You are on page 1of 1

Boerewors resep

15 kg Vleis (50% vark + spek, en 50% bees)


Grof gemaal

6 Eetlepels sout
8 Eetlepels peper
4 Teelepels neutmuskaat
2 Koppies asyn
12 Teelepels koljander – geskroei en gemaal (skroei in oond)
6 Teelepels fyn naeltjies
4 Teelepels piment (All Spice of Wonder peper)

Bak koljander in plat pan in oond, ongeveer 15min.


Pasop vir brand. Rol fyn met roller.

Meng kruie en sout goed –strooi oor vlies.

Daarna die asyn.

Meng deeglik en stop dadelk in derms.

Laat hang wors tot winddroog en vries dan.

Alle voorspoed!

Hierdie is ‘n Landbou wenresep. Jare in die familie.


Lovies

Eunice

You might also like