You are on page 1of 34

KLANKLEER

Jippie, ek kan
tog verskillende Vokale / klinkers
klanke hoor! a e i o u aa ee oo
uu
Eksplosief (ontplof)
p,k,t,d,dj,tj,berge

Nasaal (neus) soen die seun


n,m,ng

Lateraal (l)
lag Diftonge / tweeklanke
Triller (tril) ou ui ei y oei oi ooi ai aai eeu
rooi

Frikatief (vryklanke)
Sjoe Frik jong, sal haar
wraggies ‘n soen gee en vry
Konsonante/medeklinkers
Affrikate (Afrika)
bcdefghjklmnpqrstvwxz
Tsetse Tjaka
Lettergrepe en klankgrepe
 Lettergrepe (-)  Klankgrepe (-)

Oop Geslote Skryf die woord


Eindig op soos jy hom hoor!
Eindig op
vokale en
konsonante
diftonge

kat - te
g o ka – te
baad - jie baai - kie
g o
Lettergrepe
 Die sj bly ‘n
- ‘n Deelteken dui eenheid as dit as
die begin van ‘n een klank
nuwe lettergreep uitgespreek word
aan (bv. Vlieë) (bv. Brosjure =
bro –sju-re)
 Die ng en nk in
- Die ae word
geskei (bv. Dae = die middel van die
da-e) word is meestal
geskei (bv.
Banger = ban-ger)
Mense spreek
soms klanke
verkeerd uit!
Ontronding
seun >
seen
Oorronding
meisie
>muisie
Klankverskynsels
Sommige
woorde word
reg uitgespreek
al word hulle
nie so gespel Vokaalreduksie
nie! motor > moter
Baklei > biklei
Rumoer >
rimoer
Assimilasie
hoender
hoener
Nasalering en
vokalisering
dans
Spelling
Skryftekens
Akuut word gebruik om
Gravis word gebruik om ‘n woord te beklemtoon:
‘n woord reg uit te spreek:
dè hè nè appèl bóóm dié lééu ín

‘n Deelteken skei
Afkappingsteke twee vokale wat nie tot
n word gebruik dieselfde lettergreep
vir : *weglaat van behoort nie.
‘n letter hy’s moeër vlieë
*meervoude en Pasop: prieel dieet
verkleining van
woorde wat eindig op
i o u pa m a
*vanne en name wat
‘n Kappie maak die
vokaal langer (Pinokkio-
eindig op e s en nie neus):
gehoor word nie.
‘n Koppelteken voeg brûe kêrel môre
twee woorde aan mekaar: Pasop: vlermuis
eende-eier
Spelling
Leestekens
PUNT aan die
einde van ‘n stelsin.
By afkortings.

KOMMA tussen twee ww.


Voor maar en want.
Voor en na ‘n aanspreekvorm.
Opnoem van klomp goed.
By ‘n inlassin/parentese.

UITROEPTEKEN na
‘n uitroepsin of bevelsin
VRAAGTEKEN aan
die einde van
spesifieke of algemene
vraagsin.

HAKIES vir
inlassin/parentese
(ekstra inligting)

KOMMAPUNT
kom in die plek van
‘n voegwoord.
ELLIPS vir ‘n
onderbreking in ‘n sin.
Aan die einde van ‘n
onvolledige sin.

AANDAGSTREEP
om aandag te vestig op
wat volg / om ‘n
parentese aan te dui.

AANHALINGSTEKENS
om direkte woorde aan te dui.
As iets nie letterlik bedoel
word nie.
Iets aan te haal.
DUBBELPUNT
Na ‘n dubbelpunt volg
direkte rede of
belangrike inligting.

ASTERISK by ‘n
woord om aan te dui dat
daar ‘n verduideliking
onder aan die bladsy
volg.
Spelling
Hoofletters

My juffrou sê So my naam
ALLE EIENAME is Saartjie
word met Kekkelbek.
hoofletters
geskryf!

