You are on page 1of 3

Rudie se wens by Annetjie Welgemoed

Rudie is baie ongelukkig waar hy in'n boom sit en tob. "Ek lyk nes 'n tak met 'n krulstertjie" dink hy vies, "so bruin en vaal dat niemand my eers raaksien nie! Net somtyds kry ek dit reg om ander kleure aan te trek, hoe werk dit dan tog? Ek wil nie meer 'n verkleurmannetjie wees nie, ek wil net 'n kleurmannetjie wees! Rooi Rudie sal ek myself dan noem, rooi is tog so mooi!" Rudie en sy familie bly in 'n ver, ver land, adagaskar, eintlik 'n eiland, 'n land binne!in die grote see. "ulle woon daar in 'n wonderwoud, 'n reenwoud wat skitter met dru##ende blare en wemel van s#ringende, swaaiende, en die allersnaakste gediertetjies. $aar bestaan 'n legende dat daar iewers in die wonderwoud 'n towerdwergie woon, wat indien jy hom kan vind, jou wense sal waarmaak. %m hom egter te vind, word vertel, dat jy baie da##er moet wees en fyn moet kan luister na die fluisterstemme van die woud. &as dit nie vir sy krulstertjie nie het Rudie nou ka#laks uit die boom geval van #ure o#winding. "Nou onthou ek van &outer die towerdwerg van die wonderwoud roe# hy bly! Ek gaan hom soek, en ek sal nie o#hou soek todat ek Rooi Rudie is nie. Rooi Rudie met 'n klein tonggetjie nou dat ek daaraan dink, ek haat hierdie lang, taai tong!" Rudie vertel o#gewonde vir sy ouers van sy voorneme. Rudie se #a##a raak eers rooi, dan blou, dan groen, en dan weer #ers, so kwaad is hy! ""oor ek reg? Nee, dit kan nie wees nie! Ek het nog nooit van iets so gek gehoor nie! 'y is 'n verkleurmannetjie Rudie, en ons is van 'n oeroue familie waaro# jy trots behoort te wees! $aar is nie eers so iets soos 'n kleurmannetjie nie!" (y mamma huil so dat die trane in stroom#ies uit haar ronde ogies loo#, maar nie #a##a se woede en verwyt of mamma se trane en ge#leit kan Rudie van sy #lan laat afsien nie. (o vetrek Rudie toe met 'n bondeltjie goggas vir #adkos, sy oortjies ges#its vir die stemme van die woud en 'n niksbang hartjie wat hoo# o# sy reis na 'n wens. )oel!voel, beweeg Rudie teen 'n slakke#as die#er en die#er in die wonderwoud in. "y is nou al dae lank van die huis af weg en baie moeg. (over, kon geen enkele gediertetjie wat Rudie o# sy tog ontmoet het, hom nog iets vertel wat hom in sy soektog kan hel# nie, en die stemme van die woud waarvan hy gehoor het, is tjoe#stil. (y goggatjies is al o#, maar hy is so moeg dat wanneer hy sy lang, taai tong uitskiet om iets vir ete te vang, dit te laat is, en sy #rooi gemaklik ontsna#. "Ek sal nie bang word nie en ek sal nie na mamma se goggabredie verlang nie en ek sal

