You are on page 1of 35

AKSENTTEKENS DEELTEKEN

(é / è) (ë)(ö)(ü)(ï)(ä)

KAPPIE
SKRYFTEKENS (ô)(î)(ê)(û)
(ô)

AFKAPPINGSTEKEN KOPPELTEKEN
(‘s)(’tjie)(‘e) (-)
Dit word gebruik om re/ën, ko/öpteer,
‘n nuwe lettergreep verle/ë, silhoe/ët,
aan te dui. koka/ïne

DEELTEKEN ( ë )
Deelteken word nie
gebruik by woorde
wat op -ieel, -ieer, of
-ieet eindig nie,maar
daar is uitsonderings.

DEELTEKEN ( ë )

prieel, kopieer,
finansieel, dieet ens.
By afgeleide vorme
word deeltekens
gebruik.

DEELTEKEN ( ë )

prieel - priële,
dieet - diëte,
finansieel - finansiële
ens.
DEELTEKEN ( ë )

doopseel, universeel, Sommige woorde het


eien, verleentheid ens. geen deeltekens nie.
•Let op die gebruik van die deelteken op
die volgende woorde:

eë: beëdig, afgeleë


ië: pasiënt, elektrisiën
ieë: vlieër, spieël
oë: hoë, bewoë
oeë: vroeë, moeë
oö: koöperasie, koördinasie
eü: reünie
ï: heroïen, mosaïek
ä : kobraägtig, sebraägtig
Word gebruik by -i, -o ,-e en
-u om aan te dui dat die
vokaalletter langer wêreld, bêre,
uitgespreek word (lang ietermagô, affêre,
uitgerekte klank) brûe, ens.

KAPPIE (^)
By sommige
leenwoorde word
die kappie gebruik.

KAPPIE (^)
aikôna, gô, lobôla,
ens.
Die kappie word
gebruik by
vreemde woorde
waarvan die
vreemde spelling
so behou word.

KAPPIE (^)
crêpe-de-chine
(soort materiaal),
maître-de’hôtel
(persoon in
beheer van ‘n
restaurant),
papiermâché ens.
Sommige woorde
kry geen kappie
nie.

KAPPIE (^)
goiing, boikot,
borzoi (hond), pers,
kombers, bord, ster,
ver, perd, vlermuis,
ens.
Word gebruik in ‘n
samestelling wat een
woord behoort te wees,
maar weens
spraakverwarring nie as een
woord geskryf kan word
nie. Opeenhoping van
klinkers te voorkom.

KOPPELTEKEN (-)

asmaaanval (asma-aanval),
seeeend (see-eend) ens.
Om lees te
vergemaklik.

KOPPELTEKEN (-)
Dieselenjinwipbakvragmotor
(dieselenjin-
wipbakvragmotor)
woonstelblokparkeerrerrein
(woonstelblok-
parkeerterrein)
As weglaatteken.

varkhok en
hoenderhok
KOPPELTEKEN (-) (vark-en hoenderhok)
krieketspelers en
krieketafrigters
(krieketspelers en-
afrigters)
KOPPELTEKEN (-)

Die groot seun hard- As afbreekteken aan


loop skool toe. die einde van ‘n sin.
Dubbelsinnig-
heid te vermy

KOPPELTEKEN(-)
Ru-gare in plaas
van rugare,
bo-sluis in plaas
van bosluis,
sand-aal in
plaas van
sandaal ens.
KOPPELTEKEN(-)

Suid-Afrika, Midde- Aardrykskundige


Ooste, Nieu-Seeland, name
Klein-Karoo ens.
Eiename
gekoppel met
soortname

KOPPELTEKEN(-
)

Hertzog-plein, Kruger-
huis ens.
D-dag,
5l-houer,
R50-noot,
Samestellings 50 cc-Honda ens.
met afkortings,
simbole, syfers
en getalle

KOPPELTEKEN(-)
lag-lag,
sing-sing,
Herhalingsamestellings fluit-fluit,
hap-hap ens.

