You are on page 1of 23

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAP

(EBW)

LEERDERSWERKBOEK

Projekgebaseerde Leer | EBW | KWARTAAL 3

Read to Lead

A Reading Nation is a Leading Nation


GRAAD 7
2
EBW GRAAD 7 KWARTAAL 3-PROJEKTELKAART (RUBRIEK)
Groepaktiwiteit: Instruksies aan leerders
Jou onderwyser sal hierdie telkaart gebruik om elke aspek van jou beplanning, marknavorsing, produk of diens, begroting, kosteberekeninge, reklame,
opstel van stalletjie, spanwerk op markdag, inkomste-en-uitgawestaat (wins/verlies) te beoordeel.

Beoordelings-kriteria Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Uitstaande Prestasie Leerder


(0 – 1) (2) (3) (4 – 5) se punt
1 Die kenmerke, Het slegs 1 per kategorie Het minstens 2 – 3 per Het minstens 4 per Het minstens 5 per
vaardighede en gelys kategorie gelys kategorie gelys kategorie gelys
vermoëns van ‘n
entrepreneur is
gelys met gebruik
van ‘n boomdiagram
(werkblad 4)
2 Marknavorsing gedoen Min of geen navorsing Feitlik geen navorsing ‘n Lys van onderhoude Uitstekend, uitgevoer
gedoen – onderhoude gedoen – onderhoude met minstens 5 tot 8 met voltooide lys van
met minder as 2 mense met minder as 5 mense mense onderhoude met
minstens 9 mense
3 SWOT-ontleding: Antwoord ontbreek Antwoord bevat net een Antwoord bevat Antwoord bevat al die
Kyk na beide interne noodsaaklike of twee van die vereistes die meeste van die komponente en voldoen
en eksterne faktore komponente en/of in die instruksie komponente en voldoen aan of oortref al die
wat die besigheid spreek nie die vereistes aan die vereistes in die vereistes in die instruksie
se vermoë om in die aan soos in die instruksie instruksie
mark mee te ding kan aangedui nie
beïnvloed
4 Reklame (Advertensies GeenPromosiestrategieë Trek ‘n mate van aandag, Trek aandag en skep ‘n Oortuig klante om te
minstens ‘n week voor nie (0) maar skep nie begeerte mate van begeerte om koop (4)
die markdag) Toon min aandag of om te koop nie te koop Baie doeltreffende
oortuiging (1) bemarkingstrategieë is
gebruik (5)
5 Stalletjiebeplanning Geen (0) ‘n Mate van aandag Heelwat aandag gegee ‘n Aansienlike
• Uitleg Min aandag gegee gegee aan uitleg, aan uitleg, toegang en hoeveelheid aandag
• Voorkoms aan uitleg, toegang en voorkoms en toegang voorkoms gegee aan uitleg,
• Toeganklikheid voorkoms (1) voorkoms en toegang

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


EBW GRAAD 7 KWARTAAL 3-PROJEKTELKAART (RUBRIEK)

Beoordelings-kriteria Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Uitstaande Prestasie Leerder


(0 – 1) (2) (3) (4 – 5) se punt
6 Groeporganisasie Rolle en vaardighede van Rolle en vaardighede van Rolle en vaardighede van Rolle en vaardighede
groep nie gedefinieer groep gedefinieer maar groep gedefinieer en in van groep duidelik
nie (0) nie heeltemal nagekom groot mate by aktiwiteite gedefinieer, begryp,
Nie duidelik gedefinieer nie van die entrepreneur en gebruik (4) Rolle
en/of nie heeltemal gebruik en vaardighede van
nagekom nie (1) groep doetreffend in
die aktiwiteite van die
entrepreneur gebruik (5)
7 Vermoë om inkomste- Het nie wins bereken nie Kan wins bereken, maar Kan wins bereken, maar Kan wins baie akkuraat
en-uitgawestaat op te (0) het baie foute begaan het foute begaan en/ bereken (4)
trek en uiteindelike Kan nie wins bereken en/of nie alle uitgawes of nie alle bewyse van Het bewys gehad van
wins te bereken nie, maar het probeer (1) ingesluit nie uitgawes ingesluit nie alle uitgawes in die vorm

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


van brondokumente (5)
8 Bereiking van groep se Min of geen van die Min van die Sommige van die Al die gedefinieerde
doelwitte gedefinieerde doelwitte gedefinieerde doelwitte gedefinieerde doelwitte doelwitte is bereik (4)
is bereik nie (het ‘n is bereik (het ‘n geringe is bereik (redelike wins En ‘n aansienlike groot
verlies gely) wins gemaak) gemaak) wins is gemaak (5)

