You are on page 1of 26

Hardeware-

aanbevelings
Module 1.3

1
Inhoud
Die aankoop van ’n rekenaar
◦ Die stelseleenheid
◦ Toestelle wat aan die rekenaar koppel
◦ Toestelle vir die gestremde gebruiker
Die waarde van IKT
◦ Doeltreffendheid, produktiwiteit en akkura
atheid
◦ Toeganklikheid
Nuwe tegnologie
Toets en verbeter
2
DIE AANKOOP VAN ’N
REKENAAR

3
Algemene oorwegings wanneer jy
’n rekenaar koop
 Moet dit draagbaar wees?
 Hardewarespesifikasies van sagteware.
 Huidige spesifikasies vir ’n intreevlak- en ’n beter,
sterker rekenaar in die kategorie wat jy oorweeg.
 Is ’n wettige bedryfstelsel ingesluit?

• Koop altyd die beste produk wat jou begroting jou sal
toelaat –
 Tipe verwerker
 RAM geïnstalleer
 Hoeveelheid stoorspasie
4
Die stelseleenheid
SVE of Verantwoordelik vir uitvoer van
verwerker sagteware en verwerking van data

Spoed – gemeet in Gigahertz (GHz)

Veelvuldige kerns (bv. quad-core) – soos om meer as een verwerker op


’n skyfie te hê

Handelsnaam (AMD of Intel) en model (bv. Intel i7) kan ook gebruik
word om die verwerker te identifiseer

Standaard intreevlak-verwerker – goed genoeg vir algemene


rekenaartake (persoonlike, SOHO- en mobiele gebruikers)

Supergebruikers – die beste SVE wat hulle kan bekostig


5
Die stelseleenheid

Tydelike stoorarea vir


Geheue (RAM) programme en data wat verwerk
word

RAM – word ook deur terme soos DIMM’s, DDR3 of DDR4-RAM


geïdentifiseer

Moet ’n 64-bis-weergawe van ’n bedryfstelsel gebruik om meer as 4


GB of RAM te gebruik

Vir enige gebruiker – hoe meer geheue geïnstalleer, hoe beter

Supergebruikers werk met bv. videoredigering, sal meer geheue


benodig 6
Die stelseleenheid

Hardeskyf Hoof-, permanente stoorplek vir


(HDD) al jou data en sagteware

’n Lêerbediener in ’n netwerk het dikwels ’n aantal groot hardeskywe


omdat dit al die gebruikers se lêers moet stoor
Behalwe vir hul kapasiteit, kan hardeskywe geïdentifiseer word in
advertensies deur terme soos SATA, en rotasiespoed gemeet in RPM

Solid State Drives (SSD’s) gebruik tegnologie soortgelyk aan flash-


geheue

Meeste gebruikers sal nooit hul PC se hardeskyf vol maak nie

As jy jou PC vir media gebruik, benodig jy die grootste stoorplek wat


jy kan bekostig 7
Die stelseleenheid

Aparte stroombaanbord wat op die


Videokaart moederbord inprop – het sy eie
videogeheue en GPU

Intreevlak-rekenaars het geïntegreerde grafika in die SVE of


moederbord – deel van RAM word as videogeheue gebruik

Videokaarte gee meer verwerkingskrag, belangrik vir 3D-grafika,


videoredigering of hoëvlak rekenaarspeletjies

8
Die stelseleenheid

’n Optiese aandrywer wat


DVD-aandrywer CD- en DVD-skywe kan
speel, lees en skryf

DVD-aandrywers – minder belangrik as in die verlede – flash-


skywe, eksterne hardeskywe en internet word nou gebruik om
data oor te dra en om inligting te rugsteun

Dikwels as multi-aandrywers gelys – hulle lees en skryf (of


brand) DVD- en CD-skywe

9
Die stelseleenheid

Word gebruik om eksterne toestelle aan


Poort
die rekenaar te koppel

Meeste toestelle kan via ’n USB-poort koppel

Thunderbolt- of USB C-poort vir hoëspoed-dataoordrag en


videokoppelings

Netwerkpoort om aan ’n gekabelde netwerk te koppel

WiFi is tegnies nie ’n poort nie, maar baie rekenaars het nou
ingeboude ondersteuning vir WiFi
10
Die stelseleenheid
Gewoonlik nie veel opsies vir tipe kas
Kas van tafelrekenaar waaruit mens kan
kies nie – tensy jy dit self bou

Ontwerp van kas – affekteer vloei van lug deur rekenaar en hoe dit
verkoel word
Grootte en ontwerp van kas – affekteer watter komponente daarin
geïnstalleer kan word

11
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel
Muis Toevoertoestelle wat die meeste
Sleutelbord gebruik word

Ergonomies ontwerpte sleutelborde en muise verminder impak van


RSI

Koordlose of gekabelde toerusting – besluit wat jy wil hê

Mobiele gebruikers met skootrekenaars – ingeboude raakblad


eerder as ’n muis
Supergebruikers – het dikwels duur tegnologie wat by hulle
belangstellings pas
12
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel
Monitor / Mees algemene afvoertoestel vir
skerm sagtekopie-afvoer

