You are on page 1of 7

BCOM (BESTUURSREKENINGKUNDE)

BCOM (FINANSIËLE BEPLANNING)


BCOM (EKONOMIE EN REGTE)
BELASTING (EBELA260)
HALFJAARSEMESTERTOETS
DATUM: TYDSDUUR:
29 Mei 2021 90 minute (50 punte)
ASSESSOR: MODERATOR:
Me. M. Wannenburg Me. M. Coetzee

INSTRUKSIES
■ U het een geleentheid om die toets te voltooi binne die gegewe tydlimiet.
■ Wanneer die toets oopgemaak word, sal die tyd begin aftel tot wanneer die toets weer sluit. U sal nie die
toets kan stop en later weer aangaan met voltooiing nie.
■ Die toets bestaan uit twee dele:
• Meerkeusevrae (1 punte)
• Kortvrae op Excel (49 punte)
■ Benoem die Excel-antwoordstel soos volg voor dit op die spens gelaai word: Naam en Van
■ Indien u antwoordstel nie korrek benoem is nie, sal u gepenaliseer word.
■ U hoef nie die dokument in PDF formaat op te laai nie, slegs in Excel formaat.
■ Na die verstreke tyd het die student 10-minute om hierdie vraestel met antwoorde op die spens te laai in
Excel Formaat.
■ Geen antwoordstelle wat 10 minute na die verstreke tyd opgelaai word sal gemerk word nie.
■ Sakrekenaars mag gebruik word.
■ Geen notas met formules mag gebruik word nie tydens die toets aflegging nie.
■ Eie skoon rofwerkpapier mag gebruik word.
■ U het 24 uur om ʼn e-pos aan u program-e-posadres te stuur indien probleme tydens die voltooiing van die
toets ervaar is.

© Akademia (MSW) Bladsy 1 van 7


VRAAG 1: MULTIKEUSE VRAAG OP DIE SPENS (2 minute) [1]

1.1 GlassCo Bpk. verkoop tweedehandse motorvoertuie. Die besigheid se finansiële jaareinde is 31 Maart. Die
volgende transaksies is gedurende die 2021 jaar van aanslag aangegaan:

- Advertensiekoste betaal van R20 000.


- Salarisse en lone vir die jaar betaal van R120 000.
- Rente-uitgawe op oortrokke bankrekening betaal van R11 250.
- Omkoopgeld om ʼn verkeersboete te vermy betaal van R800.
- Motorvoertuig aangekoop van R250 000.

U mag aanvaar dat GlassCo Bpk. 'n Suid-Afrikaanse inwoner is.

Wat is die bedrag wat GlassCo Bpk. kan insluit by die algemen aftrekkingsformule vir die 2021 jaar van aanslag?

A. 402,050
B. 151,250 Advertensiekoste/salarisse en lone/rente uitgawe
C. 390,000
D. 370,800

© Akademia (MSW) Bladsy 2 van 7


Vraag 2 : VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS 15 punte
Let wel: Half punte word toegeken
Studente hoef nie artikelnommers weer te gee nie. R

Belasbare inkomste 2,500,000 ^

Fabrieksgebou - Sandton
- Huur betaal (R10 000 x 7) (70,000) ^ ^
- Huurpremie (R90 000/14 jaar x 7/12) (3,750) ^ ^ ^
- Huurverbeteringe (R400 000/167 maande) x 6 maande (14,371) ^ ^ ^
- Gebou toelaag - artikel 13 (R450 000 - R400 000) * 5% (2,500.00) ^ ^ ^

Fabrieksgebou - Nelson Mandela Bay


- Gebou toelaag - artikel 13 (R5000 000 x 5%) (250,000) ^ ^

Vervaardigingsmasjienerie
- Artikel 12C toelaag ((R2 350 000 x 100/115) + R25 000) * 40% (827,391) ^ ^ ^ ^
- Masjien C - Artikel 12C toelaag (R350 000 x 100/115) + R22 000 + R30 000) * 20% (71,270) ^ ^ ^ ^ ^
- Masjien D - Artikel 12C toelaag (R180 000 x 40%) (72,000) ^ ^

