You are on page 1of 17

Hoofstuk 4

Logistieke
bestuur
LEERUITKOMSTE Studie
gids

Na voltooiing van hierdie leereenheid behoort u:


1. ‘Logistiek’ en ‘logistiese bestuur’ te definieer
2. Die doelstellings van logistiese bestuur te verduidelik
3. Aankope, verwerking van bestellings, pakhuisberging en
voorraadbestuur te bespreek
4. Vervoermetodes te vergelyk
5. Die konsep van geïntegreerde logistiek te verduidelik
6. Die konsep van omgekeerde logistiek te beskryf

Studie
gids
4.1 INLEIDING
LU1

Ondernemings moet goedere en dienste vanaf verskeie verskaffers

aankoop EN DAN getransformeerde goedere OORDRA aan

verbruikers deur logistieke aktiwiteite te gebruik.

Bestuur van logistiek en aktiwiteite = Logistieke bestuur

Bl
62
INLEIDING

 Logistieke aktiwiteite is:


 Aankope
 Bestelling prosessering
 Voorraad bestuur
(Transformasie) – Operasionele bestuur
 Vervoer
 Pakhuise
 Materiaal hantering en verpakking
 Logistiek kan ingewikkeld wees en betrek ook geïntegreerde logistiek,
omgekeerde logistiek en globale logistiek.
LU1

DEFINIËRING VAN LOGISTIEK


p62

Def van logistiek:


 Proses van beplanning, implementering en beheer prosedures
 Vir die doeltreffende en doelmatige vervoer en stoor van goedere en dienste and
verwante inligting
 Van punt van oorsprong tot by die punt van verbruik
 Met die doel om aan klante se vereistes te voldoen.
 Hierdie def sluit ingaande, uitgaande asook interne en eksterne
beweging/verskuiwing in.
LU1

4.2 DEFINEER LOGISTIEK (VERVOLG)

 Logistiek is dus die bestuur of die verskuiwing (beweging) van


goedere tussen
 die punt van oorsprong (verskaffer)
 Die punt van verbruik (verbruiker / die koop van goedere deur `n
kliënt)

 Goedere wat bestuur word in logistiek sluit in:


 Fisiese goedere (bv: voedsel, rou materiale, diere, toerusting)
 Tyd, inligting, energie (kan deel wees van die logistieke
proses)
Bl
62
4.2.2 DIE LOGISTIEKE PROSES VAN `N STELSEL LU1

BENADERING
 Die gehalte (kwaliteit) fokus kan opgesom word in `n stel
voorwaardes / regte bekend as die “7 regte van
logistiek”
 verskuif / beweeg die regte materiale / produkte
 van die regte gehalte (kwaliteit)
 in die regte toestand
 op die regte tyd
 na die regte plek
 teen die regte koste
 na die regte verbruikers / verskaffers
Page
63 - 64
4.2.3 FASES IN LOGISTIEK LU1

 Logistiek kan soms beskryf word as `n reeks van fases wat onderverdeel word in
tydperke wanneer goedere vervoer of verskuif word:

Inkomende Uitgaande Omgekeerde


logistiek logistiek logistiek
Verskuiwing Verskuiwing Verskuiwing
(beweging) van (beweging) van (beweging) of
goedere / klaarprodukte terugkeer van
materiale vanaf vanaf punt van beskadigde
punt van produksie na produkte, verval
oorsprong tot na verbruiker by of onverkoopte
die punt van punt van verbuik goedere van
produksie (fisiese punt van verbruik
(vraag / verspreiding/ na produksie.
stroomop afwaartse
logistiek) logistiek) Herwinning van
ongebruikte of
onverkoopte
goedere Bl
65
4.2.4 KOMPONENTE VAN `N
Lu1

LOGISTIEKE STELSEL
 Komponente is `n versameling van baie verskillende
aktiwiteite / take wat in die logistieke proses voorkom.
 Rolle en verantwoordelikhede moet gedefinieer word in
verskillende areas van die onderneming omrede die
onderneming verskeie take aanpak om `n geskikte
produk / diens te lewer.

 Figuur 4.2 bl 65

Page
66
4.3 DEFINIEER LU1

LOGISTIEKE BESTUUR

 Logistieke bestuur is daardie deel van die voorsieningsketting-


bestuur wat die vloei en opberging van goedere, dienste en
verwante inligting tussen punt van oorsprong en punt van
verbruik beplan, implementeer en beheer.

