Professional Documents
Culture Documents
Portfolio
Portfolio
FEATHER
FIELD FARMS
BORAN: – Brits Hoenderboere
Gemaak vir Maak Naam
Suid-Afrika
se nuwe
toestande
- Sandro en Luciano
ons Italiaanse ‘boerseuns’
Van Plaas tot Tafel
Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
2 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
Die Boer se vriend
- Sandro en Luciano Gastaldi
Sukses is nie net iets wat uit die lug uit val nie, dit gaan
gepaard met stoere beplanning, strategie, volharding,
en natuurlik nie sonder harde werk en sweet nie.
toe. Dit was toe meeste Europese marke. Hierdie bekende goedkoper prys. Hulle moes iets beters
dat Sandro en markverkoops-konsep word toegepas aan die verbruiker aanbied – die aanbie-
Luciano in ven- in stede soos Torino in Italië, Parys in ding van ‘n wye spektrum keuse ook teen
nootskap getree Frankryk, en tot in Boedapest in Honga- ‘n bekostigbare prys – en dit met die
het en het in rye. Dit is Europees-bekend. hooffokus op groente en vrugte. Daar was
Gauteng begin Dit behels die gebruik van die mark- reeds baie supermarke soos Pick ‘n Pay,
winkels oopmaak. konsep waar vrugte en groente vrylik Spar, Checkers, Hyperama, die deesdae
Hulle besigheids- uitgestal word vir die verbruiker om dan se YouSave, Choppies en baie ander. Die
besit en vennoot- ‘n groter keuse te hê met betrekking tot kompetisie was kwaai en gedug, maar
skap was beperk die spesifieke een groente item of vrug met volharding en ‘n wen idee is enige
tot Gauteng en wat die verbruiker dan wil hê. Waar in iets moontlik. Hulle nisproduk vir ‘n nis-
verspreiding ‘n gewone supermark is alles verpak en mark was vars groente en vrugte in plaas
in terme van jy is dan gedwonge om die items in die van gevriesde voorraad. Vars groente en
ooreenkomste. verpakking te koop of daar nou een ver- vrugte is tog gesonder as die wat se voed-
Met dieselfde welkte of oorryp item in is of nie – en so selwaarde ontbreek deur voorverkoeling.
dapper moed, soek mens rond vir die samestelling items Alhoewel Sandro en Luciano net deel was
durf, krag, wat jy dan verkies. Moderne supermark- van die Fruit & Veg City en Food Lover’s
aanhou en winkels se grootste uitgawe is verpakking, Market poging, was dit ‘n samestelling, en
onverskrokken- en dit beïnvloed ook die prysverhoging toegevoegde spanpoging van baie verskil-
heid het hulle met die ‘gerieflikheid’ wat daarmee lende mense wat gelei het tot die sukses
die weg gebaan. gepaard gaan. Maar dit is tog geriefliker daarvan. Nog ‘n faktor om in gedagte
Hulle het ook om jou eie samestelling van groente- en te hou is dat tien jaar gelede was dit die
die eerste Food vrugte items saam te stel een-vir-een. geval van oorverskaffing, tans sit ons met
Lover’s Market Dit is waar Fruit & Veg City en Food die probleem van vars groente- en vrugte-
begin sewe jaar Lover’s Market voordeel trek. Moderne oorverskaffing. In die verlede was mense
D ie Fruit & Veg City handelskonsep terug. Hulle idee kos is tog verpak vir gerief. Maar met ‘n se eetgewoontes nie beïnvloed deur
was 22 jaar terug deur die Cop- kom van Torino in Italië of waar hulle ope uitstalling het jy meer besonderse massa media waar dit vandag presies die
pin broers begin in Kaapstad. Die ‘pa’ oorspronklik vandaan kom. In die Blink individuele keuse van dieselfde item. geval is. Saam eet en kook het heeltemal
van Sandro en Luciano was eintlik ‘n Boer Jaar 2, Uitgawe 5 het ons ‘n hele Die eienaars van hierdie suksesvolle en verander in betekenis, vorm en in doel-
Italiaanse krygsgevangene in die destydse artikel daaroor gedoen. Dit was beplan besonderse bekende handelsname het stelling. Die mikpunt deesdae is gesond
tweede wêreld oorlog. Na so paar jaar se as ‘n nis-winkel, gesog deur ‘n nis-mark. in die begin gedugte vyande gehad. eet, gewigsverlies vir vrouens, en spierbou
handel in die Kaap het hulle besluit om En, natuurlik die nis sou groente en Die algemene supermark het alreeds vir mans. Die groot deurbraak was
die handelskonsep uit te brei na Gauteng vrugte wees soos dit verkoop word in groente en vrugte verskaf, en ook teen ‘n Vervolg op bl. 9
www.avazio.co.za
Tel: 012 259 1945 Cell: 082 572 5865
3 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
Verbruikersregte
Die Audit Bureau of Circulations (ABC) in Suid Afrika sertifiseer die drukoplaag van ‘n publikasie. Dit beskerm die
adverteerders en die lesers van valse inligting van publikasies wat nie die sertifikaat kan voorlê nie. Dit is ‘n sekere getal
Kontakbesonderhede:
kopieë in die spesifieke area van verspreiding wat die “tydskrif ” voorgee om te versprei. Die Blink Boer is gesertifi- Kantoor: 012 250 1920
seer. Die Blink Boer onderhou die kode van die gedrag van die Persraad. Die Blink Boer is deel van die “Assosiation Winkel no. 18 Platinum Mall, Brits
of Independant Publishers.” As ‘n adverteerder en ‘n leser het jy die reg om jou publikasie waar jy adverteer te vra
vir ‘n ABC sertifikaat om te toets of hulle die diens lewer wat hulle sê hulle lewer. Drukoplaag:
www.blinkboer.co.za vir ons sertikikaat 7000 Bylae-Gratis
Die ABC kan direk ook gekontak word vir hierdie besonderhede - (011) 447 4290 Webadres: www.abc.org.za Een keer per maand
Verspreiding:
Brits, Hartebeespoort en
omliggend, Skeerpoort, Broederstroom, Bokfon-
tein, Buffelspoort, Pecanwood, De Wildt, Marikana,
Assen, Atlanta, Beestekraal en Geluk
Redakteur:
Russel De Beer
072 823 0577
REDAKTEURSBRIEF redakteur@blinkboer.co.za
Advertensies en Uitleg:
ers nuwe idees kan gee oor hoe om met ou hand leer hoe om die ding te doen, Elna Hartzenberg
min moeite te spaar en ook finansieël en ook hoe om daarin te presteer. Ons 074 994 9409
volhoubaarheid te bereik – en dit nogal ou gevestigde boere is tog rolmodelle elna@blinkboer.co.za
van die huis af – gemak vereenselwig vir die volgende geslag van boere en Advertensiekostes:
met werk. Dit klink dalk teenstrydig boervroue. Advertensie pryse (btw ing):
maar as julle verder lees, sal julle sien Ons gee wenke oor hoe om goed Blokkie: R233.00
dat dit heel moontlik is. ‘huishoudelik’ te raak. Jou eie tee, Besigheidskaartjie grootte: R473.00
Ons gesels oor voedselsekerheid, en kruie, vrugte en nog meer huislik te Kwartblad: R940.50
Halfblad: R1881.00
werks- en geleentheidskepping. Dit is ‘n kan groei – hoe om ‘groen’ te verbou Volblad: 3762.00
moeilike tyd in ons ekonomie en almal om nie net te spaar want alles word
R.B. De Beer Agterblad: 4953.00
Die redakteur skryf, sal moet saamstaan om die pot aan die duurder, maar om ook wins daaruit (bespreek asb. vroegtydig)
kook te hou. Dit sluit nie net besparing te kan maak vir jou en jou gesin. Ons
O ns verwelkom ons lesers – nuwes
sowel as ou getroues! Met die
uitputtende hitte hou ons uit, maar
in nie, maar ook hoe om nuwe maniere
te kry om idees te herwin om ‘n nuwe
fokus op maniere wat vir jou, jou gesin
en vriende tot voordeel kan wees. Ons
Sperdatum vir advertensies is elke laaste Vrydag
voor PRINT.
