You are on page 1of 21

Assesseringsinstrument Fase 1 PAT Graad 12 2022

LEERDER SE NAAM: DATUM INGEHANDIG:

LET WEL: Hierdie is 'n kriteriumgebaseerde instrument en nie 'n normgebaseerde instrument nie.
Die onderwyser MOET die toepaslike kriteria verhelder of 'n regmerkie in die tweede kolom maak. Die getal regmerkies in die tweede kolom bepaal nie altyd die punt in kolom 4 tot 8 nie. Verbind die kriteria met die punt, byvoorbeeld in
item 1, indien antwoorde op al 4 vrae gegee is, word 'n punt van 4 toegeken.

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
1 TAAKDEFINISIE
Beskryf duidelik, in die leerder se eie woorde, die doel van die taak/projek (PAT), m.a.w. toon 'n deeglike begrip van die probleem (wat die probleem is), wat hy/sy moet ondersoek en waarom hy/sy die ondersoek doen.
Gee 'n duidelike oorsig van die fokus van sy/haar ondersoek en die aspekte wat ondersoek moet word, en dui ook aan hoe hy/sy te werk sal gaan en aan wie en hoe dit aangebied moet word.

Nie gedoen nie


0 Wat is die huidige situasie? OF
Geen van die
Slegs 1 van die 4 kriteria is duidelik
0 Wat sal die fokus en doel (verwagte uitkoms) van my Al 4 vrae in die
Slegs 3 van die 4 Slegs 2 van die 4
ondersoek wees? vrae in die kriteria vrae in die kriteria vrae in die kriteria beantwoord nie.
kriteria is duidelik is duidelik en in die is duidelik en in die is duidelik en in die OF
4 en in die leerder se leerder se eie leerder se eie leerder se eie Enige deel van die 0
Hoe sal ek my ondersoek aanpak, gegewe die vereistes eie woorde woorde woorde woorde taak-definisie is nie
0 van die PAT? beantwoord. beantwoord.
beantwoord. beantwoord. in die leerder se eie
woorde nie.
0 Wie is die teikengehoor vir die finale verslag?
(Teikengehoor moet realisties wees)
2 FOKUSVRAAG
'n Duidelik uiteengesette, bondige, navorsbare vraag wat presies beskryf wat die fokus van die ondersoek binne die breër scenario sal wees en wat van toepassing is op dit wat in die taakbeskrywing gegee is. (Sal die ondersoek duidelik
lei en 'n aanduiding van die omvang gee)

0 Duidelik uiteengesette, bondige vraag

0 Vraag sal navorsbaar wees Geen fokusvraag OF


Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 Slegs 2 van die 4 Slegs 1 van die 4 Geen duidelik fokus
4 duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik nie 0
teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig. OF
0 Enkele sin (nie twee vrae/paragraaf, ensovoorts nie) Nie navorsbaar nie

0 Hou duidelik verband met die scenario/onderwerp

Bladsy 1 van 21
Assesseringsinstrument Fase 1 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
3 VRAE – GEHALTE (Vrae om die ondersoek te lei – dit is NIE vir die VRAELYS nie)
'n Minimum van 10 vrae, wat ten minste drie van die vier verskillende vlakke verteenwoordig (byvoorbeeld 'feitelik/geslote', 'ondersoek/verken', 'voorspel/verander', 'beoordeel/evalueer') van toepassing op die onderwerp, wat sal
help om die probleem aan te spreek en 'n oplossing vir die probleem/fokus vraag binne die raamwerk van die PAT vereistes sal bied, d.w.s. verskaf kwalitatiewe sowel as kwantitatiewe inligting. Vrae is in 'n minimum van drie groepe
geklassifiseer/gekategoriseer

0 Alle vrae is van toepassing is op die onderwerp en sal help


om die probleem aan te spreek.

0 Vrae verteenwoordig minstens DRIE verskillende


kognitiewe vraagvlakke. Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 Slegs 2 van die 4 Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
4 duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik vier aspekte is 0
teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig. aangeraak nie.
0 Alle vrae is onder kategorieë geklassifiseer/gegroepeer

Ten minste DRIE verskillende kategorieë/groeperings van


0 vrae

4 VRAE – TEGNIESE ASPEKTE


Tegniese aspekte soos die getal vrae en bronne aangedui. Leerder identifiseer 'n verskeidenheid bronne (minstens drie bronne)
Moontlike, geskikte tipe bron (byvoorbeeld
0 Internet/gedrukte media/mense) is vir elke vraag
aangedui

0 Ten minste 10 vrae ingesluit


Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 Slegs 2 van die 4 Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
Getal bronne, die vraelys uitgesluit: vier aspekte is
4 duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik
aangeraak nie. 0
0 Ten minste 2 webtuistes as potensiële bronne teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig. teenwoordig.
geïdentifiseer plus
Ten minste 1 ander bron van 'n ander tipe/media
0 (byvoorbeeld tydskrif, koerant, brosjure, handboek –
gedruk of elektroniese formaat), epos/onderhoud met 'n
kenner

Bladsy 2 van 21
Assesseringsinstrument Fase 1 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
5 BRONNE – BIBLIOGRAFIESE INLIGTING
Toepaslike bronne is geïdentifiseer om vrae te beantwoord en bronbesonderhede is duidelik aangedui vir ten minste DRIE bronne wat genoem is, soos vereis.
Aspekte/Kriteria vir 1ste webtuiste:

0 Outeur(s)

0 Name van Webtuiste/Webblad

0 Datum geskep/opgedateer

0 Toegangsdatum

0 URL
0 Aspekte/Kriteria vir 2de webtuiste:
Alle tersaaklike Alle tersaaklike
0 Outeur(s) aspekte vir aspekte vir
Alle tersaaklike minstens 2 bronne minstens 1 bron Sommige Geen besonderhede
aspekte vir alle aangeraak aangeraak van bronne nie
0 Name van Webtuiste/Webblad tersaaklike aspekte
4 bronne OF OF
vir minstens 1 bron
OF 0
(minimum 3) 4 of 5 aspekte 2 of 3 aspekte Geen bronne
0 Datum geskep/opgedateer aangeraak aangespreek vir ten aangespreek vir ten aangeraak verskaf nie
minste 3 bronne minste 2 bronne
0 Toegangsdatum

0 URL
0 Aspekte/kriteria vir ander tipes bronne:

0 Outeur(s)

0 Titel

0 Datum gepubliseer

0 Uitgewer, ens.

Bladsy 3 van 21
Assesseringsinstrument Fase 1 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
6 INLIGTING – EVALUERING
Tabel is vir minstens twee webtuistes en een ander bron voltooi, en evalueer duidelik die gehalte van die bron en sy inhoud deur 'n duidelike, relevante motivering/verduideliking vir elke aspek te gee.
Aspekte/Kriteria:
Slegs 1 van die 5
0 Gesag aspekte duidelik en
Alle aspekte Alle aspekte Alle aspekte Ten minste 2 van korrek gedoen vir
0 Aktualiteit duidelik aangeraak aangeraak vir ten aangeraak vir ten die 5 aspekte alle bronne
en korrek minste 2 bronne minste 1 bron duidelik aangeraak OF
4 gemotiveer/ OF OF en korrek Nie vir alle bronne 0
0 Akkuraatheid 4 of 5 aspekte 2 of 3 aspekte gemotiveer/
verduidelik vir al 3 aangeraak vir al 3 aangeraak vir 2 verduidelik vir alle gedoen nie
0 Objektiwiteit bronne bronne bronne bronne OF
Eenwoord-
antwoorde
0 Dekking
7 INLIGTING – OPSOMMING
Inligting van elke bron is in die leerder se eie woorde opgesom. Opsomming gee inligting wat in die bron beskikbaar is, wat met die onderwerp verband hou en wat sal help om die vrae te beantwoord of nuttig sal wees om die
probleem op te los.

0 Opsommings vir alle bronne voltooi


Geen van die vier
0 Opsommings gee inligting wat in die bronne beskikbaar is Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 Slegs 2 van die 4 Slegs 1 van die 4 aspekte is
4 duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aangeraak nie 0
0 Inligting hou verband met die onderwerp teenwoordig teenwoordig teenwoordig teenwoordig OF
Nie gedoen nie
0 Alle opsommings is in die leerder se eie woorde

Bladsy 4 van 21
Assesseringsinstrument Fase 1 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
8 FASE 1-DOKUMENT
Een woordverwerkingsdokument wat al die inligting bevat wat vir Fase 1 vereis word.

0 Een verslagdokument teenwoordig

Minimum opskrifte teenwoordig:


Inhoudsopgawe, Tabel van figure, Inleiding, Taakdefinisie,
0 Fokusvraag, Bespreking en Analise , Bevindings,
Gevolgtrekkings, Bibliografie en Bylae Bevat 2 van 4 Bevat slegs 1 van 4 Geen dokument
4 Bevat al 4 aspekte Bevat 3 aspekte
aspekte aspekte ingesluit nie 0
0 'n Bylaag met 'n diagram/skermkopie van werklike
lêergidsstruktuur vir Fase 1 is ingesluit

Bewyse van bronne beskikbaar: Voltooide tabel met vrae


0 en bronnetable met al die kolomme is beskikbaar

TOTALE PUNT VIR FASE 1: 32 PUNT BEHAAL 0 0 0


Kommentaar/Terugvoering:

Bladsy 5 van 21
Assesseringsinstrument Fase 2 PAT Graad 12 2022

LEERDER SE NAAM: 0 DATUM INGEHANDIG:

LET WEL: Hierdie is 'n kriteriumgebaseerde instrument en nie 'n normgebaseerde instrument nie.
Die onderwyser MOET die toepaslike kriteria verhelder of 'n regmerkie in die tweede kolom maak. Die getal regmerkies in die tweede kolom bepaal nie altyd die punt in kolom 4 tot 8 nie. Verbind die kriteria met die punt, byvoorbeeld
in item 1, indien antwoorde op al 4 vrae gegee is, word 'n punt van 4 toegeken.

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT
PUNT PUNT
1 VRAELYS – GEHALTE
Goed uitgedinkte vraelys wat antwoorde op vrae sal gee wat nie gewoonlik in ander bronne gevind kan word nie of wat ander inligting sal verifieer, verduidelik of aanvul. Sommige vrae sal ook die verwerking van die data in 'n
sigblad en databasis moontlik maak.

0 Duidelike instruksies lei gebruikers om die vrae te


beantwoord
Vrae is relevant en gee meesal antwoorde op vrae
Geen vraelys
0 wat nie in ander bronne gevind kan word nie of OF
wat aanvul/verifieer/verduidelik Bevat duidelik al 4 Bevat duidelik 3 Bevat duidelik 2 Bevat duidelik 1
4
aspekte van die 4 aspekte van die 4 aspekte van die 4 aspekte
Geeneen van die 4 0
aspekte is duidelik
0 Vrae laat verwerking in ʼn sigblad en/of databasis teenwoordig nie
toe
0 Ten minste 25 voltooide vraelyste
2 VRAELYS – TEGNIES
Elektronies geskepte vraelys, professioneel en gepas ontwerp vir die manier waarop dit gebruik sal word (aanlyn, e-pos, of gedruk) (byvoorbeeld geskep in woordverwerkerprogram met die gebruik van toepaslike beginsels en
tegnieke soos kontroles/vormvelde of geskep in Google Docs of 'n redigeerbare PDF-formaat) wat dit moontlik maak om toepaslike antwoorde op vrae te verskaf asook om data maklik/akkuraat in te voer/vas te lê en te verwerk.