Onthou:
Die eerste en laaste deel van die naam kry hoofletters:
Piet van der Merwe
Piet de Wet
Piet Cronje
Hans die Grote
Die afkortings mnr. mev. dr. Geagte Meneer
prof. ens. word NOOIT met Geagte mnr. Van der Merwe
HOOFLETTERS geskryf Geagte mev. R Schutte
behalwe as dit voor aan ‘n Liewe Pa
sin is.
Spelreëls
Meervoude Verkleining
 Alle woorde wat eindig op i o u en
 Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( i o u pa, ma) foto’tjie
beklemtoonde a kry ‘s ( o u pa, ma) foto’s
 Alle eiename wat eindig op e en s en nie
 Alle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappings -
uitgespreek word nie kry afkappingsmeervoud verkleining (es) Estelle – Estelle’etjie
(es) Estelle – Estelle’e  Woorde wat eindig op t of d kry jie (tandjie)
 -heid * -hede (moeilikheid – moelikhede)  Woorde wat op ‘n ie eindig kry tjie (baadjietjie)
 -kus * - kusse/ ci (kritikus –kritikusse/kritici)  Woorde wat op ‘n lang vokaal en m eindig kry
pie (boompie naampie)
 -ding * -goed (speelding – speelgoed)
 Woorde wat op ‘n ng eindig en lettergrepe het
 buurman/ Engelsman – bure/ Engelse val die g weg en kry kie (koning – koninkie)
 laboratorium – laboratoria  Woorde wat op ng eindig en net een
 millenium – millenia lettergreep het kry etjie (slang – slangetjie)
 Woorde wat op f eindig word w – stoof – stowe  Kort vokale:dubbele konsonant (stof – stoffie)
 Kort vokale:dubbele konsonant (stof – stowwe)  Lang vokale: een konsonant (stoof – stofie)
 Die volgende woorde se vokale word lank in
 Lang vokale: een konsonant (stoof – stowe) die verkleining: pad – paadjie; gat – gaatjie;
 Die volgende woorde se vokale word lank in die vat- vaatjie
meervoud: pad – paaie ; gat – gate ; vat - vate  ONTHOU: skilpad - skilpadjie
Spelreëls (vervolg)
Trappe van vergelyking

Stellende Vergrotende Oortreffende


sku skuwer die skuuste
boos boser (lang vokale) die boosste (eindig op ‘n s, twee s’e)
los losser (kort vokale) die losste
Woorde wat eindig op “ë” kry gewoonlik meer en mees:
Geboë meer geboë die mees geboë

Intensiewe vorme

Intensiewe vorme is altyd EEN WOORD behalwe wawyd oop en wawyd


wakker!

Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee o’s?
Boom se oo is ‘n lang vokaal in ‘n geslote lettergreep en bome se o ‘n lang vokaal in ‘n oop
lettergreep.
Waarom word visstok met twee s’e geskryf?
Twee stamme een eindig op ‘n s en die ander begin met ‘n s.
Waarom word losser met twee s’e geskryf?
‘n Kort beklemtoonde vokaal kry dubbele konsonant.
Woordsoorte
BYVOEGLIKE LIDWOORD SELFSTANDIGE
NAAMWOORD(b.nw.) (die / ’n) NAAMWOORD(s.nw.)
Word soos plooie net Alles wat ek met my oë kan sien
bygevoeg, beskryf die s.nw. Kan meervoud en verkleining hê
BYWOORD (bw.) WERKWOORD (ww.) Soos ek nie
By my mond kom woorde sonder asem kan leef kan ‘n sin nie
uit sonder ‘n ww. bestaan nie
En beskryf die ww.
VOEGWOORD
voeg sinne soos my
nek my kop aan my lyf
TUSSENWERPSEL Jan voeg. (en maar)
om iets uit te roep (eina)

Voorsetsel TELWOORDE kan gebruik


word om te tel (een twee baie
VOORNAAMWOORDE min duisend)
kom in die plek van ‘n
persoon se naam. (hy sy
VOORSETSEL gaan
ons)
saam met die s.nw. (in op
aan)
Woordsoorte
Selfstandige naamwoord Voornaamwoord
Werkwoord
Persoonlike vnw.
Eiename
(Koos, Bellville)
Hoofww./ Hy kuier by haar.
Besitlike vnw.
Soortname selfstandige ww. Dit is haar pen
Hy trek vandag. Betreklike vnw.
(bank, kind) wat waarmee
Versamelname Deeltjieww. Vraende vnw,
Hy trek klere aan. Wat doen jy?
(kudde beeste)
Stofname Hulpww. Aanwysende vnw.
Hy het getrek hierdie, dié
Onpersoonlike vnw.
Ky het aangetrek.
(goud, grond) dit
Koppelww. Onbepaalde vnw.
Maatname Hy is siek vandag. iemand, niemand
(lepel sout) Wederkerige vnw.
Infinitief
Abstrakte Ek is besig om te leer.
Hulle klap mekaar
Wederkerende vnw.
(liefde, opoffering) Hy vererg hom.
Woordsoorte
Byvoeglike naamwoord Bywoord Telwoord
Bywoord van plek Hooftelwoord
Attributief (voor Waar? (hoeveel)
s.nw.) Hy sing buite. Bepaald
Bywoord van wyse twee, duisend
Die mooi meisie. Hoe? Onbepaald
Predikatief (na Hy sing mooi. baie menigte
s.nw.) Bywoord van Tyd Rangtelwoord
Die meisie is mooi. Wanneer? (hoeveelste)
Hy sing soggens. Bepaald
Bywoord van graad Tweede vierde
Hy sing baie mooi Onbepaald
Voegwoord Middelste laaste

