You are on page 1of 6

Woordesoorte en Sinsoote

Taal in Konteks: Woordesoorte (Parts of Speech)

- Selfstandige naamwoord(noun) - meisie, hond, tafel


- Eienaam (Proper Noun) - Kgomostso, Bridge, Alberton
- Versamelnaam (collective noun) - ‘n bondel wasgoed.
- Werkwoord (verb) - hardloop, spring, eet, lees
- Hulpwerkwoord (‘helping verbs’) - is, wil, kan, sal, moet
- Byvoeglike naamwoord (adjective) - blou, heilige, mooi
- Voornaamwoorde (pronouns) - sy, hy, ek, hulle
- Lidwoorde (articles) - ‘n, die
Taal in konteks : Sinsoorte
- Stelsin - gives information and ends in a full stop.

Bv. - Ek sal vandag skool toe gaan.

- Vraagsin - Asks for information and ends in a question mark (?).

Bv. - Sal jy vandag skool toe gaan?

- Uitroepsin - An exclamation of emotion that ends in an exclamation


mark (!)

Bv. - Eina! Nee!

- Bevelsin - this is a command and it can end in a full stop or an


exclamation mark. This type of sentence gives an instruction.
- Bv. - Gaan nou dadelik skool toe./ Eet jou kos!
Aktiwiteit:

1. Gee twee voorbeelde van elke woordesoort.


2. Gebruik daardie woorde om vyf sinne in Afrikaans te
skryf. Onthou Sv1TOMPv2I
3. Watter tipe sinsoort is die volgende? Skryf die vraag
nommer en die sinsoort:
a. Die man loop rustig werk toe.
b. Doen dadelik jou huiswerk!
c. Wat maak jy met daardie papier?
d. Baie Dankie!
1. Selfstandige Naamwoorde:
Byvoeglike naamwoorde:
Versamelname:
Eiename:
Werkwoord:
Hulpwerkwoord:
Voornaamwoorde:
Lees en Kyk: Vluglees - Reading for a general idea of a text

Stap 1 - Lees net die eerste paragraaf. (Read only the first
paragraph)

Stap 2 - Lees die eerste sin van elke paragraaf daarna.


(After that only read the first sentence of every
paragraph.)

Stap 3 - Lees net die laaste paragraph. (Then read the last
paragraph.)

You might also like