Regskoste
Invorderingskoste - vorige werknemer - ^
Invorderingskoste - Handelsdebiteure (30,000) ^

Tywfelagtige skulde
- Vorige werknemer (nie ingesluit by inkomste nie)
- Handelsdebiteure - artikel 11 (40,000) ^
- Twyfelagtige skulde toelaag (R60 000 x 25%) (15,000) ^ ^

Belasbare inkomste / (Belasbare verlies) 1,103,718

© Akademia (MSW) Bladsy 3 van 7


VRAAG 3: BELASBARE INKOMSTES EN AFTREKKINGS [20]

R
Bruto Inkomste R881,500 

Min: Vrygestelde Inkomste


Plaaslike dividende ontvang van Suid-Afrikaanse maatskappy - 
Vrygestelde inkomste, Artikel 10(1)(k)

Twyfelagtige Skulde toelaag R20,000 

Inkomstes R861,500

Minus Aftrekkings -R731,950

Huurpremies -R2,000 
Artikel 11(f)
n Huurpremie of soortgelyke vergoeding
- Masjien D - Artikel 12C toelaag (R180 000 x 40%)
voortbringing van inkomstes gebruik gaan word
= (50 000 / 25) Volle jaar

Skadevergoeding - 
Artikel 23(g)
Skadevergoeding: uitbetaling aan kliënt vir defekte produk
Defekte produkte is nie noodsaaklik vir die bestaan van die
bedryf nie.

Twyfelagtige skuld:
Twyfelagtige skuld artikel 11(j)
Voorsiening vir slegte skuld
R23 000 x 40% = R9 200 -R9,200 
Plus: R27 000 x 25% = R6 750 -R6,750 

Oninbare skulde
Artikel 11(i) - 
Oninbare skulde: lening aan werknemer
Ontoelaatbare aftrekking oor bedrag nie voorheen in inkomse ingesluit was

Ekwiteitsaandele -R550,000  
Markwaarde - Vergoeding deur werknemer betaal
= (R3500 x 5) - (R1.50 x 5) = R17 493
Die R17 493 oorskry R10 000 en dus sal die beperking geld
R10 000 x 55 werknemers = R550 000
Regskoste
Artikel 11(c ) - 
Regskostes vir verkeersboete - Ontoelaatbare aftrekking

Omkoopgeld - 
Artikel 23(o)
omkoopgeld is teen goeie sedes en word nie as aftrekking toegelaat nie

Vasgestelde Verlies -  
Artikel 20
2017 Vasgestelde verlies is R200 000.
2018 Vasgestelde verlies geabsorbeer deur Belasbare inkomste (R550 000-200 000)
2019 Vasgestelde verlies (R350 000 + R22 000) = R372 000
Nog besig met die 2020 jaar van aanslag, dus geen aftrekking.

Pensioenfondsbydraes - 

© Akademia (MSW) Bladsy 4 van 7


Artikel 11(l) en artikel 11(a)
Nie ʼn goedgekeurde pensioenfonds nie.

Leerlingooreenkoms -R60,000  
Artikel 12H
Gestremde persoon
NKR-vlak 5 (tussen vlak 1 en 6)

Annuiteit
Artikel 11(m)
Aftrede weens ouderdom is toelaatbaar -R20,000 
Eenmalige betaling (gratuity) ontoelaatbare aftrekking -

Versekeringpremies
Artikel 11(w) -R24,000 
= R2 000 x 12 maande
Makro is die begunstigde en daarom is totaal aftrekbaar. Die risiko polis het ook geen
kontant of oorgee waarde nie wat die versekeringspremies laat kwalifiseer as aftrekking

Handelsbeperking
Artikel 11(cA) Minste van: -R60,000 
= (a) R300 000 /5jr (R60 000) of (b) R100 000/3 (R100 000)

© Akademia (MSW) Bladsy 5 van 7


VRAAG 4 R [7]

Vervaardigingsmasjien GG01
-
- 100% van die koste in die jaar waarin die bate vir die
eerste keer in gebruik geneem is, maar reeds ten volle afgeskryf. 