Voorsetsel Tussenwerpsel
Neweskikkende Word gebruik om
en, maar, want Gaan saam met ‘n s.nw.
gevoel uit te druk.
Onderskikkende In die boom
Eina
omdat, asof Onder die boom
Ag nee
Aan die boom
sies
Deelwoorde
Deelwoorde is ‘n byvoeglike naamwoord of‘n bywoord wat van ‘n
werkwoord afgelei is, maar val nie onder woordsoorte nie.
Bv. Die meisie sing . Die singende meisie.

werkwoord byvoeglike naamwoord EN deelwoord


Hy loop al singende.

bywoord EN deelwoord

Teenwoordige deelwoord Verlede deelwoord


(dit is besig om te gebeur) (dit het klaar gebeur)
Singende meisie Gekapte hout (swak verlede deelwoord)
Dansende mense Gebreekte glas (swak)
Laggende kinders Gebroke hart (sterk verlede deelwoord)
Hy eet staande Aangenome kind (sterk)
(sterk verlede deelwoorde se klinker
verander)
Woordvorming
SA
(samestellende
afleiding)
tou + e
A springtoue S

+
(afleiding) (samestelling)
er tou
springer springtou

Stam
spring
Woordvorming
stam stam samestelling
boek sak boeksak

premorfeem
stam postmorfeem afleiding
on ig ongelukkig
geluk

stam stam post


pre samestellende afleiding
one geluk toneel e ongelukstonele
Woordvorming

Morfeme Voegsels Affikse


stam/
basis • premorfeme • voorvoegsel • prefikse
• postmorfeme • agtervorgsel • suffikse

Pre- en postmorfeme kan:


•Betekenisfunksie hê: onthoof - neem weg seuntjie – verkleining
• Woordsoortelike funksie hê: onthoof – werkwoordvormer

boek simpleks kompleks kern


(net ‘n stam) (kan iets van boeke boek sak
woord wegvat)
bepaler
Sinsleer
Sinstipes Sinswyses
 Stelsin (indikatief)  Aanwysende wyse
Dit reën vandag.
 Vraagsin (interrogatief)
Algemene vraagsin (antwoord kan  Vraende wyse
ja of nee wees)
Is jy moeg?
Spesifieke vraagsin ( het ‘n
spesifieke antwoord)
Hoe oud is jy?
 Bevelsin (imperatief)
 Gebiedende wyse
Doen jou huiswerk!
 Wenssin
Was ek maar slim.  Toevoegende wyse
 Uitroepsin
Eina, jy maak my seer!
Sinsontleding
Enkelvoudige sin
Byvoeglike bepaling
‘n Sin met een
werkwoord(gesegde) beskryf onderwerp en
. voorwerp.
Watter + onderwerp?
Watter + voorwerp?
Onderwerp
Wie of wat + Voorwerp
werkwoord? Werkwoord +
wie of wat?

Gesegde Bywoordelike bepaling


Wat word gedoen? Beskryf die gesegde
Hoe + ww. = wyse
Waar + ww. = plek
Wanneer + ww. = tyd

Die man met die snor voer die klein hondjie onder die boom.
Enkelvoudige sin (vervolg)

Onderwerp Gesegde Voorwerp


Die man voer die hondjie

Watter Waar Watter


man? voer ? hondjie?

Bywoordelike
Byvoeglike bepaling Byvoeglike
bepaling onder die bepaling
met die snor klein
boom
Sinsontleding
Saamgestelde sin
‘n Sin met meer as een
werkwoord, ‘n hoofsin Byvoeglike bysin beskryf
met bysinne. die onderwerp en voorwerp.
Watter + onderwerp
Watter + voorwerp

Onderwerp
Voorwerp

Bywoordelike bysin
Gesegde beskryf die gesegde
Hoe + ww. = wyse
Waar + ww. = plek
Wanneer + ww. = tyd
Die man wat ‘n snor het voer die hondjie wat klein is terwyl hy onder die
boom lê.
Saamgestelde sin (vervolg)

Onderwerp Gesegde Voorwerp


Die man voer die hondjie

Watter Wanneer Watter


man? voer ? hondjie?