Geen kansellasies sal dan aanvaar word nie.
bron van inkomste te verseker. sluit ook ‘n paar asemrowende resepte
ons is dankbaar vir die reën wat al Ons praat ook met suksesvolle in soos altyd en ‘n drankie tot lafenis Uitgewers:
geval het en die bietjie koeligheid wat boere en rolspelers in die boere-be- van die dors en die brandende hitte. Platinum Cybernet CC
dit saambring. Met hiérdie maand se sigheidsbedryf. ‘n Mens kan altyd by ‘n Lekker lees! Reg nr: 2009/077673/23
uitgawe het ons besluit hoe ons ons les- BTW nr: 4640266617
Inhoudsopgawe
Terme en voorwaardes:
Nie die redakteur of die uitgewer kan vrantwoorde-
lik gehou word vir enige foute of uitlatings in enige
artikel of advertensie nie. Die skrywe, uitsprake en
Feather Field Farms: opinies in die artikels is nie noodwendig die van
-Brits hoenderboere maak naam - bl.5 die redakteur of joernaliste nie. Geen regsver-
antwoordelikheid deur die tydskrif word aanvaar
Boran: gemaak vir Suid-Afrika daarvoor nie.
VAN se nuwe toestande - bl.6
HOENDERBOERDERY Verbouiing van ‘n kweekhuis Kopiereg:
TOT Die kopiereg van die Blink Boer
gee jou finansiële vryheid - bl.12 tydskrif behoort aan Platinum
VOLHOUBAARHEID Het jy ‘n swembad? Teel meet Cybernet CC en mag nie geproduseer word in
- bl.16 Tilapia! - bl.14 enige vorm nie. Die naam Blink Boer is ‘n handels-
merk van Platinum Cybernet CC.
Van tuin tot teekopie -bl.22
Word gesond deur natuurlike Web adres:
kruie te gebruik - bl.24 www.blinkboer.co.za
BRITS
Die hoë gehalte en netjiese finale produk Werkers besig om die verpakkingseenheid Jaco Lerm (produksie) wat een van hulle hoenders (2,3115 kg) geweeg het.
(hoender) na verpakking. te ontsmet en skoon te maak. geheim nie. Hulle slag volgens bestel- verskaffer en dan word hulle van dag
lings en is ook oop vir bestellings direk 34 by die slagpale geslag. Hulle voer
kon uitvee toe boer sy klaar met rissies, in Sunninghill, Sandton. Jy moet goed van die publiek af. Dag oud kuikens hulle hoenders gewone hoendervoer en
uie en allerhande ander groente.“Ek wees om op ‘n Sandton besigheid se word aangekoop en afgelewer by die die hoenders word glad nie met enige
was besig om Neville se droom uit te verskafferslys te kom – dit is nou geen plaas van ‘n welbekende nasionale Vervolg op bl. 9
Exceptional
Nutritional Value
Remote
Energizer
ET Remote
Mounting
Bracket
Wireless
alarm system
Security Camera
Lighting Centurion
gate motor
Security Sign
Electric Fencing Paradox wireless
Security system
Maandae tot Donderdae: 08:00 - 16:30
Vrydae: 08:00 - 16:00
Saterdae, Sondae en Openbare8 vakansiedae
Blink Boer-
gesluit
Jaar 4 Uitgawe 2
deel van die grond 25 Februarie 2016
Vanaf bl. 3
Vanaf bl. 5
om te spesialiseer in groente en vrugte,
antibiotika toegedien nie. Die beste maar om ook ander verbruikersitems
van alles is dat hierdie hoenders terselfdertyd te voorsien. Die geheim lê
‘semi free range’ is aangesien hulle ook in die aanvaarding en omhelsing van
binne groot skure loop en gedurende moderne kos. Kosmaak en eet het by die
die dag die son kan geniet. “Hulle moderne kultuur aangepas. Dit is nie net
noem dit eintlik ‘barn raised,’ dis so die groot vyf naamlik: spinasie, beet, kool,
tussen ‘free range’ en nie,” heg Avryl tamaties, en wortels wat die voortou neem
by. Wat ook toevoeg tot hulle sukses soos in enige egte boerekombuis nie. Die
is die verminderde veelading. Die mensdom, ongeag van kultuur pas aan by
besigheid neem altesaam 20 mense ‘n internasionale eetgewoonte, ‘eat it fresh,
in voltydse diens. Die span is ook eat it green’ is die nuwe slagspreuk. Die
verwisselbaar wat hulle vaardighede bedryf en besigheidsreis moet innover-
betref. Hulle is ook met die Departe- end wees om voor en volhoubaar te bly.
ment van Landbou en Ontwikkeling Kreatiwiteit in smaak en voorlegging het
geregistreer, “hulle loer gedurig in ook ‘n belangrike deel van kos maak en
hoor,” se Avryl. En toe Jaco een van finale produk uitbeelding geword.
die hoenders skielik optel en weeg Die benadering van hulle be-
toe weeg dit nogal ‘n indrukwekk- sigheidskreet is een van gasvryheid,
ende 2,3115 kg so lank voor slagtyd. vriendelikheid, verwelkomendheid en om
Wat regtig vir ons uitgestaan het John Dundson (slagter) en Avryl Stuart die trotse eienaarsspan kopers tuis te laat voel. Dit is so vereensel-
was dat die slagfasiliteite van Feather op kantoor by Feather Field Farms. wig met die eienaars se unieke kultuur
Field Farms alles so spierwit, spikkel – eet en kosmaak is tog ‘n groot saak vir
skoon en hoogs higiënies was. Ons ‘n Italianer!
moet eerlik wees (as die skrywer Die briljante meesterbrein agter
en een wat nogal aan ‘OCD’ ly) is hierdie konsep, naamlik die Fruit & Veg
die hele besigheid ontsettend skoon City en Food Lovers Market idee, het die
– ons was verslae. Tot die verpak- tendense van die tyd en van sy teikenmark
king en finale produk blink uit in nagevors en gevolg, en dit saam met
kwaliteit en higiëne. Hulle leuse is skouer aan die wiel sit en fyn beplan-
hoë kwaliteit teen bekostigbaarheid ning het die slot van hierdie suksesstorie
in teenstelling met massaproduksie. voleindig.