0 Vorm is elektronies geskep, gepas vir die manier


waarop dit gebruik sal word

Toepaslike vrae is saam onder toepaslike opskrifte


0 gegroepeer Geen vraelys nie
Bevat duidelik al 4 Bevat duidelik 3 Bevat duidelik 2 Bevat slegs 1 van OF Geeneen van die
4 aspekte van die 4 aspekte van die 4 aspekte die 4 aspekte 4 aspekte is duidelik 0
0 Ten minste 5 vrae, uitsluited biografiese data soos teenwoordig nie
gender en ouderdom

0 Professionele formatering en uitleg (byvoorbeeld


gepaste woordverwerkingstegnieke)

Bladsy 6 van 21
Assesseringsinstrument Fase 2 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
3 SIGBLAD – TEGNIES
Goed ontwerp en geformateer deur geskikte formateringstegnieke (rame, skakering, letterspasiëring, ensovoorts) te gebruik met 'n goeie uitleg en is maklik om te lees en te interpreteer (ry- en kolomopskrifte staan uit). Die uitleg
dra by tot die leesbaarheid en belemmer dit nie.

0 Aparte werkblad vir resultate

0 Uitleg goed ontwerp (opskrifte en rame)


Geen sigblad nie
Bevat duidelik al 4 Bevat duidelik 3 Bevat duidelik 2 Bevat slegs 1 van OF
Goed geformateer met toepaslike, konsekwente 4
aspekte van die 4 aspekte van die 4 aspekte die 4 aspekte Geeneen van die 4 0
0 formatering (bv. freeze panes, voorwaardelke aspekte duidelik nie
formatering, absolute selverwysing)

0 Maklik om te lees en te interpreteer

4 SIGBLAD – GEHALTE
Relevante data gebruik. Verwerking is korrek en relevant/toepaslik en sal vrae beantwoord, patrone/neigings aantoon, insigte verskaf en tot die oplossing bydra.

Data geskik vir 'n sigblad is versamel en vasgelê,


0 irrelevante biografiese data uitgesluit

Analise sluit relevante, toepaslike data in, buiten


0 vir die response van die respondente in die Die meeste data is
vraelys-/meningsopname-data nie relevant nie
Bevat duidelik al 4 Bevat duidelik 3 Bevat duidelik 2 Bevat slegs 1 van OF
4
aspekte van die 4 aspekte van die 4 aspekte die 4 aspekte Meeste verwerking 0
Sigblad verwerking en analise van data is geskik vir nie relevant nie of
0
die opslossing/Toepaslike funksies gebruik heeltemal verkeerd

Funksies is toegepas en korrek gedoen/Geen


0 verwerkingsfoute/foutaanduiders/verkeerde
sintak nie
5 SIGBLAD – GRAFIEKE
Ten minste TWEE grafieke toepaslik, sinvol is en 'n doel dien, die korrekte soort is en geformateer is sodat dit maklik is om te interpreteer (opskrifte, byskrifte, randskrifte, ensovoorts). Die grafieke sal help om vrae te beantwoord
en bydra tot die oplossing/aspekte van die probleem/oplossing verduidelik.

Ten minste een toepaslike, sinvolle grafiek


0 ingesluit wat sal bydra tot die oplossing

Geen grafiek nie


0 'n Tweede tersaaklike, sinvolle grafiek wat tot die Bevat duidelik al 4 Ten minste 3 Ten minste 2
OF
Ten minste 1 aspek Geeneen van die vier
oplossing sal bydra 4 0
aspekte aspekte ingesluit aspekte ingesluit ingesluit aspekte is ingesluit
0 Toepaslike tipes grafiek(e) en opsies is gebruik nie

0 Grafiek(e) is maklik om te lees en te interpreteer

Bladsy 7 van 21
Assesseringsinstrument Fase 2 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
6 SIGBLAD – KOMPLEKSITEIT
Die volgende verteenwoordig die vier verskillende vlakke van kompleksiteit van sigbladfunksies:
① Eenvoudige funksies wat slegs 'n enkele selreeks gebruik/insluit, byvoorbeeld SUM, MAX, MIN, COUNT, AVERAGE, MODE, MEDIAN, LEN, VALUE of 'n formule wat enige van die rekenkundige bewerkers ( +, – ,*, / ) gebruik
② Funksies wat 'n selreeks en een ander parameter/voorwaarde insluit, byvoorbeeld ROUND, LARGE, SMALL, LEFT, RIGHT, CONCATENATE, COUNTIF, SUMIF OF Berekeninge wat 'n kombinasie van rekenkundige bewerkings en
hakies, OF berekeninge wat 'n kombinasie van enige twee eenvoudige funksies uit vlak ① gebruik
③ Funksies wat 'n selreeks plus twee parameters/voorwaardes gebruik, byvoorbeeld POWER, MID, FIND, COUNTIFS, SUMIFS, ROUNDUP, RANDBETWEEN of 'n eenvoudige IF-funksie of enige van die 'Date and Time'-funksies
gebruik OF Enige kombinasie van meer as twee funksies of rekenkundige bewerkings, hakies en ander funksies gebruik
④ 'n Lookup- of geneste IF-funksie of funksies wat nie in die KABV-kurrikulum vir RTT voorkom nie
LET WEL:
Enige verkeerde/sinlose aspek/funksie kwalifiseer NIE vir oorweging nie.
Maak 'n lys van funksies (waar toepaslik) wat gebruik is maar nie deel van die kurrikulum uitmaak nie.

