You are on page 1of 7

2022 - TERMYN 2

GRAAD 12 PROJEK

REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Naam : Datum :

PUNTETOEKENNING PUNT

VRAAG VRAAG 1 Punte Leerder


Versoening van netto wins voor belasting en kontant deur
1.1.1 - 1.1.3 10
bedrywighede gegenereer.

1.2.1 Kontantvloei deur beleggingsaktiwiteite 10


1.2.2 Kontantvloei deur finansieringsaktiwiteite 5
1.3.1 - 1.3.5 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente 8
1.3 Berekeninge van finansiële aanwysers 17
Bronne van inkomste wat deur die direkteure gebruik is
1.4 4
om die aankoop van die vaste bates te finansier

1.5 Verklaring van dividende 2


TOTAAL 56
VRAAG 2.1
Partye wat belangstel in die finansiële state van ‘n
2.1.1 8
maatskappy

2.1.2 to 2.1.6 Ontleding en vertolking van finansiële state 24


TOTAAL 32
VRAAG 2.2
2.2.1 to 2.2.5 Ouditverslag 12
TOTAAL 12

VRAAG 1+2.1 + 2.2 = 100

TOTALE PUNTE 100 / 2 = 50

Hierdie antwoordboek beslaan 7 bladsye.


2

VRAAG 1

1.1 Voltooi die berekeninge vir die versoening van Netto wins voor
belasting en Kontant deur Bedrywighede Gegenereer vir die jaar
geëindig 28 Februarie 2022:

1.1.1 Wins voor belasting


BEREKENINGE ANTWOORD

3
1.1.2 Bedryfswins voor veranderinge in Bedryfskapitaal
BEREKENINGE ANTWOORD

4
1.1.3 Veranderinge in handels en ander betaalbares (krediteure) ten bedrae
van R137 600. Verskaf ‘n berekening om die verandering te bevestig en
dui aan of die bedrag ‘n invloei of uitvloei verteenwoordig.
BEREKENINGE Invloei/ Uitvloei

3
1.2
1.2.1
KONTANTVLOEI DEUR BELEGGINGSAKTIWITEITE

10

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek


3

1.2.2 KONTANTVLOEI DEUR


FINANSIERINGSAKTIWITEITE

1.2.3 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN


KONTANTEKWIVALENTE

Kontant en kontantekwivalente (begin saldo)

Kontant en kontantekwivalente (eind saldo)

1.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
28 Februarie 2022.

1.3.1 Bruto wins op koste van verkope


BEREKENINGE ANTWOORD

1.3.2 Vuurproefverhouding
BEREKENINGE ANTWOORD

1.3.3 Netto batewaarde per aandeel


BEREKENINGE ANTWOORD

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek


4

1.3.4 % Opbrengs op Aandeelhouersbelang


BEREKENINGE ANTWOORD

1.3.5 Skuldekwiteitverhouding
BEREKENINGE ANTWOORD

1.4 Identifiseer TWEE bronne van inkomste wat deur die direkteure gebruik
is om die aankoop van die vaste bates te finansier. Haal syfers aan.

Bron 1
(met syfers)

Bron 2
(met syfers)
4

1.5 Die direkteure het besluit om nie ‘n finale dividend te verklaar nie.
Verskaf TWEE punte om hul besluit te regverdig deur na kontant en
kontant-ekwivalente te verwys. Haal relevante syfers aan.

TOTALE PUNTE

56

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek


5

VRAAG 2

2.1.1 Verduidelik vir Jankies WAARIN en HOEKOM die bestaande aandeelhouers en


finansiële instellings belangstel in die finansiële state van ‘n maatskappy en
die mening wat deur die ouditeure gelug word.
Partye wat Waarin stel hulle belang? Hoekom stel hulle daarin
belangstel belang?
Huidige
aandeelhouers
Finansiële
instellings en
banke. 8

2.1.2
Jankies meen dat Tommy Beperk die bedryfskapitaal effektief hanteer en in ‘n beter
likiditeits posisie is as Taylor Beperk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan om aan
hom te verduidelik waarom dit aanvaarbaar/ onaanvaarbaar is.

2.1.3 Watter raad sal jy aan Jankies gee, ten opsigte van die % opbrengs op ekwiteit
verdien deur Taylor Bpk.

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek


6

2.1.4 Gee ‘n aanduiding van watter maatskappy meer winsgewend is en uitgawes


meer effektief bestuur. Haal TWEE aanwysers aan om jou antwoord te staaf.

2.1.5
Jankies meen dat Taylor meer geld geleen het in vergelyking met Tommy en dat
dit moontlik ‘n goeie idee is.
Is dit ‘n goeie idee om meer geld te leen?

Watter maatskappy het lenings beter benut?

2.1.6
Aandeelhouers van die twee maatskappye verskil ten opsigte van die aandele
waarin hulle belê het. Identifiseer aandeelhouers wat tevrede behoort te wees
EN die wat nie tevrede moet wees met hul beleggings nie. Haal finansiële
aanwyser(s)/ syfer(s) aan om jou antwoord te staaf.

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek


7

2.2 OUDITVERSLAG

2.2.1 Is hierdie ‘n gekwalifiseerde of ongekwalifiseerde verslag? Haal ‘n uittreksel


uit die ouditverslag aan wat jou keuse sal ondersteun/staaf.

2
2.2.2 Sal die aandeelhouers tevrede wees met hierdie verslag? Verduidelik.

2
2.2.3 Waarom is dit belangrik dat ouditeure “onafhanklik” moet wees? Gee EEN
rede.

2
2.2.4 Waarom is dit belangrik vir eksterne ouditeure van ‘n publieke maatskappy
om lede van ‘n professionele liggaam, soos SAIGR te wees? Gee TWEE
redes.

4
2.2.5 Ingesluit in die ouditeure se verslag is die sin “Hierdie finansiële state is die
verantwoordelikheid van die maatskappy se Direkteure”. Verduidelik waarom
die ouditeure hierdie sin in hul verslag insluit.

TOTALE PUNTE

44

2022 Graad 12 Projek Rekeningkunde Antwoordboek

You might also like