Gehalte is die middelpunt hier – dit Fruit & Veg City en ons boere werk
word pertinent benadruk. Ek kyk hand in hand saam met mekaar. Party
nuuskierig na die Duitse herdeshond boere lewer direk aan die winkel en ander
op die plaas en vra toe of hy nie die weer aan die mark. Luciano inspekteer die
hoenders vang nie. “Die snaakste van groente en vrugte self wat aan die winkels
alles is hy vang glad nie die hoenders verskaf word. Sandro besoek die boere
nie, hy is so gewoond aan hulle, hy persoonlik en ken hulle baie goed. Groent
pas hulle eintlik op,” sluit ‘n geluk- en vrugte word ook uitgegee en op hierdie
kige Avryl af. wyse word ons boere en land bevoordeel.
Die hele span buite die slagpale- en verpakkingseenheid- gebou.
Dr. GS Scheepers
(BVSc) T & L ELEKTRIES
082 785 1593 THE ONE KEY SOLUTION
ELEKTRIES/ELEKTRO-MEGANIESE HERSTELWERK
EN INSTANDHOUDING
Herstel van engine elektriese toestelle bv.
Stowe, Geysers ens. Elektriese Installasies
Tel: 012 252 1266
Faks:012 252 6357 Bevoegheidsertifikate beskikbaar (COC)
Kontak: Ludwig - 072 040 3800
31 Carel de Wet Weg, BRITS, 0250
Email: zdk@vodamail.co.za Theo - 083 264 3833
20
Years Horison Voere
Cnr of Reitz & 33 Koőperasie Ave, Brits Tel: 012 252 0768 / 071 370 9340
Experience
Blinds & Carpets NU
U
Vertical, Venetian, NEW T
Bamboo, Roller,
Wooden Carpets
and laminated flooring. Elite ............. 40kg – R449.50
Best quality blinds Elite ............. 25kg – R289.50
at the best prices. Elite ............. 8kg – R105.50
info@springbokblinds.co.za Maintenance 40kg – R419.50
Maintenance 25kg – R269.50
For expert advice & service contact
Maintenance 8kg – R93.50
012 252 2945 or 082 565 6308
9 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
dit kan jy nie kry nie). Jy kan vir jou waai- tuisgemaakte ‘biltong hoekie.’ En boonop
ers aanskaf en jou hande handig maak in dit kan jy ook intussen jou gesin en jou
die sout. Die sout is blykbaar goed vir jou vriende bederf. Ingelegdes of southappies is
vel maar die biltong nie so goed vir die ideaal vir partytjie en makietie hou, asook
cholesterol nie – so liewe mense vat dit vir verrassende geskenke op verjaarsdae,
net asseblief stadig, hospitaal onkoste is huweliksherdenkinge, troues, en sommer
duur. Vir die wat die horries kry, entevrees net om die nuwe bure tuis te laat voel. En
en benoud raak met die gedagte van ‘n of jy alles self gebruik, verkoop of weggee
toegepakte motorhuis, jy kan altyd die – die keuse is alles joune.
plek gebruik vir die wat hulle goedere wil
stoor of dan net jou eie pakkasie uitsorteer
en stoor.
Dit hoef nie altyd harde spier knaende
werk te wees nie. ‘n Mens kan altyd jou
motorhuis ook verander in ‘n speelhuis vir
die kinders – en dalk ook nou en dan jou
familie en vriende se kinders help oppas.
Hiérdie tyd van die jaar en spesifiek in
ons ekonomiese klimaat, moet ‘n mens
slim planne uitdink om die pot aan die
kook te hou. Jy kan jou ingelegde vrugte
en groente, asook jou konfyt verkoop uit
jou ‘huishoudelike spens’ of liewers jou
GEBRUIK JOU MOTORHUIS
OP ‘N BOERE WYSE Ifafi
A s dit by plek en spasie kom kry jy
twee tipes mense. Een wat opgaar,
en die ander wat wegsmyt. Ons het ‘n
of al is dit net die helfte daarvan – al moet
jy jou tjor onder die afdak iewers parkeer
– ons belowe dit sal die moeite werd
Apteek
oplossing vir die hamsteraar (‘hoarder’) wees vir die hele gesin (ja ons weet dis
wat net alles bymekaar wil maak en vir Suid-Afrika en hier ‘loop karre net weg;’
die obsessiewe kompulsiewe versteurde sluit die hek of gebruik ‘n alarm as jy kan Christo van Staden
wat net weg mee wil maak (Ek sien alreeds – ons soek asseblief geen regseise van ons Apteker
hoe, kyk vrou- en manlief op vir mekaar lesers as ryding net verdwyn na julle ons
in die oë met ‘n glimlag – nou ja julle wenke toegepas het nie).
ifafi@arrienel.co.za
weet mos by die tyd goed wie het watse Kom ons begin by die begin: soet en
karaktertrekke!) sout – vat jou goed en trek Ferreira... kry 1 Ouwapad str
Vir die van julle wat graag bymekaar eers daardie motorhuis uitgepak want ons Silwerside Sentrum
maak het ons twee gepaste idees om van wil hom weer vol pak – en dit met lek- Ifafi
Besigheids Ure:
jou motorhuis die beste gebruik te maak. kergoed. Jy kan jou motorhuis gebruik as Tel: 012 259 1616/ 1743
Maan- Vry: 08h00 - 19h00
En, ons gee jou nogal ‘n keuse tussen ‘n bêreplek vir ingelegde vrugte en konfyt. Faks: 012 259 1669
Sat: 08h00 - 13h00
soettand en sout-tand, of sommer altwee. Of jy kan jou motorhuis eg boers gebruik Nood: 073 357 5103
Son/ Vakansie dae: 09h30 - 12h00
As jy dalk ‘n ongebruikte motorhuis het – om biltong te maak (meer stoere boer as
HUSQVARNA 345FR
45.7 cc · 2.1 kW · 8.5 kg · X-Torq · Low Vib · Smart Start
GEREED WANNEER U IS
PLANT HIRE
tot 25kw vir huise,
plase, plotte
en besighede.
Asook diens en
onderhoud
op jou batterye.
Sonpanele
beskikbaar:
Klein tot groot
Vir huise en
plase
Ons verskaf batterye vir voertuie
Tlb’s, Excavators, Graders, 10 m³ Tippers, BBLBATTERIES
Maandpakke beskikbaar.
CHAKA
SECURITY Reg No: 2001/021993/23
VAN HOENDERBOERDERY
trekking tot bekostigbaarheid en hoeveel
moeite jy gewillig is om in te sit.
Mense koop oor die algemeen meer
hoendervleis omdat dit meer bekostig-
TOT VOLHOUBAARHEID
baar is as rooivleis. En in ons omstan-
dighede wat die ekonomie betref – veral
as mens na die rand en dollar syfer kyk
H
is ‘n tuis hoenderboerdery vir profyt
ierdie tyd van die jaar kry besighede eie agterplaas, of as jy ‘n groot grasperk pot, in die oond, of somer op die vuur – of huishoudelike gebruik tot ‘n groot
swaar en verbruikers is platsak. het, te begin. Baie mense glo nou weer my liewe land, ons is tog Suid-Afrikaners aanwins.
