You are on page 1of 7

Week 4

Gesonde eetgewoontes

$VM\JURRWHQIULVZLOZRUG
'DQPRHWM\MRXJURHQWHHHW
Wortels, slaai en geel pampoen,
Vars tamaties, bloedrooi beet.

Kou die groente alles fyn,


Ai, hoe lekker smaak dit tog!
Nou sal ek gesond kan bly.
+LHULVP\ERUGMLHHNYUDQRJ

Inleiding
Die meeste kos wat vandag in supermarkte te koop is, word behandel sodat dit langer
NDQYDUVEO\.\NPDDUQHWKRHODQNKRXƌERNVLHPHONWHHQRRUYDUVPHON'DDU
is baie middels bygevoeg om die melk langer te laat vars bly. Hierdie middels kan
VNDGHOLNZHHVYLUMRXJHVRQGKHLG-\GLQNGDONGDWM\JHVRQGHHWPDDURPGDWGLHNRV
QLHYDUVLVQLHNU\M\QLHGLHQRGLJHYLWDPLQHVQLH

-\ PRHW GDDJOLNV ƌ JHEDODQVHHUGH GLHHW YROJ RP VWHUN HQ JHVRQG WH EO\ ƌ
Gebalanseerde dieet beteken dat ons nie te veel of te min van een kossoort inneem nie.
'LWLVJHVRQGHURPYDQDOGLHYRHGVHOJURHSHLQPDWLJKHLGWHHHWƌ*HEDODQVHHUGH
GLHHWYHUVNDIJHQRHJHQHUJLHDDQMRXOLJJDDPRPGLWVWHUNHQJHVRQGWHKRX

Voedselgroepe
Jy moet elke dag van al vyf verskillende voedselgroepe eet. Die voedselgroepe
bestaan uit:

‡ graan
‡ vette en olies
‡ vleis,vis of hoender
‡ groente en vrugte en
‡ suiwel

-\ PRHW GLW RRN LQ GLH UHJWH KRHYHHOKHGH LQQHHP  'DDURP KHW ZHWHQVNDSOLNHV ƌ
YRHGVHOSLUDPLGHVDDPJHVWHOVRGDWGLWPDNOLNLVRPWHVLHQZDDUYDQM\PHHURIPLQGHU
JHUHHOGPRHWHHW$VM\QDGLHYRHGVHOSLUDPLGHN\NVDOM\VLHQGDWM\PHHUEURRGHQ
pap moet eet as lekkers en olierige kos.

14
9HWWHROLHVHQ
OHNNHUJRHG

0HONNDDVHQ 9LVYOHLV
DQGHUVXLZHO KRHQGHUHLHUV

*URHQWH 9UXJWH

%URRGSDVWDU\V
JUDDQNRV

Proteïne

3URWHwQHNRPYRRULQURRLYOHLVZLWYOHLVYDQSOXLPYHHYLVERQHOHQVLHVVRMDERQHHQ
HLHUVƌ0HQVVHOLJJDDPKHWEDLHSURWHwQHQRGLJDDQJHVLHQGLWMRXOLJJDDPKHOSRP
te groei. Te min proteïne belemmer groei en veroorsaak dat seerplekke lank neem
om te genees. Daar is baie minerale soos yster en kalsium in vleis, veral in lewer.

Ons noem die vleis van skape, beeste en bokke rooivleis. Vleis van hoenders,
eende en kalkoene word witvleis genoem. Dit is gesonder om vis en witvleis te eet.
Te veel rooivleis kan hartsiektes en hoë cholesterol veroorsaak. Cholesterol is vet
wat in die are saampak en die bloed verhoed om maklik deur die are te beweeg.

Vleis word vanaf die abattoir of slagpale na die slaghuis of supermark vervoer. Vleis
moet baie goed bewaar word, anders word dit sleg. Vleis word vervoer in koeltrokke.
Dit kan ook gepekel, gerook of ingemaak word om die vleis teen veroudering te
EHVNHUP$VM\PHWYOHLVZHUNLVGLWEHODQJULNRPKLJLsQHLQJHGDJWHWHKRX'LHYOHLV
PRHWE\YRRUEHHOGWHHQYOLHsEHVNHUPZRUG/HWRRNRSGDDUQDDVM\ƌEOLNNLHYOHLV
gaan koop, dat die blikkie nie beskadig of opgeblaas is nie.