0 Ten minste EEN sinvolle berekening van vlak ①.


Sinvolle Sinvolle
Sinvolle berekenings wat berekenings wat Sinvolle Geen sigblad nie
0 Ten minste EEN sinvolle berekening van vlak ②. berekenings wat berekenings wat OF
funksies van enige funksies van enige
4 funksies van al 4
3 verskillende 2 verskillende
funksies van enige Geen relevante, 0
vlakke insluit slegs 1 vlak insluit sinvolle verwerking
0 Ten minste EEN sinvolle berekening van vlak ③. (①,②,③ en ④) vlakke insluit vlakke insluit (①,②,③ of ④) gedoen nie
(①,②,③ of ④) (①,②,③ of ④)

0 Ten minste EEN sinvolle berekening van vlak ④.

7 DATABASIS – BASIESE ONTWERP


Goed ontwerp en geformateer met geskikte datatipes, veldname en veldeienskappe. 'n Enkele veld bevat een stukkie data (byvoorbeeld die titel, naam en van in drie afsonderlike velde)

Ten minste een tabel is geskep met data wat


0 geskik is vir 'n databasis (NIE direk uit die sigblad
ingevoer NIE)

Ten minste 3 van Ten minste 2 van Slegs 1 van die 4 Geen databasis nie
0 Tabel bevat ten minste 5 velde Al 4 aspekte OF
die 4 aspekte die 4 aspekte aspekte
Alle velde het toepaslike, betekenisvolle name en
4 duidelik duidelik duidelik teenwoordig Geeneen van 4 0
0 'n geskikte/betekenisvolle beskrywing teenwoordig teenwoordig teenwoordig aspekte teenwoordig
nie

0 Alle velde bevat slegs een data-eenheid


(byvoorbeeld aparte velde vir Naam en Van)

Bladsy 8 van 21
Assesseringsinstrument Fase 2 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
8 DATABASIS – VALIDERING
Veldeienskappe/Komponente om akkurate toevoer/datavaslegging te verseker

0 Alle teksvelde is op 'n toepaslike grootte gestel


Geen tabel nie
0 Daar is ten minste een toepaslike valideringsreël Ten minste 3 van Ten minste 2 van OF
en -teks Al 4 aspekte Slegs 1 van die 4 Geeneen van die 4
die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik duidelik duidelik aspekte aspekte teenwoordig 0
0 Daar is ten minste een toepaslike teenwoordig teenwoordig teenwoordig teenwoordig nie
lys-/kombinasielysblokkie

0 Daar is ten minste een toepaslike toevoermasker


9 DATABASIS – VERWERKING
Ten minste 20 rekords, plus twee relevante, sinvolle navrae en een relevante, sinvolle verslag wat korrek is en die probleem/oplossing sal toelig/ondersteun.
LET WEL: Verkeerde/Betekenislose navrae kwalifiseer NIE vir punte nie.

0 Ten minste 20 toepaslike, relevante rekords in een


of meer tabelle

Ten minste EEN relevante navraag wat korrek en


0 sinvol is en wat die probleem/oplossing sal
toelig/ondersteun/begrip van die skakels
demonstreer
Ten minste 3 van Ten minste 2 van Geen databasis nie
Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 OF
Ten minste EEN ander relevante navraag wat 4 duidelik duidelik duidelik aspekte duidelik Geeneen van die 4 0
teenwoordig teenwoordig aspekte teenwoordig
0 korrek en sinvol is en wat die probleem/oplossing teenwoordig teenwoordig
nie
sal toelig/ondersteun/begrip van die skakels
demonstreer

'n Derde ander relevante navraag wat korrek en


0 sinvol is en wat die probleem/oplossing sal
toelig/ondersteun/begrip van die skakels
demonstreer

Bladsy 9 van 21
Assesseringsinstrument Fase 2 PAT Graad 12 2022

MOONTLIKE DISTRIK PROVINSIAAL


KRITERIA/ASPEKTE PUNT 4 3 2 1 0 PUNT BEHAAL GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT PUNT
10 DATABASIS – KOMPLEKSITEIT VAN NAVRAE
Die volgende verteenwoordig die vier verskillende vlakke van kompleksiteit van databasisnavrae:
① Slegs velde met 1 eenvoudige kriterium (byvoorbeeld 'X', >X, =X, not 'X', Is Null)
② Een veld met gekombineerde kriteria of voorwaardes en verhoudingsbewerkings (byvoorbeeld 'X' Or 'Y', >1 And <10 of reekse soos 'Between 1 And 10') OF Een veld met 'n kriterium wat instaankarakters/'wild cards' ('*' of '?')
gebruik
③ Eenvoudige berekende veld wat rekenkundige bewerkings gebruik ( +, – ,*, / ) OF 'Date and time'-funksies/berekeninge met datum en tyd
④ Ingewikkelde berekende veld (byvoorbeeld SUM, MIN, MAX, AVG, COUNT) OF navrae wat 'Grouping' gebruik OF navrae wat logiese funksies (IIF) of teksfunksies gebruik OF gevorderde funksies wat nie in die KABV-kurrikulum
vir RTT voorkom nie
LET WEL:
Enige verkeerde/sinlose aspek/funksie kwalifiseer NIE vir oorweging nie.
Maak 'n lys van funksies (waar toepaslik) wat gebruik is, maar nie deel van die kurrikulum uitmaak nie.