Hiérdie begin van die jaar is nog meer nie daarin om ‘n hoender te slag en te eet en boere om meer spesifiek te wees. Die ‘n Mens kan tot ‘n stap verder gaan
moeiliker in spesifiek as elke ekonomies wat jy self grootgemaak het – maar in tye skoonmaak werk kan partykeer bietjie en hoender geregte voorberei of net
jaar voorheen beleef. Die droogte wat van skaarste moet die fiemies maar by die van ‘n uitdaging wees, maar mens raak eenvoudig die hoender gaar maak en as
veroorsaak is deur te min reën, wat dan agterdeur uitwaai! dit vinnig gewoond. Dit sluit net die ‘n ete verkoop. Voor jy waag om te lag,
die kwaliteit en kwantiteit van veevoer, Al wat jy regtig nodig het is ‘n verskaf- weeklikse opgrawe en skoonmaak van dink ‘n bietjie aan die sukses storie van
groente en vrugte, en ook die koste van fer van kuikens, heiningdraad, karton, ‘n die saagsels in die hoenderhokke in en bekende handelsname soos Kentucky en
vleis verhoog het slaan ‘n mens nogal water toevoeg en saagsels, en natuurlik om die saagsels om te ruil. Kos en water Chicken Licken. Al wat jy nodig het is die
vol-vuis hard waar dit saak maak – die voer. Jy kan besluit om met gewone hoe- gee is soos met enige boerdery volgens moed, geduld, bereid wees om hard te
beursie. ‘n Oplossing wat jou gesin kan nders te boer of dit te doen met die ‘free instruksies en volgens ‘n voedsel roetine werk – en jy kan maklik so jou finan-
voed en ook terselfdertyd lonend kan range’ konsep in jou agterkop. wat vir hoenders ‘vleisbou’ waarborg. siële probleme verlig en jou inkomste ‘n
wees is om ‘n hoenderboerdery in jou Altwee is ewe lonend en lekker in die Of jy nou voer wil gebruik wat hormone hupstoot gee.
Air cons
&
Cold
Rooms
Marmoset
Stephan: 082 882 8221 babas
Sel: 079 780 4155 weer
beskikbaar
Tel: 012 252 3241
arcticair@pdrmail.co.za
25C Harrington Str Brits
Wednesdays
R49
300g T-Bone with pap, chips or salad R55
500g T-Bone with pap, chips or salad R75
Breakfast
specials everyday Thursdays
2 x Eggs Curry Lamb & Pork R79
2 x Streaks of Bacon
1 x Cheese Griller Only FRIDAYS
1 x Fried Tomato Eisbein, chips, salad, rice or pap R89
R39
SUNDAYS - CARVERY 3 Meats, 3 Veggies, R120 Adults
Potatoes, Rice, Desert
R60 (6-12yrs-U/6 Free)
Where to find us: On the 511, 2km from Hernic Mine, Brits.
17 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
PAS EKONOMIES
AAN EN MAAK
HUISHOUDELIKE
LUSERN
D ie kern van die saak om te oorleef in
vandag se tyd en in ons wêreld is om
die oorlewingsmeganisme te hê om aan
van sowat twee kuseks beskikbaar is, bed-
dings van ongeveer 30 voet wyd beter sal
beantwoord as smal beddings.
erf het) is kan jy by jou huis of op ‘n
plot lusern plant vir jou eie vee of om te
verkoop. Jy kan kratte gebruik om die ryp
te pas. Ons beleef ‘n tipe resessie wat nie Lusern is ‘n langlewende oorjarige lusern te oes en te verpak in ‘n blokkige
net oornag gaan oorwaai nie. Die keer is plant en kan alleen by ‘n wisselboustelsel vorm. Jy kan dan dit gebruik om jou eie
dit die elemente in die lug wat alles beïn- van ‘n lang kring loop ingepas word. Wat vee te voer of te verkoop aan die mark of
vloed en nie een of ander geldeenheid of egter deur die kweker in ag geneem moet boere wat dit nodig het. Die geheim is om
aandeelmark wat die laaste sê het. Met word, is watter soort gewas die lusern jou prys effens laer as die mark of agri-
die droogte het voer skaars geraak, en dit in so ‘n geval sal voorafgaan of volg. winkels te maak. So kan jy lusern kultivar
wat oor is het duur geword. Afgesien van die ander voordele van ‘n as ‘n bestaansboer of vir wins – altwee
Met die gevolg is daar ‘n dringende wisselboustelsel sal die boer deur gewasse hoort vir jou tot uiterste voordeel te wees.
behoefte aan kwaliteit voer teen ‘n sorgvuldig te kies en behoorlik te bewerk,
bekostigbare prys – klink onmoontlik in staat gestel word om sy lusernlande
maar daar is ‘n uitweg. Lusern (Medi- so voordelig moontlik voor te berei en te
cago sativa) is ‘n meerjarige plant. Na verseker dat dit behoorlik aangelê is vir
gelang van die variëteit en klimaat kan besproeiing - as besproei word - en vry
dit vyf tot twaalf jaar oud word. Met is van verdringende onkruid. Dis wenslik
‘n hoogte tot 1 m en trossies klein blou om minstens ‘n jaar aan die verbouing
blomme lyk dit baie soos die Klawer van ‘n voorbereidende gewas en die voor-
(Trifolium). Die plant het ‘n diep en bereiding van ‘n land vir lusern te bestee.
sterk ontwikkelde wortelstelsel wat tot 4,5 Onder reënvaltoestande kan ‘n gewas
meter kan uitstrek. Dit help die plant om soos byvoorbeeld mielies of aartappels of
tydelike droogtes te oorleef. enige ander geskikte gewas vir die beson-
Daar is verskeie faktore wat in aan- dere plek, gekweek en die onkruid op die
merking geneem moet word by die bepa- manier uitgeroei word. Waar besproei-
ling van die grootte, fatsoen en helling ing egter beoefen word, kan oulande
van die beddings wat gemaak moet word, toegelaat word om braak te lê, of waar
byvoorbeeld die grootte van die besproei- die land uit nuwe grond bestaan, kan een
ingstroom wat onder normale toestande van die wintergraangewasse gebruik word
gebruik sal word, die hoeveelheid water om die inrigting van die beddings en hul
wat per snysel toegedien sal word en geskiktheid vir besproeiing te bestudeer,
die geaardheid en geskiktheid van die asook om onkruid te onderdruk.
grond vir gelykmaking. Gevolglik behoort Vir besproeiing kan jy water uit
boere, wanneer hulle besluit hoe groot damme wat naby geleë is tap om so deur
die lusernbeddings moet wees, faktore nie jou water rekening op te jaag (ons
soos byvoorbeeld, tekstuur, die wa- munisipaliteit in Madibeng is bekend om
teropneem- en waterhou-vermoë, asook rekeninge te stuur wat die rykste boer se
die diepte van hul betrokke grondsoorte hart sal laat gaan staan). So spaar jy op
in aanmerking te neem. Aanbevelings wat water vir die lusern, en op grond wat dit
vir alle toestande geskik sal wees, kan nie word in jou eie erf gegroei.
gemaak word nie, maar in die algemeen As jy ‘n groot erf het wat omtrent
kan gesê word dat waar die grond en so 50 by 20 meter is, of dit in jou voor
water dit toelaat en waar ‘n goeie stroom of agter erf (of as jy ‘n redelike groot
18 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
DIE WONDER-MORINGA-BOOM:
‘N ATOOMBOM SUPER-VOEDSEL
D r Mercola inspireer en lig ons in oor
die wonder van die Moringa-boom.