9 Verkoop van goedere/ Goedere/dienste wat Sommige goedere/ Die meeste goedere/ Alle goedere/dienste ten
diens aangebied is, was glad dienste is verkoop, maar dienste is in groot mate volle gebruik (4) en was
nie gewild nie nie alles nie gebruik baie gewild (5)
10 Die projek demonstreer Die projek toon nie Die projek toon ‘n bietjie Goeie werk, maar Baie skeppende en
beide oorspronklikheid oorspronklikheid en oorspronklikheid en gebaseer op bestaande unieke projek
en kreatiwiteit kreatiwiteit nie kreatiwiteit idees
TOTAAL

50

3
Werksvel 1

Voltooi die Sirkelkaart hieronder. Skryf Entrepreneur in die middel en skryf alles wat jy weet oor
Entrepreneurs/Entrepreneurskap in die wyer kring neer.

4 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 2

Jou onderwyser sal twee gevallestudies van Lerato en Thandi lees. Albei vroue is entrepreneurs.

Nadat jy na die gevallestudies geluister het, vergelyk die eienskappe, vaardighede en vermoëns
van die twee entrepreneurs en gebruik die Dubbelborrelkaart soos hieronder aangedui.

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 5


Werksvel 3

Probeer om die blokkiesraaisel op jou eie te voltooi en werk dan in groepe of pare om mekaar te
help.

Entrepreneurskap
Kyk na die leidrade en vind die ooreenstemmende konsep in die blokkiesraaisel.
1 2

5 6

10

11

12

13

Af
Dwars
1. Besigheidskoste, soos huur, wat konstant
is ongeag die hoeveelheid goedere wat ge- 3. Om te skep deur fisiese of geestelike
produseer word inspanning
2. Gee of oorhandig (iets) in ruil vir geld 5. ‘n Eienskap of kwaliteit wat tipies aan ‘n
4. Die geld wat ‘n besigheid intrek na ‘n persoon behoort
afrekening vir alle uitgawes 8. Het ‘n begeerte om iets te besit of te doen;
6. ‘n Persoon wat ‘n besigheid of besighede om te wens
stig en finansiële risiko’s aangaan in die 9. Die proses om iets (‘n produk) van grond-
hoop op wins stowwe te maak
7. Koste wat styg of daal na gelang van ‘n 10. Die verkryging van eiendom of goedere vir
maatskappy se produksievolume ‘n prys
8. Noodsaaklike goedere, nutsdienste wat 11. ‘n Kommunikasiemiddel met die gebruik-
nodig is om te oorleef ers van ‘n produk of diens
10. Die totale bedrag geld wat dit ‘n vervaardi- 12. Om iets te kan doen
ger kos om ‘n gegewe produk te vervaar- 13. Iets wat aangeleer of verkry word
dig of ‘n gegewe diens te lewer

6 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 4

Voltooi die gegewe Boomkaart deur jou nuwe kennis oor entrepreneurskap te gebruik.

Onthou: Vaardighede (iets wat aangeleer of verkry word), Vermoëns (om iets te kan doen),
Eienskappe (‘n kenmerk of kwaliteit wat tipies aan ‘n persoon is).

Vaardighede Vermoëns Eienskappe

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 7


Werksvel 5

Vaardighede wat my vriend ‘n perfekte Vaardighede waaraan my vriend ontbreek


entrepreneur maak: of waaraan hy/sy moet werk om ‘n perfekte
entrepreneur te word:

Bv. baie gedrewe Bv. lui of stel graag uit

8 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 6

Skep ‘n Borrelkaart (sien die klein voorbeeld) en lys jou eie Borrelkaart
entrepreneuriese eienskappe, vaardighede en vermoëns
daarop. Vergelyk jou borrelkaart met dié van jou vriende in
jou groep. Tussen julle almal behoort julle genoeg entrepre-
neursvaardighede en eienskappe te hê om ‘n besigheid vir
Entrepreneursdag te begin en te bestuur.

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 9


Werksvel 7

Gebruik die sirkelkaart hieronder om die vraag te beantwoord:

Watter behoefte bestaan daar in my omgewing, en watter produk of diens kan ek verskaf om
hierdie behoefte op Entrepreneursdag op te los?

Skryf Behoefte in die middel en vul jou idees in die groter sirkel in.

10 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 8

Op hierdie blad moet jy ‘n uitvoerbaarheidstudie doen om te sien of daar ‘n aanvraag vir jou
spesifieke produk of diens is. Jy sal moet rondvra en deeglik kennis neem as jy die vrae wil
beantwoord:

Is daar ‘n
aanvraag vir
die produk
of diens?
Verduidelik

Wie anders
vervaardig of
lewer soortge-
lyke produkte
of dienste?

