You are on page 1of 14

Vredeford koepel

Waar is dit gele

Bietjie meer...
Steeds

debatteerbaar.
Moontlikhede wat kon
gebeur het:
1. Asteroied impak.
2. Interne gas ontploffings.
3. Tektoniese prosesse.

Nog meer...

Die omgewing...
Wreld-erfenis gebied.
Meteoriet van 10km in diameter.
Strek vanaf JHB tot in die NW
Graniet en Goud het verskyning
gemaak.
Vaal rivier vloei deur die koepel.
San, Sotho, Tswana, Boer en Brit.
Grondeienaars beskerm teen
oorontwikkeling.

Aktiwiteite
Aktiwiteit
e

Boerdery in die Koepel.

Wat om te verwag op die toer:


Die

toer is deur Dome Adventures.


Rooihaas staproete:

Dag 1: Arriveer by Venterskroon Base


Camp.

Dag 2: Stap na Boplaas/Bundu (12km)

Dag 3: Stap terug na Venterskroon (9km)

Wat

gesien gaan word op die roete:

Verskeidenheid bome en plante


Panaromic uitsig van Vaalrivier en Koepel bergland.
Gouddraende konglomerate
Protea suikerbos
Ystertydperk gebiede
Anglo-Boere oorlog gebiede.
Elke leerder moet sy/haar eie beddegoed en
eetgerei bring.

Veldwerk Aktiwiteit
Verdeel

in groepe van 4.
Besluit op n tema vanuit die
Geomorfologie afdeling in julle Viva Afrika
Handboek.
Versamel data en inligting op die toer.
Kombineer hierdie data en inligting met
julle tema en dienn opdrag in oor julle
praktiese ervaring en wat julle geleer het.
Daar sal op die toer elke dag geleentheid
wees om aan opdrag te werk.

Hierdie

opdrag moet die eerste week


wat skool weer begin ingedien word.
Die doel van die opdrag is om julle n
praktiese ervaring te gee oor die inhoud
van geomorfologie.
Julle sal julle Viva Afrika Handboek,
notaboek en kamera (fotos as prente in
die opdrag), moet saam neem.

Vir meer inligting:


Dome Adventures se webblad:
http://www.domeadventures.co.za/tr
ails/8
Mnr. Maritz se Blog:
http://pjlifesports.blogspot.co.za/

Baie Dankie

You might also like