You are on page 1of 3

19 Mei 2022 Nuusbrief no.

17

27 Oktober 2022 Nuusbrief no. 35

Wat jy doen praat so hard, ek kan nie hoor wat jy sê nie.


Uit die hoof se pen... FINANSIëLE SAKE Graad 1 – 7
Groot opgewondenheid heers oor Hierdie volg heelwat inligting Jaarlikse skoolgeld: R18 425.00
die aanstelling van Laerskool Vastrap omtrent finansiële sake, maar Ten volle betaal voor 28 Februarie
se nuwe hoof, mnr. Lambert eerstens net ‘n paar bedankings: 2023: R18 425 minus korting van
Jankowitz. Meneer Jankowitz neem Ouerbegrotingsvergadering R921 per leerling = R17 504 (plus
Maandag, 31 Oktober 2022, sy plek Baie dankie aan die beheerliggaam R200 per kind vir gr. 1 en nuwe
in die warm stoel in, aangesien hy vir die voorlegging van die begroting
inskrywings).
eers verpligtinge by sy huidige skool vir 2023, asook aan die ouers wat die
Halfjaarliks betaalbaar 28 Februarie
het om af te handel. Meneer vergadering bygewoon het en die
Jankowitz is ‘n oud- begroting goedgekeur het. en 1 Junie 2023: korting van R460
Vastraponderwyser; so sy bloed is al Betaling van skoolgelde 2022 per leerling = R8 752.50.
lankal Vastrap-rooi. Baie dankie aan elke ouer wat hulle MAANDELIKSE SKOOLGELDE
verpligtinge nagekom het en gereeld BETAALBAAR JANUARIE –
hulle skoolgelde betaal het. Dankie NOVEMBER 2023: R1 675.
aan ouers wat kwytskelding ontvang
het en nog steeds ‘n finansiële Graad R
bydrae gemaak het. Jaarliks: R20 020
Halfjaarliks: R10 010
1. Betaling van skoolgelde Maandeliks: R1820 vir 11 maande.
Skoolgeld vir 2022 is net tot Registrasiefooi: R500
November 2022 (11 maande)
betaalbaar.
AKADEMIE
Die skool versoek ouers egter om Die eksamen vir gr. 4 - 7 begin op
Januarie 2023 se betaling reeds op 1 Vrydag, 18 November.
Desember 2022 te betaal – dit is Leerders het reeds hul
R1675.00 vir gr. 1 – 7 (plus R200 per eksamenafbakening ontvang.
kind vir gr. 1 en nuwe inskrywings).
Eksamenrooster
Dit sal kontantvloei vir Januarie 2023
Graad 4 - 7
verbeter en die skool in die posisie
plaas om reeds in Januarie 2023 die Datum Gr. 4 - 6 Gr. 7
nodige voorraad vir die akademiese 18 Nov. NW Engels
jaar aan te skaf. 21 Nov. NW
22 Nov. Afrikaans Geskiedenis
2. Kwytskelding 2023 23 Nov. Wiskunde Kuns en
Aansoek om kwytskelding moet Kultuur
voor/of op 13 Februarie 2023 by me. 24 Nov. EBW
Personeelsake Carina Barnard ingedien word. 25 Nov. Geografie Wiskunde
Baie geluk aan Me. Lorinda Strydom 28 Nov. Engels Afrikaans
Dokumentasie is by haar beskikbaar
en haar man Martin met die 29 Nov. Geskiedenis Geografie
en kan slegs hanteer word as dit
geboorte van hul seuntjie, Marlo.
volledig (beide ouers se inligting) 30 Nov. Tegnologie
Alle seën en voorspoed met die
voltooi is. 1 Des. LV LV
groot taak van ouerskap.
2 Des. Afrikaans Afrikaans
opstel opstel

3. SKOOLGELDE VIR 2023


Sessies Tye
Sessie 1 07:15 – Leersessie en
KULTUUR
08:50 handboeke word REDENAARS
ingeneem Milandri Hoek (gr. 4) en Kiara
Pouse 08:50 – Kyriakou (gr. 5) het op Saterdag,
09:15 22 Oktober, in Boksburg aan die
Sessie 2 09:15 – Skryfsessie
Radikale Redenaars se nasionale
11:00
finaal deelgeneem. Hulle het albei
Aktiwiteite 11:15 –
puik gepraat.
soos 12:30
gereël met Kiara is as die nasionale wenner in
leerlinge haar kategorie aangewys. Baie geluk
deur met die puik prestasie! Vastrap is
afrigters trots!
Christopher Oelofse en Catherine
Graad 4 – 6 Oelofse (beide in gr. 4) het aan
ATKV-DigiPraat deelgeneem.
Kuns en Kultuur Christopher het die vierde plek in die
8 November 2022 land losgepraat.
Afbakenings volg op die Baie geluk met die mooi prestasie!

laaste bladsy.
ALGEMEEN
GROEPFOTO’S
SPORT FOTOBESTELLINGS SLUIT OP
RUGBY MAANDAG, 31 OKTOBER 2022.
Algemene rugbyoefening
31 Oktober tot 1 Desember 2022 SKRYFBEHOEFTEPAKKETTE 2023
Tyd Ma Di Do Veld: Gebruik die volgende skakel vir
bestellings of meer inligting:
13:45 – o. 9 – o. 9 – o. 9 – A- https://tinyurl.com/2023skryfbehoef
15:00 o. 12 o. 12 o. 12 veld tes
13:45 – 7’s 7’s 7’s B-
15:00 veld
15:00 – o. 8 o. 8 o. 8 B-
16:15 veld

TENNIS
Baie sterkte aan die o.13A-dogters
wat op 31 Oktober 2022 aan die
provinsiale finale van die BNP
Paribas-toernooi deelneem.
Ons weet julle gaan Vastrap se naam
hoog hou!
19 Mei 2022 Nuusbrief no. 17

27 Oktober 2022 Nuusbrief no. 35

GRAAD 4 – 6 Graad 5 Graad 6


KUNS- EN KULTUURAFBAKENINGS Kuns Kuns
8 NOVEMBER • 7 Elemente van kuns Kunskennis en elemente
• Kleur
Graad 4 o Primêre kleure Musiek
Kuns o Sekondêre kleure Leer die regter- en
* Elemente van kuns o Warm en koel kleure linkerhandsleutelnote op die
* Kleur: primêre / sekondêre kleure • Tekstuur notebalk.
warm / koel kleure o Werklike en visuele
kleurwiel • Ruimte
* Lyn o Positiewe en negatiewe
* Vorms • Waarde / Toon
* Tekstuur o Donkerste en ligste
* Ruimte waarde
* Fatsoen Musiek
* Toonwaarde Leer die bladsy “Hoe elke noot en sy
rusteken lyk asook hoeveel elke noot
Musiek tel”.
Leer die bladsy “Watter instrument
pas by watter karakter”.

You might also like