You are on page 1of 5

REKENINGKUNDE MEMO GRAAD 12 KONTROLETOETS 1 - 2022

GRAAD 12

REKENINGKUNDE

KONTROLETOETS 1
4 Maart 2022

Maks punt Leerder punt Gemodereerde punt

Vraag 1 44

Vraag 2 42

Vraag 3 14

Totaal 100

MEMO

Hierdie MEMO bestaan uit 5 bladsye


REKENINGKUNDE MEMO GRAAD 12 KONTROLETOETS 1

VRAAG 1
1.1
1.1.1 Direkteure 
1.1.2 Eksterne Ouditeure 
1.1.3 Aandeelhouers 
1.1.4 Gewone aandele  4

1.2. BROERS BPK


INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2022
Verkope (3 720 000 – 21 200 – 4 500) een deel korrek 3 694 300 
Koste van verkope (1 240 000 – 3 000) een deel korrek (1 237 000) 
Bruto wins Een deel korrek, KVV moet afgetrek wees 2 457 300  6
Ander inkomstes 722 750 
Kommissie Inkomste 608 400
Huur Inkomste (129 500 - 9250 – 9250 OF – 18 500) 111 000 
Oninbare skuld verhaal (650 + 600) 1 250
Handelsvoorraadsurplus 2 100
Bruto bedryfsinkomste 3 180 050 6
Bedryfsuitgawes (970 910) 
Advertensies 7 720
Skryfbehoeftes 6 100
Salarisse (340 800 + 25 000) 365 800
Pensioenfondsbydrae (25 560 + 1875) 27 435
Oninbare skuld (3 800 + 3 600) 7 400 
Versekering (13 200 – 1 200) 12 000
Verpakkingsmateriaal (7 900 – 1480) 6 420 
Direkteursfooie (297 500 + 8 750 + 8 750 of 17 500) 315 000 
Ouditfooie (33 700 + 9 200) 42 900
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering (1635- 1500) 135 
Waardevermindering (900 000 x 20/100) 180 000
Bedryfswins 2 209 140  21
Rente inkomste 1 100
Wins voor rente uitgawe 2 210 240 
Rente uitgawe (19 300) 
Netto wins voor belasting 2 190 940 
Inkomstebelasting vir die jaar (2 190 940 X 30/100) (657 282)  7
Netto wins na belasting 1 533 658 
40
Vreemde items –1 (maks –3)

2
REKENINGKUNDE MEMO GRAAD 12 KONTROLETOETS 1

44
VRAAG 2

2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL:

GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL: 5 000 000 Gewone aandele


Uitgereikte aandelekapitaal
3 000 000 Gewone aandele op 1 Januarie 2021 14 000 000 
bewerking
9
400 000  Aandele uitgereik (R7.50 per aandeel) 3 000 000 
Aandele teruggekoop teen gemiddelde
(80 000)  (400 000) 
prys van R5.00 Een deel korrek en in hakies
Gewone aandele op 31 Desember 2021 16 600 000
3 320 000 

BEHOUE INKOMSTE:

Saldo op 1 Januarie 2021 770 700


Netto wins na belasting (810 000 X 70/30) 1 890 000 
Terugkoop van aandele teen bo-gemiddelde prys (240 000) 
80 000 x( 8 – 5) = 3.00  Een deel korrek
Dividende op gewone aandele vir die jaar (1 700 000) 
11
Interim/Tussentydse 1 020 000 
Finale (3 400 000 x 0.20) 680 000 

Saldo op 31 Desember 2021 720 700 

3
REKENINGKUNDE MEMO GRAAD 12 KONTROLETOETS 1

SONSKYN BPK
2.2. BALANSSTAAT SOOS OP 31 DESEMBER 2021

BATES
Nie-Bedryfsbates 17 900 000
Vaste bates 14 950 000
Vaste deposito’s 2 950 000
Bedryfsbates 573 280 
Voorraad (398 400 + 2 100) 400 500
Handels en ander ontvangbares
63 900
(51 100 + 3 900 + 8 900 )
Kontant en kontantekwivalente 108 880
TOTALE BATES 18 473 280
EKWITEIT EN LASTE
Gewone aandeelhouersekwiteit 17 320 700 
Gewone aandelekapitaal 16 600 000 
Behoue Inkomste sien BI nota 720 700 
Nie-bedryfslaste 300 000
Lening: Finbank 300 000 
Bedryfslaste 852 580 
Handels en ander betaalbares
172 580 
(150 200 +15 600+1 780+5 000)
Aandeelhouers vir dividend 680 000 

TOTALE EKWITEIT EN LASTE 18 473 280 


22
NB: Een deel korrek – moet berekeninge toon om die metode punte te verdien. -1F vir vreemde items. Maks -3

42

4
REKENINGKUNDE MEMO GRAAD 12 KONTROLETOETS 1

VRAAG 3

3.1 Watter tipe mening het die ouditeure gelewer?


Verduidelik waarom jy op die mening besluit het.
Tipe mening:

Ongekwalifiseerde mening 

Verduidelik:
Ouditeure se mening is dat dit ‘n redelike weergawe in alle wesentlike opsigte
is. 
Of ‘n Positiewe verslag.
3.2 Watter gevolge sal die ouditmening vir die maatskappy inhou. (Gee TWEE punte)
Enige geldige antwoord
- Goeie reputasie/beeld van maatskappy gee/positiewe beeld
- Sal potensiële aandeelhouers/beleggers lok
- Aandeleprys kan styg
- Bestaande aandeelhouers kan nog aandele wil koop

2 X 2 elk  
3.3 Hoekom word daar na bladsynommers in die ouditverslag verwys?
Die finansiële state wat geoudit is verskyn op die bladsye en dit is al waarvoor die
ouditeure verantwoordelik is. 

3.4 Wat beteken die term “etiese verantwoordelikheid” vir die leser van die
ouditverslag?
Die ouditeure het eerlik opgetree sonder enige invloed van die bestuur/ geen
tekens van omkopery/ korrupsie nie. 

3.5 Gee DRIE voorbeelde van ouditbewyse.


Brondokumente bv fakture, kwitansies,  Enige geldige rede 3 x 1
Getekende kontrakte
Fisiese opnames
Notules
Beleid en prosedures
Rekords van besigheid bv joernale, grootboeke

3.6 Aan wie word die ouditverslag gerig? Verduidelik hoekom.


Aandeelhouers. Die eienaars van die maatskappy. Hulle het die ouditeure aangestel.  14

100

You might also like