Bywoordelike
Byvoeglike bysin Byvoeglike
bysin terwyl hy bysin
wat ‘n snor onder die
het wat klein is
boom lê

Onthou: ‘n bysin moet ‘n laswoord hê!


Sinsontleding
Veelvoudige sin
‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n
neweskikkende hoofsin wat deur die
voegwoorde en, maar, want gelas word.
ONTHOU:

EN = aaneenskakelend
MAAR = teenstellend
WANT = redegewend

Die man is siek en sy vrou is nie by die huis nie.

hoofsin neweskikkende hoofsin


Die man is siek ,maar hy gaan werk toe

hoofsin . neweskikkende hoofsin


Die man is siek, want hy het in die reën geloop.

hoofsin neweskikkende hoofsin


Lydende en bedrywende vorm

Onthou tyd bly dieselfde Onthou in lydende vorm


Verlede tyd: het – is staan die hoofww. altyd
Teenw. tyd : - word aan die einde van die sin.
Toekom. tyd: sal – sal word

Bedrywende Lydende vorm


vorm
Die seun het ‘n appel ‘n Appel is deur die seun
geëet. geëet.
Die seun eet ‘n appel. ‘n Appel word deur die seun
geëet
Die seun sal ‘n appel eet. ‘n Appel sal deur die seun geëet
word.
Direkte en indirekte rede
Teenwoordige
Verlede tyd
Direkte rede is iemand se direkte woorde tyd
en kom in aanhalingstekens. Nou ...
...toe
Hier ... ... daar
Hierdie ... ... daardie
Indirekte rede is woorde wat oorvertel
word en kom nie in aanhalingstekens
Vandag ... ... daardie dag
nie en het eindig met ‘n punt. Gister ... ... die vorige dag
More ... die volgende dag

Ek is vandag
baie gelukkig..

Die seun sê dat hy vandag baie


gelukkig is.

Die seun het gesê dat hy daardie


dag baie gelukkig was.
Ontkenning
nie nie
iemand niemand
êrens nêrens
iets niks
ooit nooit
al ooit nog nooit

Of jy of ek moet gaan.
Nog jy nog ek moet gaan
Eet jou kos!
Moenie jou kos eet nie!
Taalverskynsels

Pleonasme
(Plenty words) ‘n ronde sirkel
Onnodige woorde in ‘n sin

Toutologie
(Knope in ‘n tou)
Herhaling van woord met bulldoghond
dieselfde betekenis

Volksetimologie
(ons ou volkie is snaaks)
bicycle – baie sukkel
Skryf Afr. Woord dat dit
soos Engels klink
Taalverskynsels (vervolg)
Neologisme rekenaarmuis
(new words)
Nuwe woorde

Argaïsme
Hy is de duiwel in.
(argiewe)
Ou woorde

Analogie
Woorde word op trourok troukar
dieselfde manier trouring
gevorm.

Kontaminasie Ek het my motor


(kon tannie my nasie verassureer
besmet) verseker + assuransie
taalbesmetting
Betekenisleer
Sinonieme Homofone
Verskillende woorde wat dieselfde Woorde wat eenders klink maar
beteken verskillende spelling en betekenis het.
meisie - dogter Hy wys sy boude vir ons.
Ek draai die boute en moere vas

Antonieme
Woorde met die Paronieme
teenoorgestelde betekenis Woorde wat van dieselfde
seun - dogter stam afgelei is.
kameelperde
kameelperdjie

Homonieme
Dieselfde woord kan verskillende Polisemie
betekenisse hê Woorde wat dieselfde gespel
Ek wys met my vinger word en verskil in betekenis maar
handel oor dieselfde ding.
Hy is baie wys.
Ek gaan skool toe. (gebou)
Ek hou van skool. (werk)
Kritiese taalbewustheid
Partydigheid Oorredende taal
Denotasie Koop twee vir die
(letterlik) Net die meisies
Die hond blaf hard. mag buite gaan speel. prys van een.

Stereotipe Manipulerende
Konnotasie taal
(figuurlik) Vrouens kan nie
As jou taak klaar
bestuur nie.
Sy blaf is erger as sy is, mag jy gaan speel.
byt..

Geimpliseerd Emotiewe taal Eksplisiete


(nie direk sê ) Die koei is (sê iets reguit)
woedend. Die Ek is verlief.
Sy het net oë vir een
persoon (Sy is verlief) koei is kwaad.

You might also like