Die Moringa-boom is ‘n super-voedsel.
beskikbaar. Dit kan ook enige tyd deur
die jaar geoes word. Die spesifieke plant
is ook propvol anti-oksidante, dit bevat
Laat ons van die staanspoor af besef ook polifenole wat verantwoordelik is
waarmee ons te doen het: Moringa bevat vir die beskerming van jou lewer en
9 keer die proteïene van jogurt; 10 keer ander nodige organe. Die Asian Pacific
die vitamiene A van wortels; 15 keer die Journal of Cancer Prevention keur
kalium van piesangs; 17 keer die kalsium ook die plant goed en wys die boom aan
van melk; 12 keer die vitamiene C van vir as ‘n middel om te ‘detox’ soos ons sal
lemoene; en ‘n uitstekende 25 keer die sê. ‘n Verdere studie het ook getoon dat
yster van spinasie. Hierdie superkos is vrouens wat 1,5 teelepels Moringa blaar-
letterlik ‘n voedings atoombom. poeier in die oggend gedrink het vir drie
Moringa oleifera is die vinnigste maande se anti-oksidant vlakke in hul
groeiende boom bekend in Suid Asië. bloed aansienlik verhoog het. Die gebruik
Die boom word ook nou orals in tropiese van Moringa verlaag ook suiker vlakke in
areas gevind. Die Moringa-boom se die bloed wat dit ‘n gepaste aanvulling vir
blare is vir eeue as ‘n voorkomings- en diabete maak. ‘n Navorsingsstudie het tot
geneesingsmiddel vir sowat oor die 300 bevind dat om Moringa deel van jou etes
diagnoseerbare siektes. Die Ayurvedische te maak kan die verhoging van suiker in
stelsel van geneeskunde stel die belang die bloed tot en met 21% verlaag. virus uitwis met genoeg toediening van bakterieë van die waterstof en is dan
van hierdie boom hoog op die prio- Die plant se blare het ook ‘n sterk Moringa. Die plant kan verder ook meer drinkbaar. En dit is die wonder van
riteitslys van natuurlike medisyne. Die anti-inflamatoriese effek en kan ontste- gebruik word tot om jou te beskerm teen Moringa – daar word tot beweer dat al
Moringa-boom wat baie keer na verwys king voorkom en beveg, het die Epoch arseen vergiftiging. As iemand arseen in- vat jy net ‘n klein hoeveelheid daarvan is
word as die ‘wonderwerk boom,’ of Times bevestig. Dit word ook gebruik gekry het sal so min as 500 mg Moringa dit meer as genoeg as ‘n supplement om
andersins as die ‘peperwortel boom’ het om ‘n maagsweer gesond te maak wat nie saad poeier die opneming in jou liggaam jou vir die hele dag te voed – blykbaar
klein ronde blare wat vol voedingswaarde gesond word met gewone medisyne nie. verminder met 55% in jou bloed, 65% hoef jy dan nie eers te eet nie – jou lig-
gepak is. Dit is geen wonder dat die boom Die Moringa-boom verseker ook gesonde in jou lewer, 54% in jou niere, en 34% in gaam het reeds alles wat dit nodig het.
vir oor die 4 000 jaar medisinaal en as cholesterol vlakke aangesien die Journal jou brein. Altesaam kom dit daarop neer So, maak nie saak watter kwaal of vita-
super-voeding gebruik word. of Ethnopharmacology die plant aan- dat Moringa jou lewe kan wel red van miene tekort jy het, al is dit net vir daar-
Die Moringa-boom groei ook maklik haal as ‘n middel wat cholesterol verge- vergiftiging. die ekstra woema vir die dag, Moringa in
en is so deur ideaal vir verarmde areas lykbaar verlaag soos simvastatin wat Van ‘n spysverterings standpunt is sy blaar of poeier vorm het alles wat jy
vir voedingswaarde. Lande soos Malawi, vir hoërbloeddruk gewoonlik voorgeskryf Moringa veselryk en suiwer jou derms, daagliks nodig het om jou gesond en be-
Senegal en Indië word daardeur be- word deur mediese dokters. Die plant wat dan ook bydra tot ‘n meer gesonde voed te hou, asook om jou liggaamlik in
voordeel. In sulke areas is die Moringa help ook om ‘n ooraktiewe skildklier te leefstyl. Die blare word ook gebruik om staat te stel om met optimale potensiaal
plant met die meeste voedingswaarde reguleer en kan tot die Herpes simplex water te suiwer want die blare skei die die dag aan te pak. Probeer dit gerus!
Ins h Fi
Die verhouding tussen hond en mens tel die mens se innerlike bedoeling op
Cas
is hoogs psigies. Die mens het behoefte deur die uitdrukking van gebare in die
ura tme
aan aandag, en partykeer doen menslike menslike liggaam. Dit is besonders dat
aandag net nie dieselfde nie. Honde is honde en die mens oor geskiedenis
nce nt
nie soos die mens wat ou gevoelens en mekaar aangevul het sodat altwee daa-
+
gensie van al die diere. Hulle verstaan
• Microdotting For Police Clearance
weer heel tevrede met wapperende stert
reg by jou voet. Jou troetel-maat bly gebaar-taal sonder enige opleiding – dit
getrou al gebeur wat – dit is innig deel
van hulle instink. Die mens tenoor sy
is so deel van hulle genetiese instinkte.
Hulle sê dat ‘n hond die mens se beste • Smash & Grab
mede is weer glad nie so nie. Die mens se vriend is – dit kom voor in sy gevorderde • Safety Glass For Machinery
• Flat Glass For Homes
houding tenoor ‘n ander verander soos sintuie om die mens psigies te verstaan
wat die ‘wind van opgeweegde motiewe net deur die lees van gebare, wat die
mens nie met mekaar regtig kan doen
Email: natasha@myglass.co.za
in die hart van verstand’ dit laat sin maak
nie, doen honde deur die insluiting van
Bosveld Oase
om te verander soos ‘n uitruil transaksie
van oog vir oog en tand vir tand. Dit die onderbewussyn met die bewussyn.
Bosveld Oase situated in tranquil Bushveld only 15 minutes from Brits. Consists of 110 grassed caravan stands and
paved pathways with wheelchair friendly ablution facilities. Fully enquipped self- catering units. NEW WATER PARK that
includes: Big Super Tube, Twin racer slides, Sprinkler park for kids, open heated pool and 9 hole mini golf course. Day
visitor by prior reservation, limited number of people allowed per day. Things to enjoy for Campers and self catering
guests. Covered heated & cold swimming pools, kiosk, bird watching, fishing and game viewing by foot/ bicycle.