Bl
66
4.3.1 DOELSTELLINGS VAN LU2

LOGISTIEKE BESTUUR
 Logistieke bestuur is `n belangrike deel van `n onderneming
omrede dit direk te doen het met produkte wat beskikbaar
gestel word aan verbruikers.
 Die hoof doelstellings wat bereik moet word deur `n
logistieke bestuurder:
1. Om die regte hoeveelheid en gehalte (kwaliteit) beskikbaar te
stel.
2. Om produkte op die regte plek en tyd beskikbaar te stel.
3. Om die mees geskikte en beste diens aan verbruikers te bied.
4. Om die koste van aktiwiteite binne die bedryf te verminder.
5. Om deursigtigheid en sigbaarheid in die bedryf te handhaaf.
Bl
66
4.3.1 AKTIWITEITE VAN LU
3

LOGISTIEKE BESTUUR
Aankope(Leer) Bestel prosessering(Leer) Vervoer

• Marknavorsing, vereiste • Vooruitskatting van • Die beplanning van die


beplanning, maak of bestellings en bestelling vervoer
koop besluite, verskaffer vereistes • Intermodale vervoer
bestuur, bestel, bestel • Verbruiker bestelling • Vragvervoer (lug, pad,
beheer. bestuur spoor, water, pyplyn)
• Koop van materiale • Produksie en materiale
• Betrokkenheid by bestuur
verskaffers

Opberging (Leer) Materiaal hantering en Voorraadbestuur(Leer)


verpakking
• Opberging van goedere
• Behels die aankope van
en dienste soos die • Interne verskuiwing geskikte voorraad en die
bedryf die insette (beweging) van goedere bestuur van produksie
transformeer na uitsette. en materiale soos die voorraad.
bedryf van insette
transformeer na uitsette.

Page
66 - 67
4.3.1 AKTIWITEITE VAN LU 4

LOGISTIEKE BESTUUR
(VERVOERMIDDELS)
• Word gebruik om groot lywige produkte te
Spoor vervoer
• Mees doeltreffend as gekoppel aan
intermodale stelsel

• Buigsaam om af te lewer waar en wanneer

Pad nodig
• Beste balans - koste, buigsaamheid,
aanpasbaarheid en spoed

• Vinnigste

Lug • Duurste

• Kostedoeltreffend vir groot items

Water • Swak dienslewering en spoed (stadig)

• Lae veranderlike koste

Pyplyn • Lae beskikbaarheid en bekwaamheid


• Ru-olie, natuurlike gas, ens.
NIE in
handboek
4.3.1 AKTIWITEITE VAN LU 4

LOGISTIEKE BESTUUR
(VERVOERMIDDELS - OPSOMMING)
Vervoer
Metode Voordele Nadele
Trein • Hoogs kostedoeltreffend vir groot •Kan slegs aflewer tot beperkte plekke,
items. hoewel minder beperk as water
• Kan mees doeltreffend wees as •Beter betroubaarheid / spoed van
gekoppel aan intermodale stelsel dienslewering as water
Pad • Buigsaamheid af te lewer waar en • Nie die vinnigste of goedkoopste opsie
wanneer nodig
• Dikwels die beste balans tussen koste,
aanpasbaarheid en betroubaarheid /
spoed van dienslewering
Lug • Vinnigste metode van aflewering •Dikwels die duurste opsie op 'n per-
• Buigsaam, veral wanneer gekoppel aan rand-basis
die pad
Water • Hoogs kostedoeltreffend vir groot • Kan slegs aflewer by beperkte areas
items. •Relatief swak dienslewering
• Kan mees doeltreffend wees as betroubaarheid / spoed
gekoppel aan intermodale stelsel
Pyplyn • Lae veranderlike koste •Hoë vaste koste
• Betroubaarheid / afhanklikheid is hoog • Lae beskikbaarheid en bekwaamheid
van die diens
NIE in
HANDBOEK
4.4 INTEGREËRDE LOGISTIEK LU 5

 Word gedefinieer as `n stelsel uitsig van die hele


voorsieningsketting as `n enkel proses, vanaf rou material
verskaffing tot by die verspreiding van goedere.
 Al die funksies waaruit die voorsieningsketting bestaan word
bestuur as `n enkel eenheid.
 `n Onderneming se deurlopende vermoë om `n een-stop
oplossing vir die produk, materiale en logistieke vereistes van
die onderneming te bied

Bl
68
4.5 OMGEKEERDE LOGISTIEK LU 6

 Van punt van verbruik na punt van oorsprong.

 Herwinning van produkte en materiale.

Bl
68
LEERUITKOMSTE Studie
gids

Na voltooiing van hierdie leereenheid behoort u:


1. ‘Logistiek’ en ‘logistiese bestuur’ te definieer
2. Die doelstellings van logistiese bestuur te verduidelik
3. Aankope, verwerking van bestellings, pakhuisberging en
voorraadbestuur te bespreek
4. Vervoermetodes te vergelyk
5. Die konsep van geïntegreerde logistiek te verduidelik
6. Die konsep van omgekeerde logistiek te beskryf

Studie
gids

You might also like