Wat is nodig
om die produk
te maak of die
diens te lewer?

Wat is die
koste om die
produk te
vervaardig of
die diens te
lewer?

Het ek wat ek
nodig het om
hierdie produk
te maak of
diens te lewer?
Indien nie, hoe
kan ek kry wat
ek nodig het?

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 11


Werksvel 9

Nie alle produkte en dienste (hoewel die meeste) word ontwikkel as gevolg van ‘n behoefte in die
mark nie. Sommige produkte of dienste is lekker om te hê.

Op die bladsy hieronder, lys die produkte en dienste waaraan jy kan dink wat begeertes is en dié
wat slegs behoeftes is. Bevredig jou produk of diens ‘n begeerte of ‘n behoefte?

Naam:

Begeertes versus Behoeftes


Daar is ‘n groot verskil tussen dinge wat jy begeer en
waarvoor jy ‘n behoefte voor het.

Ek wil baie dinge hê, wat ek nie Ek het ‘n paar dinge nodig om te
nodig het nie. oorleef.
Hier is ‘n paar dinge wat ek wil hê. Hier is ‘n paar dinge wat ek nodig
het.

12 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 10

Kies in julle groepe EEN besigheidsidee (produk of diens) waaroor julle Marknavorsing kan doen.
Jy kan Marknavorsing doen deur onderhoude te voer met soveel mense as moontlik in die onmid-
dellike omgewing. Dit kan ander leerders, onderwysers, ouers, familielede, ens. insluit.

Ontwerp ‘n vraelys in die spasie hieronder:


P9
P8
P7
P6
P5
P4
P3
P2
P1

P staan vir persone wat die vraelys voltooi


Vraelys

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 13


Werksvel 11

Bestudeer die Bemarkingsverkoopstregter hieronder. As jy jou produk of diens moet adverteer,


hoe vergelyk dit met hierdie proses?

Bemarkingsverkooptregter

Aandag

Die verbruiker
word bewus van ‘n
kategorie, produk
of handelsmerk
(gewoonlik deur
Belangstelling advertensies)
Die verbruiker raak
geïnteresseerd deur
te leer oor handels-
merk-voordele en
hoe die handels-
merk by sy lewen-
styl pas Begeerte

Die verbruiker
ontwikkel ‘n gun-
stige ingesteld-
heid teenoor die
handelsmerk

Aksie

Die verbruiker vorm ‘n aankoopintensie,


kyk rond na moonlike opsies, doen ‘n be-
proewing of doen ‘n aankoop

14 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 12

Skep ‘n Vloeikaart om die beplanningsproses van jou projek in die gegewe spasie te organiseer.
Sien die voorbeeld van ‘n vloeikaart in die onderste hoek.

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 15


Werksvel 13

Doelwitstelling: Stel 3 eenvoudige doelwitte vir Entrepreneursdag op hierdie Werkblad.

Is jou doelwitte SMHRT (SMART)? Sien asseblief die sleutel hieronder en meet elke doelwit
daarteen.

Spesifiek Meetbaar Haalbaar Relevant Nie vir ewig nie

(Time Basis)
(Specific) (Measurable) (Attainable) (Relevant)

Doen: Doen: Maak Doen: Werk Doen: Wees Doen: Gee


Stel reële seker jou na ‘n doelwit eerlik met jouself ‘n
getalle met doel is wat jouself - sperdatum.
werklike meetbaar. uitdagend jy weet
sperdatums. maar waartoe jy
Moenie: moontlik is. en jou span
Skuil agter Moenie:
in staat is.
gonswoorde Hou aan
Moenie sê: soos Moenie: beweeg na
“Ek wil meer handels- Moenie: Vergeet ‘n doelwit
geld hê nie”. merk- Probeer om enige wat jy dalk
betrokken- die wêreld in hekkies wat “eendag”
heid of een dag oor jy dalk moet kan bereik
sosiale te neem nie. oorkom. nie.
invloed nie.

Doelwitte:

1.

2.

3.

16 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 14

Dit is belangrik om terug te staan en te besin oor hoe ver jy tydens ‘n projek gekom het. Dink asse-
blief na en beantwoord die vrae hieronder:

Wat het jy tot dusver oor besigheid geleer?

My uitdagings met die beplanning van Entrepreneursdag is...

Wat het jy tot dusver regtig van die proses geniet?

Ek is bang vir…

Ek wil graag die volgende verander...

