Professional Documents
Culture Documents
ST2 2019 PDF
ST2 2019 PDF
Toetsinligting:
Test information:
Maksimum punte: 59 Volpunte: 55
Maximum marks: Full marks:
Duur van vraestel: 90 minute (beide dele) Toeboek (PDFs voorsien): Gedeeltelik Oop
Duration of paper: 90 minutes (both sections) Closed book (PDFs provided): Partially Open
Totale aantal bladsye (hierdie blad ingesluit): Punt:
Total number of pages (including this page): 6 Mark:
BELANGRIK- IMPORTANT
1. Die toets & eksaminerings regulasies van die Universiteit van Pretoria is van toepassing.
The test & examination regulations of the University of Pretoria apply.
2. Vrae moet in onuitveebare ink geskryf word. Antwoorde in potlood sal nie gemerk word nie!
Questions must be answered in indelible ink. Answers in pencil will not be marked!
3. Antwoord al die vrae in die voorsiende invulvraestel EN die elektroniese XLS dokument.
Answer all the questions in the supplied fill in question paper AND in the electronic XLS document.
4. Dui alle bewerkings waar van toepassing aan in die voorsiende rofweg antwoordboeke. Sou handevaluasie van toepassing wees, sal geen punte gegee
word vir korrekte antwoorde wat nie gestaaf word met bewerkings/denkwyse nie.
Show all calculations where applicable in the provided answer books. Should manual evaluation apply, no marks will be given for correct answers without
calculations/reasoning to support them.
5. Gebruik duidelike en geregverdigde ingenieursbenaderings (en/of aannames) waar van toepassing. Alle aannames moet gestaaf word.
Use clearly justified & educated engineering approximations (and/or stated assumptions) where/as appropriate. All assumptions must be justified.
6. Die elektroniese evaluasie regulasies van die Departement Elektries, Elektronies en Rekenaaringenieurswese is van toepassing.
The electronic evaluation regulations of the Department of Electrical, Electronic and Computer Engineering apply.
Dosent(e): 1. Dr Johan Schoeman
Lecturer(s): 2. Dr Trudi H Joubert
Vraag 1 - Toepassing van teorie [21] Question 1 - Application of theory
1.1) Beskikbare keuses vir filter argitekture [3] 1.1) Options available for filter architectures
A: KRC filter
B: Multiple feedback filter
C: State variable filter
D: Biquad filter
E: None of the above
F: All of the above
1.1.1) Hierdie filters is geskik vir Q-waardes kleiner as 10. 1.1.1) These filters are well suited for Q values less than
10.
1.1.2) Hierdie filters is geskik vir Q-waardes groter as 10. 1.1.2) These filters are well suited for Q values more than
10.
1.1.3) Hierdie filters is maklik om in te stem. 1.1.3) These filters are easy to tune.
1.2) Beskikbare keuses vir OV beperkings [10] 1.2) Options available for OA limitations
1.2.1) Hierdie beperkings bestaan weens OV transistor 1.2.1) These limitations exist due to OA transistor
voorspanning. biasing.
1.2.2) Hierdie beperkings is ‘n funksie van veranderinge 1.2.2) These limitations are a function of changes in
in die voorspannigspunt biasing.
1.2.3) Hierdie kleinsein beperkings beinvloed die uitset 1.2.3) These small signal limitations influence the output
frekwensierespons. frequency response.
1.2.4) Hierdie beperkings kan verbeter word met eksterne 1.2.4) These limitations can be improved with external
komponente. components.
1.2.5) Hierdie beperkings kan verbeter word deur ‘n OV 1.2.5) These limitations can be improved by selecting an
te kies wat gebruik maak van veldeffek transistors eerder OA using field effect transistors rather than bipolar
as bipolêre transistors. transistors.
1.4) List 4 advantages of voltage to frequency converters over voltage controlled oscillators.
Noem 4 voordele van spanning na frekwensie omskakelaars bo spanningsbeheerde ossillators. [4]
Vraag / Summary (i.e. very brief description) of advantages / Opsomming Evaluasie / Finale punt /
Question (m.a.w. beskryf baie kortliks) van die voordele Evaluation Final mark
√ of / or X
1.3.1 /4
1.3.2
1.3.3
1.3.4
Vraag / Summary (i.e. very brief description) of advantages / Opsomming Evaluasie / Finale punt /
Question (m.a.w. beskryf baie kortliks) van die voordele Evaluation Final mark
√ of / or X
1.4.1 /4
1.4.2
1.4.3
1.4.4
2.1.1) Watter sein sal die draer uitset wees? [1] 2.1.1) Which signal will provide the carrier output?
2.1.2) Watter sein sal die mono klanksein voorsien? [1] 2.1.2) Which signal will provide the mono audio?
2.2) Ontwerp die filter om aan die volgende spesifikasies [15] 2.2) Design the filter to meet the following requirements:
te voldoen:
3.2) Ontwerp ‘n stroombaan en voorsien geskikte [5] 3.2) Design a circuit and provide suitable resistor values
weerstandswaardes om die boonste spesifikasies te behaal. to achieve the above specifications.
4.2) Ontwerp ‘n AIO vir L2 hierbo en gebruik C4 = 1 nF. [4] 4.2) Design a GIC for L2 above using C4 = 1 nF. Limit
Beperk die weerstandskeuse tot praktiese waardes. resistor choices to practical values.
4.3) Gee die volledige stroombaandiagram van die [3] 4.3) Provide the complete circuit diagram of the
ossillator. Gebruik Blok 02 in die voorsiende EPS oscillator. Use Block 02 in the supplied EPS answer
antwoordblad. Teken die volledige stroombaandiagram in sheets. Draw the circuit diagram in the single block.
die enkele blok. Hierdie vraag sal met die hand gemerk This will be manually evaluated.
word.
EINDE / END