Vitamines

Vitamines kom voor in vars vrugte en groente en beskerm die liggaam teen siektes.
Wanneer kos gekook word, gaan van die vitamines verlore. Daarom is dit beter om
groente en vrugte rou te eet.

Sommige groente soos wortels, radyse, beet, patats, aartappels, knoffel en uie groei
ondergronds. Party groente groei ook bogronds soos kool, spinasie, blomkool,
brokkoli, mielies, pampoen en komkommers. Groente word op groot plase gewoonlik
LQEHGGLQJVJHSODQW'LHJURHQWHZRUGYDQGLHSODDVQDƌIDEULHNJURHQWHZLQNHORI
VXSHUPDUNYHUYRHU*URHQWHPRHWRRNLQƌNRHOWURNYHUYRHUZRUGDQGHUVYHUOHSGLW

15
Vrugte word verdeel in drie groepe naamlik: sitrusvrugte, sagtevrugte en subtropiese
vrugte.

Sitrusvrugte Sagtevrugte Subtropiese vrugte


lemoene perskes piesangs
QDUWMLHV pere pynappels
suurlemoene appels en druiwe NRHMDZHOVHQ
veselperskes
Ryk aan vitamine C Ryp in die somer Word makliker verpak as
wat verkoues en griep dit nog groenerig is
teenwerk.

9UXJWHZRUGJHZRRQOLNPHWGLHKDQGDIJHSOXNHQGDQLQGLHSDNKXLVJHZDVPHWƌ
ZDVODJLHEHGHNHQEOLQNJHYU\I'LWZRUGPHWEHKXOSYDQPHJDQLHVHVRUWHHUPDVMLHQH
gesorteer volgens grootte. Dan word dit verpak en na die supermark en groentewinkel
vervoer. Vrugtesap, lekkergoed, versuikerde vrugte, veevoer, sitrusolie vir parfuum
HQEODWMDQJLVDOOHVSURGXNWHZDWYDQYUXJWHJHPDDNZRUG

Vesel

Vesel kom voor in bruinbrood, volgraanbrood, vrugte en groente. Dit help om kos
deur die spysverteringskanaal te laat beweeg. Vesel is baie belangrik en sorg dat die
dikderm gereeld onverteerde kosse en afvalstowwe kan uitskei. Mielies en koring is
bronne van veselprodukte.

Na die eerste reën in die lente word lande omgeploeg. Kunsmis word in die grond
LQJHZHUN HQ GLH ERHUH JHEUXLN ƌ VSHVLDOH SODQWHU ZDW GHXU ƌ WUHNNHU JHWUHN ZRUG
om saad, soos mieliepitte, in rye te plant. Mielies groei in die somer en het baie
ZDWHUQRGLJ,QGLHZLQWHUZRUGGLWJHRHVPHWƌVWURSHU'LHPLHOLHSLWWHVWURQNHHQ
blare word geskei. Dit word met waens vervoer na graansilo’s. Dan gaan dit na die
meule waar die droë sade fyngemaal word vir mieliemeel en mielierys. Koring word
fyngemaal vir koekmeel. Die graanprodukte wat baie vesel bevat word gebruik vir
byvoorbeeld koringvlokkies, brood en pap. Dit word ook gebruik vir hoendervoer en
die maak van papier, klerestysel en baie ander produkte.

Suiwel

Suiwelprodukte is propvol kalsium wat nodig is vir gesonde bene en tande.


Suiwelprodukte is onder andere melk, room, kaas, kondensmelk en karringmelk. Die
mees algemene melkkoeie in Suid-Afrika is die Fries, Ayshire en Jersey.

%\JURRWPHONSODVHZRUGNRHLHPHWPHONPDVMLHQHJHPHON2SNOHLQHUSODVHZRUGGLH
koeie met die hand gemelk. Eers word die uier en die spene met lou water gewas.
Die koei se uier word leeg gemelk, en dan word die melk vinnig afgekoel sodat dit
nie suur word nie. Verkoelde tenkwaens vervoer die melk. Dit word getoets en dan

16
gepasteuriseer om die kieme in die melk te vernietig. Die melk word met spesiale
koeltrokke vervoer na winkels, supermarkte of fabrieke.