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 17


Werksvel 15

Neem jou groep se besigheid as ‘n voorbeeld en doen ‘n eerlike SSGB (SWOT) -analise daaroor.
Gebruik die sleutel hieronder. Jou onderwyser sal verduidelik hoe om ‘n SSGB [SWOT] (Sterkpunte
[Strengths], Swakhede [Weaknesses], Geleenthede [Opportunities] en Bedreigings [Threats]) te
doen oor jou besigheidsidee om uit te vind of jou produk of diens lewensvatbaar is om ‘n klein be-
sigheid te begin.

Skryf 3 van elk neer.

Besigheid Sterkpunte Besigheid Swakhede

Jou
besigheids-
idee:
Besigheid Geleenthede Besigheid Bedreigings

18 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 16

Stel ‘n begroting op vir Entrepreneursdag. Hou alle kwitansies van gelde wat spandeer is om ‘n
finale inkomste-/uitgawestaat na Entrepreneursdag te voltooi.

Item Prys per een Totaal

Groottotaal

Waar gaan jy die fondse vir die aanvangsuitgawes kry? Sal julle elkeen in die kapitaalsonkoste
deel? Kan jy borge soek vir van die items? Kan jy ‘n groter borg kry?

Kan jy ‘n lening by iemand aangaan en dit met rente terugbetaal?

Sommige idees om kapitaal te vind:

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 19


Werksvel 17

Voor die groot dag, is dit belangrik om terugvoer te vra om al die laaste aanpassings te maak om
jou produk/diens of stalletjie perfek te maak.

Gebruik die terugvoervorm hieronder en deel julle besigheidsidee met ‘n paar mense wat jy
vertrou (en eerlike terugvoer en goeie raad sal gee):

Hoe sal ons hierop reageer?


Naam van Persoon Terugvoer / Advies
Aksie wat ons sal neem:

20 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 18

As jy jou produk of diens by Entrepreneursdag wil verkoop, moet jy die skare opgewonde maak.
Skep ‘n advertensie in jou groep om die aandag op jou stalletjie en produk/diens te vestig. Jy kan
liedjies, drama, danse, rolspel, ens. gebruik om pret te hê! Beplan dit op hierdie bladsy:

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 21


Werksvel 19

Inkomste- en uitgawestaat: In besigheid is dit baie belangrik om geld wat in- en uitvloei dop te
hou. Lys al jou uitgawes en inkomste wat op die dag gemaak is in die volgende spasie.
Inkomste en Uitgawestaat

Besigheidsnaam: Datum:

Inkomste (Geld in die besigheid)


Inkomste – die geld wat ontvang word uit die verkoop van iets. Vir ‘n skatting, sal jy moet dink oor
hoeveel produkte/dienste jy in ‘n spesifieke tydperk sal kan maak en verkoop.
Prys – hoeveel is mense bereid om vir jou produk of diens te betaal?

Naam van produk of diens Hoeveelheid – Prys – vir hoeveel het Totale Verkope
hoeveel het jy jy dit verkoop? (Hoeveelheid x Prys
verkoop? per item)

Totale Inkomste

Uitgawes (Koste - geld uit die besigheid)


Koste – die geld wat spandeer word om jou produk of diens te vervaardig of skep. Dit sluit al die
materiaal, arbeid en uitgawes in, wat nodig is om jou produk of diens te maak of skep.
Doen navorsing hieroor deur plaaslike winkels te besoek en MOENIE RAAI wat dit is nie!

Naam van item Hoeveelheid Koste per item Totale koste


(Hoeveelheid x
Koste per item)

Totale Uitgawes

Wins

Wins – is die hoeveelheid geld wat jy maak as jou inkomste groter as jou onkostes is. Dit word baie een-
voudig as Inkomste minus Onkostes bereken

Totale Inkomste - Totale Uitgawes = Wins

22 E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering


Werksvel 20

Besinning: Welgedaan! Jy het voorwaar ‘n Entrepreneursdag gereël en ‘n paar produkte of


dienste aan die res van die skool verkoop. Dit is belangrik om altyd na aflooop van ‘n groot projek
tyd te neem om daaroor na te dink. Dink asseblief na en beantwoord die vrae hieronder:

Ek het geleer dat ek ‘n entrepreneur kan wees omdat...

Ek het dit geniet om…

Ek het regtig gesukkel met…

Ek dink ons was suksesvol / onsuksesvol omdat…

Ek is baie trots op…

As ek enigiets kon verander, sou ek…

E3 Leerderswerkboek | Graad 7 | EBW | Projek vir Assessering 23

You might also like