R
nie by kan uitkom nie en wat in volson wat werk in jou area, so jy hoef nie eens jou grond is. Kry ‘n botteltjie Seagrow en kan jy, want met ‘n stuk
veel daaroor te wonder nie. Koop ‘n paar spuit die groente gereeld volgens die bro-
is. Onthou hoe meer son hoe beter. Jy
T-bone,
T-bone, chips
chips &veggie
grond wat so 10 by 30 meter groot is en
&veggies
R
R35
kan ook ‘n pot, ‘n leë emmer of selfs ‘n Marigold blomplantjies en plant hulle sure daarmee om dit mooi te laat groei. om deur water te pomp van die naaste
ou bababadjie gebruik om in te plant sommer so oral oor in jou tuintjie. Hulle Mense gaan vir jou sê sekere plante dam – want water- koste en besparing is
as jy nie genoeg tuin spasie het nie. Die lyk vrolik en hou die goggas weg. Kry ook groei beter as hul by sekere ander plante Bosveld
Bosveld Burger
Burger
in ons geweste op die oomblik belangrik
R
grond moet verkieslik gelyk wees (indien ‘n paar pietersielie of ander kruieplantjies geplant word, maar weet jy as jy ‘n begin- – kan jy tot 900 plante oes. En dan hoef
moontlik), want so kry al die plantjies
ewe veel water. Maak die grond skoon
volgens jou smaak en wat jy sal gebruik.
Plant die hele klomp in jou tuin. Jy kan Sondag
Jy gaan buitendien mooi sien wat groei Buffet
ner tuinier is, hou dit vir jouself maklik.
Sondag Buffet 12:00
12:00 - 15:00
- 15:00
jy nie net by huishoudelik te bly nie maar
jy kan jou groente verkoop. Deur om jou
van onkruid en dan besoek jy jou naaste die groente soort by soort hou en die goed in jou tuin en dan sal jy weet vir prys net effens laer as die winkel se pryse
kwekery. Koop saailinge (klein plantjies) kruie sommer so oor en weer tussen in volgende jaar. Hou net in gedagte dat as te maak kan jy nogal goed wins maak
van groente waarvan jul hou. plant. Gee genoeg en gereeld water. Aan jy ‘n klein spasie het, moet jy nie plantjies en dan het jy van die huis af (of liewers
Die kwekery sal in voorraad hê presies die begin definitief een keer per dag of koop soos pampoen wat sommer ‘n groot agter jou erf uit) jou eie klein besigheid.
die soort groente wat nou goed groei en elke tweede dag (afhangende van hoe nat deel sal toe rank nie. Hou dan eerder by
OppideCk
Jagerhouse Restaurant
ATLANTA
SALOON Restaurant
Woensdag aand: Etienne Live Kroeg & Take-away
Thursday - Special
T- Bone + Beer R80
Buffet Sunday
(Month end from 12:00)
Dubble
Happy Hour-
Richelieu 19h00- 20h00 Friday/Saterday
Double Richelieu & Coke
en Coke
@ R20 + = Cell nr: 083 453 8890
• Bolts & Nuts - M/steel, Hi - Tensile St/Steel
• Welding: Tig / Mig, Plasma
•
Welding
• Safety Machine, Grinders, Compressors
--Mining
Repairs
safety equipment
26 Spoorweg Street, Brits 0250
• Electrical: Industrial to home
Tel no: 012 252 0220
• Lubricants: Grease, oil and equipment
• Home & Garden Equipment Fax: 086 768 6497
PROMOTION:
ELECTRICAL
&PLUMBING
E-mail:
rui@britsautobody.co.za
BRITS
SUPERMARKET LIQUOR
Safari Shopping Centre
Van Velden Street Safari Shopping Centre
Monday - Friday: 08H00 - 20H00 Monday - Thurs: 09H00 - 19H00
Saturday: 08H00 - 19H00 Friday: 08H00 - 20H00
Sunday: 08H00 - 18H00
Tel: 012 252 0925 / 6 Saturday: 08H00 - 17H00
Sunday: Closed
NEW KYOCERA
ECOSYS M2535dn
The compact multifunctional
office printer
Available at Tetrafull
• Up to 35 A4 pages per minute
• Time to first copy: 6.9 seconds
• Double sided print, copy, scan and fax functionality as standard
• 50 Sheet document processor scans double sided originals
Only R8 999.00 • Print from and scan to USB flash drive
(Excluding vat) • Exceptionally low printing costs in its class
Fr
at
es
,
hF
ro m
The
Abattoir
A-grade Beef Forequarter R52.99 p/kg Brits Abbatoir, 1 Bonsmara Street, Brits, 0250
A-grade Beef Hindquarter R54.99 p/kg Tel: 087 150 7699 Cell: 082 446 1280 or 082 651 3401
Beef Shortrib R45.99 p/kg
Beef Stew R47.99 p/kg Wednesdays & Saturdays Only
Beef Chuck R59.99 p/kg
Beef Brisket R59.99 p/kg ...While Stock Last
Whole Rump R95.99 p/kg Beef Short Rib R42.99/kg
Whole Sirloin
Lean Beef Mince
R95.99 p/kg
R54.99 p/kg Classic Boerewors R54.99/kg
Whole Silverside R69.99 p/kg Whole Rump R89.99/kg
Whole Topside
Oxtail
R69.99 p/kg
R89.99 p/kg Whole Sirloin R89.99/kg
T-bone R84.99 p/kg T-bone R79.99/kg
Pickled Ox Tongue
Classic Boerewors
R59.99 p/kg
R59.99 p/kg Lean Beef Mince R52.99/kg
Clean Cowheels R17.99 p/kg Oxtail R84.99/kg
Chicken Drumsticks R35.99 p/kg
Chicken Leg Quarters R32.99 pkg “SIZZLING STEW SPECIAL”
Clean Bones R 2.50 p/kg MONDAYS & THURSDAYS A-GRADE BEEF STEW
only
Cowheel Off Cuts R 2.50 p/kg
Meaty Bones R13.99 p/kg R45.99 /kg
Visit Us For All Your Funeral Unveiling And TRADING HOURS
Wedding Function Bulk Meat Requirements Mon - Fri: 07:30 - 17:30Sat & Public Holidays: 07:30 - 15:00 Sundays Closed
25 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
BOER JOU EIE POT KRUIE BINNEHUIS
Apache Combo
200g Ribs, 4 Buffalo Wings
& 200g Pork Chop. 13490
Served with Spur-style crispy onion rings
26531S Spur Advertising_JHB
Ts & Cs apply. VAT incl. Eat-in only. Not available as a takeaway. Per person.
The visuals are for descriptive purposes and meals served could vary. Portion weights are raw weights.
Maar hier kom die kinkel, wat daarvan om die lekker smaak en effek van die ‘verliefs’-vrug te verenig met net
‘n knertsie drank. Jy kan ook jou gaste goed beïndruk deur hulle by die deur te verwelkom met ‘n ‘passion
fruit cocktail.’ Maar asseblief, die Blink Boer span keur glad nie die misbruik van drank goed nie, alles met
matigheid voor oë... Ons het besluit om julle te verras met ‘n handige en bekostigbare passie-vrug ‘cocktail’
resep.