KOPPELTEKEN(-)
Gekoppelde
bepalings

KOPPELTEKEN(-)
Kruidjie-roer-
my-nie, klem-in-
die -kaak, kop-
en-pootjies, ens.
Verbinding met
-hulle

KOPPELTEKEN(-)

Pa-hulle,
oom Piet-hulle, tannie-
hulle ens.
KOPPELTEKEN(-)

sersant-majoor, By range, titels,


ouditeur-generaal, ampsbenaminge en
speurder-sersant, ens. saamgestelde titels
KOPPELTEKEN(-)

Surtie-Richards,
Jan-Paul, Dubbelloop-
Peggy-Sue, vanne en name
Rose-Innes, ens.
Bek-en-klouseer, kaas-en-
wynonthaal, ens.

KOPPELTEKEN(-)

Koppeling met “en”


By woorde van vreemde Hidro-elektries, agro-
herkoms ekonomies ens.

KOPPELTEKEN(-)
Verbindings wat een begrip is,
opgebou uit verskillende woorde

KOPPELTEKEN(-)

Hen-met-kuikens (‘n
plant), klem-in-die-
kaak (‘n siekte),
wins-en-verlies-
rekening ens.
Word gebruik by meervoude Otto’s - Otto’tjie
en verkleinwoorde van skadu’s - skadu’tjie
selfstandige naamwoorde wat hoera’s - hoera’tjie
eindig op -i, -o, -u en ‘n Van Breda’s - Van Breda’tjie
beklemtoonde -a Maori’s - Maori’tjie

AFKAPPINGSTEKEN (‘s)
Word gebruik by
meervoude en
verkleinwoorde van
naamwoorde wat op ‘n
-e of -s eindig wat nie
uitgespreek word nie.

AFKAPPINGSTEKEN (‘s)

Marais’s - Marais’tjie
Lucille’s - Lucille’tjie
Louis’s - Louis’tjie
Word gebruik by
meervoude en
verkleinwoorde van
letters van die alfabet.

AFKAPPINGSTEKEN (‘s)
(‘e)

b’s - b’tjie
K’s - k’tjie
s’e - s’ie
AFKAPPINGSTEKEN
(‘n)(‘t)

g’n - geen Om aan te dui dat ‘n


s’n - oorspronklik klank of klanke in ‘n
syne woord nie uitgespreek
sy’t - sy het word nie.
As ‘n woord eindig op -i, -o, -u of -a wat
deel vorm van ‘n diftong, kry hy nie ‘n
afkappingsteken nie, bv. leeus, koeitjie,
miaaus, fooitjie, koutjie.

GEEN
AFKAPPINGSTEKEN

As ‘n woord op ‘n dubbelvokaal
eindig, kry hy nie ‘n
afkappingsteken nie bv. kafees,
Vosloos
As ‘n woord op ‘n vokaalletter met ‘n
skryfteken eindig, word ‘n
afkappingsteken nie gebruik nie. bv.
ietermagôtjie, Naudétjie

GEEN
AFKAPPINGSTEKEN
Word gebruik om
beklemtoning aan te
dui, bv.
AKUUTTEKEN Ons móét dit regkry.
Daar is net één soos
hy !

Word gebruik by die


skryf van vreemde
woorde, bv. séance,
cliché.

AKSENTTEKENS
(AKUUT -EN Die akuutteken word
GRAVISTEKEN) by eiename gebruik bv.
Esmé,René, Fouché.
Die gravisteken word
slegs by die volgende
GRAVISTEKEN vier woorde gebruik:
appèl, dè, hè en nè.

Die gravisteken word


by vreemde woorde
gebruik bv. premièr
(eerste vertoning),
crèche.

AKSENTTEKENS Sommige eiename kry


(AKUUT -EN ‘n gravisteken bv.
Eugène, Adèle.
GRAVISTEKEN)

You might also like