te wees

= vertikale/ horisontale waardes

= stereotipeer maklik

 Hoë misdaad en geweld vlakke in SA dra by tot toename in angsversteurings en


PTSD
 Verkragtings Trauma Sindroom (vorm van PTSD) speel groot rol in SA
 Bogenoemde het fisiese, emosionele, gedrags en kognitiewe effekte

16
Etiologiese modelle:

 Etiologie= Studie van oorsake van versteurings


 Diatese stresmodel:

BIOLOGIESE RISIKO VIR


STRESOR
KWESBAARHEID VERSTEURING

Biologiese perspektiewe:

 Verklaar dat alle psigologiese verteurings ‘n biologiese oorsaak het


 Kyk na neuropatologie (abnormaliteite in vorm, grootte en funksie van dele van
die brein)

1.1. Genetiese predisposisie:


 Geërf vanaf ouers
 Gene, chemiese eenhede gerangskik op chromosome speel rol
 Speel rol by verteurings soos Skisofrenie en alkoholisme
 Chromosomale abnormaliteite= Huntingtons afwyking
 “Mapping” van menslike genoom help met die ontwikkeling van beter
behandelings.

1.2. Neurochemie:
 Neurotransmitters is chemiese stowwe in die brein wat verantwoordelik is vir die
kommunikasie van senuwee impulse tussen breinselle
 Lokus Seruleus= Area in breinstam verwant aan paniekaanvalle
 Limbiese sisteem= Fisiologiese, emosionele en gedragsresponse
 Swak lokus seruleus= aktivering van limbiese sisteem wat lei tot die ervaring van
chroniese paniekversteurings.
 Afname Dopamien en Serotonien= Depressie

17
 Toename en Dopamien en Serotonien= Manie
 Norepinefiren= Speel rol by paniek

1.3. Strukturele abnormaliteite:


 Breinplastisiteit
 Brein is biochemies instaat om reaksie van inkomende stimuli te modifiseer
 Verskeie dele van die brein reguleer verskillende aspekte van menslike
funksionering
 Limbiese sisteem= reguleer emosionele reaksies
 Vroeë stresvolle lewenservaringe kan breinstruktuur permanent verander
 Oormatige aktivering van linker hemisfeer en amygdala= Liggaams Dismorfiese
versteuring

2. Psigologiese perspektiewe:
2.1. Psigodinamiese benadering:
 Manier van optrede is die gevolg van interne krag wat bestaan buite die
bewussyn
 Freud= fobies is onbewustelike angs wat misplaas word in simboliese/ neutrale
objek
 OCD= Obsessies is onbewustelike konflikte wat soveel angs skep dat dit net
indirek benader kan word
 Kompulsies is dus meer aanvaarbare gedrag waarop angs misplaas word
 VAV= verdedingingsmeganismes kan nie id impulse of angs hanteer nie en dus
kan persoon nie vrese op aanvaarbare wyse uitbeeld nie

2.2. Humanistiese modelle:


 Rogers
 Ontwikkeling van chroniese angs en depressie= mense word groot in
kondisionele positiewe agting van ander
 Ontwikkel interne kondisies van waardes
 Glo dat hulle nie van ander af goedkeuring kry nie

18
 Voldoen nie aan standaarde vir ideale self nie
 Eksistensiële teorie van VAV= konfronteer nie die bestaande kwessies in die
lewe nie

2.3. Gedragsmodelle:
 Pavlov, Watson en Skinner
 Ontwikkeling van fobies = Paar ‘n situasie/ objek met vrees- produseer stimulus
(assosiasie= klassieke kondisionering)

= Operante kondisionering- Versterk leer as die


fobiese persoon ‘n afname in angs ervaar deur
vermyding (beloning/ straf)

 Effektiewe behandeling sluit in blootstellings gebaseerde psigologiese


intervensies
 Fobies ontwikkel dus deur direkte traumatiese assosiasie, observasie en info
oordrag

2.4. Kognitiewe modelle:


 Sosiale fobie= negatiewe siening dat self geëvalueer word in sosiale situasies.