Vette

Vette kom voor in voedsel soos botter, olie, neute en avokadopere. Vette verskaf
HQHUJLHHQKLWWHDDQGLHOLJJDDP$VM\WHYHHOGDDUYDQLQQHHPNDQGLWVNDGHOLNZHHV
RPGDWGLWƌPHQVYHWPDDNHQRRNKDUWVLHNWHVYHURRUVDDN7HPLQYHWWHLQMRXGLHHW
NDQMRXODDWOXVWHORRVYRHOHQM\VDOQLHKDUGNDQZHUNRIVSRUWEHRHIHQQLH

Die goue rëel

-\PRHWQRXDOJHVRQGOHZHDQGHUVJDDQM\ƌRQJHVRQGHJURRWPHQVZHHV1DYRUVLQJ
JHGRHQLQGHXU*D[R6PLWK.OLQHƌIDUPDVHXWLHVHPDDWVNDSS\KHWJHZ\VGDW
61 % van Suid-Afrikaners oorgewig is.

0DDNQRXDOVOLPNHXVHVYLUMRXNRVEOLN0DDNHHUGHUMRXWRHEURRGMLHYDQEUXLQEURRG
DVYDQZLWEURRG5XLOGLHVMRNRODGHYLUOHNNHUELOWRQJƌYUXJWHVWD¿HRIƌSLHVDQJ
'ULQNHHUGHUZDWHUYUXJWHVDSRIƌVSRUWGUDQNLHZDQWGLWEHYDWEDLHPLQGHUVXLNHUDV
gaskoeldrank.

+LHULVƌOHNNHUJHVRQGHJURHQWHVRSUHVHSZDWMXOOHE\GLHKXLVNDQPDDN

*URHQWHVRS ƌPDDORSV\HLH
Deur Barbara Joubert, SARIE - Julie 2007

‡ 2 uie, in skywe gesny


‡ 3 huisies knoffel, fyngekap
‡ 30 ml botter
‡ 50 ml olyfolie
‡ 8 wortels, in blokkies gesny
‡ 4 selderystokke, gekap
‡ 2 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny
‡ 1 blik gekapte tamaties
‡ 2 lourierblare
‡ 10 ml droë gemengde kruie
‡ 20 g tamatiepasta
‡ 2 ½ liter water
‡ sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

9HUKLWGLHERWWHUHQROLHLQƌJURRWNDVWURO%UDDLGLHXLHHQNQRIIHOVDDPWRWVDJ
maar nie bruin nie. Voeg die wortels, seldery en aartappels by. Braai die groente
saam vir so 10 minute. Voeg die geblikte tamatie, tamatiepasta, lourierblare,
gemengde kruie en water by. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Bring
tot kookpunt en laat stadig kook vir minstens ses ure. Vul aan met water indien
nodig. (8 porsies)
*URHQWHVRSLVGLHKHHOOHNNHUVWHZDQQHHUGLWODQNNRRN(NNRRNGLpVRSGLNZHOVRRUQDJRSƌ
EDLHODHKLWWH-\NDQU\VRIDOIDEHWSDVWDE\YRHJ.LQGHUVLVPDOGDDURRU

17
Week 5 en 6
Siektes
Virusse en bakterieë veroorsaak siektes. Aansteeklike siektes is dié siektes wat van
HHQSHUVRRQQDƌDQGHUHHQRRUJHGUDNDQZRUG:DQQHHUM\ƌYHUNRXHKHWHQLQ
GLHULJWLQJYDQƌDQGHUSHUVRRQQLHVNDQM\GLHYHUNRXHRRUGUD6RPVGUDƌLQVHNƌ
VLHNWHRRUQDƌSHUVRRQ-XOOHZHHWVHNHUDOPDOYDQGLHPDODULDPXVNLHWZDWPDODULD
aan die mens oordra.

