You are on page 1of 16

Heads of Argument /

Hoofde van Betoë


Prescribed work / Voorgeskrewe
werk
•Kok & Nienaber • Kok & Nienaber par
par 5.6, Writing 5.6,
skills skryfvaardighede
•Available on efundi • Beskikbaar op efundi
under resources onder resources
Outcomes / Uitkomste
• Know the lay-out of • Ken die uiteensetting van
heads of argument hoofde van betoë
• Know when to use • Weet wanneer om
heads of argument hoofde van betoë te
gebruik
• Draft and present • Stel argument op en dra
argument utilizing dit oor deur hoofde van
heads of argument in a betoë te gebruik in ʼn
simulation trial setting gesimuleerde hof sessie
Class preparation / Klas
voorbereiding
Answer the following Antwoord die volgende
questions regarding the vrae aangaande die
assignment: opdrag:
1. What areas of the law 1. Watter areas van die reg
are applicable? is van toepassing?
2. What are the legal 2. Wat is die regsvrae wat
questions that must be deur die hof beantwoord
answered by the court? moet word?
3. What possible 3. Watter moontlike
remedies can you remedies van u
foresee for both voorsien vir beide die
plaintiff and defendant? eiser en die
verweerder?
Introduction / Inleiding
• Heads of argument • Hoofde van betoë
always directed to the word altyd aan die hof
court gerig
• Heads of argument • Die betoogshoofde het
aims to persuade or ten doel om die hof te
convince the court of oorreed of te oortuig
the validity of a certain van die geldigheid van
point of view 'n sekere standpunt
• Document that is handed to • Dokument wat ter
the court in support of a ondersteuning van 'n
specific argument spesifieke argument aan die
• Summarises the evidence hof oorhandig word
• Presents the argument of • Som die getuienis op
legal representative on an • Bied die argument van
issue regsverteenwoordiger oor 'n
• Request particular order saak aan
from the court • Versoek 'n spesifieke bevel
van die hof
Basic format / Basiese uitleg
•In the High Court of the Western Cape
•Case number: 233/2019
•In the matter between:
•XXXX Plaintiff
•YYYY Defendant
1. Table of contents 1. Inhoudsopgawe
(separate page) (afsonderlike bladsy)
2. Introduction 2. Inleiding ( agtergrond,
(background, ontwikkeling van die
development of case) saak)
3. Facts 3. Feite
3.1 Undisputed facts 3.1 Feite nie in geskil
3.2 Facts in dispute 3.2 Feite in geskil
4. Questions of law (issues the 4. Regsvrae (waaroor moet
court must find on, no die hof beslis, geen
conclusions here) gevolgtrekkings hier nie)
5. Applicable law (principles 5. Relevante reg (beginsels
and authorities set out in en bronne puntsgewys
point form, put most uiteengesit, sit mees
important arguments first. belangrike argumente
Reasons why your case eerste, rede hoekom u
should succeed, remember) saak suksesvol moet wees)
6. Application of the law to 6. Toepassing van die reg op
facts (address each issue die feite (spreek elke
separately, answer kwessie afsonderlik aan,
questions of law and argue beantwoord die regsvrae
towards conclusion) en argumenteer na
7. Conclusion (what do you gevolgtrekking
want from the court, be 7 Gevolgtrekking (wat
very careful, you can only verlang u vanaf die hof,
get the order you ask for) wees baie versigtig, u kan
slegs die bevel kry
waarvoor u vrae)
8.Bibliography 8.Bibliografie
General / Algemeen
• You must stay within the • U moet binne die grense
boundaries you set for bly wat u vir uself gestel
yourself in the heads of het in die betoogshoofde
argument
• U kan nie ander
• You cannot bring in other
arguments argumente voor die hof
bring nie
• Remember the audience you
are writing for • Onthou die gehoor
waarvoor u skryf
• They will have knowledge • Hulle sal ʼn algemene
of the law kennis van die reg hê
• The purpose is to be • Die doel is om oorredend
persuasive te wees
• Present a credible • Hou ʼn geloofwaardige
version to the court weergawe aan die hof
• Present reasonable voor
arguments • Stel redelike argumente
aan die hof voor
• Try to mold the facts and • Probeer om die feite en
principles to fit your beginsels te pas by u
argument argument
• You are not allowed to • U mag nie feite en reg
present facts or law to aan die hof voorhou wat
the court that you know u weet verkeerd is nie
is incorrect • Moet nie probeer om
• Do not try to distort legal regsbeginsels te verdraai
principles nie
Class on Friday / Vrydag klas
• Court etiquette • Hof etiket
• Oral argument before • Mondelinge argument
the court voor die hof
• Class preparation will • Klas voorbereiding sal
be placed on efundi volg op efundi

You might also like