Wat lekker is van hierdie resep is dat dit juis ook gemaak is om jou liggaamstemperatuur af te koel in hierdie
warm Noord-Wes Februarie somer.
Benodigdhede: RESEP
t O ur
k Ou Bone
e c r T-
C ille sbein
h Catch the Woody’s
G K y Ei
1K risp Premium Lager
&C in our All New Beer Garden
Benodigdhede: Rooiwyn-pere:
3 Geskilde pere, gehalveer en pitmagie
(vir 6 klein of 1 groot tert) uitgesny
500 ml Merlot of ander rooiwyn
Frangipane: 100 ml suiker
3 Eiers
100 ml botter
1 blikkie baba-pere in stroop
Sjokolade brosdeeg Benodigdhede:
100 ml strooisuiker 250 ml koekmeel (vir 6 as voorgereg)
200 g gemaalde amandels 125 ml koue botter
‘n Paar druppels amandelgeursel 2 ml sout 9 heel lamsniertjies of 18 oopgesnydes
50 ml strooisuiker (Wenk:jy kan ook skilpadjies gebruik, braai hulle net mooi gaar en bruin en volg die resep
Ganache: 50 ml kakao verder vanaf stap 5)
200 g Albany Donker sjokolade met Geroosterde Amandel +- 50 ml yswater Sap van 1 groot of 2 klein suurlemoene (ongeveer 60 ml)
50 ml botter Dijonmosterd
100 ml Dewfresh room Olyfolie en botter vir braai
100 ml Rooiwynstroop afgekook van posjeervloeistof met 100 ml suiker en 15 ml botter bygeklop Sampioene na keuse, ongeveer 100 g
150 ml Sjerrie (enige na smaak, maar ek gebruik Old Brown)
So maak mens: 200 ml vars Dewfresh room
Bedek die halwe pere met al die rooiwyn en die stroop van die baba-pere in ‘n klein kastrolletjie met ‘n 3-6 takkies vars tiemie, gestroop
deksel. Posjeer oor matige-warm hitte vir ongeveer 40 minute. Die posjeertyd sal afhang van die soort en Sout en peper as geurmiddel
rypheid van die pere. Jy wil hulle donkerrooi en sag, dog ferm, hê. Sit die baba-pere by, ongeveer halfpad
deur die posjeerproses. So maak mens:
Maak die niertjies mooi skoon deur die vliesie af te trek. Sny hulle oorlangs deur en sny die pypies so goed
Maak die tertkors. Verhit oond tot 190c. Meng al die bestanddele behalwe die yswater in jou voedselver- as moontlik uit, sonder om die niertjie te stukkend te sny. Meng 1 teelepel mosterd met die suurlemoensap
werker tot dit amper ‘n bol vorm en aan mekaar vasklou. Sit dan die yswater by en pols weer. Moenie en laat rus die niertjies daarin in ‘n glas– of nie-metaal bak vir ten minste 15 minute, maar nie langer as ‘n
die deeg te lank meng nie en werk eerder op pols in stede van een aanmekaar meng. Bedek die bol met halfuur nie. Verhit ‘n klein bietjie olyfolie saam met ‘n klontjie botter in ‘n swaar braaipan, medium tot goed
plastiek en verkoel vir 15 minute. Voer die tertpan/pannetjies met los bodems met die deeg uit. Sorg dat warm. Droog die niertjies af met kombuispapier en gooi die suurlemoensap weg. Braai nou die niertjies
die randjie netjies is. Bedek met bakpapier en bakboontjies en bak vir 12 minute teen 190 grade Celcius. alkant mooi bruin. Nie nodig om hulle te veel te draai nie, 2 minute op ‘n kant is goed. Laat eenkant in ‘n
bak met foelie oor om warm te bly.
Maak die Frangipane deur die botter, eiers en strooisuiker saam te verroom. Voeg dan die amandels en
amandelgeursel by. Vul die tertkors met Frangipane en plaas die pere bo-op. Hou die baba pere eenkant. Braai die sampioene in dieselfde pan met ‘n klein bietjie ekstra botter mooi bruin, maar nie pap nie. On-
Bak vir ongeveer 25-30 minute tot gaar en mooi goudbruin. thou, sampioene wil nie in ‘n groot groep wees nie, net bietjie-bietjie op ‘n slag in die pan. Hou eenkant.
Kook die rooiwynstroop deur die posjeervloeistof vinnig af te kook met 100 ml suiker totdat net minder as Ontglans die pan met die sjerrie, met ander woorde die sjerrie tel al die heerlikheid wat op die panbodem
die helfte oorbly. Verwyder van hitte en roer die 15 ml botter by. is, op. Wanneer die sjerrie opkook, roer bietjie met jou houtlepel en voeg dan nog ‘n teelepel mosterd by, die
tiemieblaartjies en die room. Laat indamp deur dit vinnig te laat kook totdat die sous verdik en ‘n lepel mooi
Ganache: Breek die sjokolade in blokkies, plaas in n mikrogolfvaste bak saam met die botter en die room. bedek, of totdat jy sien die borrels breek stadiger. Roer die niertjies weer deur. Gooi sout en peper na smaak
Mikrogolf op hoog vir 2 minute en roer glad. Roer dan die rooiwynstroop by. by en bedien so gou moontlik op kapokaartappels of gestoomde jongspinasie, met die sampioene bo-oor.
Tegniese
Ondersteuning
Lekblokke 4 in 1
WABONA
SUPERMIELIEMEEL
2,5kg - 50kg
VERPAKKING
VIR INLIGTING / BESTELLING
KONTAK TAU - BRITS DEPO For more info on stock available:
taumeule.brits@gmail.com
082 375 8015 / 079 460 8624
Johan Potgieter (Bestuurder) 012 252 7739 083 408 0401
Nic Basson (Bemarker) 082 506 0917
REEN’
S
Soutpansdrift
TEL: 012 254 4768 F: 086 618 7925
Kameeldrift
012 277 1335 P.O. Box 999
Supermarket and Filling Station Brits, 0250
E: greensoasis@gmail.com
Groceries
Liquor, Petrol
Friendly Service from Nelish
Diesel, Gas Maxi’s Restaurant
� Open
24 Hours
Navrae
: 012 277 1499
Bulhoek Slaghuis / Butchery Filling Station
31 Blink Boer-deel van die grond Jaar 4 Uitgawe 2 25 Februarie 2016
Glimpse of Heaven
Caravan Park & Holiday Resort
Vlooi Mark
27 February
2016
Reguit op Van Deventer
straat, verby
Hoërskool Wagpos
5 kilo’s tot by
Glimpse of Heaven bord
aan linker kant, draai regs
op grond pad, 500m dan
regs in by Glimpse of Heaven
Gratis ingang vir publiek
R80 vir Uitstallers
Kontak Yolanda
0823627847
glimpseofheavenresort@gmail.com Glimpse of Heaven
Caravan Park & Holiday Resort
Vlooi Mark
27 February
2016
Reguit op Van Deventer
straat, verby
Hoërskool Wagpos
5 kilo’s tot by
Glimpse of Heaven bord
aan linker kant, draai regs
Kontak Yolanda
0823627847
glimpseofheavenresort@gmail.com
YOU HAVE THE RIGHT
TO BE HEARD
That’s why, even today, we’re the only short-term insurer that has a
Service Charter to protect and give our clients the rights they deserve,
including the right to superior quality; exceptional service;
affordable insurance; and the right to be heard.