=hoogswaaksaam vir kritiek

=sien sosiale interaksie as kompeterend

=veroorsaak ‘n toename in angs

 Negatiewe selfpersepsie en verwys-gebaseerde kognisies lei tot verhoging in


angs
 VAV= kognisies fokus op bedreiging (bewustelik en onbewustelik)

= outomatiese gedagtes oor bedreiging

=hoogs waaksaam en oorreaksie

19
 Kognitiewe prosesse om paniekaanval te ontwikkel:
 Fokus op sensasie
 Negatiewe waninterpretasie van sensasie
 Katastrofiese denke wat simptome oordrewe maak
 Introspektiewe bewustheid= verhoogde bewustheid van liggaamsensasies

 OCD= ontwikkel deur rigiede, moralistiese denke


 = negatiewe indringende gedagtes
 = rigiede gedrag
 = patologiese twyfel

2.5. Persoonlikheids en temperament:


 Fobies= gebore met temperament wat bydra tot die versteuring
 Spesieke of sosiale fobie= sosiale en gedragsinhiberend
 Streng ouerskap speel ‘n rol in die verhoging van angs
 Negatiewe affek speel ook ‘n groot rol
 Twee individue kan verskillend optree teenoor ‘n spesifieke trauma a.g.v hulle
temperament

3. Psigo-sosiale stresors:
 Hang af van individuele en idiosinkratiese kwesbaarheid
 Akute stresversteuring en PTSD= Direkte gevolg van erge trauma
 =wanaanpassende respons
 =meng in met coping meganismes
 =individuele kwesbaarheid speel ‘n rol

3.1. Familiale perspektiewe:


 Oorerflike genetiese predisposisie
 Sensitiewe temperament
 Ouerskap speel ‘n belangrike rol

20
 Observerende leer (sien hoe iemand ander in ‘n spesifieke situasie optree)

3.2. Sosio-kulturele perspektiewe:


 Swak inkomste en laer sosio-ekonomiese en opvoedings status= meer geneig tot
stres
 Onveilige buurt kan lei tot chroniese stres
 Oorlog, politiese onderdrukking en vinnige sosiale verandering lei tot verhoogde
vlakke van angs
 Verkragting, mishandeling en egskeiding dra ook by tot angs

 Geïntegreerde perspektiewe:
 Biologiese faktore: genetiese kwesbaarheid en neurochemiese wanbalans
 Psigologiese faktore: wanaanpassing i.t.v interpretasie, bydraes en betekenis
 Sosiale faktore: wanfunksionele geleerde respons en kondisionering
 Paniekaanval= biologiese predisposisie + oor-aktiewe alarm + katastrofiese
kognisies oor fisiologiese simptome + hoogswaaksaamheid

21
LEEREENHEID 3: SOMATIESE-, DISSOSIATIEWE, EN FAKTIEWE (SDF)
VERSTEURINGS

SDF

Dissosiatief: Somaties en
verbandhoudend

Dissosiatiewe
Identiteit Somatiese simptoom

Dissosialtiewe
Siekte angs
Amnesia

Derealisasie
Konversie

Psigologiese faktore en
ander mediese kondisies

Faktiewe versteurings

Ander gespesifiseerd en
ongespesifiseerd

22
Wat is dissosiasie:

 Voel “detached” van self


 Ervaar wêreld as onwerklik
 Het min herroeping

Wat veroorsaak dissosiasie:

 Drie kern kenmerke van dissosiasie:


 Verwronge integrasie van psigologiese modules (psigologiese sisteme en info
strome)
 Veranderde bewustheidstaat
 Verdedigingsmeganismes (Veg/ vlug)
 Dissosiasie is nie beperk tot stresvolle situasies nie
 Genetiese kenmerke is teenwoordig

Psigologiese prosesse betrokke by dissosiasie:

 Kompartementalisasie

= onvermoë om prosesse te beheer en aksie te neem

=onvermoë om info te bring binne bewussyn

=onbewustelik

=verdedigend

=Sny konneksie af

=sielkundige blokkasie

=nog nie gereed om trauma te hanteer nie

 Onttrekking/ vermyding

= veranderde staat van bewussyn

= emosionele ervaring is afgestomp

= depersonalisasie/ derealisasie

= traumatiese gebeurtenis lei tot versteuring in geheue wat dit moeilik maak vir
persoon om emosies te integreer