Kindersiektes
0DVHOVSDPSRHQWMLHVHQZDWHUSRNNLHVLVYRRUEHHOGHYDQNLQGHUVLHNWHV%DEDVZRUG
JHwPPXQLVHHURPWHNHHUGDWKXOOHKLHUGLHVLHNWHVNU\,QƌVNRRONDQKLHUGLHVLHNWHV
maklik aansteek omdat kinders aan mekaar raak en met mekaar speel.

Waterpokkies

:DWHUSRNNLHVZRUGYHURRUVDDNGHXUƌYLUXVZDWRRUJHGUD
word deur aan iemand te raak wat die virus het, of deur
DDQUDNLQJYDQƌVLHNSHUVRRQVHNOHUHRINRPEHUVH'LH
eerste waterpokkies kom eers te voorskyn drie weke nadat
ƌSHUVRRQDDQJHVWHHNKHW6LPSWRPHLVNRRUVHQƌNORPS
ZDWHUEODVLHVRSGLHKHOHOLJJDDP'LWNDQEDLHMHXNHQDV
M\GLWNUDSNDQGLWOHWVHOVODDW:DQQHHUM\ZDWHUSRNNLHV
KHWPRHWM\LQGLHEHGEO\0RHQLHNUDSDDQGLHEODVLHV
nie. Die dokter sal antibiotiese middels aanbeveel en iets
ZDWKHOSYLUGLHJHMHXN

Masels

0DVHOV LV ƌ JHYDDUOLNH NLQGHUVLHNWH HQ GDDU


JDDQ VWHHGV VRZDW ƌ PLOMRHQ NLQGHUV SHU MDDU
reg oor die wêreld dood aan masels. Masels
ZRUG GHXU ƌ YLUXV YHUSUHL  'LH VLHNWH ZRUG
veroorsaak deur inaseming van vogdruppels,
HQVRHQHRIDDQUDNLQJYDQƌEHVPHWWHSHUVRRQ
Eers verskyn klein vlekkies op die vel aan die
binnekant van die wang. Die vlekkies lyk soos
VRXWNRUUHOV.RRUVƌORRSQHXVHQKRHVLVRRN
deel van die simptome. Party kinders se oë
word rooi. Die pasiënt voel vier dae lank erg
verkoue. Op die vierde of vyfde dag verskyn die
XLWVODJ'DDULVI\QURRLNROOHWMLHVDJWHUGLHRUH
op die voorkop en in die nek wat later versprei
oor die hele liggaam. Die oë is nou bloedrooi.

18
ƌ0HQVNDQRSHQLJHRXGHUGRPPDVHOVNU\PDDUNOHLQNLQGHUWMLHVWXVVHQHHQHQYLHU
kry dit die maklikste. Voordat die pasiënt self weet dat hy masels het, kan hy reeds
LHPDQGDQGHUVDDQJHVWHHNKHW'LHSDVLsQWPRHWVRJRXPRRQWOLNƌGRNWHUJDDQ
sien. Soms word die pasiënt opgeneem in die hospitaal.

Pampoentjies

3DPSRHQWMLHVLVQLHƌJHYDDUOLNHVLHNWHYLUNLQGHUV
nie, maar kan gevaarlik wees wanneer grootmense
GLW NU\  3DVLsQWH PHW SDPSRHQWMLHV PRHW LQ GLH
bed bly en vloeibare kos eet sonder enige sout.
Die pasiënt moet dokter toe gaan en mag geen
vrugtesap drink nie. Suur middels vererger die
VLPSWRPH  6LPSWRPH LV ƌ VZHOOLQJ RQGHU GLH
NDNHEHHQ  *HOXNNLJ KHUVWHO ƌ PHQV YLQQLJ QD
3DPSRHQWMLHV

Luise

/XLVHNRPJHUHHOGYRRUE\NLQGHUVLQVNROH:DQQHHUM\ƌNDP
RIKDDUUHNNLHVGHHOPHWLHPDQGZDWNRSOXLVHKHWNDQM\PDNOLN
DDQVWHHN6LPSWRPHLVƌMHXNHULJHNRSYHOYROJU\VQHWH HLHUV 
ZDW DDQ GLH KDUH YDVNOHHI  ,QIHNVLH HQ VHHUWMLHV NDQ YRRUNRP
wanneer die kopvel gekrap word met die vingernaels. Kam die
HLHUVGDDJOLNVXLWGLHKDUHPHWƌNDPZDWLQDV\QJHGRRSLV'DDU
LVRRNƌZ\HUHHNVVMDPSRHVEHVNLNEDDUYLUOXLVYRRUNRPLQJ'LW
is beter om luise te voorkom as om dit te behandel. Sê dadelik
YLUMRXMXIIURXDVMRXNRSEDLHMHXNVRGDWM\QLHDOPDODDQVWHHNLQ
MRXNODVQLH