nie huis toe gaan voor ek Rooi Rudie kan wees nie", #raat Rudie homself moed in. Rudie word stadig wakker en rek hom behaaglik uit, hy het lanklaas so lekker nagrus gehad en voel sommer nou weer vol moed. ")andag is die dag", dink hy. &oe#s! "ierdie keer was die s#rinkaan wat verbyho# te laat. "y kelk die blaar naaste aan hom vir 'n koel slukkie water en vee sommer sy gesiggie skoon. "(jjjj, sjjjj, sjjjj"....*a#laks! "ierdie keer val Rudie regtig uit die boom. (y ogies draai om en om en sy hartjie klo# so doef, doef, doef. &at het hy gehoor, hy luister weer fyn..."(jjjj, sjjjj, &outer slaa# nog Elfie en jy weet wat gebeur as ons hom wakker maak!" "&ie, waar wat?!" &aar Rudie o# die blarevloer van die woud l+, kan hy nie glo wat hy sien nie. (ommer hier skuins voor hom in 'n holte van die boomstam, vee 'n nukkerige kabouter met sy vuisies gebol die slaa# uit sy #ikswart ogies! "&ie durf dit om selfs te fluister as ek slaa#!" 'n *lein elfie bewe in sy #untskoentjies en voor hy nog iets kan s+, verander hy voor Rudie se ogies in 'n swart kriek, wat voor hy nog kan s+ kriek, o# Rudie se lang, taai tong beland! "%, gonna, wat het ek nou gedoen", dink Rudie bang. &outer *abouter se swart ogies rek groot en toe gebeur iets snaaks. &outer begin lag, en lag so dat die trane oor sy rooi bolwangetjies rol, hy hou sy ronde magie vas en sko# met sy voetjies soos hy lag! Rudie is so verbaas dat hy nie eers agterkom die kriek, of is dit nou die elfie, klou nog steeds aan sy tong nie. ",hie, ghie, ghie", klou &outer nog steeds sy magie vas. "Ek weet nie wanneer laas ek gelag het nie! &ie is jy en wat wil jy h+? aak gou ek wil verder slaa#!" "uiwerig begin Rudie vertel. &outer die -ower *abouter luister aandagtig en glimlag toe skelm. ",oed Rudie, omdat jy my so lekker kon laat lag, sal ek jou wens bewaarheid", en skielik is Rudie se lang, taai tong en die kriek weg en vanaf Rudie se ko# tot krulstertjie is hy bloedrooi, "Rooi Rudie, Rooi Rudie, juig Rudie bly. &ag tot my familie my nou sien, hulle gaan so trots wees o# my! $ankie, dankie, &outer, ek sal jou ewig dankbaar wees!" ".oo# nou, s+ &outer kwaai, ek wil verder slaa#!" (o begin Rooi Rudie se terugtog, nog steeds tydsaam en voel!voel. "Ek moes vir vlerke ook gewens het", dink Rudie, "dan was ek sommer vinnig by die huis." -een donker, is Rudie baie honger en dors en hy begin rondkyk vir 'n slaa##lekkie vir die nag. .ekker ingewikkel in 'n boom sit Rooi Rudie nou en wag vir een of ander goggaha##ie vir aandete. Net voor hom sit 'n sa##ige vet mot, maar wat dan nou? (y lang taai tong skiet nie uit soos altyd nie! "%, ja...ek het vergeet." Rudie

beweeg nader, maar die mot gewaar hom betyds en vlieg vinnig weg. ,ou raak dit onder die goggas bekend dat daar niks te vrese is in die nabyheid van Rooi Rudie nie en dit raak 'n lekker s#eletjie om reg voor Rooi Rudie te gaan sit en hom dan laggend te ontwyk. Rooi Rudie is teen hierdie tyd baie honger en skaam, vanaand slaa# hy met 'n honger magie. (y ogies wil net toeval, toe hy stemme hoor. "y kyk verskrik rond en gewaar twee boomslange 'n entjie bokant hom. "(ien jy wat ek sien", vra die een boomslang vir die ander. "$aardie verkleurmannetjie #robeer homself nie eers vir ons verkans nie, wat 'n maklike #rooi!" *a#laks! Rudie val alweer uit 'n boom van skrik, maar hierdie val het sy lewe gered. "y sou nooit betyds van die boomslange kon ontsna# het nie! Rudie krui# vinnig onder blare weg en nou is hy baie bang. "y onthou vaagweg dat /a##a hom eendag vertel het van die geheime wa#en wat verkleurmannetjies het om te kan wegkrui# vir die wat hulle eet, en ook van die wat hulle wil eet..."Ek kan nie meer kleure ruil nie en nou is my tong ook nie meer taai en lank genoeg om kos te vang nie", huil Rooi Rudie verdrietig. "%, ek wens ek het nooit gewens nie", snik Rudie verdrietig. "Rudie! Rudie! &ord wakker my seuntjie! 'y droom." /a##a het net betyds gekeer dat Rudie nie ka#laks uit die boom geval het nie. 0ewers in die wonderwoud glimlag 'n towerdwerg skalks...

You might also like