23
= onttrekking verwys na die blokkering van emosionele ervaringe

Vroeë teenspoed en toekomstige patologie:

 Blootstelling aan ernstige bedreiging= kompartementalisasie of onttrekking


 Herhaaldelike trauma= dissosiatiewe respons versterk d.m.v kondisionering
(begin so reageer teenoor alle bedreigings= voorkeur respons)
 Somatieseringsverskynsel kan ook voorkom bv pyn, sensoriese verlies,
abdominale ongemak ens.

Dissosiatiewe versteurings:

 Kenmerk:
 Onderbreking/ diskontinuïteit in normale integrasie van bewustheid, geheue,
identiteit, emosie, persepsie, liggaamsvoorstelling, motoriese beheer en
gedrag

 Lees die volgende net deur (dus nie vir toets- en eksamen doeleindes nie):
 Differensiële diagnose van elke versteuring
 Trans- en besitlikheidsversteuring (Dissosiatief- ICD 10)
 Epidemiese Histeria (Dissosiatief)
 Dissosiatiewe Fugue (ICD 10)
 “Persistent” Somatoform Pyn versteuring (Somaties- ICD 10)

Versteuring: Beskrywing: Epidemiologie: Etiologie en Diagnose,


patogenese: kliniese beeld en
diskoers:
Dissosiatiewe  Bestaan van twee  Meer vrouens  Trauma in  Twee/ meer
Identiteit of meer identiteite as mans kinderjare identiteite
 Gevolg van erge  Aanvang:  Tekort aan  Afwesigheid
mishandeling addolesensie emosionele van mediese
 Identiteite nie  Mate van ondersteu- kondisie
bewus van oorerflikheids- ning  Oordrag
mekaar nie (elke graad  Swak tussen
identiteit het eie hegting identiteite is
manierismes)  Dood van geleidelik
 Ontwikkel geliefdes  Elke identiteit

24
interaksiestyle om het unieke
te cope kenmerke
 Het nie kwaliteit  In
verhoudinge nie addolesensie
kan twee
vorme
voorkom:
 *Simptome
soorteglyk aan
Grenslyn PV
of impulsief en
risiko neming
 *Sosiale
onttrekking en
kinderagtige
optrede
 Kan reeds
begin op 3 jaar
 Ernstigheid
hang af van
vroeë
aanvang,
hoeveelheid
identiteite en
psigologiese
verteuring
 Prognose=
onvolledige
herstelling
Dissosiatiewe  Beskermende  Meer onder  Misluk in die  Aanvang
Amnesia geheueverlies vrouens as integrering gevolg deur
 Kognisies bly mans van emosionele
intakt  Aanvang: Jong emosionele stresvolle
 Geen breinskade volwassenes aspekte van ervaring
 Onvermoë om te  Ernstigheid van ervarings  Meeste is
herroep trauma bepaal met konteks bewus van
 Episodiese ergheid van  Predisposisie hulle
geheueverlies van amnesia kan ‘n risiko geheueverlies
persoonlike info faktor wees  Kognitiewe
 Retrograde funksies is in
amnesia= takt
Gebeure voor die  Angs en
trauma kan nie depressie
herroep word nie word ervaar
 Anterograde
amnesia=
onvermoë om
nuwe geheue te
vorm

25
Depersonalisasie/  Herhaaldelike  Geslagte word  Onttrekking  Is bewus van
Derealisasie verandering in gelyk beïnvloed is ‘n eksterne
persepsie van  Algemeen subjektiewe wêreld
self. tydens ervaring van  Sien dat
 Depersonalisasie= addolesensie ‘n liggaamsdele
Voel of geskei is  Aanvang= 15- veranderde in vorm en
van self en 30jr staat van grootte
liggaam (Self is  Kan ook jonger bewustheid verander
nie eg) as 10 jaar  Vervreemd  Voel
 Derealisasie= voel voorkom self/ eksterne verwyderd van
onttrek van wêreld eie liggaam
omgewing, visueel  Onttrekking  Outoskopie=
versteurd tydens stres voel dat hulle
(Eksterne wêreld hulself van
is nie eg) buite af kan
 Bewus van sien
abnormaliteit  Herduplikasie=
sien twee van
self op twee
verskillende
plekke