Vervaardigingsmasjien HH02
-
- 100% van die koste in die jaar waarin die bate vir die eerste
keer in gebruik geneem is.
- Maar reeds ten volle afgeskryf. 

Afleweringsvoertuig: -
- 50% van die koste in die jaar waarin die bate vir die eerste
keer in gebruik geneem is;
- 30% van die koste in die tweede jaar; en
- 20% van die koste in die derde jaar.
- Maar reeds ten volle afgeskryf. 

Kantoor toerusting: 8,696 


- 50% van die koste in die jaar waarin die bate vir die eerste
keer in gebruik geneem is;
- 30% van die koste in die tweede jaar; en
- 20% van die koste in die derde jaar. 
- Kosprys is uitgesluit BTW: 50 000 x 100 / 115 
- 43478 x 20% 43,478 

© Akademia (MSW) Bladsy 6 van 7


VRAAG 5: Nota aan nasiener: Die student hoef nie die artikel nommers weer te gee nie. Indien
die student afrond by geval B, is dit aanvaarbaar.

A. Stefan Willemse
Die maandelikse pensioen van R24 000 wat hom toegeval het vir sy dienste gelewer by die
myn moet ingesluit word by sy bruto inkomste omdat dit betaling was vir dienste voorheen 
gelewer.

Gevolgtrekking: R24 000 is dus nie ʼn vrygestelde inkomste nie. 


Die pensioenbetaling, R22 500, wat Stefan ontvang het omrede hy die tipiese "mynsiekte" 
opgedoen het is vrygestel van belasting ingevolge artikel 10(1)(g).

B. Annika Swanepoel

Die kapitale komponent van die annuiteit kwalifiseer as vrygestelde inkomste vir die jaar ^
van aanslag.
Y = (A / B) x C
= (Waarde van die annuiteit/Som van die jaarlikse annuiteit oor die
verwagte lewensjare) x Die jaarlikse annuiteit ^
= (R120 000/ 184 044) * R2800 ^
R1,825.65 ^

Let wel: R2800 x 65,73 jaar = 184,044.00 ^^

Bron: Taxworkbook Hoofstuk 4 Vrystellings - Voorbeeld 4.4

Terugvoer oor HJST:


1. Slegs regmerkies was getoon.
2. Interne moderator het in groen gemerk en beginselpunte was ook in groen aangedui.
3. Vraag 2 van die HJST was soortgelyk aan Ekstra Oefening 3 (Kapitale Bates)
3. Vraag 3 van die HJST was gebaseer op die Excel opsomming oor spesiale aftrekkings en detail in
die handboek.
4. Vraag van die HJST was soortgelyk aan Ekstra Oefening 2 (Kapitale Bates) behalwe die HJST het
verwys na die 2021 jaar van aanslag.
5. Vraag van die HJST was soortgelyk aan die Voorbeeld 4.4 in die Taxworkbook - Vrystellings
Hoofstuk 4 (Deel A). Aangekoopte annuiteite was gebaseer op die klasnotas van kontaksessie 3 en
handboek 2021 Bl. 81/82.
6. Indien goedkeuring ontvang word, sal daar oorweeg word om die vraestel in PDF formaat te
verskaf sowel as Excel in die eindeksamen.
7. Dis belangrik om dieselfde benamings in jou antwoordstel te gebruik as wat in die vraestel gebruik
word. Bv. As daar van Masjien C gepraat word - moenie verwys na "masjien een" of "eerste masjien"
nie.
8. Indien jou Excel vraestel nie ooreenkomstig die instruksies benoem is nie, was jy gepenaliseer.
9. Ek beveel sterk aan dat julle nooit vra sal uitlos nie, probeer om elke vraag te beantwoord na die
beste van jou vermoe.
10. Berekeninge en verduidelikings het baie punte getel.
11. Soms het julle "vrygestel" in plaas van "nie-aftrekbaar" geskryf. Vrystellings en Nulkoerse is slegs
by BTW opgawes.
12. Die gemiddeld van die HJST was 57%.

© Akademia (MSW) Bladsy 7 van 7

You might also like