0 Ten minste EEN sinvolle aspek van ①.


Sinvolle Sinvolle
Sinvolle berekenings wat berekenings wat Sinvolle Geen databasis nie
0 Ten minste EEN sinvolle aspek van ②. berekenings wat funksies van enige funksies van enige berekenings wat OF
4 funksies van al 4 3 verskillende 2 verskillende funksies van enige Geen relevante 0
0 Ten minste EEN sinvolle aspek van ③. vlakke insluit vlakke insluit vlakke insluit slegs 1 vlak insluit sinvolle navrae
(①,②,③ en ④) (①,②,③ of ④) gedoen nie
(①,②,③ of ④) (①,②,③ of ④)
0 Ten minste EEN sinvolle aspek van ④.
11 DATABASIS – KOMPLEKSITEIT VAN VERSLAG
LET WEL: Enige verkeerde/sinlose aspek/funksie kwalifiseer NIE vir oorweging nie.

0 Ten minste een relevante, betekenisvolle en korrekte


verslag

0 Verslag is op ten minste EEN veld gesorteer


Geen databasis nie
Sinvolle gebruik Sinvolle gebruik Sinvolle gebruik Sinvolle gebruik OF
4 van al 4 aspekte van enige 3 van enige 2 van enige 1 aspek Geen relevante, 0
0 Verslag is toepaslik op ten minste EEN veld gegroepeer aspekte aspekte toepaslike verslag nie

Bevat ten minste EEN betekenisvolle berekening wat 'n


0 funksie (MIN, MAX, SUM, AVG, COUNT) in die
verslag-/groeponderskrif gebruik

TOTALE PUNT VIR FASE 2: 44 PUNT BEHAAL 0 0 0


Kommentaar/Terugvoering:

Onderwyser se naam: Onderwyser se handtekening: Datum:

Bladsy 10 van 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

LEERDER SE NAAM: 0 DATUM INGEHANDIG:

LET WEL: Hierdie is 'n kriteriumgebaseerde instrument en nie 'n normgebaseerde instrument nie.
Die onderwyser MOET die toepaslike kriteria verhelder of 'n regmerkie in die tweede kolom maak. Die getal regmerkies in die tweede kolom bepaal nie altyd die punt in kolom 4 tot 8 nie. Verbind die kriteria met die punt,
byvoorbeeld in item 1, indien antwoorde op al 4 vrae gegee is, word 'n punt van 4 toegeken.

DISTRIK PROVINSIAAL
KRITERIA/ASPEKTE MOONTLIKE 4 3 2 1 0 PUNT GEMODEREERDE GEMODEREERDE
PUNT BEHAAL
PUNT PUNT
1 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – DEKBLAD

0 Dekblad korrek bygevoeg


Geen dekblad
0 Toepaslike inhoudskontroles gebruik waar moontlik Ten minste 3 van Ten minste 2 van bygevoeg nie
Al 4 aspekte Slegs 1 van die 4
die 4 aspekte die 4 aspekte OF
Naam en van, naam van skool en onderwerp
4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte
Geen geskikte 0
0 bygevoeg teenwoordig teenwoordig
teenwoordig teenwoordig kontrole-
komponente nie
Sinvolle opsomming/uittreksel ingesluit
0 (opsomming van probleem/onderwerp)

2 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – OPSKRIFTE

0 Opskrifte staan duidelik uit teenoor liggaamsteks


(12-18 pt)

0 Style gebruik om opskrifte te laat uitstaan Ten minste 3 van Ten minste 2 van
Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte duidelik aspekte teenwoordig 0
Verskillende vlakke van opskrifte duidelik teenwoordig teenwoordigt nie
0 onderskeibaar teenwoordig teenwoordig

Opskrifstyle gebruik om konsekwente formatering


0
van opskrifte te verseker

Page 11 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

3 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – LIGGAAMSTEKS

0 Toepaslike reël- en paragraafspasiëring (geen 'leë'


paragrawe nie) gebruik

0 Deurgaans konsekwente formatering Ten minste 3 van Ten minste 2 van


Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
4 duidelik duidelik duidelik aspekte duidelik aspekte teenwoordig 0
teenwoordig teenwoordig nie
0 Ligaamsteks is maklik van die opskrifte teenwoordig teenwoordig
onderskeibaar

0 Alle liggaamsteks is links inlyn gestel/gejusteer


4 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – BLADUITLEG
0 Outomatiese bladsynommering gebruik

0 Bladsyboskrifte/-onderskrifte/nommering toepaslik Al 4 aspekte Ten minste 3 van Ten minste 2 van Slegs 1 van die 4
per seksie gestel die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik aspekte duidelik Geen van die aspekte 0
0 Bladsybreuke gebruik om nuwe bladsy te begin teenwoordig duidelik duidelik teenwoordig teenwoordig nie
teenwoordig teenwoordig
Seksiebreuke gebruik om nuwe afdelings te begin,
0 byvoorbeeld Bylae

Page 12 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

5 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – GEMAK VAN NAVIGERING


Professionele, goed gestruktureerde dokument wat maklik is om te navigeer en waar inligting maklik is om te vind