Gewildheid van mobiele toestelle het gelei tot meer toepassings


en bedryfstelsels wat ontwerp is om met raakskerms te werk

Meeste gebruikers – ’n intreevlakmonitor is goed genoeg

Supergebruikers – gamers, videoredigeerders, argitekte, ens.


het dikwels groter monitors nodig, of koppel meer as een
monitor

13
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel

Drukker Lewer hardekopie-afvoer

Tipe drukker – faktore soos onderhoudskoste, spoed, drukkwaliteit


(dpi) en koordlose konneksie

SOHO- of persoonlike gebruiker – oorweeg ’n multifunksie-


drukker

Mobiele gebruiker – oorweeg ’n draagbare drukker wat met batterye


werk
14
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel
Eksterne (draagbare) Stoortoestelle wat aan
stoor die rekenaar koppel

Persoonlike gebruikers – flash-skyf is die maklikste manier om


data oor te dra en basiese rugsteunkopieë te maak

Alle gebruikers – gebruik eksterne hardeskywe om musiek en


video’s te rugsteun

SOHO- en supergebruikers – het gewoonlik ’n groot eksterne


stoortoestel nodig

15
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel
Beeldskandeerders: lê beelde vas
Skandeerder Strepieskodeskandeerders: lees
strepieskodes

Tuisgebruikers sal selde ’n skandeerder nodig hê – net so maklik


om ’n foto te neem

SOHO- of supergebruiker wat dokumente moet skandeer en dit in


redigeerbare teks moet omskakel benodig ’n skandeerder en OCR-
sagteware
SOHO- of supergebruiker wat ’n besigheid bedryf wat met prente
of foto’s werk – waarskynlik ’n goeie idee om ’n hoëkwaliteit-
skandeerder te kry
16
Toestelle wat aan die rekenaar
koppel
Toestelle vir gestremde gebruikers
Motoriese beheer
Gehoorgestremd / (verlam / swak
Swaksiende / Blind
Doof motoriese beheer /
artritis / ens.)
• Braille-sleutelbord en • Toestelle wat vibrasie • Toestelle wat met
Braille-vertoon- in plaas van klank oogbeweging werk
toestel voortbring • Toestelle wat met
• Vergrotingstoestelle kopbeweging werk
• Sleutelborde met • Sleutelborde met
groot sleutels groot sleutels
• Trackballs
• Braille-drukkers
• Joysticks
• Toestelle wat met
voetpedale beheer
word
• Suig-en-blaastoestelle
17
DIE WAARDE VAN IKT

18
Doeltreffendheid, produktiwiteit en
akkuraatheid
Doeltreffendheid: Om dinge goedkoper en met
minder moeite te doen
Produktiwiteit: Wat jy in ’n sekere tyd teen ’n
sekere koste gedoen kry – verhoogde
produktiwiteit is die doel
Akkuraatheid: Om te verseker dat daar geen
foute in toevoer of afvoer is nie

19
Doeltreffendheid, produktiwiteit
en akkuraatheid – hardeware
Langdurige intik van teks of data (bv. ’n tikster, skrywer of
datatikster)
Goeie kwaliteit ergonomiese sleutelbord

Videoredigering
Grootste, vinnigste SSD moontlik
Minimum 16 GB RAM
Twee skerms
Omskakeling van dokumente na digitale formaat
Skandeerder wat papier outomaties kan
voer
20
Doeltreffendheid, produktiwiteit
en akkuraatheid – hardeware
Speletjies op kompeterende vlak
Muis en/of sleutelbord wat vir die doel van
speletjies ontwerp is, joystick, ens.
Skep van digitale kuns
Tekentablet wat druksensitief is
Verkoop van produkte by ’n betaalpunt en
voorraadopname
Strepieskode-skandeerder

21
Toeganklikheid
IKT maak kennis en hulpbronne toeganklik
vir mense oor die hele wêreld
Operasies oor ’n afstand
Toegang tot data/inligting deur
middel van die internet

Afstandsonderrig

Selfoonbankdienste soos M-Pesa

Maak rekenaars meer toeganklik vir


gestremde persone
22
23
Wat belangrik is om te verstaan oor nuwe
tegnologie:
 Ditsal kleiner, vinniger, goedkoper en kragtiger
wees as vandag se tegnologie
 Dit sal al hoe meer van sensors gebruik maak
 Dit sal vir draagbaarheid ontwerp word
 Battery lewe sal langer wees
 Dit sal ontwerp wees om gedurig gekoppel te wees
en te kommunikeer
 Ditsal nuwe tegnologieë kombineer om toevoer en
afvoer makliker en meer effektief te maak
24
TOETS EN VERBETER

25
Skriftelike module-aktiwiteit

26

You might also like