Ander algemene siektes


Malaria

0HHUDVHHQPLOMRHQPHQVHVWHUIHONHMDDU
aan malaria, en die meeste van hulle is
kinders onder vyf. Daar word wêreldwyd
HONHMDDUPLOMRHQJHYDOOHYDQPDODULD
DDQJHPHOG  'LH Z\¿HPXVNLHW LV GLH
draer van die siekte. Simptome van
die siekte is baie soos die van griep:
KRRIS\QNRRUVHQVSLHUS\QH1DƌSDDU
dae word hoë koors en sweet afgewissel
deur kouekoors en bewerasie.

19
Malaria kan voorkom word deur die volgende:

 'ULQN PHGLNDVLH ZDW GLH GRNWHU YRRUVNU\I YRRUGDW M\ LQ ƌ RPJZHZLQJ JDDQ
YDNDQVLHKRXPHWƌKRsULVLNRYDQPDODULD

2. Malariamuskiete byt meestal na sononder, probeer saans binne bly.

 'UDOLJWHNOHUHZDWVRYHHOPRRQWOLNYDQMRXO\IWRHPDDNPHWODQJPRXHHQƌ
langbroek, en dra sokkies en toe skoene.

4. Sit muskietweerder aan.

5. Muskietnette oor beddens help baie. Hou vensters en deure toe wat nie
muskietsifdraad het nie.

6. Brand muskietspirale en spuit muskietgif in die kamer sodat alle muskiete wat
in die huis is kan doodgaan.

Verkoue en griep

Verkoue en griep word veroorsaak deur virusse. Jy kan inspuitings kry teen griep,
maar nie teen verkoue nie. Oor die algemeen is verkoue minder ernstig as griep
PDDUGLHVLPSWRPHLVEDLHGLHVHOIGH-\KHWƌYHUNRXHDVM\EHJLQPRHJYRHOQLHV
MRXQHXVORRSHQMRXNHHOVHHUZRUG-RXRsNDQRRNPRRQWOLNWUDQHULJZHHVHQM\NDQ
KRRIS\QKr%O\PDDUPHWƌYHUNRXHLQGLHEHGHQPRHQLHRHIHQLQJGRHQQLHZDQW
GDQNDQMRXVSLHUHYHUVZDN

Jy kan vinnig griep ontwikkel en dit


kan baie erg wees. Die simptome KRRIS\Q
is dieselfde as verkoue, net erger.
Griep veroorsaak ook hoes en
ORRSQHXV
spierpyn. Griep kan ernstig wees en KRHV
EDLHPHQVHVWHUIMDDUOLNVKLHUDDQ-\ NHHOVHHU
PRHW HONH MDDU ZHHU JHwPPXQLVHHU VSLHUS\Q NRRUV
word teen griep om teen die virus PRHJKHLG
bestand te bly.
PHGLNDVLH

Tussen 1917 en 1920 is ongeveer


 PLOMRHQ PHQVH GRRG DDQ GLH
Spaanse griep. Daar was toe nog nie EHZHUDVLH
QDDUKHLG
die regte medikasie teen griep nie,
en mense het mekaar aangesteek. PDDJGHUP
Griep steek maklik aan wanneer RQWVWHNLQJ
M\ QDE\ LHPDQG VWDDQ ZDW VLHN LV
HQ GLH GUXSSHOWMLHV LQDVHP ZDW K\
uitnies of hoes. Jy kan ook griep *ULHSVLPSWRPHWDVGLHKHOHOLJJDDPDDQ
NU\DVM\DDQEHVPHWWHRSSHUYODNNH
soos deurhandvatsels raak.

20

You might also like