0 Opgedateerde, outomatiese inhoudsopgawe,


korrek ingevoeg

0 Ander opgawes (tabelle, figure) en bylae korrek


ingevoeg op enige manier Geen van die aspekte
Ten minste 3 van Ten minste 2 van
Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 teenwoordig nie
Hiperskakels/Boekmerke/Kruisverwysings (buiten 4 duidelik aspekte duidelik OF 0
0 die inhoudsopgawe) toepaslik gebruik en navigeer duidelik duidelik
teenwoordig teenwoordig teenwoordig teenwoordig Totaal disfunksioneel
korrek binne die verslag

Hiperskakels na eksterne data/inligtingsbronne,


0 byvoorbeeld sigblad en databasis toepaslik en
korrek gebruik
6 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – ALGEMENE VOORKOMS

0 Toepaslike leesbare font, grootte (10-12 pt.)


Ten minste 3 van Ten minste 2 van
0 Nie meer as twee fonts gebruik nie Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
4 duidelik duidelik duidelik aspekte aspekte teenwoordig 0
0 Toepaslike woordspasiëring en basiese leestekens teenwoordig teenwoordig teenwoordig teenwoordig nie
gebruik
0 Geen spelfoute of taalfoute uitgelig nie

Page 13 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

7 VERSLAG – PLAGIAAT EN VERWYSINGSKWESSIES


In die leerder se eie woorde aangebied met alle bronne erken en alle grafika van ander bronne erken. Ondertekende verklaring van egtheid is ingesluit.

0 Alle bronne is duidelik en toepaslik


erkenerken/sitate vir alle bronne bygevoeg

0 Grafika uit ander bronne is duidelik en toepaslik Al 4 aspekte


Ten minste 3 van Ten minste 2 van
Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
erken die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik duidelik duidelik aspekte duidelik aspekte teenwoordig 0
0 Verwysings in teks is korrek ingevoeg teenwoordig teenwoordig teenwoordig teenwoordig nie

0 ʼn Minimum van DRIE verwysings is bygevoeg


8 VERSLAG – TEGNIESE ASPEKTE – VERWYSINGS EN BEWYSE
Professionele, goed gestruktureerde dokument wat alle bronne erken deur goeie woordverwerkingsfunksies, beginsels en tegnieke te gebruik.

0 Outomatiese verwysingslys/bibliografie korrek


ingevoeg
Outomatiese, toepaslike byskrifte korrek vir alle
0
tabelle/figure ingevoeg
Geeneen van die
0 Outomatiese tabel van figure/diagramme bygevoeg Al 4 aspekte Ten minste 3 van Ten minste 2 van Slegs 1 van die 4 aspekte teenwoordig
die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte duidelik nie 0
teenwoordig teenwoordig OF
teenwoordig teenwoordig Nie gedoen nie
Stawende dokumentasie as deel van die dokument
(bylae) bygevoeg, duidelik onderskeibaar van die
0 hoofdokument (byvoorbeeld verskillende afdelings,
nuwe bladsynommering, beskrywende bladsybo-
en onderskrifte)

9 VERSLAG – INLEIDING
Duidelike, beknopte inleiding wat agtergrondinligting gee en die leser vertel waaroor die verslag gaan. Stel die probleem, doel en die fokus van die ondersoek duidelik. Beantwoord die vrae: Wat is die probleem? Wat is die
doel van die ondersoek/waarom het jy die ondersoek gedoen? Wat was jou fokus (watter aspekte het jy ondersoek)?

0 Duidelik oorsig en fokus van die probleem gegee


Slegs 1 van die 4
Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 aspekte duidelik
0 Doel van die ondersoek duidelik gestel duidelik gestel en aspekte duidelik Slegs 2 van die 4 gestel Geen van die 4
4 geen ander/ gestel en geen aspekte duidelik OF aspekte duidelik 0
0 Duidelike fokus met betrekking tot die aspekte wat onnodige inligting ander/onnodige gestel Slegs 'n kopie van gestel nie
ondersoek is nie inligting nie die taakdefinisie/
fokusvraag verskyn
0 Geen onnodige bykomende inligting ingevoeg nie

Page 14 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

10 VERSLAG – BESPREKING (LIGGAAM) – ORGANISASIE


Inligting wat uit Fase 1 en 2 gebruik is, is van toepassing op die ondersoek/staaf verskillende aspekte binne die ondersoek en die inligting is in logiese volgorde gerangskik en vloei natuurlik van een aspek na die volgende om
maklike lees en duidelike begrip te verseker. Inhoud is onder toepaslike opskrifte georganiseer.

0 Slegs relevante, toepaslike data/inligting uit Fase 1


en 2 gebruik
Toepaslike inligting/vrae is onder gepaste opskrifte
0 saamgegroepeer Ten minste 3 van Ten minste 2 van
Al 4 aspekte Slegs 1 van die 4 Geeneen van die
die 4 aspekte die 4 aspekte
Inligting in logiese volgorde georden en vloei 4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte duidelik aspekte teenwoordig 0
0 natuurlik van een opskrif/paragraaf na die teenwoordig teenwoordig nie
teenwoordig teenwoordig
volgende

0 Alle grafika gebruik is geskik en toepaslik


11 VERSLAG – BESPREKING EN BESPREKING – ARGUMENTE, BEVINDINGS EN STAWENDE INLIGTING
Bespreking bevat ten minste drie tersaaklike, geskikte bevindings/argumente/aansprake wat met die ondersoek verband hou en gestaaf word deur die ingesamelde, verwerkte (grafieke/navrae/verslae, ensovoorts) of
gemanipuleerde (gekombineer, integreer en saamgevoeg uit verskillende bronne) data/inligting en sluit 'n sinvolle verduideliking in van hoe of waarom die data/inligting die bevindings/argumente/aansprake staaf (verbind
data/inligting met argument/aanspraak). Die bevindings/aanbevelings dra kennis en begrip van die probleem en ondersoek wat die leerder verwerf het, asook sommige nuwe/deurdagte idees/insigte wat die probleem
aanpak, oor.