Ganser se Sindroom (Ongespesifiseerde Dissosiatiewe versteuring):

 Psigososiale stres en neurologiese faktore


 Jong mans, lae intellek (Min/ geen vrouens)
 Paralogia

 Kenmerke van sindroom:


 Sin van ruimte en tyd is gedisoriënteerd
 Gee “ek weet nie” antwoorde
 Blokkasie van bewustheid
 Weerspieël psigogeniese onvermoë om te beantwoord
 Kan hallusineer
 Vorbeireden= sukkel om eenvoudige vrae te beantwoord
 Pasiënt is verbaas oor optrede

Somatiese simptome en verbandhoudende versteurings:

 Somatiesering= neiging om liggaamlike of somatiese distres te ervaar i.t.v


psigologiese stres

26
 Gediagnoseer op basis van positiewe simptome en tekens (distresvolle
somatiese simptome met abnormale denke, emosies en gedrag)

Versteuring: Beskrywing: Epidemiologie: Etiologie en Diagnose,


patogenese kliniese beeld en
diskoers:
Somatiese  Bekend as  Affekteer meer  Simptome die  Meervuldige
simptoom Briquet se vrouens as mans gevolg van liggaamsimp-
sindroom  Meestal mense onderdrukte, tome van
 Somatisering met lae SES en ontoelaatbare meervuldige
van sekere beperkte impulse van orgaansisteme
simptome opvoeding seksuele en  Simptome is
 Aanvang voor 30 geweldadige pseudo-
jaar aard neurologies,
 Meestal in  Soeke na kognitiewe
addolesente ondersteuning distorsies oor
 Geskiedenis van en simpatie simptome
kinderjare trauma  Ouerskap  Verwant aan
 Simptome van speel groot rol trauma
psigososiale  Abnormale  Distres:
trauma sensoriese  *Preokkupasie
prossessering  *Oorbenutting
van hulpbronne
 Afname in
lewenskwaliteit
 Oordryf
simptome
 Misluk om te
onderskei
tussen
simptome van
die verlede,
hede en
onlangs
 Meervuldige
besoeke aan
dokters
 Interpersoonlike
konflik,
chroniese
distres
 Eksterne lokus
van beheer
(soek aandag)
Siekte angs  Morbiede  6 maande  Versteurde  Mengsel tussen
(Hipochondria) preokkupasi  Gelyke objekrelasie siekte, angs en
e met die affektering tussen  Hoogs somatiese

27
vrees om ‘n die geslagte waaksame simptome
ernstige  Aanvang= 20’s staat  Neem toe
siekte te hê  Persoon dink hy/  Simptome tydens
 Onakkurate sy is huidiglik siek korreleer met psigososiale
interpretasie psigososiale stres
van stres  Episodiese
liggaamsimp koers
-tome  Voorspelling
 Fokus is op van prognose:
ernstige  *Hoë SES
siekte en nie  *Skielike
spesifieke aanvang van
simptome simptome bv ‘n
nie stressor
 *Afwesigheid
van PV
 Geen mediese
siekte
Konversie  Vorm ‘n eie  Vrouens meer  Affekteer  Simptome sluit
versteuring idee oor geaffekteer as enige in:
(Funksionele liggaam mans neurologiese  *Sensoreis=
neurologiese  Verlies aan  In mans= verbind funksionering verlies aan/
versteuring) normale aan  Sluit abnormale
funksies beroepsonge- abnormale sensasie,
 Fisies niks lukke bv die beweging in, blindheid in een
fout met weermag paralise, oog of dubbel
persoon nie  Aanvang= enige mutisme, visie, verlies
ouderdom hallusinasies, aan reuk of
 Mees algemeen pyn, blindheid smaak.
in addolesente ens.  *Motories=
 Ondergemiddelde  Anosognosia= swakheid en
intelligensie misluk om abnormale
 Blootstelling aan siekte te beweging,
oorlog erken kontraksie van
 Vroeë trauma spiere, kan nie
 Simptome= kop in sekere
sensories, rigting draai nie
motories,  *Pseudo-
beroerte en beroerte=
gemeng moontlike
epilepsie,
neurale
networke
reageer asof
beroerte
plaasvind
 *Ander
simptome=
kommunikasie

