You are on page 1of 3

Obaro Bpk.

Obaro Bpk. vervaardig ʼn verskeidenheid produkte om die landbou en boerdery bedryf te


internasionaal te ondersteun. Die maatskappy is tans vir kategorie B-belastingtydperk
geregistreer en het vir die afgelope vyftien maande meer as R30 miljoen belasbare
lewerings gehad.

Die volgende inligting is verkry uit die maatskappy se rekeningkundige stelsel vir die tydperk
1 Januarie 2020 tot 28 Februarie 2020. Alle bedrae sluit BTW in, tensy anders aangedui
word.

INKOMSTE NOTAS R

1 Januarie 2020 – 31 Januarie 2020


Plaaslike verkope 50,280,340
Uitvoerverkope 7,500,000
Slegte skulde verhaal 1 30,000

1 Februarie 2020 – 28 Februarie 2020


Plaaslike verkope 37,072,800
Uitvoerverkope 4,320,000
Rente op agterstallige rekeninge 15,600
Korting ontvang 364,800
Slegte skulde verhaal 1 4,500
Skadeloosstellings ontvang 2 285,000

UITGAWES NOTAS R

1 Januarie 2020 – 31 Januarie 2020


Aankoop van grondstof 7,900,800
Salarisse en lone 9,400,000
Petrol 2,468,000
Versekering van afleweringsvoertuig 199,500
Herstel en instandhouding van motors 353,400
Waardevermindering van motorvoertuie 52,600
Drukwerk en skryfbehoeftes 38,760
Korting toegestaan op plaaslike verkope 3,920,000
Rente op oortrokke bankrekening 2,486

© Akademia (MSW) Bladsy 1 van 3


Bankkoste 2,250
Huur van perseel 114,000
Huur van rekenaar 1,710

1 Februarie 2020 – 28 Februarie 2020


Aankoop van grondstof 5,267,200
Salarisse en lone 9,400,000
Petrol 1,234,000
Versekering van afleweringsvoertuig 205,485
Aankoop van motorvoertuie 3 324,000
Waardevermindering van motorvoertuie 54,600
Drukwerk en skryfbehoeftes 58,140
Korting toegestaan op plaaslike verkope 1,960,000
Slegte skulde afgeskryf 4 463,300
Rente op oortrokke bankrekening 6,215
Bankkoste 1,500
Onthaal en verblyf 5 2,622
Vervoerkostes 6 26,800
Huur van perseel 114,000
Huur van rekenaar 1,710

Addisionele Inligting:
1. Gedurende vorige belastingtydperke is slegte skulde afgeskryf, maar is in Januarie
2020 en Februarie 2020 verhaal:
1.1 ʼn Bedrag van R30 000 is in Januarie 2020 van Keanu Jackson verhaal ten
opsigte van ʼn plaaslike verkoop aan hom gedurende Augustus 1992

1.2 ʼn Bedrag van R4 500 is in Februarie 2020 verhaal van ʼn uitvoer-debiteur


ten opsigte van ʼn verkoop gedurende Januarie 2006.

2. Die skadeloosstellings ontvang verteenwoordig ʼn versekeringsuitbetaling deur die


maatskappy se versekeraars. ʼn Afleweringsvoertuig van die maatskappy is op
31 Desember 2019 gesteel en is nog nie opgespoor nie. Die afleweringsvoertuig
is op 31 Augustus 2016 teen ʼn koste van R285 000 (BTW ingesluit) aangeskaf.
Die boekwaarde van die voertuig op 31 Desember 2018 was 297 000.

© Akademia (MSW) Bladsy 2 van 3


Verlang:

1 Bereken die uitsetbelating vir die bogenoemde BTW periode wat eindig op 6
28 Februarie 2020. Rond alle bedrae af tot naaste rand.

© Akademia (MSW) Bladsy 3 van 3

You might also like