Ten minste DRIE gepaste aansprake/


0 argumente/bevindings wat met die ondersoek
verband hou Slegs 2 van die 4 Slegs 1 aspek
aspekte duidelik vir duidelik vir alle Geen van die 4
Alle aansprake/argumente/ bevindings gestaaf alle aansprake/ aansprake/ aspekte duidelik
0 deur tersaaklike, toepaslike data/inligting (skakel na Al 4 aspekte Slegs 3 van die 4 argumente argumente teen-woordig nie
eksterne data) duidelik vir alle aspekte duidelik vir teenwoordig teenwoordig OF
OF Nie gedoen nie
4 aansprake/ alle aansprake/ OF Slegs 2 aspekte OF 0
Sinvolle verduideliking van hoe of waar die bewyse argumente argumente Al 4 aspekte is duidelik Aansprake/
0 die argument/aanspraak staaf en toon duidelike teenwoordig teenwoordig teenwoordig vir teenwoordig vir argumente nie sinvol
begrip van die probleem en ondersoek slegs een sommige nie/ heeltemal
aanspraak/ aansprake/ irrelevant
argument argumente
0 Bevindings/Aanbevelings sluit nuwe deurdagte
idees/insigte oor die probleem/ondersoek in

Page 15 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

12 VERSLAG – GEVOLGTREKKING
Sinvolle en logiese gevolgtrekking is uit die inligting en bewyse wat aangebied word, gemaak, en sluit aan by die oorspronklike probleem/ondersoek, behoorlik opgesom. Enige nuwe inligting wat op hierdie punt aangebied
word, moet behoorlik ondersoek wees, met stawende bewyse.

0 Gevolgtrekking ingesluit
Afleiding word gemaak uit die inligting wat in die
verslag aangebied is, wat die oorspronklike
0 probleemstelling/fokus aanpak in die lig van die Geen van die aspekte
bewyse wat aangebied is. Al 4 aspekte Ten minste 3 van Ten minste 2 van Slegs 1 van die 4 teenwoordig nie
die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte duidelik OF 0
Gevolgtrekking is sinvol en logies en hou verband teenwoordig teenwoordig Geen gevolgtrekking
teenwoordig teenwoordig nie
0 met die fokus van Fase 1

Geen nuwe inligting wat nie nagevors is nie, word


0 aangebied nie

TOTALE PUNT VIR VERSLAG: 48 PUNT BEHAAL 0 0 0

Page 16 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

13 WEBTUISTE – ALGEMENE ASPEKTE


As HTML gestoor en maak korrek oop – sonder
0 foute
Geeneen van die 4
Al 4 aspekte Ten minste 3 van Ten minste 2 van Slegs 1 van die 4 aspekte duidelik
0 Tuisblad met titel ingesluit die 4 aspekte die 4 aspekte
4 duidelik
duidelik duidelik
aspekte duidelik teenwoordig nie 0
0 Ten minste twee ander webblaaie teenwoordig teenwoordig OF
teenwoordig teenwoordig Geen webtuiste nie
0 Styl/Inhoud geskik vir gehoor
14 WEBTUISTE – ORGANISASIE EN LEESBAARHEID
Korrekte groepering en strukturering van elemente en inligting. Uitleg en organisasie verbeter leesbaarheid en begrip.

Aantreklike en bruikbare uitleg. Maklik om alle


0 belangrike elemente/inligting op te spoor
(byvoorbeeld maklik om te lees en oorsigtelik te
lees)
Geeneen van die 4
0 Verwante inligting saam gegroepeer Ten minste 3 van Ten minste 2 van aspekte duidelik
Al 4 aspekte die 4 aspekte die 4 aspekte Slegs 1 van die 4 teenwoordig nie
Verskillende elemente/dele (byvoorbeeld 4 duidelik duidelik duidelik aspekte duidelik OF 0
teenwoordig teenwoordig
0 opskrif/banier/titel, liggaam/inhoud, onderskrif, teenwoordig teenwoordig Geen webtuiste nie
erkennings) duidelik onderskeibaar deur
byvoorbeeld horisontale lyne te gebruik

Tegnieke soos lyste, tabelle, paragrawe en opskrifte


0 is toepaslik en korrek gebruik om inligting te
struktureer

Page 17 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

15 WEBTUISTE – GRAFIKA EN TOEGANKLIKHEID


Tersaaklikheid, gehalte en toeganklikheid van grafika

Alle grafika hou verband met die doel/ onderwerp


van die webtuiste en is sinvol verklein/gesny, van
0 hoë gehalte en verbeter leser se belangstelling of
begrip Ten minste 2 van Geen van die 3
Al 3 aspekte Slegs 1 van die 3 aspekte duidelik
die 3 aspekte
3 duidelik
duidelik
aspekte duidelik teenwoordig nie 0
0 Daar is geen gebroke prente nie (prente vertoon) teenwoordig teenwoordig OF
teenwoordig Geen webtuiste nie
Alle prente het 'n ALT-merker wat die prent en sy
0 skakel beskryf en toeganklikheid vir visueel
gestremde mense te verseker
16 WEBTUISTE – NAVIGASIE
Funksionele, logiese/intuïtiewe en gebruikersvriendelike navigasie

Werkende hiperskakels is gebruik om 'n


navigasiestelsel te skep wat gebruikers toelaat om
0 vanaf die tuisblad na ander blaaie en terug te Geen van die 3
Ten minste 2 van
spring Al 3 aspekte die 3 aspekte Slegs 1 van die 3 aspekte duidelik
3 duidelik duidelik aspekte duidelik teenwoordig nie 0
0 Hiperskakels gebruik sinvolle beskrywende teks teenwoordig teenwoordig teenwoordig OF
Geen webtuiste nie
0 Navigasiestelsel is konsekwent deur die webtuiste
geplaas
17 WEBTUISTE – INLIGTING – GEHALTE
Inligting wat in die webtuiste aangebied word, is relevant en feitelik korrek, sonder onnodige duplisering van inligting, om besoekers in staat te stel om meer oor die onderwerp/probleem te leer. Verwysings na ander
gehalte-inligting word deur funksionele skakels verskaf.