28
is versteurd,
onvermoë om
woorde uit te
beeld deur
artikulasie,
hallusinasies en
pseudo-
hallusinasies

 Koers=
verdwyn binne
‘n paar dae

Psigologiese faktore wat ander mediese kondisies affekteer:

 Psigologiese faktore= maniere om te reageer teenoor stres, interpersoonlike styl,


wanaanpasbare coping, ontkenning en nie-samehangend
 Psigologiese reaksie tot ‘n fisiese kondisie= aanpassingsversteuring

Faktiewe versteurings en Malingering:

 Siekte-“endorsing” gedrag= gedrag wat onwaar is


 Fisiese of psigologiese siekte kan voorgestel word
 Malingering= intensionele wanvoorstelling van valse siekte met die doel om ‘n
onregverdige voordeel te kry (Eksterne motivering)
 Faktief= interne motivering (Persoon is onbewus daarvan)

Versteuring: Beskrywing: Epidemiologie: Etiologie en Diagnose, kliniese


patogenese: beeld en diskoers:
Faktiewe  Primêre  Mans meer as  Etiologie  Kompulsiewe jokkery
versteuring voordeel- vrouens is onbe-  Word kundiges op
soekend (soek  Kinderjare kend simptomalogie
liefde by mishandeling  Pasiënte diagnoseer
mense)  Swak hulleself
 Psigologiese aanhegting en  Chroniese koers
gewin verwerp deur  Morbiditeit is hoog
 Erken patroon ouers  Distres en
van vervalsing  Herhaalde wanfunksioneel
 Intensionele hospitalisering
produksie van  Bo-
van fisiese/ gemiddelde
psigologiese mediese
simptome kennis
 Waninterpreteer
mediese
29
geskiedenis
 Faktiewe
geskiedenis
van self/ ander
(ma produseer
valse simptome
wat kind ervaar)
Malingering  Sekondêre  Psigometrie-  Kundige model:
voordeel- se en *Suspisie (assesseer gedrag en kry raad
soekend neuropsigolo- by derde party)
 Nie ‘n giese toetse *Iteratiewe hipotese toetsing= hersien
psigologiese kan domeine van suspisie
versteuring nie malingering *Kliniese konfirmasie= genoegsame
 Bewuste opspoor bewyse is ingevorder om te weet
gedrag persoon jok.
 Gee voor
 Kundige model: simptomalogie
*Atipikaliteits domein= geheue
versteuring, psigotiese verskynsel
*Inkongruente domein= nie enkele
simptome nie (malingering het net
enkele simptome)
*Fluktuasie-veranderlike domein=
onverwagse en ongewone verandering
in simptome oor tyd
*Longitudinale domein= verslae vanaf
familie maak malingering duidelik,
verandering in psigologiese geskiedenis
van persoon.

 Let op na foute in feite wat persoon


gee en in persoon se kommunikasie

Assesseringsgedrag dimensie:

 Maak nie staat op kundige kennis nie, maar op observasie


 Fokus op kliniese interaksie
 Kyk na konteks

 Domeine om na op te let in die diagnosering van malingering:


1. Interaksie style= minderwaardig, tekort aan koöperasie
2. Responsstyl= onverwagse skuif, kommunikasie foute
3. Paralinguaal= pouses, hakkel
4. Affektief= geforseerde glimlag, lag
5. Motoriese gedrag= algemene rusteloosheid, postuur en gebare
6. Outonomies= diep asemhaling, bewerasies

30
7. Temporo-kontekstuele nie konsekwentheid= nie konsekwentheid in gedrag,
interaksies en prestasie in verskillende kontekste
8. Algemene gedrag

31

You might also like