Celebrate this Human Rights Day with Auto & General – because you
have the right to be heard. For more information on our one of a kind
Service Charter, visit autogen.co.za NOW.
Vier Mensregtedag saam Auto & General – jy het die reg om gehoor te
word. Vir nadere inligting rakende ons eiesoortige dienshandves
besoek www.autogen.co.za NOU.
A CCOUNTS R EC EI V AB L E
Compensates you if you cannot trace amounts
owed to you because your financial records
were lost or destroyed in an incident covered B U S I N E S S I N S U R A N C E
under the fire section of your policy.
For tailor-made business insurance that
F IDEL ITY GU AR AN T E E
Protects you against losses suffered due to gives you exceptional value for money, call
fraud by employees. Auto & General today on 0860 10 44 33.
P ERSONAL AC C I D E N T
Provides insured owners and shareholders
with cover for death, disablement and
medical expenses after an accident.
E M P L OY ERSʼ L I A B I L I T Y
Protects you if you are held legally responsible
for injuries, death or illness suffered by an
employee.
A CCIDENTAL D AMA G E
A unique extension to cover your business
goods against accidental loss and damage. We're looking after you.
These incidents are not insurable under any
other policy section.
Auto & General is an authorised financial services provider (licence number: 16354)
Auto & General now brings you business Auto & Professional: Accounting, legal, THEFT
insurance on a whole new level – in a unique financial and consulting practices. Ensures that your business goods will be
way! Committed to taking the complexity and Auto & Practice: Medical, dental and covered against robberies and burglaries.
headaches out of insuring a business, we veterinary practices.
have made it our business to create the Auto & Office: Travel and estate agencies MONEY
simplest, most cost-effective insurance and general offices. Protects you in the event of loss of or damage
options in the industry. We have combined to your cash, cheques or even your safe.
traditional business policy sections to ensure
Certain cover sections listed below serve as
that your business is comprehensively covered GLASS
standard inclusions in your policy whilst
with the flexibility to include additional cover Specific cover for the fixed glass at your
others are optional – all depending on the
that will be the true benefit to your business. business premises.
exact nature of your business:
Clauses and features, which have no relevance
to your type of business and unnecessarily ELECTRONIC EQUIPMENT
F IR E
increase your premiums, have been omitted. A specialised cover extension for loss and
Covers your business property against loss
damage to your computers and licensed
and damage due to a wide scope of perils
software used for business purposes.
The different business products available to ranging from fire, lightning, earthquakes,
you are Auto & Business, Auto & Professional, storms and snow, to charges for fire
PORTABLE BUSINESS POSSESSIONS
Auto & Practice and Auto & Office. All these extinguishing at your business premises.
Provides wider cover for business items that
products are tailor-made for you, carefully are regularly taken away from your insured
designed around the unique needs of your BU S IN E S S IN T E R R U P T IO N
premises.
specific business. To place you back in the same position if you
lose turnover/sales/revenue/income as a PUBLIC LIABILITY
The types of businesses covered by these result of loss or damage to your business Protects you if you are held legally responsible
include the following: property. to injuries, death or damage to a third party.
Auto & Business: Florists, salons, book
stores and stationery retailers. O F F ICE C O N T E N T S GOODS IN TRANSIT
Specific cover for the office furniture you Cover for your business goods when being
keep inside your business premises. transported.
BOSHARD CONSTRUCTION CELEBRATES 35 YEARS OF SUCCESS
INNOVATED TO THE NEXT LEVEL, AND BEYOND...
If ever the cardinal, revolutionary fires of change are exploding, that As this ravages the shores of our – contributing to the South African Under the new leadership, several
A.B.E.
time is now. With the drastic degeneration of worldwide economics, the generation, forcing a constant quest economy and improving the local novel projects have emerged in-
fracturing of our national political stance and the grasp of arid inflation for custom-made solutions, there and national infrastructure. Boshard cluding:
rates – transformation is inevitable. is a force in the construction in- is an active channel whereby dreams • BP service stations located in
dustry that is doing just that – and are made a reality. Hout Bay and Tokai for BP SA
that’s not all – a thriving achiever is (Ltd) valued at R 11,37 million
implementing constructive change Boshard Construction is still jointly. These two service sta-
PAINTING CONTRACTORS cc with positive repercussions. grounded firmly on the principals, tions will be the pilot projects
values and ethos that were laid for the new partnership between
We’re causing a stir in the painting market Amid all the chaos, it is a comfort
to realise that there is a place where
down when it was first founded and
established. It continues to press
BP and Pick ’n Pay
• Railway station located in
stability is key and where the change forward, surpassing the benchmark Khayelitsha for Intersite Prop-
is actually for the better. and paving the way through innova- erty Managemant Services
tion and advanced change. valued at R 46,7 million. This
• RESTORATION If the future could ever become has been completed to date
• WATERPROOFING a reality, with Boshard, it sure is.
Boshard Construction, a 35-year-
• Data centre for Telkom located
in Bellville for Total Facilities
• SPECIALIST APPLICATORS old established company, brings the
NEW MANAGEMENT TAKES
ON BIGGER PROJECTS Management Company (Pty)
future within your reach when it Of the many exciting innovations Ltd. This project is valued at R
comes to long-term security blend- include the fact that Boshard Con- 106,7 million
ed with the fresh breeze of innova- • Alterations and extensions to
Congratulations Boshard tion. This renowned building firm is
struction has undergone a new
management restructuring. A joint radio network control centre
one of the key implementers regard- also located in Bellville, Cape
Construction and thank you for ing the 2010 FIFA World CupTM
leadership between Shaun Pearce
and Gavin Hunter as managing di- Town for the City of Cape
when it comes to providing critical Town. This project is valued at
allowing us to be part of your resources. Being as it is, Boshard is
rectors, including the efficient man-
agement of Victor Holland as con- R 13,3 million
directly involved with the construc- • Tafelbaai substation located in
success and quality for tion of a power plant supplying elec-
struction director, now heads this
new executive structure. This too Paarden Eiland, which is a joint
tricity to Khayelitsha and the City venture. This is being completed
the past 35 years. of Cape Town, embracing South
has proved to be a benefit and lead-
ing light to the company as Boshard for Eskom Holdings Ltd valued
Africa’s state of readiness. Boshard is now boldly taking on bigger proj- at just over R 21 million
is an active trendsetter regarding ects and challenges. • Revitalisation of Cape Town
s 4EL s &AX the construction and infrastructure Station for Intersite Property
s 0/ "OX 7YNBERG s 7EBSITE WWWJOLINDECOZA Dedicated Management: Victor Holland, Gavin Hunter, Shaun Pierce of the railway system in Cape Town Management Services valued at
just over R 106 million