0 Inligting vanaf die verslag is ingesluit en toepaslik


aangepas

Demonstreer goeie begrip oor die Ten minste 2 van Geen van die 3
Al 3 aspekte Slegs 1 van die 3 aspekte duidelik
0 inligting/materiaal wat in die webtuiste ingesluit is, 3 duidelik
die 3 aspekte
aspekte duidelik teenwoordig nie 0
en bykomende gehalte-inligting is in funksionele duidelik
hiperskakels aangebied teenwoordig teenwoordig OF
teenwoordig Geen webtuiste nie

0 Goeie taalgebruik, geskik vir die teikengroep op die


webtuiste sonder spel- en taalfoute

Page 18 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

18 WEBTUISTE – PLAGIAAT
Riglyne is gevolg om erkenning of krediet te gee aan alle materiaal wat uit ander bronne geleen is

0 Drie sitate in die korrekte formaat ingevoeg vir


enige teksinhoud uit ander bronne Geen van die 3
Ten minste 2 van
Al 3 aspekte die 3 aspekte Slegs 1 van die 3 aspekte duidelik
0 Grafika/beelde/grafieke van ander bronne duidelik 3 duidelik duidelik aspekte duidelik teenwoordig nie 0
erken teenwoordig teenwoordig OF
teenwoordig
Duidelike, maklik-om-te-vind en akkurate Geen webtuiste nie
0 aanhalings vir alle geleende materiaal

19 WEBTUISTE – BYKOMENDE MERKERS/EIENSKAPPE GEBRUIK (BUITE KURRIKULUM)


Leerder demonstreer kennis/vaardighede wat nie in die kurrikulum is nie, maar wat die webtuiste verbeter

Geskikte merker/aspek buite kurrikulum


0 gespesifiseer, bygevoeg Geeneen van die 2
(Spesifiseer): Die 2 aspekte is Slegs 1 van die 2 aspekte duidelik
2 duidelik aspekte duidelik teenwoordig nie 0
Geskikte merker/aspek buite kurrikulum teenwoordig teenwoordig OF
0 gespesifiseer, bygevoeg Geen webtuiste nie
(Spesifiseer):

TOTALE PUNT VIR WEBTUISTE: 22 PUNT BEHAAL 0 0 0

Page 19 of 21
Assesseringsinstrument Fase 3 PAT Graad 12 2022

20 BEWYSE EN ORGANISASIE VAN ALLE DOKUMENTE (ALLE FASES)


Formaat en organisasie van materiaal/bewyse

Elektroniese en/of harde kopieë van alle


0 dokumente (insluitend bewyse van bronne)
beskikbaar

Geen bewyse nie


0 Alle lêers is in 'n logiese lêergidsstruktuur (subgidse Bevat al 4 aspekte Bevat 3 van die 4 Bevat 2 van die 4 Bevat 1 van die 4 OF
vir elke fase) georganiseer, duidelik benoem 4 0
duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik aspekte duidelik Bevat geeneen van
die 4 aspekte nie
0 Struktuur is maklik om te vind/navigeer

Betekenisvolle lêer- en lêergidsname deurgaans


0 gebruik

TOTALE PUNT VIR ALGEMEEN: 4 PUNT BEHAAL 0 0 0

TOTALE PUNT VIR FASE 3: 74 PUNT BEHAAL 0 0 0


Kommentaar/Terugvoering:

Onderwyser se naam: Onderwyser se handtekening: Datum:

Page 20 of 21
Opsomming van Assessering PAT Graad 12 2022

LEERDER SE NAAM: 0 DATUM:

Distrik Gemodereerde Provinsiaal


Fase Focus Maksimum punt Punt behaal punt Gemodereerde punt
Fase 1 Vind en kry toegang tot data en inligting 32 0 0 0
Fase 2 Verwerk data en inligting 44 0 0 0
Fase 3 Bied inligting/oplossing aan - Verslag 48 0 0 0
Fase 3 Bied inligting/oplossing aan - Webtuiste 22 0 0 0
Fase 3 Bied inligting/oplossing - Algemeen 4 0 0 0

TOTAAL 150 0 0 0
0% 0% 0%

Verklaring van Egtheid deur Onderwyser


Ek verklaar hierdeur dat die werk wat geassesseer is sover my kennis strek alleenlik die werk van die betrokke leerder is (tensy waar daar duidelike
erkenning en rekords van beduidende raad/bystand aan die leerder gegee is) en dat dit onder toesig/beheerde omstandighede gedoen is om seker te
maak dat plagiaat nie gepleeg is of die werk nie gekopieer is van iemand anders se werk nie en dat dit nie vantevore deur enigiemand anders vir
assessering ingelewer is nie.

Kommentaar:

Onderwyser se naam: Onderwyser se handtekening: Datum:

Page 21 of 21

You might also like